Edusense Maak Leer Lekker
LetterKUNS Stacey van der Walt
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
Edusense LetterKUNS
Deel 1 van 3
Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van die boek mag sonder skrifelike verlof van die uitgewer gereproduseer word nie.
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
Inhoudsopgawe
Deel 1
Inleiding
Letter a …………………………………………………………..1
Letter m ………………………………………………………….8
Letter k …………………………………………………………..13
Letter p …………………………………………………………..19
Letter s …………………………………………………………...26
Letter t ……………………………………………………………32
Letter v …………………………………………………………...37
Addisioneel
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
Leer so speel-speel
Oor die boek Agtergrond oor die Alfabet: 'n Alfabet is 'n volledige gestandaardiseerde stel karakters wat bestaan uit letters en gebruik word om iets in 'n gekose taal neer te skryf. Geskrewe taal bestaan uit sinne, sinne bestaan uit woorde en woorde bestaan uit een of meer letters van die alfabet. Elke letter verteenwoordig rofweg 'n klank in die gesproke taal. 'n Alfabet is verskillend van ander vorme van skryfstelsels soos ideogramme, waarin elke simbool 'n volledige konsep verteenwoordig. Die woord alfabet is afgelei van 'n kombinasie van die woorde alfa en beta, die eerste twee simbole in die Griekse alfabet. Daar word ook soms verwys na die gewone alfabet as die ABC (uitgespreek aa-bee-see). Die woord alfabet word ook soms gebruik om te verwys na die basiese elemente of dele van 'n stelsel.
ter Elke let ordig o w n e e vert k. ’n klan
Fonetiek Leer die kind hoe die letters klink (fonetiek), nie die name van die letters (soos gesing in die bekende ABC liedjie nie). Alhoewel sommige letters meer as een klank maak (“e” in “ek”-“e” in “emmer”) word die mees algemene klank van elk van die alfabet letters vir eers geleer. Wanneer die kind diè klanke goed genoeg ken kan hy geleer word dat sommige letters se klanke moonlik kan verander. (Die verandering hang natuurlik van die letters waarmee hul gegroepeer word af.) Deur die klanke van letters vir ’n leerder te leer, bemagtig jy hom/haar om woorde te begin ontsyfer. Slegs deur klank-herkenning kan ’n kind onafhanklik begin lees. Om ’n kind op die metode te leer lees lei tot die bewusmaking dat verbale woorde bestaan uit kleiner klankeenhede.
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
Inleiding
Edusense LetterKUNS
Kleinlettertjies 95% van geskrewetaal bestaan uit kleinlettertjies, dus maak dit sin om kleinlettertjies heel eerste te leer. Dit verg ook minder handbewegings om meeste kleinlettertjies te vorm. Die hoofletter A word byvoorbeeld in drie bewegings gevorm terwyl die kleinlettertjie a gevorm kan word in een beweging (en dit, sonder om die potlood te lig).
95% van geskrewetaal bestaan uit kleinlettertjies!
Volgorde van Letters Slegs 22 van die 26 alfabetletters word behandel in die program. c, q , x en z word nie behandel nie. Alhoewel die eerste letter in die boek wel a is leer ons nie die letters in kronologiese volgorde nie. Edusense het letters gekies wat die kleinste kans van verwarring verseker maar waarmee ’n verskeidenheid woorde steeds gebou kan word. In Deel 1 hersien ons letters: a, m, k, p, s, t en v. In Deel 2 hersien ons letters i, n, g, b, h, w, y en e. In Deel 3 kyk ons na letters: u, d, f, j, l, r en o.
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
Letterkuns
Blindeskrif
p Plaas meel in ’n skinkbord en vorm die letter in die meel. Neem pasta en plaas dit op die lettervorm. (Onthou dat die pasta geplaas moet word soos die letter gevorm sou word.)
Gebaretaal
Plaatkoekies begin met ’n p
Idee Benodigdhede: plaatkoekiebeslag, pan, olie Meng plaatkoekiebeslag. (Vind ’n resep op die volgende bladsy.) Probeer interessante vorms maak: mannetjies, karretjies en diertjies. Laat die kind die vormpies
Letter: p
gebruik om ‘n storie te vertel.
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
Resep Plaatkoekies Jy benodig: 1 koppie melk 2 eiers 1 koppie bruismeel 30 ml suiker (optioneel) ’n knippie sout ’n bietjie sonneblomolie vir gaarmaak
Metode: 1. Gebruik ’n ballonklitser om al die bestanddele, behalwe die olie, in ’n mengbak saam te meng. 2. Verhit ’n teelepel sonneblomolie in ’n groot braaipan. 3. Skep eetlepelsvol van die beslag in die warm pan. 4. Wanneer die plaatkoekies borreltjies bo-op begin maak, is dit reg om omgedraai te word. 5. Bak elkeen vir nog ’n minuut aan die ander kant. 6. Skep uit en geniet saam met kaas en stroop!
Wenke: As die beslag ’n bietjie te slap of the styf is, voeg nog meel of melk by. Jy kan ook aarbeipuree of swartbessies by die beslag inmeng voor jy die plaatkoekies bak.
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
LetterKUNS
Deel 1
Hersiening: p Die woord padda begin met ’n p
Trek die letter na
padda Omkring al die letters wat so lyk: p
dp b
p
p
p b p
b
Knip ’n p uit ’n ou tydskrif uit
Omkring al die p-prente
papegaai
krokodil
perd Teken iets wat met ’n p begin hier:
Plak hier
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
Rympies Gedigte
Padda en Vis Padda en Vis woon saam in die vlei, maar Padda en Vis het stry gekry. Nou swem Vis alleen deur die water, en buite word Padda al kwater en kwater. Padda brom boos: “Dit is ‘n mooi grap!” Maar Skoenlapper giggel: “Ek lag my nog slap!” Pieter Grobbelaar
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
LetterKUNS
Deel 1
LetterKUNS Laat die kind die letter-prentjie skep. (Kleur in, knip uit en plak sodat dit soos die voorbeeld lyk.)
Pikkewyn begin met p
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
LetterKUNS
Deel 1
Voorbereidende Skrif
Laat die kind die lyne in die linkerkanste boksies oorteken in die boksies wat
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
LetterKUNS
Deel 1
Skrif: p
Laat die kind die letters natrek en ook sy eie ry letters uitskryf.
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
LetterKUNS
Deel 1
Begin Lees
Ons het op letters: a, m, p, k, s, t en v gefokus. Ons gaan nou die letters begin kombineer om woorde te vorm.
Laat die kind aan die kant begin waar die kolletjie pyltjie
is en in die rigting waarin die
wys lees.
pak pas sap kas kat
tak kam sak mak vak
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
LetterKUNS
Deel 1
Begin Lees
mat vat vas tas
kap pap as tap
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
LetterKUNS
Deel 1
Flitskaarte
Knip die flitskaarte uit. Laat die kind woorde met hul bou.
m p t
a k s v
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
LetterKUNS
Deel 1
Woordbou
Knip die woorde uit. Laat die kind die flitskaarte gebruik om die woorde te bou.
Lees een van die woorde vir die leerder. Kyk of hy/sy die woord self kan bou.
kat kas mak pap
tak sak kam tas
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
LetterKUNS
Deel 1
Woordbou
Knip die prentjies uit. Laat die kind die prentjies by die woorde pas.
Plaas ’n prentjie voor die leerder. Laat hy/sy die woord (wat die prentjie beskryf) bou.
© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za
Bestel die produk by Stacey: stacey@edusense.co.za
Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za
stacey@edusense.co.za