Edusense LettersUITKLANK

Page 1

Edusense Maak Lees Lekker

LettersUITKLANK Stacey van der Walt Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Edusense LettersUITKLANK

Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van die boek mag sonder skrifelike verlof van die uitgewer per whatsapp of epos aaangestuur word nie. Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Leer so speel-speel

Oor die boek Agtergrond oor die Alfabet: 'n Alfabet is 'n volledige gestandaardiseerde stel

ter Elke let rdig o o w n e verte . ’n klank

karakters wat bestaan uit letters en gebruik word om iets in 'n gekose taal neer te skryf. Geskrewe taal bestaan uit sinne, sinne bestaan uit woorde en woorde bestaan uit een of meer letters van die alfabet. Elke letter verteenwoordig rofweg 'n klank in die gesproke taal. 'n Alfabet is verskillend van ander vorme van skryfstelsels soos ideogramme, waarin elke simbool 'n volledige konsep verteenwoordig.

Die woord alfabet is afgelei van 'n kombinasie van die woorde alfa en beta, die eerste twee simbole in die Griekse alfabet. Daar word ook soms verwys

Fonetiek Leer die kind hoe die letters klink (fonetiek), nie die name van die letters (soos gesing in die bekende ABC liedjie nie).

na die gewone alfabet as die ABC (uitgespreek aa-

Alhoewel sommige letters meer as een klank maak

bee-see). Die woord alfabet word ook soms

(“e” in “ek”-“e” in “emmer”) word die mees

gebruik om te verwys na die basiese elemente of

algemene klank van elk van die alfabet letters vir

dele van 'n stelsel, bv. die DNA-alfabet.

eers geleer. Wanneer die kind diè klanke goed genoeg ken kan hy geleer word dat sommige letters se klanke moonlik kan verander. (Die verandering hang natuurlik van die letters waarmee hul gegroepeer word af.) Deur die klanke van letters vir ’n leerder te leer, bemagtig jy hom/haar om woorde te begin ontsyfer. Slegs deur klank-herkenning kan ’n kind onafhanklik begin lees. Om ’n kind op die metode te leer lees lei tot die bewusmaking dat verbale woorde bestaan uit kleiner klankeenhede.

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Inleiding

Edusense LettersUITKLANK

Kleinlettertjies 95% van geskrewetaal bestaan uit kleinlettertjies, dus maak dit sin om kleinlettertjies heel eerste te leer. Dit verg ook minder handbewegings om meeste kleinlettertjies te vorm. Die hoofletter A word byvoorbeeld in drie bewegings gevorm terwyl die kleinlettertjie a gevorm kan word in een beweging (en dit, sonder om die potlood te lig).

95% van geskrewetaal bestaan uit kleinlettertjies!

Die flitskaarte Wys jou kind hoe elke letter/letterpaar lyk. Moedig hom/haar aan om dan die letter/s uit te klank voor jy voorbeelde van woorde (agter die flitskaarte) aan hom lees. Stel 1: a,m,k,p,s,t,v Stel 2: I,n,g,b,h,y,e,w Stel 3: u,d,f,j,l,r,o Stel 4: aa,ee,uu,oo,ie,ou,ui Stel 5: ro,ru,ri,me,mu,mi,mo,ma Stel 6: be,ba,bu,bi,go,ga,gu,ho Stel 7: ha,hu,si,se,sa,so,do,da Stel 8: du,de,jo,ja,ju,la,le,lo Stel 9: ku,ka,ko,ki,no,na,ni Stel 10: pu,pa,po,pi,pe,bl,fl,gl Stel 11-12 is bonus kaarte. Jy hoef hul nie te gebruik nie, maar kan indien jou kind gereed Is hiervoor. Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Inleiding

Edusense LettersUITKLANK

Vrae en antwoorde Van watter kant af moet my kind letters uitklank? Jou kind moet van links na regs “lees”, nie van bo na onder of van regs na links nie!

Hoe gaan die flitskaarte “briek-lees” verminder? Wanneer ’n kind net begin lees sal hy kort woorde so “briek-briek” uitspreek. Hy sal byvoorbeeld, die woord kat in drie dele opbreek (k-a-t). Hy sal elke letter isoleer, uitklank en dan sal hy op sy ouditiwe-geheue staatmaak om die woord te herroep en as geheel te weergee. Baie van die flitskaarte (wat ’n groot deel van die produk vorm) bevat onbekende letterkombinasies. Laat die kind oefen om al die nuwe klanke as ’n geheel uit te spreek: aa, ee en selfs vreemde kombinasies soos ru/ro/ra. Diè manier van klanke bekendstel gaan help om briek-briek lees te verminder: r-u-s, wat gewoonlik in drie aparte dele ontleed en uitgespreek was word uiteindelik as ru-s (twee dele) en dan rus (een deel) uitgespreek.

Vir watter produk berei die boek my kind voor? Na jou kind die lessies in die boek deurgewerk het is hy uiteindelik gereed vir Edusense se 5 Leesboekies. Begin by Boek 1 en eindig by Boek 5. Die boekies is nie volgens lengte ingedeel nie maar volgens die moeilikheidsvlak van klanke in die boek. Produkte wat voor die LettersUITKLANK Boek gebruik kan word is: Edusense se Letter van die Week Boek LetterKUNS Boek Lettervormingsboek Hoe Klink Dit?

© Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Flitskaarte Stel 1

Fokus: basiese klanke

Flitskaarte

a

m

k

p

s

t

v

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Flitskaarte Stel 1

Fokus: basiese klanke

ark

Stel

as

1-12

ag kat

mat

ken

met

kop

mus

sag

pad

serp

pen

son

put

vol

tak

vat

ton

vet

tas

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Letters uitklank

Les 1

Flitskaarte: stel 1

a

Laat die kind die letters uitklank:

m

a soos in appel en m soos in man.

a

m

m

a

m

a

m

m

m

a

a

m

a

m

a

a

m

a

a

a

m

m

a

m

m

a

a

m

Flitskaarte: stel 1

a

Laat die kind die letters uitklank:

p

a soos in ark en p soos in padda.

a

m

p

a

a

p

m

p

m

a

p

m

a

m

a

a

p

a

p

a

m

m

p

m

m

p

a

p

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Letters maak woorde

Les 14

Probeer die eerste gedeelte van elke woord met een slag uitspreek. Voorbeeld: ba (voeg dan die laaste letter by) k = bak.

ba - k

bo - k

ba - d

bo - g

ba - s

bo - s

ba - l

bo - l

ba - m

bo - m

bu - k

ga - s

bu - s

ga - t

bu - l

gi - f

bi - d

gi - l

bo - t

go - m

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Leer lees

Les 23

Klank die gedeeltes waaruit elke woord bestaan uit en lees dan die woord. Al kan die kind die woorde maklik lees is dit nogsteeds belangrik om die gedeeltes waaruit elke woord bestaan uit te klank. Dit gaan help met moeiliker woorde ontleed.

-oob -oo- r boor

b -oo- g boog

b -oo- t boot

s -oo- l sool

k -oo- l kool

p -oo- t poot

l -oo- d lood

l -oo- p loop

l -oo- f lees

r -oo- s roos

t -oo- r toor

v -oo- r voor

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Lees die boekies Die produk berei die kind voor om die volgende boekies te kan lees.

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Bestel die produk by Stacey: stacey@edusense.co.za

Š Edusense Alle regte voorbehou. Die dokument mag slegs gebruik word deur bona-fide Edusense intekenaars. www.edusense.co.za

stacey@edusense.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.