Aug 11 2016 new courant

Page 1

Watertech Maan - Do Vrydag Saterdag Sondag

08:00 - 19:00 08:00 - 20:00 08:00 - 19:00 08:00 - 15:00

Building materials Outside

Barnard st - Agter ABSA Bank

Binne

2de handse meubels

Voertuie met vreemde registrasienommers wat in bondels by huise geparkeer is, die geur van braaivleis oraloor, honde aan leisels wat hul base op uitstappies neem, kinders wat oral rondspeel – sorgvry! Dit was langnaweek in die Overstrand. Die verkiesings- en Vrouedag het vir dié welkome breek gesorg! Die weer was blou en sonnig, ‘n walvis het kom inloer by die hawe en ons dorp se gaste net weer laat besef – van Stanford tot by Pearly Beach – ons bly in hemelland!

Gansbaai

Tel (028) 384 0001

WINKELURE

Maan - Don 07:00 - 19:00 Vrydag: 07:00 - 20:00 Saterdag 07:00 - 19:00 Sondag 07:00 - 17:00

Baie Welkom ! You’re Welcome !

PROKUREURS Kriminele Litigasie Derde Party Eise Skuldinvordering Egskeidings Interdikte Borgaansoeke Uitsettings

Siviele Litigasie Testamente Boedels Transporte Kontrakte Maatskappye Beslote Korp

Sel: 083 518 8784 Tel: 028 384 0334 Faks: 086 502 2780 Epos:hugo@hugocarstens.co.za Hoofweg 15 Gansbaai

Klein– en groothandel verkope van vars vis, vis produkte, kreef, perlemoen, aas en droë vis. Tel No: 028 384 0704 Na ure: 082 7800 986


2

GANSBAAI COURANT

Gansbaaiers het net weer bewys waar hul prioriteite lê wanneer dit by die verkiesing van goeie leiers kom tydens die pas afgelope verkiesing. Wyk 2, waar Riana de Coning as DA Raadslid gestaan het, het stof in die oë van die ander partye geskop. Wyk 2 bestaan uit Birkenhead, Kleinbaai, Klipfonteyn 2, Blompark, Gansbaai en De Kelders en het drie verkiesingstasies gehad. By Kleinbaai Stemlokaal was die uitslae soos volg: DA - 425; ANC - 25; VF- 6. By Pretoriussaal: DA -1 656; ANC - 18 en VF - 18. By Blompark Gemeenskapsaal: DA - 394; ANC - 392 en VF - 0. Die Proporsionele stem, asook die Distrikstem het met enkele stemme na die een of ander kant verskil van die bogenoemde uitslae vir die wykskandidaat.

Riana het haar tevredenheid en blydskap uitgespreek oor die plaaslike verkiesingsuitslae in haar wyk. Die feit dat daar van die begin van die verkiesingsveldtog klem gelê is op die belangrikheid van elke landsburger se stem, is hier duidelik bewys deurdat Blompark met slegs twee stemme gewen het. Wyk 1 is deur die ANC ingepalm met 444 stemme. Wyk 1 bestaan uit Franskraal, Klipfonteyn 1 en Masakhane waar Bennet Zolani Msweli vir die ANC gestaan het en Andrew Komani vir die DA. Die kiesers van Franskraal en Klipfonteyn 1 wat hul stem by Franskraal Rolbalklub uitgebring het, het in ongekende massas opgedaag en kan spog met ‘n stempersentasie van 91%. Die uitslag was 1 008 stemme ten gunste van die DA, 2 vir HERMANUS:

die ANC en 32 vir die VF. Masakhane se uitslae was: DA- 228; ANC – 1 680. Die nou reeds bekende Andrew Komani het gesê dat daar ‘n positiewe gesindheid in Masakhane heers en dat aanhangers van die DA deesdae minder bedreig en geïntimideerd voel. Hy het in ‘n onderhoud gesê dat die DA steeds sal groei. Andrew glo dat die volgende verkiesing ‘n perd van ‘n ander kleur gaan wees en dat 2019 om die draai is. “Ons sal as ‘n span saamwerk om die gemeenskap van Gansbaai te dien”, was Riana de Coning se boodskap na die verkiesing. Riana is die verkose Raadslid vir Wyk 2, met Moira Opperman as proposionele kandidaat vir dié wyk en proporsioneel vir Wyk 1 E & OE while stocks last

Tel : 028 313 0721

Tel: 028 384 3863

Gansbaai

Terms and Conditions apply

Andrew Komani. Rdl de Coning het haar uitgespreek oor dienslewering en die ontwikkeling van infrastruktuur. “Dit sal ‘n belangrike prioriteit bly vir die volgende termyn”, het sy gesê. Die eskalerende misdaad in Gansbaai is iets waaroor die nuwe leierspan baie bekommerd is. Rdl de Coning het gesê dat die bekamping van misdaad op ‘n gekoördineerde en daadwerklike wyse moet plaasvind. Projekte wat jeugontwikkeling ten doel het, is hoog op haar prioriteitslys. Sy sal graag sulke projekte ondersteun, sodat Gansbaai se jeug op ‘n produktiewe wyse van die strate afgehou kan word. Rdl de Coning spreek haar dank uit aan elke kieser wat vertroue in hulle as leiers en as party het en verseker dorpenaars dat sy en haar span alles in hul vermoë sal doen om net die beste aan hul kiesers te lewer.

HIGHLAND QUEEN WHISKY 750 ml

1 Kort Street, Industria

FURNISHER's since 1930

11 Augustus 2016

Maandag - Saterdag 08:00 - 19:00 Sondag 08:00 - 18:00

NOT FOR SALE TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18. DRINK RESPONSIBLY. All Prices include VAT.

R89.90

E & J BRANDY

750ml

R89.90

KLIPDRIFT BRANDY

R109.90

750ml

AMSTEL LITE CAN

6 x 440 ml

R59.90

J & B WHISKY

750 ml

R149.90

AFSNYTYD ADVERTENSIES : DINS 12:00 KANTOOR : Tel: 028 384 3800 of 028 384 1473 Epos : courant@itec.co.za Faks : 028 384 2397 hoek van Fabriek- en Barnardstraat, Gansbaai

Grafiese Ontwerp en Uitleg : Monica Hayes Administrasie : Samantha Otto Drukwerk : Samantha Otto en Monica Hayes

UITGEWER / PUBLISHER : Marinda van der Walt BEMARKING / MARKETING : 082 561 8655 REDAKTEUR / EDITOR : Hardus Botha 082 786 0494 / 028-384 1473

E-pos: hardus@maxitec.co.za


11 Augustus 2016

GANSBAAI COURANT

3

Hoëdruk spuit

Verhuring van:

Vir skoonmaak van dakke en mure

Soliede Scaffolding & hoëkwaliteit bouers-masjiene soos konkreetmengers, kompakteermasjien, kragopwekkers, "grinders", "jackhammers", poker, ens.

Industriesingel, Industriële Gebied. Gansbaai Fanie Bothma Tel/Faks; (028) 384 0189 / Sel: 083 296 2676

Hoofweg 1, Kantoor nr 3

Rdl Riana de Coning wat in Wyk 2 skoonskip gemaak het tydens

Kontak: 028 384 1333 (Tel / Faks) 082 487 3106 (Sel) Leibrandt van Niekerk

Vir GRATIS kwotasies van u motor-, huishoudelik– en bateversekering. Gemagtigde Finansiële Dienste Verskaffer

Winkel 2, Protea Sentrum, Hoofweg, Gansbaai

BLINDS VERTICAL LAMINATED + VENETIAN BAMBOO VINYL FLOORING ROLLER ROMAN NOVILON WOOD CARPETS

AWNINGS

SHUTTERS OUTDOOR BLINDS

BESIGHEIDSURE: MA - VRY: 08:00 - 17:30 SAT: 08:00 - 13:00

SOLYX FILMS DECORATIVE GLASS, UV REDUCTION etc.

SON: 10:00 - 12:00

Tel : (028) 384 0637 of Faks: (028) 384 0455

ook Scriptpharm Geakrediteerde Apteek

Noodnommer: 060 932 3202 (uitroepkoste word gehef)

KLINIEKTYE & DIENSTE

ELKE DAG: MA - VRY 08:00 - 16:00 SAT 08:00 - 12:00 Bloeddruk; H.G.T.(Suiker); Cholesterol; Swangerskaptoets; Urinetoets; Uriensuur; Hemoglobien (Yster); Immunisasie; Gesinsbeplanning; Ondersoeke; Verband, Ore; Haal steke +en clips uit; Babas weeg. Skiet ook oorbelle in, maar nie naeltjie, lip of tong nie.

GRATIS AFLEWERING

(Ma - Sa)

Stanford to Pearly Beach


4

GANSBAAI COURANT

11 Augustus 2016

THIS TIME FOR YOUR LOCAL SPOKESPERSON

The 2016 elections are something of the past, but in last week’s Gansbaai Courant an advertisement placed by the Overstrand Municipality invited voters for another set of elections. Thus, the 2016 elections are not done and dusted. Registered voters on the voters roll of the IEC for the ward where they reside, are eligible to vote. The registration of organizations, sectors and geographical blocks are also extended until the day of the particular election. According to Cllr Riana de Coning, your vote is of vital importance for the establishment of the next five year cycle’s ward committees. These elections will take place during the week of 15-18 August. The elections will take place as follow: Ward 1 – Masakhane Community Hall, Monday, 15 August at 18:00; Ward 1 – Franskraal Bowling Club, Thursday, 18 August at 18:00; Ward 2 – Gansbaai Tourism Centre, Ward 11 – Stanford Community Hall, Thursday, 18 August and also Ward 11 – Pearly Beach Angling Club – Tuesday, 16 August. The elected committee members will be the spokespersons for you, the community. It is essential for good governance that citizens are actively involved in the processes with regard to planning, budgeting, monitoring and evaluation of programmes and projects. Ward committees are regarded as the vehicle to promote good governance at local government level and must, in conjunction with the Municipal Council, execute the constitutional objects for government.

DE KELDERS R810 000

Die huis bied 2 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis/leefarea, eetkamer en enkel motorhuis. Drie kante ommuur met ‘n netjiese tuinuitleg. Ideaal vir beginners of aftrede. HENNIE AUSTIN 082 701 1512

MONITERING & REAKSIEFOOI

R175 pm

(Pensioenarisfooi vir De Kelders, Gansbaai, Kleinbaai, Franskraal)

R219 pm

(alle ander punte vir De Kelders, Gansbaai, Kleinbaai, Franskraal)

/

Pearly Beach vanaf R199 pm gansbaai@safesecurity.co.za

Hoofweg, langs Fish Lady

The Overstrand Municipality’s vision has in the past been to be a centre of excellence for the community. This will be their continued vision during the next five year cycle. The delivering of optimal services to the community will remain a priority. The establishing of the next five year cycle’s ward committees is of vital importance. (Read “Vote again” on the left) According to Ward 2’s Cllr Riana de Coning, the development of infrastructure such as tarring of roads, as well as the sealing of dust roads and the development of sidewalks needs immediate attention. In Gansbaai remedial action also needs to be taken against the escalating wave of crime, abalone poaching, drug dealing and drug abuse. Financial support is needed to increase manpower to fight crime and to develop facilities for the youth. ”Provincial Government’s support is desperately needed and must be organized”, she said. De Coning further said that the Overstrand community is one that cares, belongs and serves. She said that by taking hands: “…we will strive to be once again, one of the best ten municipalities in South Africa, if not the best.”


11 Augustus 2016

The Minister of Local Government, Environmental Affairs and Development Planning, Anton Bredell says this year’s elections in the Western Cape was a huge affair. “We have never had as many political parties competing as

GANSBAAI COURANT

this year. The numbers in general were just staggering.” Some of the numbers from this year’s Western Cape election (sourced from the IEC) are: Number of municipalities: 1 x Metro; 24 x local munici-

palities; 5 x district municipalities. Total number of wards contested 402. Number of political parties contesting the election: 203 National; 77 Western Cape. Number of candidates contesting the election: Nation-

750 ml Spar Sonneblomolie R14-99 Spar 2-laag Toiletpapier 9's R43-99 410 g Spar Boontjies in Tamatiesous 3 vir R21-00 385 g Spar Gekondenseerde Melk R17-99 1 L Spar Vla R18-99

200 g Jacobs Kronüng Koffie R89-99

1 kg Jungle Hawermout 1 kg Ellis Brown Verromer

R22-99 R31-99

750 ml Domestos

R22-49

200 g Tennis Beskuitjies 2 vir R20-00 8 kg Vitagen Hondekos R109-99

2 kg Ariel Handwaspoeier 175 g Protex Gesigseep 100 ml Aquafresh Tandepasta 2 kg Spar Rys

R39-99 2 vir R18-00 R7-39 R18-99

5

ally 63, 654 (10,000 more than 2011 and 33,000 more than 2000). Western Cape: 7,869 candidates. Number of voting stations: 1,586 stations across the province. Special votes: 53,597.


6

GANSBAAI COURANT

ALUMINIUM Patio & Stortdeure Vensters & Deure Toemaak van Stoepe Balkonreëlings Glas & Spieëls Perspex 24 uur Glasherstel

AGENTS FOR

Magnador-Sec Doors Alplas Blinds Foldo Awnings Kronopol Lam Wood Flooring Hitachi Power Tools NCS Resins Eagle & Primador

Die klubbestuurder van Overberg Hengelklub, Gert du Plessis, het Dinsdag, 9 Augustus 2016, sy 78ste verjaardag gevier. Dit maak van die geliefde lid, die oudste en mees gerespekteerde klublid. Gert was “Ge-tie en gecollar” vir die openingsaand van die klub se Kleinbaai Interprovinsiale Bodemvis Kompetisie. Dit is die vyfde keer dat die klub die gesogte kompetisie aanbied. Oom Gert is ‘n gesoute skiboot hengelaar. Hy het reeds in 1976 in Krugersdorp sy Transvaal-kleure verwerf toe hy verbonde was aan die Wahoo Ski-boot Klub.

In 1992 verwerf hy sy SA diepseehengel kleure (SADSAA) en in 1998 verruil hy en sy vrou Miempie, Gauteng vir die Overstrand en kom vestig hulle permanent in Gansbaai. Oom Gert wat al 18 jaar lid is van die klub, het ook vyf jaar as voorsitter gedien. Hy geniet steeds sy hengeluitstappies en is ook baie bedrywig as klubbestuurder. Miempie vertel dat hy maar sy visse kan huis toe bring. Sy maak dit net nie skoon nie, maar is ‘n bedrewe viskoekiebakster. Miempie is ook ‘n ywerige VLV-lid in die dorp.

11 Augustus 2016

SEKURITEIT U veiligheid is vir ons belangrik. Laat ons vir u beveilig met ons Magnador Sekuriteitshekke en Diefwering

Moenie dat die diewe jou uitsig steel nie.

U uitsig is net so belangrik soos u veiligheid.

GLASVESEL Doelgemaakte Tenks en Bakke vir Aquakultuur en Landbou

Uitglasvesel van Swembaddens Mat, Hars verharder Tel : 028 384 2973

Faks: 086 528 6921 www.omegagansbaai.com

Overberg Hengelklub se oudste lid, Gert du Plessis, het Dinsdagaand sy 78ste verjaardag gevier. By hom sit sy wederhelf, Miempie.

WINTERAANBOD Bring hierdie advertensie en kry

10% korting

5 PC CHICKEN + CHIPS R53 8 PC CHICKEN + LARGE CHIPS R85

op u volgende veiligheidsaankope

028 384 2973


11 Augustus 2016

GANSBAAI COURANT

7

“As die gordyn oopgaan en ‘n saal vol gesiggies straal hier voor jou – dit is wat al die maande se oefen die moeite werk maak.” Die 2016-Melodramagroep is reeds van 16 Mei af hard aan die oefen vir vanjaar se vertoning wat in Oktober plaasvind. Soos elke ander jaar, word die eerste vertoning aan minder bevoorregte kinders in ons omgewing gewy. Die Melodrama-groep doen ‘n versoek op die publiek om ‘n kind vir daardie aand te borg teen R60, wat die vertoning en ‘n burgerete insluit. Skakel Juanita Hage by 071 254 9396 of Heidi Visser by 082 415 5517 vir meer besonderhede. Die groep wat twee keer per week by die Pretoriussaal oefen is heel voor: Toni Boshoff, eerste ry van links: Deon Kilian, Roxanne Moore, Heidi Visser, Adri Nigrini, Juanita van Zyl, Maud Mostert, Yolanda Brand, Rosa Rabé, Koos Holtzhausen, Gericke van Eck en Verschelle Adams. Agter: André en Juanita Hage, Na-Zain Anta, Karin van der Westhuizen, Rianco Holtzhausen en Corrie Avenant. Afwesig: Patricia Zhalia, JP Rossouw en Jonathan Doyle.

Fastway Couriers

An extension of your business Locally owned and operated, offering local and national Parcel delivery services. • Up to R1,000 coverage* • National network • No re-delivery fees • Full track & trace • Signature proof of delivery • No hidden costs

Starting @ R65 up to 30 kg, 1.8m Satchels @ R43 for A5

Please Call Cindy for a Quote

028 384 0839 / 079 787 7709 - 30 MAIN ROAD, GANSBAAI, 7220 -


8

GANSBAAI COURANT

Deon Kloppers

“Maar ek vertrou op U, HERE, ek sê: U is my GOD. My tye is in U hand. Red my uit die hande van my vyande en vervolgers! (Ps. 31:14,15) Het dit al ooit met jou gebeur dat jy op ’n plek kom en daar loop jy jou vas in ’n vriend uit jou verlede? Toevallig? Ek ry nou die aand gou by Leon aan om te hoor hoe dit met sy vrou gaan wat haar heup gebreek het vroeër die dag. Op daardie oomblik het hy iemand nodig gehad om hom gou dorp toe te neem om sy

motor te gaan haal. Ek kon hom daarmee help. Toevallig? Jy kom by die winkel uitgestap met ’n brood in jou hand en voor jou loop ’n kind wat verwaarloos en honger lyk. Is dit ook toevallig? So gebeur dit telkens dat iets net mooi op die regte tyd uitwerk, nè! Dis nie toevallig nie! Lees weer hierdie twee verse hierbo uit Psalm 31. Vir elkeen wat op die HERE GOD vertrou is daar ’n duidelike boodskap: “My tye is in U hand!” Niks

gebeur toevallig in jou lewe nie. Iemand het eenkeer gesê dat “toevallig” staan vir: Toe val (GOD) se lig daarop! Al lyk dit nie vir jou so nie, die waarheid is: GOD is altyd in beheer van jou lewe – veral in die moeilike tye. (Die Boodskap vertaal Psalm 31:15 só: “U beheer my lewe van begin tot end.”) Wanneer alles om jou donker lyk is dit GOD se lig wat daarop val en jou weer nuwe hoop en perspektief gee. Die moeilikheid is dat ons só vasgevang word deur ons probleme dat ons nie tyd maak om vir GOD se Gees ’n kans te gee om ons verstand te verlig nie. GOD se antwoorde lê gereed vir ons om raak te sien. Daarom is dit nodig dat ons eers weer na Hom toe terugdraai en wag dat Hy, op Sy tyd, ons verlig. Elke keer wanneer jy

11 Augustus 2016

in ’n moeilike situasie verkeer, maak tyd om weg te kyk van die probleem en wag totdat jy sien hoe GOD se lig daarop val. Dit gaan werk – nie toevallig nie, maar omdat GOD ons graag wil help. Op hierdie oomblik worstel ek met ’n saak wat ek nog nie vir die HERE gevra het om Sy lig daarop te laat val nie – en ek verwag daar moet ’n verandering kom! Dis nie toevallig dat ek ook hierdie teksvers lees nie. GOD is besig om my ook te verlig en te wys hoe op te tree. Toevallig? Nee beslis nie. Raak gerus maar bewus daarvan dat niks in jou lewe toevallig gebeur nie. Mense wat jou pad kruis, is nie toevallig nie. GOD gebruik elke tyd en situasie om Sy groter plan te laat uitwerk. Ja HERE, my tye is in U hand.


11 Augustus 2016

GANSBAAI COURANT

9

Restaurant - Gansbaai Hawe - Tel: 071 657 5421 Kom maak 'n draai onder in die hawe OOP VAN 11h00 - LAAT - KOM BEDERF JOUSELF

BREAKFAST SPECIAL R28 Monday - Friday (served from 11:00 to 13:00)

2 eggs, 2 bacon, 1 vienna, chips + 1 slice of toast with butter and jam, Served with Coffee or Juice

AUGUST + SEPTEMBER SPECIALS Chicken Schnitzel with chips or Rice + any sauce Pork Schnitzel with chips or Rice + any sauce 4 Wings & Calamari with chips R50 4 Wings & Calamari with rice R50 4 Wings & Calamari with salad R55

!! WHILE STOCK LAST !!

R49 R49

SEAFOOD MAIN MENU EACH SUNDAY 17:00 – 22:00

30% DISCOUNT WHILE STOCK LAST


10

GANSBAAI COURA

Lanita Marais, eienaar van De Kleine Gansies Kleuterskool hier saam met Karin Otto en Natasha Stone.

Uitgaande uitvoerende burgemeester, Nicolette Botha-Guthrie het die dag as eregas geniet saam met Lynn Groenewald en Lilian Viviers, albei van De Kelders. Agter staan Lettie van Staden van Franskraal, Petra van Rensburg, OK Foods Gansbaai en Willene Sieberhagen, gasspreker, wat ‘n insiggewende praatjie oor klerekasbeplanning gelewer het.

Mandy Phillips (regs) bedien vonkelwyn aan Ria van der Merwe van Kleinbaai. Adéle Eksteen sit agter.

Mariëtte van der Westhuizen van Uilenkraalsmond, saam met Anne van Vuuren van De Kelders.

Gaste is op ‘n rooi tap met vonkelwyn ontvan

Gwen Kilian is die wenner van ‘n naweek vir twee by Protea Hotel King George. Petro van Rensburg van OK Foods Gansbaai oorhandig haar prys.

Elizma Rabe van Durbanville kuier hier saam met Adéle Nel en haar dogter, Tinneke Lutzeyer van Gansbaai.

Gabi Lutzeyer (De Kelders), Louie Rushby (De Kelders), Dorothy Lutzheyer (Grootbos) en Dee Adams (De Kelders).

‘n Vrolike Kotzé (re


ANT 11 Augustus 2016

yt ng.

11

Die vriendelike personeel van Panorama het deurentyd gesorg vir heerlike peuselhappies.

Nareema en Natassia Valentine hier saam met Elena Jeris.

Caledon se boervrouens is van links Jo-Anne, Anandi en ElbĂŠ Fourie en Marna du Toit.

e oomblik met Alicia Buckle (grimeerfundi) en Lyndri egs) wat gekies is as model tydens die werkswinkel.

Boervroue wat Vrouedag saam geniet het is Adri en Chrizane van Dyk van die plaas Nuwedam, Andolien Fourie van die plaas, Blomrug en Mariette Coetzee van Baardskeerdersbos.

De Kleine Gansies Kleuterskool se vrolike pryswenners by die "Women's Beauty Workshop" wat by Panorama aangebied is ter ere van ons vroue op Vrouedag 2016.


12 DATUM Do Vry Sa So Ma Di Wo

: : : : : : :

TIDES | GETYE

11 August 12 August 13 August 14 August 15 August 16 August 17 August

HOOG WATER V.M. 0910 1050 1206 0013 0104 0147 0226

N.M. 2134 2304 1259 1340 1417 1453

GANSBAAI COURANT

11 Augustus 2016

LAAG WATER V.M. 0250 0423 0547 0644 0727 0804 0839

N.M. 1510 1650 1806 1859 1941 2020 2057

WHAT'S UP WITH THE WEATHER? Thursday

11 August

Friday

12 August

Saturday

13 August

Sunday

14 August

Monday

15 August

Tuesday

16 August

20◦ fair, light breeze, 3 m/s WNW, 0 mm rainfall 16◦ cloudy, moderate breeze, 7 m/s WNW, 0 mm rainfall 16◦ partly cloudy, moderate breeze, 8 m/s WNW, 0 mm rainfall 14◦ light rain showers, fresh breeze, 10 m/s W, 0.6 mm rainfall 16◦ fair, gentle breeze, 5 m/s SE, 0 mm rainfall 19◦ partly cloudy, gentle breeze, 5 m/s SE, 0 mm rainfall

Wednesday 17 August

18◦ cloudy, moderate breeze, 6 m/s SE, 0 rainfall

Die boot “Rusty” van Gustav Groenewald (heel regs) verdien beslis ook nou WP-kleure nadat sy hele span in WP-blou spog. Drie van die vier hengelaars is boonop familie. Links staan Gustav se kleinseun, Werner van Zyl (14) wat al visvang vandat hy ses jaar oud is. Dit is die tweede jaar dat hy WP kleure verwerf. Hy is ook kaptein van die WPjuniorspan. Amanda van Staden, Gustav se dogter vang al bykans tien jaar vis en dit is ook háár tweede WP-jaar. Sy is kaptein van die WPdamespan. Chris Fourie is Dinsdagaand, 9 Augustus seremonieel “gecap” as WP-Hengelaar en Gustav spog met sy WP-skipper kleure.

Woensdag 04/08/2016 Sloegters – Enkel Stableford 1) A Roos 39, 2) C Bent 39, 3) S Wessels 38, 4) D Victor 37. Naaste aan die penne is deur S Wessels (2) en J Coetzee gewen. Spog 2’s is aangeteken deur S Wessels en C Bent. Vrydag 05/08/2016 Hoender – Enkel Stableford 1) S Wessels 20, 2) G Hunt 18, 3) E Engelbrecht 18, 4) L Hattingh 17. Saterdag 06/08/2016 Kompetisie – Houespel 1) C Bent 69, 2) E Engelbrecht 70, 3) P Loubser 70, 4) S Neethling 72. Naaste aan die penne is gewen deur E Engelbrecht (2) en M Bury. Spog 2’s is aangeteken deur E Engelbrecht (2). KOMPETISIES 10/08/2016 Sloegters 12/08/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai 13/08/2016 Better Ball (Geborg deur die ligaspan – Goeie pryse!) 17/08/2016 Sloegters 19/08/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai 20/08/2016 Enkel Stableford 24/08/2016 Sloegters 25/08/2016 Algemene Jaarvergadering om 17:30 26/08/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate) 26/08/2016 Steak-aand 27/08/2016 Enkel Stableford 29/08/2016 Hollow tinning – baan gesluit vir 2 dae. André Roos 028 384 1441 gbgholf@gmail.com

‘n Pa wat breëbors tussen sy twee seuns staan, is Erik Dahl (WP seniorspan – 2013), met Christoff - links (WP junior 2016) en Robert (WP juniorspan 2014). Hulle is al drie lede van die Overberg Hengelklub. Christoff neem vandeesweek deel aan die Kleinbaai Bodemvis Interprovinsiale kompetisie.


11 Augustus 2016

GANSBAAI COURANT

Van versigtigheid en veiligheid op ‘n boot kan nooit vergeet word nie, maar vandag is dit nie waaroor dit gaan nie. Daar is mos die anderkant van die storie, en daaroor het ek al dikwels geskryf maar dis die sonkant van boothengel en ek wil graag konsentreer op nie net die lekker daarvan nie, maar ook beklemtoon hoe bevoorreg ons is. Die voorreg om ‘n boot te besit is ook nie so eenvoudig nie. Deesdae is daar groot onkostes aan verbonde en kom jy daar verby moet jy ook die verantwoordelikheid besit om die see aan te durf. Miskien is aan te durf die verkeerde term en moet ons liewer net praat van see toe gaan -- ek het mos gesê dit gaan oor die lekker vandag! Die ideale dag op see sal wees wanneer die see plat is en jy as ‘t ware kan gaan waarheen jy wil. Ons veronderstel dat jy ook ‘n groepie aan boord het wat die dag saam met jou sal geniet, nie noodwendig ‘n “crew” ingestel op visvang nie, maar vir almal moet die dag op see iets besonders wees. Nemand is haastig nie en die feit dat jy rustig voortbeweeg gee almal die kans om alles behoorlik te aanskou en waardeer. Dis wanneer jy die kans benut om die wêreld om jou, die kus, die bergreekse en die see self in perspektief te beskou. Met die stilte wat jou omvou kan jy tussen die bamboes vaar en met helderskoon water is die kans ook daar om te sien hoe lyk dit nader aan die bodem. Selfs die vis wat daar rondswem lyk nie haastig nie en swem in groepies rond. Vir die eerste keer kry van die klompie aan boord die voorreg om te sien hoe bamboes onder die oppervlak lyk. Daar is min dinge so genoegsaam as om onbekommerd so naby die kant te vaar. Soms is jy ook bevoorreg om van die ander seelewe te sien. Dolfyne wat harmonieus deur die water gly, walvisse wat van hulle laat hoor en met ‘n groot geraas hoog bo die water uittroon en dan weer daardie groot liggaam weer die diepte in laat verdwyn. ‘n Verskeidenheid seevoëls is altyd teenwoordig en selfs groot waterskilpaaie (een was so groot soos ‘n kombuistafel!) maak somtyds hulle opwagting. En haaie? Die sien jy ook, redelik gereeld. Hierdie gesig lok natuurlik wye reaksie uit. Daar is geen manier wat jy gevoelloos hieroor kan staan nie -- jy moet eenvoudig respek betoon en solank jy nie inmeng nie is alles onder beheer en is dit net nog ‘n gesig om te onthou en te waardeer. Nog nie eens gekom by die hengelgedeelte nie, dan is daar natuurlik iets anders om te bespreek. Vir die ou hengelaars is die opwinding van ‘n vis se vang altyd iets besonders. Stel jou voor die gevoel vir ‘n “nuwe” hengelaar. Dit ontwikkel uiteindelik in iets wat net beskryf kan word deur iemand wat hierdie proses deurgaan. Ek gaan my weerhou daarvan om verder hieroor uit te wei, dis vir ‘n ander dag. Dit bly maar lekker. Tot volgende keer. Groete, Seemeeu

H A HITGE 1ste , 2de , 7de , 8ste , 14de NORMAN JNR STEVENS 3de, 5de, 13de, 15de NORMAN STEVENS 4de, 10de, 12de A LEONARD 6de, 11de LOUIS JOHANNES 9de

H A HITGE 1ste, 7de, 15de, 20de NORMAN JNR STEVENS 2de, 5de, 8ste, 12de , 14de, 16de, 19de NORMAN STEVENS 3de, 4de, 6de, 18de A LEONARD 9de LOUIS JOHANNES 10de, 11de, 13de, 17de

13

Housekeeping Staff Required For Guest Lodge in De Kelders Training given. Spoken English. 100% reliability. Good rates, paid transport, free uniform. 071 620 7587 or 028 384 0070 (after 12.00)

Staff Required in De Kelders for

We are opening soon and need to strengthen our team with Kitchen Staff, Waitering Staff and Bar Staff Paid transport, free uniform Call 072 205 8389, 028 384 0601 info@serendipityeats.co.za

VAKATURE

Jong manlike persoon met bestuurderslisensie en tegniese aanleg vir DSTV-installasie werk. Stuur CV aan paul@bayview.co.za


14

GANSBAAI COURANT DIENSTE

Ons voorsien en installeer alle soorte blindings.  SABS goedgekeur  Beste kwaliteit  Beste pryse  Gratis kwotasies Skakel: 028 388 0101 of 072 563 7228

By ingang van Hawe

028 384 1666

 Pizzas  Pastas  Hamburger  Rib Burger  Snack Basket  Daaglikse bord items bv.: Ribs, Bobotie, Nagereg, ens...

OVERBERG BOOTKLUB

Plumbing & Electrical

Ten volle toegeruste saal te huur vir troues, funksies, verjaardae, ens. Kroegfasiliteit beskikbaar Kontak M du Plessis 082 652 4459

Nuwe Mure Vervangings en Verhogings • GRATIS Kwotasies • Vervaardig ook ander Produkte • •

Johan Cronjé 028-384 0480 082 923 4204

Registered with the Dpt of Agricultural no 37494

028 -316 3100 or

076 981 8572 / 082 563 9514 Email: opc@mweb.co.za

Hein Goedde 072 822 9897 Tel / Faks:

028 384 0703

vervang met Aluminium

Pieter Kellerman

084 558 1902

Gemiddelde huis in 1 dag klaar

Plumbing Reg: P.I.R.B. Wiring License

WINDOWS FOLDING DOORS STOEP ENCLOSURES

084 558 1902

072 281 0767

info@anglowindows.co.za

Dit BETAAL u om ons te kontak voordat u enige KWOTASIE aanvaar

Built-in-cupboards Laminated Flooring  Knottipine / Isofoam Ceilings  

Operating in the Overberg area & WC (N-suburbs only)

Deon Meyer 08239 29023 08239 26589 deonmeyer@live.co.za

Domestic and commercial pest control. Professional solutions to your pest problems.

* Beetle inspections * Timber treatments * Restaurant treatments * Guest house treatments * Food handling establishments * Fishing vessels *General household Pest control

11 Augustus 2016

Creches: in sandpits against Sand Lice Kom besoek ons: h/v Voortrekker & Hoofstraat

Tel: 028-384 0067 Sel: 082 563 5793

Spesialiseer in:

 

Voorsien en installeer van motorhuisdeure ET sisteem automatisering

•IBR & Corrigated •Struktuele Staal •Trailors | Treilers •Sekuriteitstralies •Glyhekke •Gespesialiseerde Sweiswerke

t.028 384 0030 s.072 182 2126

wayne@ersoverberg.co.za www.ersoverberg.co.za

Tel: 028-384 0613 Faks: 0862969393 Heinrich : 082 879 7841

rraluminium@telkomsa.net


11 Augustus 2016

GANSBAAI COURANT DIENSTE

Ek is nog hier en nog besig. Skakel gerus. SAKKIE MYBURGH Nuwe Kontaknommers: Tel: 087 808 2175 Faks: 086 583 5384 Sakkie Myburgh: 083 771 0753

NKC BUILDERS Alle bouwerk

Sel: 082 879 7841 NHBRC Reg

HS DECKINGS

Casting of all concrete slabs and beams. Contact No: 0828797841

SIELKUNDIGE

       

Home + Carpet Cleaning Restaurants: Oven / Canopy Steam Clean: Carpets / Mattress Window Cleaning Cleaning of Holiday Homes Builders Cleaning General Maintenance Repairs Flood-Storm Damage

Martiena 079 339 1522 Du Toit 083 469 9727

PROF. P. P. BOTHA

B.A. Hons., M.A. , M.Ed., D. Phil., T.H.O.D

Angs, depressie, stres, alkohol– en dwelm-afhanklikheid, huweliksprobleme, gesinsprobleme, persoonlike probleme, konsentrasie en aandaggebrek, studie– en leesprobleme, vakkeuses ( gr. 9 ) en beroepskeuses (gr.11+ 12 ) Duikerstraat 24, Kleinbaai, Gansbaai

Tel: 071 378 9674 Mediese fonds tariewe Praktyknommer: 8641811

    

Colours: White, Charcoal, Bronze

082 658 5577 POLE DEPOT

Skoonmaak van dakke Seël van dakke Roesmiddel vir skroefkoppe Behandelingsmiddel vir mos Alle verfwerk Alle teëlwerk Verwysings

15

*NOW NUTEC AVAILABLE* FINANCE AVAILABLE CONTACT: 079 734 6998 OFFICE: 072 858 2822

website: www.fynboswendyhomes.co.za email: fynboswendy@outlook.com

• • • • • •

Tuinbesproeiing Topsoil en Kompos Roll on Lawn Afsaag van Bome Rommelverwydering Skoonmaak van Erwe en Kleinhoewes • Bossie slaanwerk

082 563 5792 / 082 773 7096

20 MIMOSA STREET, HERMANUS ALL SAINT STREET, BREDASDORP · · · · ·

POLES & LATHS (CCA) WENDY HOUSES GARDEN GOODIES STABLE BEDDING BRAAIHOUT CELL: 082 895 5949 082 893 7965

E-mail: timberlog@telkomsa.net

Tel/Fax: 028 384 1587

 

Verfwerk Bouwerk Loodgieterwerk Plaveisel Teëls Elektries ens.

       

Stainless steel Balustrading Diefwering Veiligheidshekke Skuifhekke Traliewerk Sleepwaens Palisade Heinings

Jannie Cronje 028-384 2450 / 082 371 7283

   

Carpets Upholstry Mattress sanitizing Flood Dewatering

Operating in the Overberg Area

Clive : 084 510 1604 Sylvia : 072 082 0991


16

GANSBAAI COURANT

11 Augustus 2016

DEADLINE / AFSNYTYD: Tuesday / Dinsdae 12 : 00

AKKOMMODASIE / ACCOMMODATION GESOEK TE HUUR TE KOOP

Nr 6 Fabriek Str Gansbaai 7220

Tel: 028 384 1473

HUIS + TUIN HOUSE + GARDEN •

For all your electrical supplies

Shop 13 Protea Centre, Main Road, Gansbaai

Cell: 082 567 0978 info@oompiet.co.za

Tel: 028 384 2314

www.facebook.com/oompietselfcatering

Te Koop: Huis, Barnardstr 32, Gansbaai, R850 000, 3 slpk, badk, voor/agter stoep, m/huis, huis ± 158m² , erf 892m², 021 552 6474 of 083 301 6916 11Aug Te Huur: Ruim 2 slpk dakwoonstel, 2 badk, jacuzzi, R5000 pm, onmiddellik beskikbaar, 082 218 3002 11, 18, 25 Aug Gesoek: Ek is 'n jong aktiewe 67 jarige enkellopende man op soek na verblyf waar ek 'n woonstel met iemand kan deel, verkieslik 'n dame of 'n kamer in huis, 083 305 0449 11 Aug

Gesoek: Woonstel te huur vir 2 pensioenarisse, huurtydperk onbekend. Ten minste vir 3 maande vanaf 1 November. Gansbaai en omgewing. 028 381 9647 of 083 310 6935 11 Aug Te Huur: Gemeubileerde 1 slpk woonstel voor op die see, Franskraal, geen motorhuis, R3000 pm + R200 w+e. 082 773 3920 11 Aug

Gesoek: DRINGEND 2-3 slpk huis te huur met motorhuis, omhein, langtermyn vir 2 betroubaar, aktiewe pensioenarisse. 028 388 0055 of 082 799 9373. 11 Aug

andrea.cowley@pamgolding.co.za

HOUT WOOD

Kaggelhout Dieselfde prys as laas jaar, R400 per LWB bakkie vrag, Johan 082 553 2548 11Aug

FINANSIES FINANCES

Adele: 074 451 4907 Marelize: 072 333 8062 FAX: 086 589 2222

Email: eksteen@omail.co.za

Villet Consult

(FSP NO 37212) (Gemagtigde Finansiële Raadgewer)

HUIS + TUIN HOUSE + GARDEN

Versekering, Finansiële– en Boedelbeplanning

Cahlrich Pitzer 028 384 1514 028 312 2512 082 843 5437

Hoofstraat 70, Winkel 1, Gansbaai

Cell : 082 482 2313 Cell : 082 668 6366

Kontak my vir ΄n kwotasie vir verf van huise binne/ buite/ houtwerk of dak Elana Bosman

Sel: 0825 700 907

We Drop You Fill We Collect FRAME-ALL Thys De Vries

RAAMWERK/PICTURE FRAMING SEA VIEW RYLAAN 175, FRANSKRAAL

028 388 0824 / 082 771 9077

GESOEK WANTED

Industriële naaimasjien. Skakel Steven 074 240 3360 11Aug

2de Handse leersitkamerstel in goeie toestand. 071 272 0979 11Aug

HUIS + TUIN HOUSE + GARDEN Gas warmwatertoestelle 8L/min R1850; 12L/min R2250. 072 4620 822 11 Aug Inverters 12 v na 220 v/ 1500w R1500. 072 4620 822 11 Aug KIC kisvrieskas middelgrootte, baie goeie toestand, R600; Kelvinator twin tub , klein grootte, R300, goeie toestand, 028 384 1000 11 Aug

-38 8 2 0

236 2 4 072

MAINTENANCE MEN

588 8 855 H A

Kelvinator oond, 4-plaat hob, suigwaaier, steeds in karton, splinternuut, nog nooit gebruik, R3500, slegs whatsapp of sms 079 189 7906 11 Aug

KIC-225 kis tipe vrieskas, 225 L, R500, Pearly Beach, 060 975 7296 11 Aug

√ Verfwerk √ Loodgieterswerk √ Bouwerkies Noem dit ons Doen dit!

Baie Ondervinding,Kwaliteit verseker!

DEON 076 838 2890

Ronde eetkamertafel stinkhout 1.38 cm en 6 stoele met riempies, R1800 onka. Pearly Beach 060 975 7296 11 Aug 2 Spieëls houtrame: 89cmx59cm bruin R250 en geverfde raam 104cmx83cm R350, Pearly Beach, 060 975 7296 11 Aug


11 Augustus 2016

GANSBAAI COURANT

DEADLINE / AFSNYTYD: Tuesday / Dinsdae 12 : 00

HUIS + TUIN HOUSE + GARDEN BUY & SELL

15 Steenbras Street Industrial Area HERMANUS capeantiques@gmail.com

082 833 2567 028 312 1569

PARTYTJIES PARTIES

Juanita Hage 071 254 9396 Mary-Ann 082 472 9566

17 Tel: 028 384 1473

SKOONMAAKDIENS CLEANING SERVICES

Fresh ΄n Clean Domestic Cleaning & Laundry Services

Elize 082 930 9914 No weekends!

Cash payment for all unwanted goods

SKOONHEID BEAUTY

12/24 volt, Lewer 600L p/h op 30 meter

R3900

VERVOER TRANSPORT

VOERTUIE VEHICLES

072 462 0822

PET SITTING TROETELDIERE

If you want to go away for the weekend or holiday, I will come and look after your pets. Johan 083 305 0449 11 Aug Kontak my vir alle bou, verf, teëls lê en skrynwerk. GRATIS Kwotasies beskikbaar. Kontak William

SLAGHUIS BUTCHERY

RESTAURANTE RESTAURANTS

ONDER NUWE BESTUUR

Hoek van Fabriek– en Kerkstraat

073 064 9808

072 1708 772

LOODGIETERS PLUMBERS  Alle loodgieterswerk  Lek-opsporingstelsel  PIRB GEREGISTREER

JC Oosthuizen:

073 254 1747

Lighthouse Tavern Country Pub & Restaurant

48 van Bloemenstein St Birkenhead Village Gansbaai

Call: 082 332 6634

VERVOER TRANSPORT Sand / Klip / Rommel Erwe skoonmaak Algemene Vervoer Kontak

Riaan 071 541 8787

Bakkie met drywer+5m sleepwa Vervoer enigiets - enige plek. Watertech

028 381 9845 082 556 3044

WASSERY LAUNDRY

Lemo's Wassery

h/v Fabriek- en Kerkstraat

081 875 6812


18

GANSBAAI COURANT

M e mb e r s o f t he P e a r l y Beach Book Club were privileged to visit the library in the Houses of Parliament recently. This was due to an invitation by Ingrid Henrici, who is in charge of the rare book collection. She offered that her dad, Gera ld, cha uffeur ed t he group to Cape Town. Ingrid met the group on the steps of the original building and gave them a brief history of the three buildings and surrounding area. The floors are inlaid in marble mosaics and were of great interest to their patchwork friends. They saw where the 1910 tr eaty was signe d when South Africa became a union and then went through to the main library. This was established for the

use of Members of Parliament, Ministers, staff and students. It is located on the main floor and consists of a vast collection of law books, periodicals and newspapers. The HANSARDS are also kept there. Club members were in awe on how well everything is preserved and maintained. One of the sections of the library is assigned to old and rare books, for which Ingrid is responsible. This department is located in the basement and it is kept under controlled conditions to preserve this very valuable collection, which consists of a r t wo r k s , ma p s , p ho t o graphs, other materials and books – some printed as early as the 1500’s. A few of the old books were

displayed in glass cases and it is very unreal to believe that these books, letters or other documents were actual -ly handled by people living hundreds of years ago! There also are private collections donated to the library, which contain the Mendelsohn inheritance, the Jardine collection, Africana and books on the Anglo-Boer War and other important historical events. The books in Ingrid’s department are being digitalized. They went to the lower basement where several people were scanning the books page by page on special double page scanners. Ingr id ac co mpa nied the group and on the way back to the main entrance, they walked through the rest of the buildings and saw the

11 Augustus 2016 previous Room of Assembly as well as the National Assembly, which can be seen on television when parliament is in session. They also saw the paintings and photographs of recent historical moments and figures. There is a tapestry over a kilometer length, done by wo men from the eastern Cape depicting their history from even before the time of Jan van Riebeeck. It was initiated by Dr Carol hofmeyer and called the “Kei s ka m ma T apest r y” , done in embroidery a nd beadwork. It was a wonderful experience and opportunity for these club members to visit Parliament and to see where t hi s r e ma r ka b l e wo ma n works and how she handles this great responsibility.

INVITATION TO REGISTER ON THE EMERGING CONTRACTOR/SUPPLIER DEVELOPMENT DATABASE

The Directorate: Economic Development and Tourism invites all emerging contractors and suppliers to participate in its contractor/supplier development programme. The aim is to create an enabling environment for the development of emerging contractors and suppliers for competitiveness. The objectives of the programme are: · · · ·

To create an environment that is conducive to growth through access to contracts and training. To create a credible database of targeted beneficiaries. To create a development mechanism that allows for progressive grading and mentorship. To enhance partnerships, networks, skills and access to finance

Are you an Emerging Contractor (registered with the Construction Industry Development Board (CIDB) and have a (GB/CE) CIDB 1- 3 grading or Supplier of goods and services registered on the Overstrand Supplier Database? If yes, you are invited to an information session which will be held in the following areas:

Venue Zwelihle Community Hall Mount Pleasant Community Hall Hawston Library Hall Masakhane Community Hall Blompark Community Hall Stanford Community Hall Proteadorp Community Hall

Date 16 August 2016 17 August 2016 18 August 2016 22 August 2016 23 August 2016 24 August 2016 25 August 2016

Enquiries can be directed to Ms Chantelle Hill on 028 313 5012 or chill@overstrand.gov.za.

Time 18h00 – 19h00 18h00 – 19h00 18h00 – 19h00 18h00 – 19h00 18h00 – 19h00 18h00 – 19h00 18h00 – 19h00

Notice no: 102/2016


11 Augustus 2016

GANSBAAI COURANT

WAT GEBEUR WAAR?/ WHAT’S ON?

10 – 13 Augustus – Overberg Bootklub Interprovinsiale Bodemvis-kompetisie. Inweegtyd vanaf 16:00 by die klub. Publiek welkom. Navrae – Riaan van Staden 082-929-8688. 11 Augustus: Herberg Kinderhuis, Robertson Donateursfunksie / Algemene Jaarvergadering om 18:30 by die Tehuis. RSVP voor of op 29 Julie 2016. Christien Solomon 023-6263140. 15 August: Overberg Quilters’ Guild meeting. 09:00 at the De Wet Hall, Roos Street, Onrus. Speaker: Kathryn CelliersLouw. 19 Augustus: Gansbaai Wynproegilde Wynproe-aand Navrae: Amanda de Vries 028-388-0708 of 082-577-6920. 20 Augustus: Herberg-Aan-See se jaarlikse Sokkiejol in die Birkenhead Boothengelklub om 18:30 vir 19:00. R35 p/p. Eie verversings. Geen eie drank. Kontantkroeg beskikbaar. Francia van Dyk 028-384-0262. 27 Augustus: Stalletjies by Pearly Beach Oord vanaf 08h00, navrae: 071 501 5823. 13 September – Bietoubos Damesklub vergader. Navrae: Elizma de Lange 028-384-1963. 24 September: Stalletjies by Pearly Beach Oord vanaf 08h00, navrae: 071 501 5823. 17 September: BARC Feesmaal met dans. Navrae: Annalie Jonker 082 826 0631. 24 & 25 September: Funky Fynbos Festival. 6 en 7 Oktober: Melodrama. Pretoriussaal. 8 Oktober: Melodrama Gala-aand. Pretoriussaal. 29 Oktober: Stalletjies by Pearly Beach Oord vanaf 08h00, navrae: 071 501 5823.

Gerhard

083 677 4261

gerhard@cleerbarsolutions.co.za

www.cleerbarsolutions.co.za

19

In uitstekende rugbytoestande was die span van Gansbaai, Black Leaves, goed genoeg daarin om Botrivier met 24-21 te klop. Met nog vier liga-wedstryde oor vir alle spanne, word alle faktore nou in ag geneem bv. puntestand, uitspeelwedstryde en skeidsregters met Rangers van Bredasdorp wat nou aan die beurt kom. Daar ander kant moet Black Leaves die herhaling van die eerste ontmoeting vroeër vanjaar voortsit om sodoende dan nog plus minus 4 punte by sy totaal van 38 te voeg. ‘n Skaflike totaal van 42 sover oorskadu die span se vorige rekords die afgelope vier jaar met nog wedstryde oor. Veral Botrivier, een van die voorste spanne, was ‘n weerspieëling van wat die Baai volgende wil vermag. Alhoewel dit soms broekskeur oorwinnings is, behou die span momentum wat belangrik is. ‘n Wipplankryery dwarsdeur die spel het alles uit die manne gehaal. Die Baai het beter vertoon in die skrums as teen Hawston en rotsvaste verdediging deur Quwin en Alvino met Colin vooraan het die spel stadig gemaak vir Botrivier. Nog nie die dominerende pak nie, maar Gollie kan vertroue skep uit sy troepe. Agterlangs was die tafel bedoel vir lekker hardloopspel aan albei kante en ses drieë is gedruk vir die dag. Met Divvy wat geel gesien het, kon Botrivier nie hond haar af maak nie en met sy terugkeer het Divvy toe eers die sout in die wonde kom vryf. Gogga het spoed gewys. Verder was Hickley, Allan, Melly en Elrich die bestendigheid self. Met die deurslaggewende spel wat teen Botrivier gelewer is, moet die A-“team” Rangers Saterdag gaan stuit en druk sal soveel minder wees vir die hele span (22-tal). Die son sak toe weer vroeg vir Black Leaves se Tweede en Derde spanne. Die A-span se puntemakers was – drieë: Gogga, Divvy en Colin; doelskoppe: Divvy (3) en strafskoppe: Divvy (1). So sê Bra”G”

Prokureurs / Attorneys Tel: 028-384 0100 Faks: 028-384 0509 Hoofstraat 25, Posbus 35 GANSBAAI 7220 gansbaai@gtlaw.co.za

OVERSTRAND

MEDICAL RESPONSE

24 uur Mediese Bystand Noodnommer: 078 699 6995 Alle mediese fondse welkom vir ambulans vervoer Vir volle gemoedsrus Teken in op ons maandelikse lidmaatskap vir besighede (kontak ons vir besigheidsfooie), huishoudings teen slegs R100 per maand Let wel: Ons doen ook die volgende  Mediese bystand vir byeenkomste  Noodhulp kursusse vanaf vlak 1 tot vlak 3  Vervoer van pasiënte met ons privaat ambulansdiens Vir verdere inligting kontak Tel: 083 881 3631 E-mail: overstrandmedics@gmail.com

Verskaffer van meubels, huishoudelike toestelle, audio, video. LEGEND kombuistoebehore en VOLPES linne

BaySat

Multichoice accredited installer vir al u DSTV en TV installasies, verstellings en verkope.


Fashion Furniture 54 Main Rd

(Opposite ABSA)

028-384-1630

•IBR Sheeting •Corrigated Sheeting •Staal

Double Base Set Bed

t.028 384 0030 s.072 182 2126

R 2,200 With 2 Year Warranty

CASH ONLY

wayne@ersoverberg.co.za www.ersoverberg.co.za 9 Industrial Circle, Industrial Area, Gansbaai

Katrolle sing by Birkenheadklub

Links: Die Foefie-beker word gedeel deur Philip Fourie en Jean Downing. Die manne het die rooigesigoomblik uitstekend hanteer. Eenhonderd ses en dertig visse met ‘n massa van 129.1kg is verlede Saterdag, 6 Augustus tydens Birkenhead Bootklub se visvangkompetisie uitgetrek. Dit was ‘n lieflike dag op see. Drie en twintig hengelaars het op sewe bote deelgeneem. Bertus Prins het met die prys vir die swaarste vis

weggestap – ‘n rooistompneus van 4.15kg met Chris Fourie in die tweede posisie – ook ‘n rooistomp van 3.75kg. Johan Burmeister het die swaarste sak ingeweeg, met Bertus Prins in die tweede plek. Die span op die boot Nu-Nu met Johan Burmeister as skipper, was die manne wat

Kontak ons vir: Alarmstelsels Gewapende Reaksie Ondersoeke Wagte

Tel: 028 384 2911 Faks: 028 384 3911 Epos: sales@secma.co.za Terme & Voorwaardes Geld

Voorheen Safe Security Systems

die swaarste gemiddeld ingeweeg het. Die span van Releks met Jean Downing as skipper was in die tweede plek. JP Uys was die Junior Swaarste Sak-wenner. Louis van der Fyver van Worcester is as nuwe lid ingewei en ‘n konstitusie is aan hom oorhandig. Philip Fourie en Jean

Downing het die Foefiebeker gedeel. Philip omdat hy heeltemal onnodig sy hele visgereiboks vervang het en Jean omdat hy as veiligheidsbeampte almal uittrap omdat hulle hom nooit bel nie – en toe is sy foon af toe almal hom bel! Die aand is gesellig afgesluit met vis en skyfies en ‘n propvol dansvloer.

PELARGONIUM PELT ASSORTED PBR 14CM R48.00

RHUS (SERCIA) LANCEA 4L R48.00

HEBE DIOSMIFOLIA 15CM 15CM397 R37.00

Stanford

028 341 0691 11 - 17 August 2016 Prices valid while stocks last. All prices include VAT.

OSTEOSPERMUM ASSTD 14CM R41.00 BACOPA BERGA PINK R46.00 CUPRESSUS MACRO WILMA 10L R157.00


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.