Geel Laat die kind die drie oop blokkies gebruik om: 1. Iets geel in te teken 2. ’n geel voorwerp (soos ’n stukkie geel wol) in te plak. 3. ’n Prent van ’n geel voorwerp uit ’n ou tydskrif uit te knip en in te plak.
Die kol is geel
Teken iets wat geel is hier:
Plak ’n geel voorwerp hier:
Plak ’n prent van ’n geel voorwerp hier: