14 Augustus 2016
BELANGRIKE DATUMS
Eredienste 08:30 & 10:00 (Kerkgebou) Prediker: Dr. Anton Fick Reeks: Stories vir lewe Tema: Die Saaier se droom
- Matteus 13
Sondag 14 Augustus: Nuwe Reeks begin by oggenddienste Vrydag 19 Augustus: Huweliksverryking – Dr. Andre Botha Dinsdag 23 Augustus: Nuwe lidmate aand
Kom geniet ‘n koppie koffie, tee of vrugtesap tussen die eredienste op die grasperk voor die kerkgebou.
Donderdag 25 Augustus: Israeltoer inligting
English Service 10:00 (Chapel) Preacher: Rev. Barend Buys Series: Stories for life Theme: The sowers dream
Vrydag 26 Augustus: Promiseland Kamp Sondag 28 Augustus Nagmaal!!
- Matthew 13
Saterdag 27 Augustus: Dames Oggendtee
VGK Diens 15:00 (Saal) Afrikataal Diens
Vrydag 2 September: Saamkuier met Alan Ladd
Kuierkerk 18:00 (Kapel) Prediker: Ds. Gys van Schoor Reeks: Geloofsvorming! Tema: Die storie van die groot Koning
Jeugaktiwiteite:
Saterdag 3 September: Kermis Floridapark Bedieningspunt Donderdag 15 September: Hulp & Hoop Gholfdag
Kleuterkerk (2jr-Gr RR) – 08:30 Sondae gedurende skoolkwartale tydens die eerste oggenddiens, in lokaal agter die kerkhuis.
Gr R-Gr 1 – 08:30 Sondae gedurende skoolkwartale tydens die eerste oggenddiens, in die kerkhuis.
Kinderkerk (Gr 2-Gr 5) – 08:30 & 10:00 Sondae gedurende skoolkwartale in die saalkompleks.
Senior Kategese (Gr 6-Gr 11) – 17:00-17:45 Sondae gedurende skoolkwartale.
In Sync Erediens (Almal welkom) – 18:00 Sondae gedurende skoolkwartale in kerkgebou.
21 Augustus 2016 Eredienste 08:30 & 10:00 (Kerkgebou)
English Service 10:00 (Chapel)
Prediker: Ds. Jaco Schoeman Reeks: Stories vir lewe Tema: Vaderliefde par excellence - Luk 15
Preacher: Rev. Barend Buys Series: Stories for life Theme: Father love par excellence - Luk 15
Kom geniet ‘n koppie koffie, tee of vrugtesap tussen die eredienste op die grasperk voor die kerkgebou.
VGK Diens 15:00 (Saal)
Kuierkerk 18:00 (Kapel)
InSync Erediens 18:00 (Kerkgebou)
Prediker: Ds Jaco Schoeman Reeks: Geloofsvorming Tema: Die storie van die navolgers van die Koning
Prediker: Dr. Wicus van der Merwe Reeks: TRON-Stories vir lewe Tema: Vaderliefde par excellence
Afrikataal Diens
VOORBIDDING Denise Koch Kobie v d Zwan Yvonne Barnard Marielienne Botha Karin van Greunen Mariaan de Jager Hennie Fouché Irene Jooste Fina Fourie
Tema: Aanbieder: 17 Augustus 24 Augustus 31 Augustus 07 September 2
084 951 1332 082 304 9382 079 886 4974 011 679 1002 082 508 9689 082 261 7289 011 472 1087 082 852 9754 083 703 2888
Joshua Engelbrecht Bob/Doreen Atherton Ina de Beer Ryno Jacobs Dollie Smit Marelize Loftie-Eaton Mien Bettings Patricia Myburgh Mollie Smit
BYBELSTUDIE Nege Hebreeuse woorde wat jy moet ken. Ds. Jaco Schoeman – Halleluja – Nefesh – Tefilla – Ruag
14 September 21 September 28 September
– Majim – Mashiach – Sela & Amen (Afsluiting)
082 550 6299 082 923 6060 073 624 8670 072 735 2094 082 851 4876 079 894 9875 011 954 3873 082 441 9125 076 901 1943
HULP & HOOP
Hulp & Hoop Gholfdag 15 SEPTEMBER 2016 Die jaarlikse Hulp en Hoop gholfdag vind by die Krugersdorp gholfbaan plaas. Oudergewoonte is heelwat pryse op die spel en beloof dit om ’n heerlike pret-dag ten bate van Hulp & Hoop te wees.
Vierbal - R3000
ALAN LADD Datum: 02 September Tyd: 18:30 vir 19:00 Koste: R80 p/p Plek: Kerkgebou Koop asb jou kaartjie – dit gaan ‘n heerlike aand wees. Nooi vriende en familie!
Borge - R5000 (Sluit vierbal in)
Ons vra dringend vir spelers om in te skryf en vriende uit te nooi om deel te wees van ‘n wonderlike dag! Enige pryse of skenkings is so welkom! Kontak gerus vir Maggie Lindeque by 083 265 4930 vir verdere inligting.
TIENDE MAAND Ons vra die gemeente om reeds te beplan en te spaar vir Oktober Tiendemaand insameling. Dié insameling maak dat ons al ons verpligtinge kan nakom.
HULP & HOOP GROEI PROJEK Jannie van Rooyen bied aan om plantjies en kunsmis te verskaf vir die groei van tamaties, spinasie “Marrow” - pampoen en pepers deur gemeentelede. Die opbrengs kan dan Sondae by die kerk afgelewer word waarna dit aan organisasies wat kos aan behoeftige kinders voorsien, versprei sal word. Ons beplan om die plantjies teen middel September beskikbaar te kry. Gemeentelede wat belangstel om aan hierdie projek deel te neem kan vir Stephan by 082 948 2883 kontak of e-pos na stephan@constantiakruin.co.za. Laat weet asb. teen Sondag 14 Augustus indien jy sou belangstel, sodat die plantjies bestel kan word. Baie dankie vir jou ondersteuning. PROMISELAND KAMP Datum: 26-27 Augustus 2016 Koste: R 150 per kind Ons hou ‘n spesiale kamp vir al ons laerskool Promiseland kids. Dit is ‘n kamp vol hope pret en plesier, lekker speletjies, eetgoed en wie weet, dalk ‘n movie ook. Hou asb die datum oop vir julle laerskool kinders en laat hulle deel wees van die avontuur. Dit is elke jaar ‘n hoogtepunt vir ons kinders! Navrae: Johann van der Walt – 083 497 3776
3
SUPERSEWES 2016 ‘n Super Graad 7 oorgangskamp met baie avontuur, groot geestelike impak en ‘n plek waar jy voorberei word vir die Hoërskool. Sien jou daar!
Datum: 2-6 Oktober Koste: R975 p.p Inskrywings by www.supersewes.co.za Vir enige navrae of indien jy ‘n kind wil borg, skakel asb. vir Dr. Wicus by 082 337 1568 of wicus@constantiakruin.co.za. MANDJIEDANS Ons nooi almal wat daarvan hou om te kuier en dans soos die in dae van koshuis en universiteit. Ons wil graag die groep jongwerkendes, jong getroudes saambring as geloofsgemeenskap en om saam te begin dien. Kinders welkom! Ons wil graag die ouderdomsgroep 18-30 bereik! Datum: 9 September Tyd: 18:00 - 23:00 Koste: R50 per paar / per gesin Plek: Floridapark bedieningspunt (Saal) Kaartjies sal op die grasperk te koop wees. Navrae: Marlé Dreyer – 084 497 2527 of Melieze Visser – 082 568 2637 HUWELIKSVERRYKING
Moenie hierdie besondere naweek en spreker misloop nie!
Tema: Ons eet hom die 7 sakke sout… en ons gaan dit maak! Spreker: Dr. André Botha Datum:
Vrydag, 19 Augustus Saterdag, 20 Augustus
17:00 - 21:00 en 08:00 - 13:00
Koste: R500 per paar (etes ingesluit) Kontakpersoon: Magda van Zyl - 083 302 8622 of Kerkkantoor - 011 475 1440 4
DERDE KWARTAAL REEKS
Datum: 14 Augustus – 18 September Jesus het deur die effektiewe gebruik van stories ongekende krag daaraan gegee. Ons gaan op 'n klomp gelykenisse die volgende agt Sondae hanteer en nooi jou om dit getrou by te woon. Daar is verskeie gelykenisse wat aan die orde kom in preke, kleingroepbesprekings en inleidings by die Bybelstudies vir alle ouderdomme. Ons gaan vir die duur van die reeks, ‘n spesiale selgroep in die Kapel hou vir lidmate wat graag dieper in die reeks wil delf, maar nie tans deel is van ‘n selgroep nie. Dit sal wees vir ses Donderdagaande beginnende 18 Aug tot 22 Sept. (18:30 – 20:00).
Waaroor handel die reeks... Preek tema en skriflesing
Kleingroep bespreking
Die Saaier se droom? (Matt 13) Vaderliefde par excellence (Luk 15) Moet nooit tou opgooi nie (Luk 18) Dis net skurke wat nie vergewe nie! (Matt 18) Hoogmoed kom tot ʼn val (Luk 18:9) Dissipelskap is nie so duur… dis duurder! (Luk 14)
Die twee seuns (Matt 21) Onvrugbare vyeboom (Luk 15) Ontydige besoeker (Luk 11) Ete aan huis van die Fariseër (Luk 7) Arbeiders in die wingerd (Matt 20) Koning en bouer (Luk 14)
Die Kleingroepboekies is teen R20 beskikbaar op die grasperk! DERDE KWARTAAL KUIERKERK Datum: 24 Julie – 25 September Ons wil graag by hierdie Kuierkerk reeks ons Geloofsgewoontes begin vestig en inprop by die Here. Jesus het ons geskuif vanaf die koninkryk van die duisternis na die Koninkryk van God. Ons wil jou help om jou geloof so te groei. Van Christenskap na egte ware Dissipels wat ‘n verskil maak in die wêreld. Ons vra dat jy jouself sal verbind tot die reeks. Bring ‘n notaboek, pen en Bybel (verkieslik ‘n ander vertaling as wat jy normaal sou gebruik). 14 Augustus Die storie van die groot Koning 21 Augustus Die storie van die navolgers van die Koning 28 Augustus Die prentjies van die Koning se ryk 4 September Die sleutels van die Koning se ryk 11 September Die Gees van die Koning se ryk 18 September Die inkarnasie van die Koninkryk 25 September Ek is die storie van die Koninkryk
5
KRUINJARE ETE Datum: 25 Augustus Tyd: 12:00 Koste: R80 per persoon Plek: Billy G Restaurant – Silverstar Casino Kom geniet 'n heerlike buffet-ete saam met ons. kom om 12h00 by die hoof ingang van Silverstar Casino bymekaar. Ons Maak asb. van eie vervoer gebruik. Vul asb. jul name op die blou naamlyste in wat beskikbaar is in beide portale van die kerk asook in die Kapel. DIE VROUEBEDIENING ‘n Nostalgiese reis met woord en sang saam met Esté Pienaar & Henry van Dyk Datum: 27 Augustus Tyd: 09:30-13:00 Koste: R150 p/p (Damestee) Plek: Kapel Kaartjies word deur gasvrouens verkoop. Skakel vir Doks Hamman by 082 923 9837 of Naomi Meerkotter by 079 546 9213 vir enige navrae. FLORIDAPARK-BEDIENINGSPUNT KERMIS Almal word hartlik uitgenooi na ons Kermis! ʼn Vriendelike versoek dat jy vir ons met die volgende items help: Dames-. mans- en kinderklere, beddegoed, handdoeke, kinderspeelgoed, boeke en wit olifant items. (Skakel gerus vir Dr. Theo Marais vir meer inligting by 082 570 0769) Lewer hierdie items asb. teen Sondag 28 Augustus by die Anneks of Kerkkantoor af. Maak seker dat jy ontbytkaartjies aankoop! Beskikbaar by die kerkkantoor vanaf Woensdag 10 Augustus en ook vanaf Sondag 14 Augustus direk na die oggend eredienste op die grasperk. ons het op Saterdag 1 Oktober tussen 08:00 en 12:00 ʼn tweedehandse klere LW. verkoping by ons Kerkkompleks te Daniël Malan 70, Floridapark.
Datum: Saterdag, 3 September 2016 Tyd: 08:00 - 12:30
6
ISRAEL TOER 2017 Dr Anton en Adri Fick neem ‘n groep van 24 persone op ‘n onvergeetlike besoek aan Israel. Die toer vind van plaas. As jy, vriende of familie enigsins belangstel, kontak die kerkkanoor. Daar sal ‘n inligtingsaand later in Augustus gehou word. Datum en plek volg. HET ‘N WERK / SOEK ‘N WERK WERKSOEKEND: Betroubare man pas huise op en versorg jou huisdiere. Beskikbaar reg deur die jaar. Kontak – Anthonie – 071 471 4360 John Josephy - 083 667 6491, betroubaar, soek tuinwerk en verfwerk. Verwysing – mnr Steeneveld – 076 911 3091 Thepiso (vroulik) is Engels sprekend en is opsoek na werk as ‘n “domestic worker”. Kontak: 076 197 9749 Martha is ‘n betroubare en hardwerkende bediende en soek voltyds werk vanaf 1 Augustus 2016. Sy is hardwerkend, betroubaar en is elke dag op haar pos. Sy het baie goeie Christen waardes. Verwysing – Charmaine Brink 076 700 4212 Kontak – Martha – 078 414 1302 Mina is ‘n betroubare en hardwerkende huishulp. Sy is kookvaardig en goed met versorging. Sy soek werk vir 2-3 dae ‘n week. Kontak mev. Louw by 082 772 8450 Benodig werk as Winkel Bestuurder, Ontvangs Bestuurder, Pakhuis Bestuurder of Verkoops Verteenwoordiger. Het 16 jaar ondervinding as Departements Bestuurder en Ontvangs Bestuurder vir Pick n Pay. Kontak Grant Boshoff op 071 142 7897 of altaboshoff2@gmail.com Benodig werk as Kantoor Assistent, Ontvangs, Admin Dame. Het 10 jaar ondervinding in Ontvangs, Sekretarieel en Krediet Kontrole. Is besig om Boekhou te leer deur IQ Academy. Kontak Alta Boshoff op 076 013 7897 of email altaboshoff2@gmail.com Het jy ‘n besigheid maar kan nie ‘n voltydse boekhouer bekostig nie? Vir volle Rekenkundige diens op Pastel met al die nodige Statutêre dokumente vir SARS.Skakel Dalene Barry 082 5206503
9-18 Junie 2017
7
BEDIENINGSPAN Kerkkantoor: (011) 475 1440 Kotie Kriel (Ontvangs) – info@constantiakruin.co.za Elsa Meintjes (Admin Beampte) admin@constantiakruin.co.za Webwerf: www.constantiakruin.co.za
Kantoorure: Maandag, Woensdag – 08:30 - 16:00 Dinsdag, Donderdag & Vrydag – 08:00 - 16:00
Leraars: Dr. Anton Fick (Leier- en Gemeenteleraar)
Marinus Loots
083 967 2275 anton@constantiakruin.co.za
MultiMedia & Kommunikasie Oudio/Visueell/Tegnies
082 928 9773 marinus@constantiakruin.co.za
Ds. Jaco Schoeman (Gemeenteleraar en Selgroepe)
082 411 4080 jaco@constantiakruin.co.za
Musiek Direkteur
Dr. Wicus van der Merwe
072 495 7899 musiek@constantiakruin.co.za
Francois Steyn
(Jeug- en Gemeenteleraar)
082 337 1568 wicus@constantiakruin.co.za
Johann van der Walt
Dr. Theo Marais
083 497 3776 johann@constantiakruin.co.za
Jeugwerker
(Floridapark Bedieningspunt)
082 570 0769 theo@constantiakruin.co.za
Nick van der Merwe Bestuurder Geboue en Terreine
Ds. Barend Buys
082 578 0580 nick@constantiakruin.co.za
(Bedryfshoof & English Congregation)
084 671 0129 barend@constantiakruin.co.za
Dankofferkoeverte is beskikbaar by enige van die toonbanke.
Vir elektroniese dankofferinbetalings of skenkings: Bankbesonderhede: ABSA Tjek reknr.: 0106 3330 384 Tak: Florida / 63 03 41 8