07 Augustus 2016 Eredienste 08:30 & 10:00 (Kerkgebou) Prediker: Dr. Wicus van der Merwe Tema: Wat soek jy in my baan? - 2 Kronieke 20 Geen koffie, tee of vrugtesap tussen die eredienste agv die langnaweek.
English Service 10:00 (Chapel) Preacher: Rev. Barend Buys Theme: To live Refocused on Christ, the Anointed One & His Anointing! - Phil. 3: 8-10
BELANGRIKE DATUMS Maandag 8 Augustus: Skool Vakansiedag Dinsdag 9 Augustus: Nasionale Vrouedag Sondag 14 Augustus: Nuwe Reeks begin by oggenddienste Vrydag 19 Augustus: Huweliksverryking – Dr. Andre Botha Vrydag 26 Augustus: Promiseland Kamp Saterdag 27 Augustus: Dames Oggendtee Vrydag 2 September: Saamkuier met Alan Ladd
VGK Diens 15:00 (Saal) Afrikataal Diens
Saterdag 3 September: Kermis Floridapark Bedieningspunt
GEEN Kuierkerk
Donderdag 15 September: Hulp & Hoop Gholfdag
GEEN Jeug aktiwiteite agv die langnaweek BAIE DANKIE Ons wil opreg vir almal baie dankie sê wat deelgeneem het aan die Gemeenskapsprojek op nasionale verkiesingsdag. Ons doel was om vir ons gemeenskap wat by Constantia Primary gestem het, maar ook wyer te wys wie Constantiakruin is. Ons het baie goeie terugvoer ontvang en dit was ‘n reuse sukses. Die huidige verstadiging in die ekonomie raak ons almal. Soveel te meer gemeentelede met wie dit reeds swaar gaan en sukkel om kop bo water te hou. Daarom wil ons elkeen aanmoedig om reeds te beplan met die oog op die tiende maand bydrae. Jou bydrae stel ons as ‘n geloofsgemeenskap in staat om nood te verlig.
14 Augustus 2016
Eredienste 08:30 & 10:00 (Kerkgebou)
English Service 10:00 (Chapel)
Prediker: Dr. Anton Fick Reeks: Stories vir lewe Tema: Die saaier se droom - Matteus 13
Preacher: Rev. Barend Buys Series: Stories for life Theme: The sowers dream
Kom geniet ‘n koppie koffie, tee of vrugtesap tussen die eredienste op die grasperk voor die kerkgebou.
VGK Diens 15:00 (Saal)
Kuierkerk 18:00 (Kapel)
InSync Erediens 18:00 (Kerkgebou)
Prediker: Ds. Gys van Schoor Reeks: Geloofsvorming Tema: Die storie van die groot Koning
Prediker: Dr. Wicus van der Merwe Reeks: TRON-Stories vir lewe Tema: Die saaier se droom
Afrikataal Diens
VOORBIDDING Denise Koch Kobie v d Zwan Yvonne Barnard Marielienne Botha Karin van Greunen Mariaan de Jager Hennie Fouché Irene Jooste Fina Fourie Dollie Smit
084 951 1332 082 304 9382 079 886 4974 011 679 1002 082 508 9689 082 261 7289 011 472 1087 082 852 9754 083 703 2888 082 851 4876
Joshua Engelbrecht Bob/Doreen Atherton Ina de Beer Ryno Jacobs Japie & Jean Bothma Anna Lategan Nick van der Merwe Marelize Loftie-Eaton Mien Bettings
BYBELSTUDIE Tema: Aanbieder:
Nege Hebreeuse woorde wat jy moet ken. Ds. Jaco Schoeman
10 Augustus 17 Augustus 24 Augustus 31 Augustus 07 September
– Gesed – Halleluja – Nefesh – Tefilla – Ruag
2
14 September 21 September 28 September
– Majim – Mashiach – Sela & Amen (Afsluiting)
082 550 6299 082 923 6060 073 624 8670 072 735 2094 083 695 1222 083 302 5074 082 578 0580 079 894 9875
HULP & HOOP
Hulp & Hoop Gholfdag 15 SEPTEMBER 2016 Die jaarlikse Hulp en Hoop gholfdag vind by die Krugersdorp gholfbaan plaas. Oudergewoonte is heelwat pryse op die spel en beloof dit om ’n heerlike pret-dag ten bate van Hulp & Hoop te wees.
Vierbal - R3000
Borge - R5000 (Sluit vierbal in)
ALAN LADD Datum: 03 September Tyd: 18:30 vir 19:00 Koste: R80 p/p Plek: Kerkgebou Ondersteun hierdie heerlike aand van musiek.
Ons vra dringend vir spelers om inte skryf en vriende uit te nooi om deel te wees van ‘n wonderlike dag!
KOLLEKTANTE
Kontak gerus vir Maggie Lindeque by 083 265 4930 vir verdere inligting.
Die Diensbeurtlys vir Aug-Okt 2016 is beskikbaar by die hooftoonbank vir afhaal. Kontakpersoon: Anna Hayton 082 413 0644
HULP & HOOP GROEI PROJEK Jannie van Rooyen bied aan om plantjies en kunsmis te verskaf vir die groei van tamaties, spinasie “Marrow” - pampoen en pepers deur gemeentelede. Die opbrengs kan dan Sondae by die kerk afgelewer word waarna dit aan organisasies wat kos aan kinders voorsien versprei sal word. Ons beplan om die plantjies teen middel September beskikbaar te kry. Gemeentelede wat belangstel om aan hierdie projek deel te neem kan vir Stephan by 082 948 2883 kontak of e-pos na stephan@constantiakruin.co.za. Laat weet asb. teen Sondag 14 Augustus indien jy sou belangstel sodat die plantjies bestel kan word. Baie dankie vir jou ondersteuning. PROMISELAND KAMP Datum: 26-27 Augustus 2016 Koste: R 150 per kind Ons hou ‘n spesiale kamp vir al ons laerskool Promiseland kids. Dit is ‘n kamp vol hope pret en plesier, lekker speletjies, eetgoed en wie weet, dalk ‘n movie ook. Hou asb die datum oop vir julle laerskool kinders en laat hulle deel wees van die avontuur. Dit is elke jaar ‘n hoogtepunt vir ons kinders! Navrae: Johann van der Walt – 083 497 3776 3
SUPERSEWES 2016 ‘n Super Graad 7 oorgangskamp met baie avontuur, groot geestelike impak en ‘n plek waar jy voorberei word vir die Hoërskool. Sien jou daar!
Datum: 2-6 Oktober Koste: R975 p.p Inskrywings by www.supersewes.co.za Vir enige navrae of indien jy ‘n kind wil borg, skakel asb. vir Dr. Wicus by 082 337 1568 of wicus@constantiakruin.co.za. MANDJIEDANS Ons nooi almal wat daarvan hou om te kuier en dans soos die in dae van koshuis en universiteit. Ons wil graag die groep jongwerkendes, jong getroudes saambring as geloofsgemeenskap en om saam te begin dien. Kinders welkom! Datum: 9 September Tyd: 18:00 - 23:00 Koste: R50 per paar / per gesin Plek: Floridapark bedieningspunt Kaartjies sal van 7 Augustus beskikbaar wees. Navrae: Marlé Dreyer – 084 497 2527 of Melieze Visser – 082 568 2637 HUWELIKSVERRYKING Dis al weer tyd vir ons om ons huwelike op te tower!
Tema: Ons eet hom die 7 sakke sout… en ons gaan dit maak! Spreker: Dr. André Botha Datum:
Vrydag, 19 Augustus Saterdag, 20 Augustus
17:00 - 21:00 en 08:00 - 13:00
Koste: R500 per paar (etes ingesluit) Kontakpersoon: Magda van Zyl - 083 302 8622 of Kerkkantoor - 011 475 1440
4
DERDE KWARTAAL REEKS
Datum: 14 Augustus – 18 September Jesus het deur die effektiewe gebruik van verhale ongehoorde krag daaraan gegee. Ons gaan op 'n klompie van hulle fokus, wat die lig skielik aanskakel op kritiese fasette van die lewe. Daar is verskeie gelykenisse wat aan die orde kom in preke, kleingroepbesprekings en inleidings by die Bybelstudies vir alle ouderdomme. Ons gaan vir die duur van die reeks, ‘n spesiale selgroep in die kapel hou vir lidmate wat graag dieper in die reeks wil delf, maar nie tans deel is van ‘n selgroep nie. Dit sal wees vir ses donderdagaande beginnende 18 Aug tot 22 Sept. (18:30 – 20:00).
Waaroor handel die reeks... Preek tema en skriflesing
Kleingroep bespreking
Die Saaier se droom? (Matt 13) Vaderliefde par excellence (Luk 15) Moet nooit tou opgooi nie (Luk 18) Dis net skurke wat nie vergewe nie! (Matt 18) Hoogmoed kom tot ʼn val (Luk 18:9) Dissipelskap is nie so duur… dis duurder! (Luk 14)
Die twee seuns (Matt 21) Onvrugbare vyeboom (Luk 15) Ontydige besoeker (Luk 11) Ete aan huis van die Fariseër (Luk 7) Arbeiders in die wingerd (Matt 20) Koning en bouer (Luk 14)
Die Kleingroephandleiding is teen R20 beskikbaar in die buite-hoofportaal. DERDE KWARTAAL KUIERKERK Datum: 24 Julie – 25 September Ons wil graag by hierdie Kuierkerk reeks ons Geloofsgewoontes begin vestig en inprop by die Here. Jesus het ons geskuif vanaf die koninkryk van die duisternis na die Koninkryk van God. Ons wil jou help om jou geloof so te groei. Van Christenskap na egte ware Dissipels wat ‘n verskil maak in die wêreld. Ons vra dat jy jouself sal verbind tot die reeks. Bring ‘n notaboek, pen en Bybel (verkieslik ‘n ander vertaling as wat jy normaal sou gebruik). 14 Augustus Die storie van die groot Koning 21 Augustus Die storie van die navolgers van die Koning 28 Augustus Die prentjies van die Koning se ryk 4 September Die sleutels van die Koning se ryk 11 September Die Gees van die Koning se ryk 18 September Die inkarnasie van die Koninkryk 25 September Ek is die storie van die Koninkryk
5
KRUINJARE ETE Datum: 25 Augustus Tyd: 12:00 Koste: R80 per persoon Plek: Billy G Restaurant – Silverstar Casino Kom geniet 'n heerlike buffet-ete saam met ons. kom om 12h00 by die hoof ingang van Silverstar Casino bymekaar. Ons Maak asb. van eie vervoer gebruik. Vul asb. jul name op die blou naamlyste in wat beskikbaar is in beide portale van die kerk asook in die Kapel. DIE VROUEDIENS, TEN BATE VAN HULP & HOOP BIED AAN… ‘n Nostalgiese reis met woord en sang saam met Esté Pienaar & Henry van Dyk Datum: 27 Augustus Tyd: 09:30-13:00 Koste: R150 p/p (Damestee) Plek: Kapel Kaartjies word deur gasvrouens verkoop. Skakel vir Doks Hamman by 082 923 9837 of Naomi Meerkotter by 079 546 9213 vir enige navrae. FLORIDAPARK-BEDIENINGSPUNT KERMIS Almal word hartlik uitgenooi na ons Kermis! ʼn Vriendelike versoek dat jy vir ons met die volgende items help: Dames-. mans- en kinderklere, beddegoed, handdoeke, kinderspeelgoed, boeke en wit olifant items. (Skakel gerus vir Dr. Theo Marais vir meer inligting by 082 570 0769) Lewer hierdie items asb. teen Sondag 28 Augustus by die Anneks of Kerkkantoor af. Maak seker dat jy ontbytkaartjies aankoop! Beskikbaar by die kerkkantoor vanaf Woensdag 10 Augustus en ook vanaf Sondag 14 Augustus direk na die oggend eredienste op die grasperk. ons het op Saterdag 1 Oktober tussen 08:00 en 12:00 ʼn tweedehandse klere LW. verkoping by ons Kerkkompleks te Daniël Malan 70, Floridapark.
Datum: Saterdag, 3 September 2016 Tyd: 08:00 - 12:30
6
HET ‘N WERK / SOEK ‘N WERK WERKSOEKEND: Betroubare man pas huise op en versorg jou huisdiere. Beskikbaar reg deur die jaar. Kontak – Anthonie – 071 471 4360 John Josephy - 083 667 6491, betroubaar, soek tuinwerk en verfwerk. Verwysing – mnr Steeneveld – 076 911 3091 Thepiso (vroulik) is Engels sprekend en is opsoek na werk as ‘n “domestic worker”. Kontak: 076 197 9749 Martha is ‘n betroubare en hardwerkende bediende en soek voltyds werk vanaf 1 Augustus 2016. Sy is hardwerkend, betroubaar en is elke dag op haar pos. Sy het baie goeie Christen waardes. Verwysing – Charmaine Brink 076 700 4212 Kontak – Martha – 078 414 1302 Mina is ‘n betroubare en hardwerkende huishulp. Sy is kookvaardig en goed met versorging. Sy soek werk vir 2-3 dae ‘n week. Kontak mev. Louw by 082 772 8450 Benodig werk as Winkel Bestuurder, Ontvangs Bestuurder, Pakhuis Bestuurder of Verkoops Verteenwoordiger. Het 16 jaar ondervinding as Departements Bestuurder en Ontvangs Bestuurder vir Pick n Pay. Kontak Grant Boshoff op 071 142 7897 of altaboshoff2@gmail.com Benodig werk as Kantoor Assistent, Ontvangs, Admin Dame. Het 10 jaar ondervinding in Ontvangs, Sekretarieel en Krediet Kontrole. Is besig om Boekhou te leer deur IQ Academy. Kontak Alta Boshoff op 076 013 7897 of email altaboshoff2@gmail.com Het jy ‘n besigheid maar kan nie ‘n voltydse boekhouer bekostig nie? Vir volle Rekenkundige diens op Pastel met al die nodige Statutêre dokumente vir SARS.Skakel Dalene Barry 082 5206503 WERKSGELEENTHEID: Die volgende vakatures moet DRINGEND gevul word: 1. Gekwalifiseerde elektrisien ( Qualified electrician ) 2. Besigheids / finansiele analis ( Business / financial analyst ) 3. Brand / bemarkingsbestuurder ( brand / marketing manager ) 4. Verkoopsverteenwoordiger ( Key account manager ) - 2 poste 5. Voorspellingsanalis ( Forecast analyst ) 6. Bemarkingsdirekteur 7. Assistent produksiebestuurder ( Assistant production manager ) (Metal industry ) 8. Gekwalifiseerde sweiser ( Qualified welder ) – 2 poste Al die posisies is aan die Wesrand, en mense kan hul CV’s e-pos aan louis@zalt.co.za, of kontak by 076 571 4874.
7
BEDIENINGSPAN Kerkkantoor: (011) 475 1440 Kotie Kriel (Ontvangs) – info@constantiakruin.co.za Elsa Meintjes (Admin Beampte) admin@constantiakruin.co.za Webwerf: www.constantiakruin.co.za
Kantoorure: Maandag, Woensdag – 08:30 - 16:00 Dinsdag, Donderdag & Vrydag – 08:00 - 16:00
Leraars: Dr. Anton Fick (Leier- en Gemeenteleraar)
Nick van der Merwe
083 967 2275 anton@constantiakruin.co.za
Bestuurder Geboue en Terreine
082 578 0580 nick@constantiakruin.co.za
Ds. Jaco Schoeman (Gemeenteleraar en Selgroepe)
Marinus Loots
082 411 4080 jaco@constantiakruin.co.za
MultiMedia & Kommunikasie Oudio/Visueell/Tegnies
082 928 9773 marinus@constantiakruin.co.za
Dr. Wicus van der Merwe (Jeug- en Gemeenteleraar)
Johann van der Walt
082 337 1568 wicus@constantiakruin.co.za
Jeugwerker
083 497 3776 johann@constantiakruin.co.za
Dr. Theo Marais (Floridapark Bedieningspunt)
082 570 0769 theo@constantiakruin.co.za Ds. Barend Buys (Bedryfshoof & English Congregation)
084 671 0129 barend@constantiakruin.co.za
Dankofferkoeverte is beskikbaar by enige van die toonbanke.
Vir elektroniese dankofferinbetalings of skenkings: Bankbesonderhede: ABSA Tjek reknr.: 0106 3330 384 Tak: Florida / 63 03 41 8