Kwartaallikse nuusbrief vir lede van Constantiakruin Gemeente — Augustus/ August 2016 Quarterly newsletter for members of Constantiakruin Congregation Annerine Riga Om vir Christus te lewe, waarlik te lewe, moet jy eers aan jouself sterf! Ons is immers nuutgemaak, herskep, toe ons die dinge van die wêreld agtergelaat het en Christus begin aankleef het. Jesus het by verskeie geleenthede in Sy tyd op aarde hiedie begrip van “om aan jouself te sterwe” aan die mense probeer openbaar.
“As jy eers iets snap van verlorenheid, verstaan jy wat die nuwe lewe wat Christus alleen gee, is. Dat God my gered het om Christus ontwil toe ek teen die Hemel rebelleer het, is te groot vir my verstand. Dat God my en ander mense wat dood was in die gemors van ons eie sonde gered het, en dat Hy ons Sy kinders noem, is te groot om te verstaan. Dat God ons harte deur die Gees se werk verander om Hom ‘Vader’ te noem, maak my opgewonde oor Christenskap. Ons was almal eers gevangenes in die opposisie se doodskampe, maar nou volg ons Jesus as ons Heer! “ (JUIG - Mei 2012)
Dít verseker Ek julle: As 'n koringkorrel nie in die grond val en sterwe nie, bly hy net een; maar as hy sterwe, bring hy 'n groot oes in. (Joh.. 12:24)
liefde omgaan met alle mense hier op aarde. Waar ons uitreik na ander en hulp aanbied vir gebrokenes en verwondes. Dis immers waarvoor ons geroep word, om ’n verlengstuk van die Koninkryk op aarde te wees. Jesus se verwysing na die koringkorrel in Johannes 12, is ’n kragtige voorbeeld van die waarde wat dit inhou deur eers aan jouself te sterf, sodat jy bruikbaar / diensbaar kan wees. Medelidmaat, Monré van Zyl, sê dat die koringkorrel-teks ’n baie sterk boodskap het. Dat wanneer ons geroep is vir Sy Koninkryk, nadat ons Nuutgemaak is, dit nie noodwendig ’n maklike pad sal wees nie, maar een wat die moeite werd sal wees.
“Dis ‘n oproep aan die volgelinge. Soveel as wat
Tog het Sy verduidelikings en gelykenisse nie alle mense se lewens aangeraak nie. Slegs dié wat hul totale afhanklikheid van die Vader besef, hul bekeer en dan die keuse maak om Jesus Christus te volg, te midde van ’n gebroke wêreld. Dit is ook die geval met julle, my broers. Deur julle verbondenheid met die liggaam van Christus het julle gesterwe en staan julle nie meer onder die wet nie. Julle behoort nou aan iemand anders, aan Hom wat uit die dood opgewek is. Daarom moet ons nou 'n vrugbare lewe lei in diens van God. (Rom. 7:4)
Jesus oor sy eie dood praat, sien ons dat die gedeelte van die koringkorrel met twee dinge te doen het. Ja, Jesus wys weereens dat Sy dood sal kom, maar dat dit ‘n dood sal wees wat lewe bring, wat vrug sal dra. Om te weet dat wanneer ‘n mens sy reg, sy lewe, neerlê sal hy vrug sien kom uit die werk tot eer van God. Jesus het nooit teruggestaan vir die lewensoffer wat Hy moes maak om ons almal te red nie. Om Hom te volg sal soms ‘n martelling wees (kruis/dood) maar die vrugte wat gedra word na opoffering is dié waarvoor Hy Sy eie lewe neergelê het. Dis ‘n oproep aan ons om bereid te wees om alles te gee en neer te lê sodat ons sy Koningkryk op aarde kan sien kom.”
Tydens ’n onderhoud met JUIG, het Prof. Stephan Joubert, stigter van onder andere e-kerk, die begrip van lewe deur te sterwe, aan die hand van sy eie lewe as voorbeeld, só verduidelik:
Ons verantwoordelikheid is egter nie beperk tot die lewe na die dood nie, maar om uiteindelik ook ‘n groot oes te be- Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die werkstellig vir die Koninkryk. Ons moet van nuuts af ’n lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook..(Joh.. ‘vrugbare’ lewe lei. ’n Lewe waar ons met onvoorwaardelike 11:25) ●
Prof. Basie von Solms
Beloftes by die Doop Die titel van hierbo mag baie snaaks afgaan by baie mense Dis presies hier waar ek die Doop bysleep! Ouers het hul – heeltemal tereg ook! Wat het Whatsapp met die Doop te kinders laat doop en plegtig beloof om hulle kinders te doen? beskerm. Kinders is gedoop en besef dat hulle ouers met Ek is nie ‘n predikant nie, ook nie ‘n sosioloog nie, ook nie ’n hulle doop sulke beloftes gemaak het. regspersoon nie, maar ‘n eenvoudige tegniese persoon.. Ek Kuberruimte sonder beskerming is ‘n Christen. In hierdie artikeltjie wil ek egter kortliks ‘n Hierdie beskerming geld ook vir die Kuberruimte! Ouers wat saak aanspreek wat ek dink nogal baie belangrik is vir ons aan hulle kinders die geleentheid gee om in die Kuberruimte as Christenouers en Christenkinders – ek kwalifiseer egter rond te loop, moet hulle daar beskerm, en kinders wat in die weereens dat my idees vanuit ‘n tegniese hoek is. My Kuberruim rondloop moet besef hulle ouers wil, en moet standpunt hieronder bespreek rig ek graag aan Chris- volgens hulle Doopbelofte, hulle ook daar beskerm. As tenouers en Christenkinders. dit nie gebeur nie kom die ouers nie hul Doopbelofte na Sosiale Media het sy plek Whatsapp is ‘n sosiale netwerkplatform wat ek as verteenwoordigend wil beskou van alle vorme van sosiale netwerke soos Facebook, Twitter ens. Sulke sosiale netwerke het baie groot waarde en bied funksionaliteite en fasiliteite wat baie voordele inhou en baie mense se lewens verryk. Veral Whatsapp bied gewoonlik groot gemoedsrus vir ouers om maklik en vinnig kontak te maak en te hou met hulle kinders, en omgekeerd. Kubergevare ’n realiteit Sulke sosiale netwerke opereer almal in die Kuberruimte en maak gebruik van die Internet. Hierdie feit veroorsaak sekere risiko’s (gevare) waarvan elkeen van ons baie bewus moet wees om te verseker dat ons nie deur sulke gevare nadelig getref word nie. Van hierdie risiko’s sluit aspekte in soos identiteitsdiefstal, kuberboelie, kuberagtervolging (cyber stalking), kubermisleiding (cyber grooming) en ander. Die artikeltjie handel nie oor die betrokke gevare self nie, maar die manier waarop hierde risiko’s en gevare voorkom en aangespreek kan word.
nie, en kinders wat nie wil saamwerk nie, veroorsaak dat ouers nie hulle Doopbelofte kan nakom nie. Beide kante het dus ‘n baie groot verantwoordelikheid sover dit die saak betref. Wedersydse vertroue As daar nie ‘n sterk vertrouensverhouding tussen die ouers en die kinders bestaan nie, kan dit nie werk nie. Ouers moet die vertroue hê om na hulle kinders se sosiale netwerkaktiwiteite te kyk, en kinders behoort die vertroue te hê om dit toe te laat. Op die manier eer beide ouer en kind die Doopbelofte.
Ouers oningelig Baie ouers verskaf sodanige sosiale netwerktoegang aan Ouers : Jou Doopbelofte om jou kinders te beskerm hulle kinders en kinders gebruik dit op verskeie maniere, in geld ook in die Kuberruimte. baie gevalle totaal sonder enige oorsig en insette van die ouer se kant af. Die ouer word doelbewus uitgesluit van Kinders: Moenie dit vir julle ouers moeilik of selfs die kind se gesprekke, boodskappe ens. Ouers het dus onmoontlik maak om hulle Doopbelofte oor jou na te kom nie. ● geen begrip van wat hulle kinders doen nie, en kan dus op geen manier help om van die gevare aan te spreek as dit (Lees meer oor kubergebruik met verantwoordelikheid sou realiseer nie. in ons volgende uitgawe van Kruinbasuin—Red.)
Redaksioneel
2
Testimony
2
EEIII
3
Women of Virtue
3
Nuwe roeping
3
Makathini
4
Lizelle du Toit
‘Ek
wil so graag bid, met Jesus praat, maar ek weet nie hoe nie. My gedagtes dwaal en ek struikel oor my woorde...’
Ruim daagliks ‘n spesifieke tyd (± ‘n halfuur) in waarin jy kan stilword – dieselfde tyd elke dag sal help dat dit makliker ‘n roetine word. Rig vir jou ‘n stil plekkie in waar jy nie gesteur sal word nie. Hou jou Bybel, skryfgoed, en joernaal byderhand. Bêre dit sommer daar dat jy dit môre vinnig kan uithaal. Laat jou gedagtes gaan oor jou onmiddellike omstandighede. Wat kwel jou? Skryf dit kortliks neer as ‘n gebed. Bv. Vader, ek moet vandag hierdie groot voorlegging doen. Ek stres! Nou lees jy jou Bybel (‘n leesplan, ‘n studie, ‘n spesifieke boek) en hou jou geestelike oë en ore oop vir Vader se leiding en/of antwoord. Skryf nou die deel wat tot jou gespreek het as antwoord by jou aanvanklike gebed. Jy kan dit selfs skryf in die vorm van ‘n gebed. Bv. Vader, v6 sê ek moet oor niks besorg wees nie, so ek vra dat U my sal help om my vandag oor niks te bekommer nie, want ek weet U is in beheer. Skryf help jou om jou gedagtes in toom te hou.
Nader tot God en Hy sal tot julle nader. (Jak 4:8) ●
Dr Wicus van der Merwe
Constantiakruin Psalms
Die stilte is oorverdowend, die storie het gestop. Die mengelmoes verhale waarin mense betrokke is, gee vir ons sin. Die verlies van 'n storie is lewensverlies. Net so is die afskop van 'n storie 'n geboorte. Pynvol en morsig aan die begin, maar vol potensiaal, vol geleenthede - 'n uitnodiging. Ons dink selde aan ons lewe en die verhoudings waarin ons is as stories, verhale wat afspeel. Die spoed waarteen die stories afspeel laat geen tyd vir refleksie nie en as jy nie in pas bly nie, verongeluk die stories. In die stukkies optel kom ons agter wat afgespeel het, fout gegaan het, meer tyd benodig het, vreugdes wat was, goeie herinneringe en ontdek geleenthede wat daar was. Wel, daar is net die stukkies, want die oomblik is verby. Gelukkig stop niks ons om nuwe stories te skryf nie. Niks keer ons om ou stories nuut te herskryf nie. Vaal verhale kan ingekleur word. Kranksinnige sinsbou en gramatika kan reggestel word. Die voorwaarde is dat ons heel eerste weer ontdek dat God ons as Sy kinders die reg gegee het om 'n waardige storie te hê. God is aan ons kant! God is lief vir ons. Volgende kan Hy lewe gee uit die dood. God is Redder. Hy sit weer die pen terug in jou hand om verder te skryf. God is Leermeester. Gehoorsaam volg jy Sy wysheid. God is Heer. Skelm begin jy weer glimlag wanneer Sy oog joune vang. God is Vriend. Die uitdaging is om stadiger te leef sodat die verhaal nagegaan en versorg kan word. Die derde kwartaal gaan Constantiakruin Gemeente 'n reeks doen met die titel - Stories vir Lewe. Ons gaan uit ander mense se stories saam God, in die wêreld, betrokke by Sy kinders kyk na ons eie stories. Neem die tyd om jou storie voor jou oop te hou en dat God dit aanraak, dat God dit vernuwe, God dit herskryf, God dit heelmaak en God dit heilig - vra Hom hoe die storie moet lyk. Kom met die verwagting om aangeraak te word. So het die Constantiakruin kantoor erns daarmee gemaak en kantoorstories geskryf in psalmvorm. Hierdie psalms is gebore uit die oortuiging dat ons in die aangesig van God leef.
Dr Wicus van der Merwe Ons skryf nie alleen stories nie, daarom kan ons ook saam skryf. Ons hoop hierdie inspireer elke lidmaat en gesin om saam psalmstories tot eer van God te skryf . Jy is my kind Here, dankie dat ek die sekerheid het dat ek U kind is. Maak nie saak wie wat sê nie. Ek is U kind en U is my Vader. U liefde is onvoorwaardelik en sal nooit ophou nie, op U kan ek altyd vertrou. Here, op laerskool het die wêreld probeer om U uit my hart te dryf, maar U het deur U Gees my ‘n tasbare belewenis gegee – U is Heer. Soms het ek as kind van U weggedwaal, maar U is my Vader wat altyd weer op my wag! Selfs my vriende het U vir my gekies, die speel en gelag was omdat U dit gegee het. Dankie dat U soveel bemoeienis met my maak, nooit opgee op my nie. Ek kan net getuig van ‘n nabyheid dwarsdeur my lewe! Dankie vir ouers wat my vir U lief gemaak het. Slaap goed Here, die donker nag het U dag gemaak. My vrees vir my huisgesin se lot het U vreugde gemaak. Dankie dat ek vanmôre weer kon wakker word, want ek besef U sorg altyd vir my! Dit is U wat my van alle kante beskerm. Soveel kere vang U self die bal, los U die moeilike situasies op. Sien ek U in die kollegas rondom my. Wanneer ek saans my oë toemaak weet ek U is by my, U waak oor my, alles is goed. Wat ‘n gawe dat U vir ons slaap gegee het, want elke môre is nuut en so ook U goedheid. U is daar, in my tye van nood. U is daar en my beker loop oor! Ek ervaar U arms om my, wat my optel, my vashou, my dra! U is daar. U het my angs en vrees omgesit in vreugde en hoop. Met U is als beter. Sonder U is ons niks. ●
“It
Constantiakruin Psalms
The silence is overwhelming; the story came to a halt. The hotchpotch of stories that people are involved in gives us meaning. The loss of a story is the loss of life. Just as a birth is the start of a story. Painful and messy at the start, but full of potential, opportunities, an invitation. We seldom think about our lives and the relationships we are in as stories, narratives playing out. The speed at which the stories run, leave no reflection time and if you do not keep up, the stories come to grief. When we pick up the pieces, we realise what happened, what went wrong, where we needed more time, joy that happened, good memories and opportunities we had. Pieces remain, the moment is over. Fortunately, nothing stops us from writing new stories. Nothing prevents us from rewriting old stories with new vision. Grey stories can be coloured in. Insane sentences and grammatical errors can be put right. The advantage is that we discover for the first time that God has given us the right to have worthwhile stories. God is on our side! God loves us. Furthermore, He can give life out of death. God is Saviour. He puts the pen back in your hand to allow you to write more. God is Teacher. Obediently follow His wisdom. God is Lord. Slyly you begin to smile when He catches your eye. God is Friend. The challenge is to live more slowly so that the story can be looked into and cared for. Constantiakruin congregation will be doing a series in the third term entitled ‘Stories for Life’. We are going to look together with God, in the world, involved in His children, at our own stories. Take the time to keep your own story open and allow God to touch it, God to renew it, God to rewrite it, God to make it whole and God to sanctify it – ask Him how the story should look. Come with the expectation to be touched by it. This is what the Constantiakruin office made of it and they wrote office stories in the form of psalms. These psalms are born out of the conviction that we live before the countenance of God. We
was on the 4th of June, Saturday early evening. I was coming from the shops going home. I got off from a taxi on the corner of Ontdekkers and Golf Club Terrace roads.
I have never been so scared for my life. I was trembling! I started praying to God, asking him that I must not loose my consciousness, asking Him for protection—that these men do not kill or rape me.
Normally, I would walk home as I don’t stay far from the taxi drop off point. I live around the corner from the Caltex Garage on Golf Club Terrace. But sometimes I am lazy and would take another second local taxi to get me home and drop me off, almost on my front door. This happened to be one of those lazy days. A taxi came hooting and I stopped it. I got into the taxi (a Toyota Quantum). Only when I was inside, I realised it was quite empty. There was a driver, a passenger in front and one at the back. I took my money out and paid.
Whilst I was in the middle of prayer, something very strange happened to me, something I've never felt before. I felt someone's presence. In the middle of these aggressive men shouting and threaten to rape and kill me, I felt God's presence. His presence kept me calm, I knew he was with me.
After driving with me for what felt to me like a lifetime, they dumped me in Roodepoort in the veld near factories and old mine dumps. I met a good As we were approaching my destination (Caltex Garage), I Samaritan who borrowed me his phone. I phoned a instructed the driver to stop. Instead, the passenger in the friend. We went to the police station and Flora front and not the driver, turned around and hit me on my head Clinic where I ended up with stitches on my head. with a metal rod. I got the shock of my life! As I tried to turn around to ask the passenger at the back seat what was going The nursing staff at Flora told me that they have on, the guy in front hit me again on my head. The next mo- had a number of similar incidents where women ment the guy at the back grabbed me by my neck and in- waited for taxis but ended up being abducted. As I structed me to lie down and to not even try to scream...that's spoke to people, more information revealed that when I realised what was going on. other women going through similar experiences had been raped and dumped in the same area afThey instructed me to keep quiet and only to talk when asked ter being abducted by men in a quantum taxi. to. They were armed and one guy held a gun to my neck all the time and threatened to shoot me. The taxi drove with me I asked God for two things: that these men must not kill me as they searched my handbag, taking my phone, asking for or rape me. None of these things I asked God for happened pin numbers for all the cards they could find in my purse. to me. They even pulled out my earrings, and took all my groceries. By that time my head was bleeding profusely .There “He was faithful to me and carried me right through.“ ● were threats of rape.
August / Augustus 2016
do not only write stories, therefor we can also write together. We hope this inspires each person and family, to also write psalm stories to honour God. You are my child Lord, thank you that I have the certainty that I am Your child. Makes no difference who says what. I’m Your child and You’re my Father. Your unconditional love is never ending, I rely on You. Lord, in primary school the world tried to drive You out of my heart, but You gave me a tangible experience of Yourself – You are Lord. As a child I sometimes wandered away from You, but You my Father, always waits for me! You even chose my friends for me, the games and the laughter were because You gave them to me. Thank you that You take care of me, never giving up. I can only witness to your closeness throughout my life! Thank you for parents that led me to love You. Sleep well Lord, You have made the dark night like day. My fear for my family’s future You have turned to joy. Thank you that I could wake up again this morning. I realise You always care for me, protecting me from all sides. So often You catch the ball, You sort out the difficult situations. I see You in the colleagues around me. When I close my eyes at night I know You are with me, You keep guard over me, everything is good. What a blessing that You gave us sleep, because every morning is new and so is Your goodness. You are there in my times of need. You are there and my cup runs over! I feel Your arms around me, that pick me up, hold me tight, carry me! You are there. You have changed my anxiety and fear into joy and hope. With You everything is better. Without You we are nothing. ●
1
2
Alet Reynders wat vir bykans nege jaar aan die stuur van die Bedieningsgroepe (Hulp & Hoop) gestaan het, verhuis binnekort. Alet het aan verskeie persone die leisels (stokkie) oorhandig. Van bo na onder: 1. Thys de Villiers (Finansies—Coram Deo) 2. Amanda Kruger (DivorceCare)
3
3. Magda van Zyl (GriefShare; Huweliksverryking; en Coram Deo). ●
“Elke mens moet sy eie heil uitwerk. Dit is my saak met God – my saligheid kry ek nie by die Dominee nie…”
sluit, waar die Here haar geroep het om ondersteuningsgroepe te begin. “Dit was ‘n groot stap om te neem aangesien dit totaal uit my gemaksone was. Hier het ek geleer om die risiko’s te neem en die Heilige Gees te vertrou met die res. Die belangrikste vereiste is ‘n gewillige hart. Begin iets, maar moenie dat vrees jou oorval nie. God rus jou toe vir dit waarvoor jy geroep is.”
Maar, ‘n intense verhouding met die Drie Enige God het nie oornag gebeur nie. Daar was ‘n tyd in haar lewe waar sy intense frusAlet Reynders trasie beleef het weens ‘n gebrek aan geestelike groei. As kind het sy gedink dat sy mooi leef, ‘n goeie mens is, maar het Annerine Riga geen idee van ‘n persoonlike verhouding p een van dié koudste oggende in met die Vader gehad nie. Julie, ontmoet ek vir Alet Reynders by Constantiakruin. Verwelkomend Gedurende ‘n interkerklike kamp in 1982, met ‘n hartlikheid wat uit haar oë straal en beleef sy ‘n totale geloofsmetamorfose. Wat heerlike warm tee, maak ons ons tuis in haar opvallend was tydens hierdie kamp, was die kantoor in die kerkhuis. lewensblydskap wat te bespeur was by die gelowiges … iets waarmee Alet haar nie kon Alet, wat tot onlangs toe aan die stuur van vereenselwig nie. die Hulp- en Hoopbediening gestaan het, verruil binnekort haar huis in Constantia- Terug by die huis, het die Gees haar geïnkruin met ‘n nuwe lewe in Betlehem. Die spireer om die Bybel oop te slaan en die lewe het wye paaie met haar gestap. As Re- boek Johannes te lees om meer van Jesus keningkunde onderwyserers het sy nege as mens te wete te kom, waarna Handelinge haar ‘n in-diepte verstaan van die jaar gelede die onderwysberoep vaarwel toegeroep en by NG Constantiakruin aange- Heilige Gees gegee het. Hierdie openba-
O
veroordelend na stukkende mense te kyk en hul net te aanvaar vir wie hul is. “Ek glo van die die bykans 600 mense wat deur Hulp & Hoop bedieningsgroepe gegaan het, het ek rings het haar begeester om die res van waarskynlik sélf meer seën ontvang, want die Bybel, Ou en Nuwe Testament te bestu- God het vir my lewendig geword!” deer. Só het die Woord begin waar word vir haar – ’n gestalte in haar lewe begin vind. “Ons moet nooit onderskat hoe ‘n klein gebaar van hulp of iets wat jy sê, ‘n reuse Tydens ‘n diagnose van kanker, wat ook impak op iemand se lewe kan hê nie. Dr gekenmerk word in haar geloofslewe as ‘n Theo het vir my geleer wat dit werklik betyd van intense geloofsgroei, het die aan- teken om ‘n dienaar te wees. Die begrip van hoor van God se stem ‘n baie prominente diensbaarheid het in my gees ontplof nadat soeke in haar lewe geword. In hierdie hy, deur ‘n nederige handeling, dit vir my tydperk het God in ‘n duidelike stem He- oopgebreek het.” breërs 4:16 aan haar uitgelig: Verwonderd oor die belewenisse in Alet “Laat ons dan met vrymoedigheid na die se lewe, staan my tee vergete en yskoud. troon van die genade gaan, sodat ons Ons moet haas groet. Bykans twee ure het barmhartigheid kan verkry en genade verloop sedert my intrapslag. Met soortgevind om op die regte tyd gehelp te word.” lyke hartlikheid waarmee ek verwelkom is, groet ons mekaar. Ek weet dat die Here se “God het medelye met my gehad tydens my gesant ’n impak in Bethlehem gaan maak! siektetoestand en regdeur my lewe. Ek het begin om die waarheid te soek – die Waar- Oppad terug huistoe, jubel my hart oor die heid wat jy nie van boekekennis kry nie wonder van ons God. Ek dank Hom vir iemaar die Waarheid soos wat dit van God mand soos Alet, en al die ander Alette wat kom. Ek kan tot vandag nie sonder God op onbaatsugtige, dog in suiwer gehoordeur enige situasie gaan nie. Ek is deur God saamheid die pad saam met die Vader van kanker genees.” stap, al dienende, om die Vader se genade ook aan ander te wys. Talle mense binne die kring van Constantiakruin het ‘n impak op Alet se lewe gehad. “Jesurun, daar is niemand soos God nie, Dr Anton het haar potensiaal raakgesien Hy ry deur die hemel om jou te kom help, en haar uitgedaag om betrokke te raak by in sy majesteit ry Hy op die wolke.” (Deut. die bediening, waar sy geleer het om nie- 33:26) ●
W
city of Judah and entered the house of Zecharias and Elizabeth. (Luke 1:38-40)
omen Of Virtue
is a Christian ladies group at Constantiakruin English Congregation. Created by women for women and Inspired by God. After sitting in a survey a while ago with Rev. Jaco Schoeman, a group consisting of members of the English Congregation, came to realise that women have a great responsibility and are a great influence to their families and to society.
Voor (van links na regs): Anne-Marie van Schalkwyk; Chrissie Ten Krooden; en Ronel Grobbelaar. Agter (van links na regs): Hennie Naudé; Alet Botha; en Leon Ten Krooden. ’n Groepie van vyf Constantiakruin lidmate, het onlangs die EEIII-kursus, onder leiding van Alet Botha voltooi. Die omvattende kursus fokus op die verkondiging van die Evangelie waar gelowiges op ’n gemaklike, dog geloofwaardige wyse met nie-gelowiges kan omgaan om hul uiteindelik na die Verlosser te lei. “Voor die EEIII het ek nie geweet waar om te begin om die Evangelie met iemand te deel nie. Nou is ek toegerus om God se Groot Opdrag, naamlik on Sy Evangelie te verkondig, met ander te deel.” Anne-Marie van Schalkwyk
Fatima Eksteen
“We need to reach out to one another, despite a hectic and demanding schedule. The challenge is to remain focussed and encouraged in our calling as virtuous women. We can not do it by ourselves, God wants to helps us, but He can only do it through us. We are his hands and feet,” Fatima Eksteen said, representing this forum.
Die kursus rus ’n gelowige toe om op ’n sinvolle wyse onder leiding van die Heilige Gees, die Evangelie te deel met ander om hul sodoende na Jesus te lei . “Geestelik was die kursus baie leersaam en verrykend. Dit stel jou in staat om die Evangelie op ’n gepaste manier aan ander oor te dra. Elke Christen het ’n opdrag uit God se Woord: Maar al is my lewe vir my kosbaar, reken ek dit van geen belang nie as ek maar net my lewenstaak kan voltooi en die dienswerk wat ek van die Here Jesus gekry het, kan klaar maak: dit is om die evangelie van God se genade te verkondig. (Hand 20:24) Hennie Naudé Indien jy graag meer te wete wil kom oor die EEIII-kursus, kontak gerus vir Alet Botha via die kerkkantoor by 011 475 1440. ●
As a Christian woman, who is your Elizabeth? Who do you rush to in a hurry? Who do you seek for your Godly counsel? If you don’t have an Elizabeth of your very own, ask God to put one in your life.
A few characteristics to look for in your Elizabeth, are:
have a steadfast walk with the Lord; give Godly counsel in truth and love; encourage you in your walk with Jesus; encourage you in your marriage; be someone whom you desire to learn Women of Virtue is based on based on from; Proverbs 31. The Virtuous women has wis- pray for you; dom, honour, dignity, kindness and strength. rejoice in your successes; and She rejoices, fears the Lord, is industrious see your God-given gifts and encourage and a noble provider. Elizabeth, mother of you to use them. John the Baptist, is the role model whose character fits the blue print of the virtuous Your Elizabeth should not: women. gossip with others about things you have shared; disrespect your husband or family; remind you of past failures, or make fun of your shortcomings; pull you away from others; discourage you from serving the Lord; and When Jesus’ mother Mary, was given the be in competition with you, or be insebiggest news of her life, she had no huscure in your achievements. band to confide in. Her first instinct after her visit from the angel of the Lord, was to im- Take a moment and ask yourself: “Who is mediately go out and seek Godly counsel my Elizabeth?” from her cousin Elizabeth. Get together is every 3rd Saturday of the Then Mary said, “Behold the maidservant month with sharing stories, praise and worof the Lord! Let it be to me according to ship and digging into the Word. The morning your word.” And the angel departed from is ended off with High Tea. Contact Fatima her. Now Mary arose in those days and Eksteen for more information on 079 046 went into the hill country with haste, to a 5867. ● Fatima says that we (women) all need an Elizabeth in our lives. Like Mary the Mother of Jesus ran to Elizabeth in her time of distress, so we should have a safe haven to go to. “We should have other Christian ladies, whom we can trust and go to for prayer and encouragement.”
WAT IS DIE EEIII?
3
Mary didn’t waste any time, she went with haste. The definition of the word haste is; to move with speed, or in a hurry or a rush.
August / Augustus 2016
Dr. Wicus van der Merwe & Johann van der Walt
Johann van der Walt Ons het in die Junie vakansie ‘n groep jong mense saamgevat op ‘n uitreik na die Makathini vlaktes. Constantiakruin is al vir etlike jare een van vele gemeentes wat jaarliks daar uitreik. En dié jaar was waarlik vir my een van die amazingste jare nog. Ons was ‘n groep van so 20 jong mense en 5 vurige volwassenes wat saam die pad aangepak het na Manguzi, net so buite Kosibaai. Daar het ons vir die week by Ds Louwrens van der Westhuizen se terrein kamp opgeslaan. Ja, met tent en al. Ons het hulle gehelp met allerhande opknappingswerk in en om die terrein. Onder andere het ons die kerkgebou se vensterrame geverf, ‘n paar van die mure oorgeverf, vir die Ds ‘n nuwe alarmsisteem geïnstalleer en twee ekstra kolligte (spotlights) gemonteer.
O
ns Gemeente voel dat ‘n groot deel van ons gestuurtheid is om betrokke te wees by die skole in ons gemeenskap. Ek wil graag bietjie deel wat ons daar doen.
Verlede kwartaal het ons gereël dat Willie Pretorius van Willie en die Wenspan ‘n Maandagoggend opening behartig en die kinders het dit baie geniet.
Ons het ook die voorreg gehad om saam met die gemeente uit te reik in die woonareas en om die mense van God te vertel. Elke aand het ons saam met hulle kerk gehou soos net ‘n Zoeloe-gemeente kan. Wat ‘n belewenis.
Laerskool Florida & Horison vasvra Ons is ook nou al vir twee jaar betrokke by Laerskool Florida en Laerskool Horison se Bybelvasvra Kompetisie. Ons help die kinders om goed voorbereid te wees sodat hulle met gemak deel kan neem aan die kompetisie.
Baie dankie aan almal in ons Gemeente se bydraes, gebede en ondersteuning wat die uitreik elke jaar moontlik maak. En wie weet, dalk kan jy volgende jaar deel wees van die span. Nee man Great! ● Die Makhathini Span, Ek wil sommer net baie dankie sê vir julle inset in die bediening hier in Makhthini die afgelope skool vakansie. Dit was baie lekker om julle hier op KwaNgwanase te kon ontvang en dat ons mekaar soveel beter kon leer ken. Ek wens ons kon dit elke jaar so doen. Ek gaan nou nie eers probeer lys dit wat julle alles gedoen het nie, maar in besonder baie dankie vir die alarm sisteem in die huis en die twee ligte op die perseel. Dit werk perfek. Die gesindheid waarmee almal saamgewerk het en die wyse waarop jul as Constantia groep die vermoë het om sommer net deel te word van die mense hier, is vir ons 'n GROOT seën. Dit getuig dan ook van mooi verhoudinge wat oor jare heen opgebou is. BAIE DANKIE!! Julle teenwoordigheid hier op die terrein, het vir my en Jeanne besonder baie beteken na die slegte insident wat hier plaasgevind het - dit het ons fokus ook so bietjie op iets anders gesit. Nadat ons terug is na 'n vakansie in Namibië, beleef ons 'n groot rustigheid in ons harte tov ons verblyf hier. Ons vertrou dat ons die nodige opskerping van ons sekuriteit ook nog in hierdie jaar in plek sal kry. Interessant hoe die Here beskik het met die finansies terwyl julle hier was. 'n Totaal van R6900 is vanaf Constatiakruin ontvang vir die uitreik by Malangabi en die totale onkoste wat deur ons kerk se boekhouding gesirkuleer het, was R6791.27. Die voorsiening van die Here is so "tydig" en "volkome genoegsaam". Loof die Here! Dra asseblief ons dank oor aan die kerkraad. Liefde, Louwrens van der Westhuizen ●
so groot dat die hele skool dit moet hoor. Onlangs het die Gemeente vir ons ‘n nuwe luidspreker gekoop sodat ons die groep nou buite kan akkommodeer. Daar is spasie vir nog meer kinders om deel te wees hiervan.
Hoërskool Florida Ons Jeugwerker, Johann van der Walt, is deel van ‘n span van byna 10 predikante en jeugwerkers wat weekliks tyd spandeer by hierdie wonderlike skool. Johann bied elke Donderdag ‘n gebedsgroep by die skool aan waar kinders bereid is om ‘n pouse op te offer om saam te bid vir mekaar en vir die skool. Die groep is oorspronklik begin deur ‘n paar matriekleerders en het van omtrent 13 kinders gegroei tot ’n aansienlike groot groepie, wat elke week daar is om saam te bid. Dit is wonderlik om te sien hoe God in hierdie kinders se lewens werk. Hy is ook deel van die skool se beradingspan en Vrydae se CSI bediening, n bediening wat woord en lewe na die kinders bring uit God se woord.
Skolebediening is vir ons belangrik. Baie dankie aan elkeen wat al op een of ander manier deel gevorm het van dié bediening. ●
Laerskool Florida Laerskool Florida bied op Woensdae die CSV aan. Daar is om en by 100 kinders betrokke en in hierdie pouse sing en spring en dans hulle vir God. Ons maak God se naam
August / Augustus 2016
4