Hart en Hand 27 Januarie 2013

Page 1

Eredienste

Hart

en

Hand

27 Januarie 2013

Saam oppad met God Gereformeerde Kerk Brooklyn

Baie welkom by ons Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons groei in die geloof.

Prys die Vader vir wonderlike genade Fanie van der Schyff

Ons bid so maklik om, en praat so maklik oor genade. Besef ons egter altyd wat die ryke inhoud van genade is? Ons gaan DV die volgende drie Sondae uit Efesiërs 1 stil word voor die genade van die Vader, Seun en Heilige Gees.

Twee Slaggate Griffel van Wyk

Prys die Vader vir wonderlike genade! - 27 Januarie Prys die Seun vir ryke genade! – 3 Februarie Prys die Heilige Gees vir die genade om te kan glo! - 10 Februarie

Daar is basies 2 slaggate waarin meeste jongmense in hierdie stadium van hulle lewe trap soos wat hulle soek vir die vryheid van lewe.

1- lekker lewe en vryheid is in lekker lewe 2- lekker lewe en vryheid is in reg lewe. Maar...nie een bring regte vryheid nie. Wat dan?

Duxbury: 09:30 Fanie vd Schyff Skriflesing: Efesiërs 1 (:6) Sang: Ps 149a:1 Ps 149b:1,2 "My Enigste troos":1,3,5 - Omdigting van HK So 1 Sk 1-1:1,7 Sk 1-2:1,2,3 Sk 13-3 Duxbury: 18:30 Griffel v Wyk Skriflesing Lukas 15 Sang: Die Sang sal afgekondig word. Karmel- en Troyestraat Vandag se eredienste word deur die Hervormde Kerk gereël

New Life City Church Reitz Street 09:00 and 18:00 Prof Derick Mashau

Lees binne 2-Biltongfees 3-Disipelskapkafee 3- Sustersaamtrek 3- Huisgodsdiens


2

DAGBOEK

Troyestraat Vandag: Jeug Kleingroepe  Woensdag 6 Februarie: Bybelstudie om 9h30 in Kronendal. Tema: Die Maandag: gebed: Lukas 11:1-13 UP registrasie begin  Woensdag 13 Februarie: Bybelstudie 19:00 om 10h30 Nebohof. Tema 1 Samuel Dissipelskapkafee 24: Benut spanningsvolle situasies.

Voorbidding – Noord-Korea

Vervoer:

Christene in Noord-Korea is besorg oor die verwikkelinge in hierdie land. Christene word steeds geweldig onderdruk. Bid dat die Christene sterker sal word in die Here, ongeag van hul moeilike omstandighede, en dat die Here hulle in staat sal stel om in die geheim te getuig van hul Verlosser.

Indien vervoer na die Kerk benodig word, kontak asseblief vir Bennie Aucamp by 072 014 8041, nie later as Saterdag 21:00.

Naasteliefde: Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien u bewus is van enige siekte of krisisse neem die vrymoedigheid en kontak die Kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082 374 1974 dat ons dit onder die gemeente se aandag kan bring. Vir meer sensitiewe persoonlike sake is u welkom om een van die predikante te kontak

Siekte: Phillip Eloff (012 803 6698) se gesondheid is steeds nie na wense nie, Santa Taljaard (072 191 2858) begin eersdaags met behandeling, Estelle Venter (084 510 1480) wag op uitslae van toetse. Ons bid hulle almal krag seën en sterkte toe.

Beroep as medeleleraar Die Kerkraad van die Gereformeerde Kerk Pretoria het besluit om Dr Derrick Mashau as medeleraar te beroep, met die besondere opdrag en taak om ‘n kerk “te vergader”, in die Sunnyside-gebied, Pretoria. Wanneer ‘n selfstandige kerk in Sunnyside gevestig is, sal hierdie ooreenkoms hersien word.

President Kruger kinderhuise – Sms PKK na 41092 en belê R25 in die toekoms van ons kinders!

Multimedia- en klank diensgroep. As jy iets weet van rekenaars, klank, Powerpoint en multimedia – kom help ons in hierdie bedizening. Kontak Werner Pieterson by 082 904 5885.

Biltongfees 2013 Aangesien die meeste vrugte nou taamlik beskikbaar en in seisoen is, wil ons u vriendelik versoek om solank konfyt te begin kook vir die bliltongfees later in die jaar!!

Brooklyn Brokkies Ons kwartaalblad het ‘n nuwe redaksie, ‘n nuwe voorkoms en ‘n nuwe aanslag. Ons gaan die nuus kort hou (onthou ons naam: Brokkies). Artikels (met foto’s) moet verkieslik nie langer as 1 bladsy wees nie. Artikels oor gemeentegebeurlikhede sal voorrang geniet. Ons soek veral artikels waarin ons mekaar beter leer ken. Ons soek BAIE foto’s – van al die kampe, presteerders, ens. Deel julle goeie nuus met ons. Stuur bydraes na Johanna Hellberg: johanna.hellberg@up.ac.za of bel my by 073 295 5848. Sperdatum: 1 Maart.


Baie dankie vir jou finansiële bydrae!

Met meer bydraes groei ons impak! ABSA, Hatfield tak, takkode: 334 745 Rekeningnommer: 540 340 110 Naam: Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydraes elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie! Bankbesonderhede Diakonale-kas: ABSA tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rek nr: 540 280 126. (Tak – Hatfield)

Jaarprogram Die 2013 jaarprogram is by

Versoek van die Kerkkantoor Sal Derik le Roux en W.H. Potgieter asseblief dringend vir Rentia kontak by 082 775 6907.

Huisgodsdiensriglyn Om ouers ‘n riglyn te gee waarvolgens hulle die Bybel tematies vir hulle kinders kan lees, gaan hierdie riglyn die jaar elke week in die H&H verskyn Tema

Storielyn

Bybelvers

Datum

Adam

Skepping

Gen 2:5-17

Ma 28 Jan

Meer oor die Skepping Ongehoorsaamheid Straf

Gen 2: 18-25

Di 29 Jan

Gen 3: 1-13

Wo 30 Jan

Gen 3:14-22

Do 31 Jan

Kain en Abel

Gen 4:1-15

Vr 1 Febr

Gereformeerde Kerk

Sustersaamtrek Datum: 9 Maart 2013 Tyd: 08h00 tot ± 13h00 Plek: Gereformeerde Kerk Akasia Landbouhoewe 19, Renéstraat Winternest, Akasia S25.39.2.6 O28.7.30.8 Tema: Gelowig vrou altyd diensbaar waar God jou wil gebruik Spreker: Dr Marina van Loggerenberg (Vorige redaktrise van Die Gereformeerde Vroueblad) Gaskunstenaar: Fanie de Jager Koste: R100 per persoon betaalbaar voor 17 Februarie 2012

Dissipelskapkafee Ons Kafee is weer volspoed aan die gang. Die doel van hierdie geleentheid is om geloofsgroei te stimuleer, om weer van nuuts af ons dissipelskap te ontdek, daaroor te besin en daarin te verdiep. ‘n Kenner lei die gesprek in waarna ons op ‘n informele wyse die onderwerp bespreek. Almal hartlik welkom. Datum

Onderwerp

Spreker

Die verskillende godsdienste van SA

Prof Piet Meiring

Jan 28 Feb 4 11 18

25

Kontakpersoon: Ronel Stronkhorst 083 299 7413

3

die deure beskikbaar. Neem asseblief een per huisgesin. U is welkom om ’n donasie te gee om drukkoste te dek. Plaas dit in die kollektesakkie en merk vir jaarprogram

Die sin van lyding/Ek haat God Agapéverg/ geen Kafee Dissipelskap: Waar jy bly maak saak Grace of the City: Tim Keller Dissipelskap: Waar jy bly maak saak Grace in and for the City: Tim Keller

Fanie

Paul

Paul


Kantoor Rentia de Beer en Ela Mostert Posbus 11168, Hatfield, 0028 T 012 362 0069 F 086 639 1789 E.Pos kantoor@gkbrooklyn.org.za

4 Predikante verbonde aan die gemeente: Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr) T 012-348 2467 MT 083 446 6096 fanie@gkbrooklyn.co.za

WEBtuiste www.gereformeerdbrooklyn.co.za Sondae Admin.-hulp Marga Koelman MT 082 923 2346 Sien inligtingtafel in die saal

Logistieke reëlings Datum

Plek

27 Jan.

Duxbury

Diensbeurt Ouderling: Kobie Venter Diaken: Bets Engelmohr

27 Jan.

Troye

Dienste gereël deur die Hervormde Kerk

3 Feb

Duxburt

Ouderling: Roelof Grove Diaken: Chris van den Meer

3 Feb

Troye

Tjaart Bosua

Kollekte

Skinkbeurt

Onder die diens Diakonale werk By die deure Uitreikfonds

Ina

Onder die diens Diakonale werk By die deure GKSA Sustentasiekas

Joëlna

Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr.) T 012-362 0320 MT 082 354 3726 griffel@gkbrooklyn.co.za Fanus Heystek (Troyestraat bedieningspunt) T 012 542 3667 MT 073 777 1254 fansan@lantic.net Derrick Mashau (New Life City Church. Kerkplant in Sunnyside – afgesonder van Teologiese Skool Potchefstroom) MT 082 9712725 kwstdm@puk.ac.za Brian de Vries: (Hoof van Mukhanyo Teologiese Skool afgesonder van Heritage Netherlands Reformed Congregation) T 013 947 2179 MT 079 933 9884


Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee.” Fil 4:13

5

Gelukwense aan die verjarendes

Vertrek met attestasie Van Rooy Caro-Irma Waterkloofrand Potgieter Ruan Lydenburg Van Huyssteen Aletta S Nelspruit Van Rooyen Fransina JP Annlin Venter Magdaleen Benoni Du Plessis Jan A Meintjeskop De Kock Christine Wapadrant Brits Roedolf JN Wapadrant Silvis Anneke G Wapadrant Swanepoel JM Wapadrant

01/27

Belinda

Venter

27781663546

01/28

Bernard

Grobler

082 669 4733

01/28

Chané

Marais

082 398 0214

01/28

Tienie

Maritz

27833052849

01/28

Helene

Vorster

083 225 9418

01/29

Elmarie

Van der Walt

27832910641

01/30

Esti

Delport

27828037028

01/30

Naas

Du Plessis

072 561 9747

01/30

Henri

Helberg

27832512741

01/30

Liezel

Heystek (O/B)

27725606620

01/30

Zandri

Pienaar

27827694535

01/31

Philna

Groeneveld

082 871 5490

01/31

Eppie

Vermaak

082 893 9189

02/01

Jozef

Henning

083 260 4256

02/01

Lara

Opperman

082 490 3934

Vertrek met bewys

02/01

Andries

Pelser

082 412 7979

02/01

Skip

Scheepers

082 372 2138

02/01

Annemarie

Van der Walt

083 626 3750

Wesseloo Jaco J Egg: Cecilia E Dooplid: Rouxle A Dooplid: Jamie L

02/01

Batie

Van Wyk

27826342913

Mense wat weg is:

02/01

Lize

Venter

082 688 3088

02/02

Tillie

Herbst

012 332 3056

02/02

Christaan

Swanepoel

084 464 1722

02/02

Leendert

Van Rooy

27848225721

NG Villieria

Indien u weet van enige persoon of persone wat nie meer in die gemeente is nie, of as daar name in die verjaardaglys verskyn en u weet die persone het uit die gemeente vertrek, gee ASSEBLIEF die inligting deur aan die Kerkkantoor

BROOKLYN – DUIKKLUB Dit is tyd om een te begin! Fanie nooi almal wat aktief duik (en geduik het) om deel te word van ‘n gemeente- duikklub. Fase 1: Bel vir Ela by 012 362 0069 Fase 2: Stigtingsvergadering wat deur Fanie gereël sal word. Fase 3: “Refresher Course” – (Ons het ‘n DM wat jou gratis weer sal leer duik) as jy lanklaas geduik het. Fase 4: ‘n Daguitstappie na Miracle Waters.Fase 5: Sodwana of ……….?

Binnekort

Meer oor ons nuwe Webtuiste dop www.gereformeerdbrooklyn.co.za


ADVERTENSIEBLAD

6

1.HOUTWERKKLASSE

6. VAKANSIE TE KOOP! ' n Reeds bespreekte en

2.HONDJIE SOEK HUIS Ons is opsoek vir nuwe huis

betaalde vakansie vir 1-8 Februarie 2013 te Hermanus Beach Club word te koop aangebied. 'n Luukse 3 slaapkamer selfsorg eenheid wat 8 persone kan huisves is beskikbaar. Die bespreking en betaling is vroeg laasjaar gemaak en as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan ons nie meer met vakansie gaan nie. Die prys is R 2 500 (onderhandelbaar). Kontak gerus Deon 0832711615 of deonvstad@gmail.com

Houtwerkklasse vir beginners - mans & dames Saterdae 08:00 tot 11:00 of12:00 tot 15:00. Eerste vier lesse is om basiese tegnieke & vaardighede aan te leer. Daarna bring jy jou eie ontwerp en hout en ek begelei jou om dit self te maak. 082 873 9706 of info@woodfantasy co.za.

vir 1 jaar oue toypomp (teef gesteriliseer) dringend!! Baie mooi geaardheid en baie oulik met kinders. Kontak Joëlna Heslinga 082 374 1974 of Charize van Eeden 079 849 1091.

3. MOTOR GESOEK Op soek na Duitse of

7. ONS IS OPSOEK NA N ORRELIS VIR ONS GEMEENTE. GK PRETORIA NOORD Alle aansoeke kan direk aan die kerk kantoor gestuur word by kerkkantoor@gkpretorianoord.co.za.

Japannese luikrug -of sedanmotor . Betaal kontant. Kontak Leon by leonmyburg@gmail.com of skakel na ure 072 248 3348

8. SOEK 'N TWEESLAAPKAMER EENHEID TE HUUR vir 2 afgetrede dames in Pretoria Oos

4. AKKOMMODASIE VIR STUDENT

omgewing, verkieslik in aftreeoord, sekuriteit noodsaaklik. Kontak Jeanette 0795123380 vir Maart/April 2013

Gemeubileerde kamer in tuinwoonstel onmiddellik beskikbaar. Deel badkamer met senior mansstudent. Sluit aandetes en wasgoed in. Swembad. Geleë in Menlopark, 3,5 km vanaf Tukkies se hoofhek. In sekuriteitsarea, veilige parkering. Naby busroete na Tuks. Kontak Alta by alta.v.niekerk@gmail.com of skakel 0823393309.

5.WOONSTEL/ KOTHUIS VERBLYF GESOEK OM TE HUUR 'n Jong ma met 3 kinders ( 3 jaar, 7 en 9 ) soek dringend na geskikte verblyf in die Garsfontein, Constantiapark omgewing om op langtermyn te huur . Die kinders gaan skool by Constantia Laerskool Kontak asb vir Charize v Eeden by 0798491091 of Joelna Heslinga 0823741974.

6.SEPTEMBERVAKANSIE NA KLEIN-ASIË Kom einde September saam na Klein-Asië van die Bybel (vandag Turkye) – daar waar Paulus, Johannes, Timoteus, Filippus en duisende ander Christene die evangelie verkondig en geleef het. Besoek die ou Bybelse stede en streke van die Galasiërs, Kolossense, Efesiërs, Laodisea, Hierapolus, Ikonium, Perge, Smirna, Pergamum, Sardis, Filadelfia, Nicea (van die geloofsbelydenis), die antieke stad Troje, Troas, Konstantinopel, ens.Gaan by Kappadosië in ʼn ondergrondse stad waar Christene lank moes skuil, en beleef die uitgekapte klaskamers waar teologiese studente opgelei is. Lees groot dele van die Nuwe Testament – daar waar dit gebeur het. Prof. Henk Stoker van die PUK is weer die toerleier. Kontak hom by henkstoker@yahoo.com of 018-2943693 / 0823278921

9. KANTOORMEUBELS TE KOOP 3 staal liasseerkabinette met laaie vir hangleers @R750.00 elk (of 600.00 vir 2 of meer); 10 +staalstoele sonder armleunings met blou stoffeermateriaal @R220.00 (of 190.00 vir 2 of meer); 6 Trapesiumtafeltjies met staal pote en vinielblaaie(eike kleur) @R220.00 (of 190 vir 2 of meer) 3 eikehout veneer lessenaars ( 3 of 6 laaie ) @R1800.00 (of 1500.00 vir 2+) 3 blou gestoffeerde partisies (2 x smal en 1x breed ) R750.00 Kontak asb Linda van Vuuren 0828250220

10.DIE GRAFSTEEN-SANGERS Op Saterdag 16 Maart 2013 om 18:00 vir 19:00. Ete word voor die tyd verskaf. By Laerskool Mayville, 159 Louis Trichardstraat, Mayville. Kostes is R120 p.p vir volwassenes en R80 vir kinders onder 13. Kontak Heili Winter by 082 074 7348 of Stehan du Plessis by 074 561 8777.

ADVERTENSIEBLAD • Koste? Geen! • Hoekom? So kan ons mekaar ondersteun deur kennis te neem van produkte of dienste van medegelowiges. • Wat? Enige iets wat vir ‘n medegelowige van waarde kan wees. • Formaat? Slegs teks, geen grafika nie, anders raak die e-pos te groot en stadig vir gewone telefoonlyne. • Waarheen? Stuur u advertensie na die kerkkantoor by: kantoor@gkbrooklyn.org.za. • Wanneer? Sommer nou. • Advertensies sal slegs drie weke geplaas word. Indien u dit weer geplaas wil hê moet u die bewoording verander en weer instuur.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.