CK Aankondigings So 24Jul16

Page 1

24 Julie 2016

BELANGRIKE DATUMS

Eredienste 08:30 & 10:00 (Kerkgebou)

Sondag 24 Junie: Nuwe aandreeks in Kapel: Geloofsvorming!

Prediker: Dr. Theo Marais Tema: Om die onsienlike God te sien – Daniël 3

Saterdag 30 Julie: Gebedsuur - Verkiesing

Kom geniet ‘n koppie koffie, tee of vrugtesap tussen die eredienste op die grasperk voor die kerkgebou.

English Service 10:00 (Chapel) Preacher: Rev. Barend Buys Theme: To live by staying in the light – 2 Peter 1:19

Woensdag 3 Augustus: Verkiesingsdag (Vakansiedag) en kuier by kerk Sondag 14 Augustus: Nuwe Reeks begin by oggenddienste Vrydag 19 Augustus: Huweliksverryking – Dr. Andre Botha Saterdag 27 Augustus: Dames Oggendtee

VGK Diens 15:00 (Saal) Afrikataal Diens

Kuierkerk 18:00 (Kapel) Prediker: Ds. Jaco Schoeman Reeks: Geloofsvorming!

Vrydag 2 September: Saamkuier met Alan Ladd Saterdag 3 September: Kermis Floridapark Bedieningspunt

Jeugaktiwiteite: Kleuterkerk (2jr-Gr RR) – 08:30

Sondae gedurende skoolkwartale tydens die eerste oggenddiens, in lokaal agter die kerkhuis.

Gr R-Gr 1 – 08:30 Sondae gedurende skoolkwartale tydens die eerste oggenddiens, in die kerkhuis.

Kinderkerk (Gr 2-Gr 5) – 08:30 & 10:00 Sondae gedurende skoolkwartale in die saalkompleks.

Senior Kategese (Gr 6-Gr 11) – 17:00-17:45 Sondae gedurende skoolkwartale.

Erediens (Almal welkom) – 18:00 Sondae gedurende skoolkwartale in kerkgebou.


31 Julie 2016 Eredienste 08:30 & 10:00 (Kerkgebou)

English Service 10:00 (Chapel)

Prediker: Ds. Jaco Schoeman

Preacher: Rev. Barend Buys

Tema: Want die Koninkryk van God het naby gekom. - Mark 1:15

VGK Diens 15:00 (Saal) Kom geniet ‘n koppie koffie, tee of vrugtesap tussen die eredienste op die grasperk voor die kerkgebou.

Afrikataal Diens

InSync Erediens 18:00 (Kerkgebou)

Kuierkerk 18:00 (Kapel) Prediker: Ds. Jaco Schoeman Tema: Die groot storie van die Bybel

Prediker: Dr. Wicus van der Merwe Tema: Wat soek jy in my baan?

VOORBIDDING Denise Koch Kobie v d Zwan Yvonne Barnard Marielienne Botha Daniёl v d Walt Karin van Greunen Altheny Steyn

084 951 1332 082 304 9382 079 886 4974 011 679 1002 079 962 5329 082 508 9689 011 672 1357

-vrou Corrie is oorlede

Joshua Engelbrecht Bob/Doreen Atherton Ina de Beer Minnie Oosthuizen Ryno Jacobs Japie & Jean Bothma Anna Lategaan Louw & Scotty Tait

082 550 6299 082 923 6060 073 624 8670 011 764 3651 072 735 2094 083 695 1222 083 302 5074 082 903 5498

BYBELSTUDIE Tema: Aanbieder:

Nege Hebreeuse woorde wat jy moet ken. Ds. Jaco Schoeman

27 Julie 03 Augustus

– Shalom – Geen Bybelstudie (Verkiesingsdag) – Gesed – Halleluja – Nefesh

10 Augustus 17 Augustus 24 Augustus

2

31 Augustus 07 September

– Tefilla – Ruag

14 September 21 September 28 September

– Majim – Mashiach – Sela & Amen (Afsluiting)


BID EN VAS

DERBY WORS

BID EN VAS MET DIE OOG OP DIE VERKIESING: 25 – 31 JULIE 2016

Derby wors en maalvleis word 4 Augustus afgelewer. Prys is R60 vir wors of maalvleis. Plaas asb jou bestelling op die bestelvorm in die hoofportaal of skakel die kerkkantoor 011 475 1440.

Gebruik die gebedsonderwerpe wat by die aankondigings ingesit is tydens jou stiltetyd, huisgodsdiens en selbyeenkoms, en bid vir die munisipale verkiesing wat op 3 Augustus 2016 plaasvind. As jy ‘n elektroniese weergawe wil hê, laat my weet by: gebed@constantiakruin.co.za en ek stuur dit vir jou aan. Verder bid ons saam met Kloofendal, Quellerina en Veranderde Lewens in Constantiakruin se Kapel van 09h00 – 10h00 op Saterdag 30 Julie 2016. Ons nooi jou dringend om deel te wees van hierdie saambid en verootmoediging voor die Here! Gebedsbediening: Vir enige navrae skakel Lizelle du Toit 084 407 2596.

KOLLEKTANTE Die Diensbeurtlys vir Aug-Okt 2016 is beskikbaar by die hooftoonbank vir afhaal. Kontakpersoon: Anna Hayton 082 413 0644

ALPHA Na twee wonderlike en geseёnde Alpha Kursusse, is daar besluit om nog een in 2016 aan te bied. Hierdie Alpha Kursus is op Woensdag om 19:00 in die kerksaal. Indien jy belangstel, kontak asb. Eksteen Brand by 071 468 0843. Wat ‘n geleentheid om in jou geloof te groei! Moet dit nie mis nie!!

HUWELIKSVERRYKING Dis al weer tyd vir ons om ons huwelike op te tower! Tema: Ons eet hom die 7 sakke sout… en ons gaan dit maak! Spreker: Dr. André Botha Datum: Vrydag, 19 Augustus 17:00 - 21:00 en Saterdag, 20 Augustus 08:00 - 13:00 Koste: R500 per paar Kontakpersoon: Magda van Zyl - 083 302 8622 of Kerkkantoor - 011 475 1440

3


STEMDAG - WOENSDAG 3 AUGUSTUS 2016 Ons wil op verkiesingsdag met ons gemeenskap kontak maak. Van 07:00-12:00 die oggend sal ons pannekoek, koffie en later die oggend worsbroodjies op die grasperk te koop aanbied. Pannekoeke Koffie Worsbroodjies

3 @ R10 1 @ R10 1 @ R30

2 @ R50

5 @ R100

Enige persoon wat bereid is om te help of skenkings te maak, skakel asb. vir Dollie Smit - 082 851 4876 of Hester Carstens - 083 600 9588. BESTELLINGS - Om tyd ‘in die tou staan’ te spaar en ook bestandele hoeveelhede te beplan, vra ons gemeetelede wat groter pannekoek bestellings wil plaas om die bestelling asb. by Dollie te plaas. BENODIGHEDE VIR DIE DAG – As jy enige iets wil skenk in terme van olie, meel of eiers is jy meer as welkom. Indien jy sou kon help op die dag sal ons dit so waardeer! KINDERVERMAAK – Ons reel vermaak vir die kinders op die grasperk! Dit sluit springkastele, gesiggieverf en ‘n verskeidenheid van ander speletjies in. Kom geniet die kuier op die grasperk, voor of na jy gestem het! Ons sal u ondersteuning baie waardeer! Die saamwees van Constantiakruiners is altyd aangenaam!

PROMISELAND KAMP 26-27 Augustus 2016 Koste: R 150 per kind hou ‘n spesiale kamp vir al ons laerskool Promiseland kids. Ons Dit is ‘n kamp vol hope pret en plesier, lekker speletjies, eetgoed en wie weet, dalk ‘n movie ook. Hou asb die datum oop vir jou laerskool kinders en laat hulle deel wees van die avontuur. Dit is elke jaar ‘n hoogtepunt vir ons kinders! Navrae: Johann van der Walt – 083 497 3776 4


GEBEDSVENNOTE

Sondag, 24 Julie 2016 om 17:00-18:00 in die Saal Vandag het ons weer die voorreg om vir ons kinders te bid. Ons kinders kom met 'n verwagting, kom ons help hulle dit ontdek.

SUPERSEWES 2016 ‘n Super Graad 7 oorgangskamp met baie avontuur, groot geestelike impak en ‘n plek waar jy voorberei word vir die Hoërskool. Sien jou daar!

Datum: 2-6 Oktober Koste: R975 p.p Inskrywings by www.supersewes.co.za Vir enige navrae of indien jy ‘n kind wil borg, skakel asb. vir Wicus by 082 337 1568 of wicus@constantiakruin.co.za.

MANDJIEDANS Ons nooi almal wat daarvan hou om te kuier en dans soos die in dae van koshuis en universiteit. Ons wil graag die groep jongwerkendes, jong getroudes saambring as geloofsgemeenskap en om saam te begin dien. Kinders welkom!

Datum: 9 September Tyd: 18:00 - 23:00 Koste: R100 per paar / per gesin Plek: Floridapark bedieningspunt Kaartjies sal van Augustus beskikbaar wees. Navrae: Marlé Dreyer – 084 497 2527 of Melieze Visser – 082 568 2637

CONSTANTIA PRIMARY SCHOOL Neem asb. kennis dat aanbouings vanaf 26 Junie - 31 Oktober 2016 op die skoolterrein gaan plaasvind. Die parkeerarea vir ons lidmate op Sondae word egter nie geaffekteer nie. Ons sal ook in hierdie tyd ons sekuriteit opskerp en vra lidmate om gedurende die week, altyd in te ry by ons sekuriteitshek in Liebenbergweg.

5


DERDE KWARTAAL REEKS Jesus het deur die effektiewe gebruik van verhale ongehoorde krag daaraan gegee. Ons gaan op 'n klompie van hulle fokus, wat die lig skielik aanskakel op kritiese fasette van die lewe. Daar is verskeie gelykenisse wat aan die orde kom in preke, kleingroepbesprekings en inleidings by die Bybelstudies vir alle ouderdomme.

Datum: 14 Augustus – 18 September

Waaroor handel die reeks... Preek tema en skriflesing

Kleingroep bespreking

Die Saaier se droom? (Matt 13) Vaderliefde par excellence (Luk 15) Moet nooit tou opgooi nie (Luk 18) Dis net skurke wat nie vergewe nie! (Matt 18) Hoogmoed kom tot ʼn val (Luk 18:9) Dissipelskap is nie so duur… dis duurder! (Luk 14)

Die twee seuns (Matt 21) Onvrugbare vyeboom (Luk 15) Ontydige besoeker (Luk 11) Ete aan huis van die Fariseër (Luk 7) Arbeiders in die wingerd (Matt 20) Koning en bouer (Luk 14)

Die Kleingroephandleiding sal teen R20 vanaf 7 Augustus beskikbaar wees. FLORIDAPARK-BEDIENINGSPUNT KERMIS ʼn Vriendelike versoek dat jy vir ons met die volgende items help: Dames-. mans- en kinderklere, beddegoed, handdoeke, kinderspeelgoed, boeke en wit olifant items. (Skakel gerus vir Dr. Theo Marais vir meer inligting by 082 570 0769) Lewer hierdie items asb. teen Vrydag 19 Augustus by die Anneks af. Ondersteun asb. ons kermis! Maak seker dat jy ontbytkaartjies aankoop! Beskikbaar by die kerkkantoor vanaf Woensdag 10 Augustus en ook vanaf Sondag 14 Augustus direk na die oggend eredienste in die voorportaal. ons het op Saterdag 1 Oktober tussen 08:00 en 12:00 ʼn tweedehandse klere LW. verkoping by ons Kerkkompleks te Daniël Malan 70, Floridapark.

Datum: Saterdag, 3 September 2016 Tyd: 08:00 - 12:30

6


DROEË PERSKES – TE KOOP

Die tweede besending droeë perskes is te koop.

R 70 per pakkie & R 1400 per boks (20) Dit gaan so vinnig, want lekkerder en goedkoper sal jy nie kry nie! Al die pad vanaf Montaqu, Wes Kaap. Te Koop by die kerkkantoor gedurende die week.

HET ‘N WERK / SOEK ‘N WERK WERKSOEKEND: Betroubare man pas huise op en versorg jou huisdiere. Beskikbaar reg deur die jaar. Kontak – Anthonie – 071 471 4360 John Josephy - 083 667 6491, betroubaar, soek tuinwerk en verfwerk. Verwysing – mnr Steeneveld – 076 911 3091 Martha is ‘n betroubare en hardwerkende bediende en soek voltyds werk vanaf 1 Augustus 2016. Sy is hardwerkend, betroubaar en is elke dag op haar pos. Sy het baie goeie Christen waardes. Verwysing – Charmaine Brink 076 700 4212 Kontak – Martha – 078 414 1302 WERKSGELEENTHEID: Die volgende vakatures moet DRINGEND gevul word: 1. Gekwalifiseerde elektrisien ( Qualified electrician ) 2. Besigheids / finansiele analis ( Business / financial analyst ) 3. Brand / bemarkingsbestuurder ( brand / marketing manager ) 4. Verkoopsverteenwoordiger ( Key account manager ) - 2 poste 5. Voorspellingsanalis ( Forecast analyst ) 6. Bemarkingsdirekteur 7. Assistent produksiebestuurder ( Assistant production manager ) (Metal industry ) 8. Gekwalifiseerde sweiser ( Qualified welder ) – 2 poste Al die posisies is aan die Wesrand, en mense kan hul CV’s e-pos aan louis@zalt.co.za, of kontak by 076 571 4874.

7


BEDIENINGSPAN Kerkkantoor: (011) 475 1440 Decia van den Berg (tot 29 Julie) Kotie Kriel (vanaf 1 Augustus) Webwerf: www.constantiakruin.co.za

Kantoorure: Maandag, Woensdag – 08:30 - 16:00 Dinsdag, Donderdag & Vrydag – 08:00 - 16:00

Leraars: Dr. Anton Fick 083 967 2275 anton@constantiakruin.co.za

Nick van der Merwe Bestuurder Geboue en Terreine

082 578 0580 nick@constantiakruin.co.za

Ds. Jaco Schoeman 082 411 4080 jaco@constantiakruin.co.za

Marinus Loots MultiMedia & Kommunikasie Oudio/Visueell/Tegnies

082 928 9773 marinus@constantiakruin.co.za

Dr. Wicus van der Merwe 082 337 1568 wicus@constantiakruin.co.za

Johann van der Walt Jeugwerker

083 497 3776 johann@constantiakruin.co.za

Dr. Theo Marais (Floridapark Bedieningspunt)

082 570 0769 theo@constantiakruin.co.za Ds. Barend Buys (Bedryfshoof & English Congregation)

084 671 0129 barend@constantiakruin.co.za

Dankofferkoeverte is beskikbaar by enige van die toonbanke.

Vir elektroniese dankofferinbetalings of skenkings: Bankbesonderhede: ABSA reknr.: 01063330384

8


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.