Gereformeerde Kerk PretoriaBrooklyn 10 Mei 2015
Hart
&
Hand
Uit Hom, deur Hom en tot Hom
Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof
Oggenddiens
Want ek is jou Vader …
Fanie van der Schyff Wie God kan aanspreek as “Vader”, hoor van Hom die woorde: “My kind.” Dit is wie jy is, wie H jou gemaak het. Wees met oorgawe wie Hý jou gemaak het... sy kind.
Aanddiens
Abba beteken Vader!
Chris de Beer Abba beteken Vader! Elkeen wat Jesus volg is 'n kind van die Vader. Dit het diep implikasies vir ons lewe. Kom luister wat beteken ons kindskap vir ons.
Dinkskrum oor Brooklyn se toekoms
‘n Baie verkorte weergawe van die boek is Sondae in die kerkantoor ter insae. Verkoopprys is nog nie gefinaliseer nie, maar bestellings kan intussen geplaas word
Eredienste: Duxbury: 09:30 Fanie van der Schyff
Baie welkom
Gemeentegeskiedenisboekie
Lees in hierdie uitgawe meer oor die kerkraad se besluit rakende Gerigte Gesinsbediening
Die kerkraad wil met ’n dinkskrum praktiese scenario’s bepaal vir die toekomsbeplanning van Brooklyn-gemeente volgens ons strategiese roeping in die stad. Lidmate wat hieraan wil deelneem, moet asb. met Rentia of die predikante skakel. Die datum en tyd sal volg.
Skriflesing: Lukas 11:1-13 (2) Sang: Ps 189:1 Ps 18b:5 Sk 12-3:1, 2, 3 Sk 10-2 Sk 13-3 Duxbury: 18:30 Chris de Beer Skriflesing: Romeine 8:15, Efesiërs 1:3-5, Galasiërs 4:4-7 Sang: Sk 1-2: 1,3 Sk 12-2:1 Sk 2-4:1,2 Sk 10-2:1 Sk 13-3 Residentia-Sunnyside 09:30 (Araratsaal) Hierdie dienste word deur die Hervormde kerk gereël.
Ter approbasie: As Diaken: Ester Cordier en Hanneke Joubert
DAGBOEK
Vandag: Jeug-kleingroepe Maandag: 19:00 Dissipelskapkafee Dinsdag: 08:30 Predikantetoerusting
Naasteliefde
Gelukwense Ek het vir jou gesê wat jy moet sê en jou beskerm in die skadu van my hand (Jesaja 51:16). 10/05 10/05 10/05 11/05 11/05 12/05 12/05 13/05 13/05 13/05 13/05 13/05 14/05 14/05 14/05 14/05 15/05 16/05 16/05 16/05
Kruger van Wyk van Wyk Buys Kruger Page van Niekerk Fourie Hall Loubser Marais Prinsloo Erasmus Kruger Lategan Meyer Landman Riekert Schuman van Wyk
Woensdag: 18:00 Diakonie 19:00 Kerkraad 19:00 Beginpunt Donderdag: Hemelvaart 18:30 Sang en musiekaand
Coréna Alida Liza Louis Jana Colleen Azaria
072 330 4121 083 406 8970 082 583 4098 083 758 7763 072 076 5077 082 902 6767 079 703 1672
Roelof Arthur Santjie Bok Waldo Carlé Andries Eugene Antionette Laurindi Henlo Hettie Hannes
082 578 9839 083 387 3610 083 564 6447 083 299 1407 083 635 6416 082 828 0122 073 441 7728 072 975 1408 082 686 7964 084 888 2300 014 533 3048 083 333 0606 084 820 5100
Die Diensgroep vir Siekes van Brooklyn-gemeente wil graag oud en jonk, met enige ongesteldheid of siekte, pyn of ongeluk bystaan met ’n besoek aan huis of hospitaal, telefoonoproep of sms. Ons dra graag ons siek mense op aan die Here en ons gemeente. Ons nooi almal uit om ons in kennis te stel sodat ons ons onderneming gestand kan doen. Kontak Bets Engelmohr by 082 320 9133, Anita Cilliers by 082 928 0767 of Elzabe Barnard by 072 546 4612. Kontak gerus een van die predikante vir meer sensitiewe persoonlike sake.
Help asb. met komberse, klere en kos vir kinders Marlene van der Walt van Kameeldrift bedryf ’n nasorgsentrum vir blanke kinders van plakkerskampe. Daar is ’n ernstige behoefte aan kinderklere, komberse en nie-bederfbare kos. Goedere moet asseblief net duidelik gemerk word “Marlene” en by die kerkkantoor afgegee word. Baie dankie vir ’n gewillige hart en oor.
Voorbidding: Maledive Bid dat die Here die regte individue sal oprig om voort te gaan met die vertaling van die Bybel in die plaaslike taal, Dhivehi, wat so nodig is vir die geheime gelowiges. Hierdie proses is in die verlede gestop, omdat geen inheemse mense gevind kon word om ‘n aanduiding te gee van die verstaanbaarheid van die vertaalwerk nie.
Tema-opsomming Setting the agenda of the ministry of the Holy Spirit Luke 4:14-30
The ministry of the Holy Spirit can be described as follows: 1. The ministry of the Holy Spirit is one of power Jesus is said to have returned to Galilee in the power of the Spirit (verse 14). This power refers to his anointing. After 40 days of fasting and temptation, He was anointed for service – to minister to the lost sheep of Israel. He was anointed to become our Chief Priest, Prophet and King (according to the Heidelberg Catechism).
2. It is the ministry centred around the Word Jesus is said to have taught in their synagogues (verse 15a). What Christ taught was not human stories or wisdom just to motivate people to feel good; but the Word of God. The lesson we draw is that Spiritdriven churches and members – those who are anointed by the Spirit of God - will always have love for the Word. They drink and feast on it; but also share it to sinners. Jesus never hesitated to share the Word; it is a sign and testimony that the ministry of the Word and that of the Holy Spirit belong together (2 Timothy 3:16). It is our responsibility today to share this Word with others in the church and with sinners outside. If our agenda is not this agenda; then we are not true to the agenda of the Spirit of God and we ourselves are damned to hell lest we repent. Gaan na http://goo.gl/tXJkQk om na die preke te luister
1. It is the ministry of awe and wonder “Everyone praised him” (verse 15); they all marvelled at his teaching. It was Spirit filled and Spirit powered. They could not resist it. They saw and heard that it was from God. This confirms that the ministry of the Spirit and the ministry of the Word will never come back empty-handed – when God is at work, there will always be results; even in the midst of opposition.
2. It is a life-giving ministry As he was sharing the Word in the synagogue, it became clear that the agenda of the Holy Spirit is to give life in abundance. Reading from the scroll of Isaiah (verses 18 to 19), it became clear that the agenda of the Holy Spirit is about life, those in the margins, declaring their freedom and deliverance; it is about transforming and impacting the lives of many. Our agenda is therefore not just salvation; it deals with the whole of life.
3. It is a victorious ministry In his preaching, Jesus encouraged the Jews and opened their eyes that the Kingdom of God is not just about the Jews but everyone whom the Lord has called even among the gentiles. This teaching did not go down well with them to a point that they wanted to kill him. While Jesus would have affirmed that, “No prophet is accepted in his hometown” (verse 24), he walked through the crowd that wanted to kill him unhurt (verse 30). This was extraordinary. Choosing the side of God is choosing the victorious side!
Nagmaalete Op Sondag 17Mei eet ons as gemeente weer saam na die oggend Nagmaalsviering. Agapé diensgroep vra dat elke gesin 'n pasta gereg en vars slaai moet bring wat ons dan op' n gemeenskaplike tafel sit. So proe ons almal van mekaar se lekker disse en kuier heerlik saam. Bring asseblief eie eetgerei, glase en drinkgoed. Agapé sal sorg vir nagereg. Ons wil graag 12uur aansit vir ete. Hoop ons sien almal daar!
TOERUSTING VIR GROEPE EN GESINNE
Weektema: Hemelvaart van Jesus. Teks: Handelinge 1:1-11 1. Lees/Luister: Lees as groep of gesin saam deur Handelinge 1:1-11.
2. Uitroeptekens: Wat in die gedeelte staan vir jou uit? Dit kan gedagtes, woorde of ’n vers wees wat vir jou uitstaan. Deel dit met mekaar, maar moenie dit te veel bespreek nie. Luister na mekaar.
3. Vraagtekens: Watter vrae kom vir jou na vore uit die teks? Vrae wat begin met wie, wat, waar, wanneer, hoekom, ens. is goed om te vra. Probeer om vrae met ’n ja- of nee-antwoord te vermy. Hier is ’n paar vrae wat spesifiek kan help met die gedeelte: a. Wat is die sentrale gedagte van Handelinge 1:9-11? b. Hoekom dink jy het die Dissipels gestaan en wag nadat Jesus nie meer gesien kon word nie? c. Hoekom is die herinnering deur die twee engele aan dissipels belangrik vir ons? d. Waar in die afgelope week het jy gestaan en wag dat God iets gaan doen maar dit voel of Hy net weg geraak het? e. As jy dink aan die week wat kom, Waar kan jy soos die twee engele jou els en ander herinner aan wat Jesus gesê het ons moet doen terwyl ons wag vir sy wederkoms?
4. Hande en voete: Nadat julle die gedeelte klaar gelees en bespreek het, wat kan julle prakties gaan doen? Vra mekaar twee vrae: a. Wat is die moontlike toepassing van die teks? Hoe help die teks in die algemeen mense om Jesus te volg, God te eer, mekaar te dien en om ander mense dissipels van Jesus te maak? b. Wat wil God hê ek moet hierdie week gaan doen? Maak dit persoonlik deur te begin met “Ek dink God wil hê ek moet ...” Hoe help hierdie teks jou persoonlik om God te eer, ander te dien en om ander mense dissipels van Jesus te maak?
5. Bid: Bid as gesin of groep saam vir die volgende: a. Bid vir spesifieke behoeftes binne die groep of gesin. Vra mekaar oor gebedsversoeke. Vra vir God wysheid oor hoe om spesifieke situasies te hanteer. b. Bid vir gemeentelede en vir jou familie. Vra dat God verheerlik sal word deurdat ons mekaar dien en getrou sal wees in ons volg van Jesus. c.
Bid vir mense in die gemeenskap en oor die wêreld. Bid vir mense by die werk, skool, universiteit, ens. Bid dat God se liefde en genade vir hulle duidelik sal word deurdat ons dit getrou aan hulle sal uitleef. Bid dat God ons oë sal oopmaak om hulle te sien soos Hy hulle sien en dat ons hulle so lief sal hê soos wat Hy hulle lief het.
Probeer mekaar die geleentheid gee om saam te bid. Gee elkeen ’n kans om vir net een van die bogenoemdes te bid.
Pretoria-Wes vier 70 jaar
Ons Pa sê … jy is my kind Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei, is kinders van God. Die Gees wat aan julle gegee is, maak julle nie tot slawe nie en laat julle nie weer in vrees lewe nie; nee, julle het die Gees ontvang wat julle tot kinders van God maak en wat ons tot God laat uitroep: “Abba!” Dit beteken Vader (Romeine 8:14-15). Abba … Pa … Wie die Vader in die hemel so kan aanspreek, hoor die woorde: “My kind.” Elkeen wat Jesus volg, is ’n kind van die Vader. Hoor wat beteken dit vir jou: Hy versorg, beskerm, vergewe en lei jou deur die swaarkry van die lewe na die ewige Vaderhuis. Vertrou Hom kinderlik, want Hy is getrou in wat Hy beloof.
Agapé-kosbank
DV op Saterdag 23 Mei (vanaf 16:00) word 'n feesseremonie in die kerkgebou beplan. ‘n Kort feesboodskap deur elk van die vorige bedienaars, afgewissel deur jubelsamesang. Dit word afgerond deur 'n gesellige vingerete in die saal. Op Sondag 24 Mei 'n gesamentlike Nagmaal-gebruik gelei deur Ds Nick Pienaar, en afgesluit met gesellige saamkuier in die saal rondom tee/koffie en eetgoed. RSVP asb. teen 15 Mei 2015 by: Johan Steinberg Sel: 082 572 9540 Epos: rockfallsranch@gmail.com
Hulp in tuin As daar ‘n persoon is wat kan help met die aankoop van plantjies op ‘n gereelde basis om die wat nie meer goed lyk te vervang, kontak Rentia by 012 362 0069. Koste sal deur die Kerk gedra word
Agapé vra soos in die verlede weer die deelname van die gemeente aan ons kosbank. Ons neem gevriesde etes na mense wat dit nodig het ná ’n operasie of tydens siekte. Ons kosbank is tans dolleeg. As ons net een keer vir twee ekstra mense kos maak en dit vries vir die kosbank, kan ons sommer gou weer die kosbank aan die gang kry en kan die Agapé-dames dit uitdeel waar nodig. Plaas asb. die ete in ’n weggooibare houer, merk dit duidelik met die gereg se naam en ook ’n datum asb. Kontak Erna Kruger by 082 453 2417 en Magda Richards by 082 551 3625.
Program vir Dissipelskapkafee Meil – Junie 2015
Kom gerus, bring iemand saam en woon hierdie byeenkoms by.
Mei 11
Junie
18 25 1 8 15 22
Die Heilige Gees: Wie is die Heilige Gees? Wat is die werk van die Heilige Gees? Hoe beduiwel ons die Heilige Gees? Agapé-vergadering Die Engel Vakansie Die Engele en die duiwel
Paul Grobler Paul Grobler Paul Grobler Chris en Paul Magdal Pienaar-Marais
Gesinsbediening Dit is die roeping en strewe van die kerkraad om die evangelie gerig te bedien. Dit is algemeen bekend dat die oggend eredienste meer tradisioneel is en gerig is op `n bepaalde segment van die gemeente. Die aand eredienste is meer “informeel” gerig op die jonger segment van die gemeente. Gerigte Gesinsbediening met jong kleuters is as `n leemte geidentifiseer en daarom het die kerkraad die volgende besluit:
Op 24 Mei om 11:00 gaan daar `n werkswinkel wees na die oggenddiens aangebied deur Louis Venter (baie jare se ervaring in kleuterbediening). Hierdie werkswinkel is primêr gerig op die ouers van kinders 3 tot 10 jaar oud en daar sal oppas gereel word vir die kinders. Op 27 Mei om 19:00 gaan dr Rassie Smith `n oopgesprek lei in verband met gesinsbediening. Almal is baie welkom. Op 31 Mei om 11:00 gaan ons DV `n eerste “gesinserediens” hou. Die fokus gaan wees op interdialogiese gesprek tussen die predikant en gesinne en ouers en kinders. Ons wil graag `n omgewing skep waar ons gesinne saam God kan eer, dien en dissipels maak.
Kandelaar & Ad Musicum Koor saam met koperblasers, strykers en perkussie Dirigent: Braam van Tonder Datum: 23 Mei 2015 Tyd: 19:30
Sop en Broodjies ingesluit vanaf 18:30 Adres: VGK Pretoria H/v 28ste Laan en Louis Trichardt straat Rietfontein Prys: R 100 volwassenes R 50 kinders onder 12
Kontak: Cora Bezuidenhout - 082 333 6817 Rina Nel - 082 852 9987
BEURTKRAG
Bystand-kragopwekker Enige bydrae vir hierdie buitengewone koste-item is steeds baie welkom.
ADVERTENSIES GESOEK: TUINWOONSTEL OF EENSLAAPKAMERWOONSTEL vir werkende jong dame om te huur vanaf begin Mei. Skakel Hanri Pelser by 082 303 8709, Abri Pelser by 082 922 3888 of Dalize Pelser by 076 810 6622. 3-DIMENSIONELE HANDBORDUURWERK Stel jy belang om die kuns van 3-D handborduurwerk aan te leer? Borduur met sylint, wol, garing en krale. Ons borduur rose, blomme, bome, tuine en damesfigure mat aandrokke. Klasse word aangebied. Kontak Joey by 082 921 7266 vir meer inligting. HEARING HUB OUDIOLOË Ons bied gehoortoetse, gehoorapparate, gehoorbeskerming en spraakterapie vir jonk en oud. Skakel ons gerus by 012 346 0511 (Menlopark) of 012 997 1718 (Moreleta Park). Ons sien uit om u te ontmoet.
Ons bedieningswerk in die kerk, saal, kantore en by die pastorie moet aangaan te midde van beurtkrag omdat die agterstand van Eskom nie gou uitgewis sal word nie. Hiervoor het die kerkraad tenders uitgestuur en toe ’n bystand-kragopwekker by Genpower Electrical bestel. Die besonderhede is soos volg: 50 KVA Cummins-dieselopwekker met klankkas en oorskakelmeganisme; Totale koste plus BTW en installasie: R181 000; Die kragopwekker is nou suksesvol geïnstalleer en maak ‘n groot verskil in ons bedieningwerk.Baie dankie aan almal wat reeds ‘n bydrae tot die koste kon doen. Plaas u bydrae elektronies oor in bankrekening . Gereformeerde Kerk Pretoria-Brooklyn, ABSA, rek.nr. 540 340 110 ( verwysing Generator) of in ’n gemerkte koevert in die kollektesakkie. KOSMOS SKOONMAAKDIENS Skoonmaak van alle tipes woonhuise en wooneenhede volgens jou behoefte. Weekliks, maandeliks of eenmalig. Werk self saam met span. Kontak Ansie by 076 7687 056. BANTING BESKUIT TE KOOP Heerlike Banting beskuit - met onder andere amandel-meel en sonneblomsade - teen R70 vir 18 en R120 vir 36 te koop. Kontak Renée by 079 516 0959. KLADDS Sweedse brownies met ’n laag grondboontjiebotter verpak in duursame omgewingsvriendelike verpakking. Maak dit jou eie: sit ’n foto/prentjie en ’n boodskap op die verpakking. Die perfekte geskenk vir Moedersdag! R25 elk of R20 elk met 10 of meer bestellings. Kontak 079 516 0959. VUURMAAKHOUT Droë sekelbos-braaihout: 50 sakkies of meer @ R13 per sak afgelewer. Skakel Peet Langley by 079 640 8855 of e-pos na peet.langley@lantic.net
ADVERTENSIEBLAD Koste? Geen! • Hoekom? So kan ons mekaar ondersteun deur kennis te neem van produkte of dienste van medegelowiges. • Wat? Enige iets wat vir ’n medegelowige van waarde kan wees. • Formaat? Slegs teks, geen grafika nie, anders raak die e-pos te groot en stadig vir gewone telefoonlyne. • Waarheen? Stuur u advertensie na die kerkkantoor by: kantoor@gkbrooklyn.org.za Wanneer? Sommer nou. • Advertensies sal slegs drie weke geplaas word. Indien u dit weer geplaas wil hê, moet u die bewoording verander en weer instuur.
Kantoor Rentia de Beer en Ela Mostert Posbus 11168, Hatfield, 0028 012 362 0069 086 639 1789 (Faks)
E-pos kantoor@gkbrooklyn.org.za
WEBtuiste www.gereformeerdbrooklyn.co.za
Predikante verbonde aan die gemeente: Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr )
012 348 2467 083 446 6096 fanie@gkbrooklyn.org.za Chris de Beer (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr) 012 362 0320 082 758 3550 chris@gkbrooklyn.org.za
Sondae Administrasiehulp Anita Cilliers en Arnline Kuun Sondae in die kerkkantoor Musiekdirekteur – Duxburyweg:
Philip Loots 082 614 9415
10 Mei
Troyestr
17 Mei
Duxbury
Diensbeurt Ouderling Bingle Kruger Diaken Wessel Herbst Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gereël.
Kollekte Onder die diens Diakonale werk By die deure GKSA Sustentasie
Skinkbeurt Leoné
Ouderling
Onder die diens Diakonale werk By die deure GKSA Sustentasie
Bets en Ina
Diaken Willem Daling 17 Mei
Troyestr
(Troyestraat Christelike Sentrum)
012 542 3662 073 777 1254 fanusheystek@gmail.com
Baie dankie vir jou finansiële bydrae!
Reëlings Datum Plek 10 Duxbury Mei
Fanus Heystek
Met meer bydraes groei ons impak! Bank: ABSA, Hatfield-tak Takkode: 334 745, Rekeningnommer: 540 340 110 Naam: Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydrae elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie!
Bankbesonderhede: Diakonale kas ABSA-tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rekeningnommer: 540 280 126 (Tak – Hatfield).