Hart en hand 14 desember 2014

Page 1

14 Desember 2014

Hart

&

Hand

Saam op pad met God

Gereformeerde Kerk Pretoria-Brooklyn

Baie welkom

Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Oggenddiens

Die storms in die lewe

Chris de Beer In ons almal se lewe kom daar storms. Partykeer is dit so erg dat dit voel of ons bootjie gaan sink, maar gelukkig weet ons God is in beheer. Hy gebruik selfs die storms in ons lewe om ons te laat groei. Aanddiens

Die drie maniere om te leef

Chris de Beer In die Bybel vind ons drie maniere om te leef. Die gelykenis van die verlore seun leer ons hiervan. Die weg van die jongste broer, die weg van die oudste broer en die weg van die Vader.

Kersfeesdienste 25 Desember Die Kersfeesdienste op Donderdagoggend 25 Desember is soos volg: 08:00 by Duxburyweg; 09:30 by Residentiasaal. Chris de Beer neem albei dienste waar.

Geloftefees 2014 ’n Geloftefees word DV weer op 16 Desember 2014 van 09:0011:00 by die Rooihuiskraal-feesterrein gehou. Navrae: Tel 012 654 2079, 072 211 6656 of 083 448 2134.

Eredienste: Duxbury: 09:30 Chris de Beer Skriflesing: Markus 4:35-41 Sang: Ps 46b:1, 2 Ps 18a:1, 2 Ps 116b:1, 5 Ps 31a:1, 2, 3 Sk 13-3: Amen Duxbury: 18:30 Chris de Beer Skriflesing: Lukas 15:11-32 Sang: Sk 10-2 Lb 184:1, 3, 4 Sk 2-1:1, 2, 6, 7 Sk 13-3 Amen Troyestraat Christelike Sentrum: 09:30 (Araratsaal)

Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gereël.

Enkellopendes en jonggetroudes Enkellopendes en jonggetroudes tussen 25 en 30 wat by ’n kleingroep wil aansluit, kontak Elzabé by 072 546 4612.


Almanakke 2015

Die nuwe almanakke vir 2015 is nou beskikbaar in die kerkkantoor teen R65 elk. U kan dit Sondae by Marga of in die week by die kerkkantoor kom koop.

Dagboek

Kerkkantoor

Let asseblief daarop dat die kerkkantoor gesluit sal wees van 15 Desember tot 5 Januarie 2015. Die laaste Rentia en Ela wens almal ’n uitgawe van Hart & Hand vir geseënde Christusfees en vanjaar sal dus op 14 voorspoedige 2015 toe. Desember wees.

Gelukwense Ek prys die Here wat my insig gee; ook in die nag is ek daarvan bewus. Die Here is altyd by my. Ja, Hy is aan my regterhand; daarom sal ek nie struikel nie (Psalm 16:7, 8). 17/12 18/12 18/12 19/12 19/12 19/12 19/12 19/12 19/12 20/12 20/12 20/12 20/12 21/12 21/12 22/12 23/12 23/12 23/12 23/12 24/12 26/12 29/12 30/12 30/12 31/12

Wim Gert Andries Henk Khari Deon Cobus Marinus Johan Joe Floris Johan Matthys GerritJan Harm Maryna Paul Talita Christo Hannie Elne Ninè Danie Ems Gerrie Jo

Booyse Heslinga Louw Delen Hauptfleisch Mocke Steenkamp v.d. Hout Venter Claassen Kruger Seaman v.d. Hout Schreurs

082 901 2392 082 568 0265 083 403 7865 079 492 3411 083 339 8844 082 711 6037 074 892 4665 082 216 8304 072 222 6471 083 327 9600 079 875 4987 079 580 2641 072 138 5060 083 642 5202

Schreurs Kruger Grobler Lofthouse Snyman Steenkamp Vahrmeijer van Marle Bakker Harm Kruger Breed

082 376 0527 073 383 2198 083 973 0443 079 212 6127 012 329 1601 012 341 1501 079 018 9481 072 328 9090 084 583 0421 082 770 5589 060 504 3708 079 593 2555

1/1

Inali

Kruger

071 897 1793

1/1 1/1

Lenie Chris

Kruger Lerm

071 513 7850 079 523 0372

1/1

Marlien

Marlien

076 137 8963

1/1

Thiens

v.d. Walt

083 662 2651

2/1 2/1

Lorraine Louise

Camisani Venter

012 430 4594 076 853 2975

3/1

Karien

Basson

072 376 2130

4/1

Jeanette

Herbst

071 179 9405

4/1

Gerber

Pretorius

011 358 0052

4/1

Eric

Schoeman

082 451 3348

4/1 4/1

Frik Dawid

Smith Snyman

082 334 0914 072 740 5092

5/1

Engela

Stronkhorst

083 299 7413

6/1

Sarita

Swanepoel

082 359 3138

6/1 8/1

Carel Joe

v.d. Meulen Naude

083 609 7141 082 872 2298

9/1

Hantie

Goodey

084 548 0531

9/1

Susan

Heystek

082 671 0130

10/1

Melanie

Potgieter

082 922 6583

10/1

Marileen

van Wyk

083 530 2800

Voorbidding:

Egipte

Bid dat die gees van vrees, wat kort-kort kop uitsteek weens sporadiese terroristeaanvalle, vervang sal word deur ’n vurige passie om te bid teen die magte van die bose. Bid dat die donker planne van verskillende terroristegroepe aan die lig sal kom. Mag daar verwarring in hul kampe wees en mag hierdie groepe ontbind sodat vrede heeltemal herstel sal word in Egipte.


ADVERTENSIES 1. TWEEKAMER-TUINWOONSTEL TE HUUR Baileys-koppie, Maraisstraat-veiligheidsbuurt. Stapafstand van Tuks-hoofkampus. Beskikbaar 1 Nov 2014. R2 800 pp per maand. Water en elektr. ingesluit. Skakel Renate by 083 285 5485.

2. OPPASSER Ek het ’n baie betroubare oppasser wat vir Christiaan in die week oppas. Indien iemand dalk op soek is na oppashulp vir hul baba (4 maande tot 1 jaar) gedurende die week kontak Geertje by 083 655 6567.

3. GERIEFLIKE KAMER IN QUEENSWOOD Ruim slaapkamer met badkamer en instapkas. Goeie sekuriteit met eie ingang en onderdakparkering. 5 km van Tuks en Mediese Kampus. Een blok vanaf Gautrein-bushalte. R2 200 per maand. Elektrisiteit, wasgoeddiens en skoonmaakdiens ingesluit. Skakel Joan by 082 470 1778.

4. DIE WASLYN Feesseisoen-aanbod: Was, droog en stryk van gordyne @ R85.00 per lengte (drop). Gratis afhaal en ophang. Kontak Keith Pretorius by 078 296 4596.

5. HUISHULP BESKIKBAAR Huishulp soek werk vanaf Januarie 2015: Poppie het 4 jaar lank by my gewerk. Sy is baie betroubaar, het vir ’n kookkursus by Sonja's Foods gegaan, stryk goed, maak deeglik skoon en is lief vir kinders. Kontak Poppie asb by 082 846 1852 of Marita du Plessis by 082 871 5098 vir verwysing.

6. EENSLAAPKAMER-TUINWOONSTEL TE HUUR Waverley. Vier vertrekke en stoep. Sekuriteit. R3 700 p.m. en krag. Deposito R3 700. Skakel Gerda by 084 833 0421.

Die logos Johannes 1:1-14 & 43-51 Chris de Beer (Uittreksels uit die preek op Sondagaand 7 Desember 2014) Het jy al ooit gewonder wat is God se groot plan met jou lewe? Johannes gee vir ons die antwoord. Die logos Die Grieke van Johannes se tyd het vreeslik baie gemaak van die woord logos. Die logos was vir hulle die orde waarom alles in die heelal gedraai het. In hul oë het ’n betekenisvolle lewe daaruit bestaan om meer te probeer uitvind van hierdie logos. Dan kom Johannes met ’n ontsaglik radikale uitspraak. Hy sê basies: “Hierdie logos waarna julle soek, is nie in filosofie of natuurbeginsels nie. Hierdie logos is ’n mens, Jesus Christus!” 1. Die probleem Die probleem is dat sondeval veroorsaak het dat die mens perspektief verloor het. In plaas daarvan dat ons begryp dat die lewe oor God gaan, dink ons die lewe gaan oor ons. Ons dink dit is ons storie en ons is die hoofkarakters, terwyl alles eintlik oor Hom gaan. Dit is sy verhaal en Jesus is die hoofkarakter. 2. Die oplossing Johannes sê God se groot plan vir die heelal en vir ons elkeen se lewe is Jesus (kyk Efesiërs 1:10). Lees wat skryf Paulus in Kolossense 1 oor Hom: “Alles is deur Hom en vir Hom geskep. Voor alles was Hy al daar en deur Hom bly alles in stand … ” (Kolossense 1:16-17). Jesus is letterlik die spilpunt waarom die hele heelal draai! En vandag staan hierdie Logos voor ons en sê: “Volg My … ” (kyk Markus 3:14).

ADVERTENSIEBLAD Koste? Geen! • Hoekom? So kan ons mekaar ondersteun deur kennis te neem van produkte of dienste van medegelowiges. • Wat? Enige iets wat vir ’n medegelowige van waarde kan wees. • Formaat? Slegs teks, geen grafika nie, anders raak die e-pos te groot en stadig vir gewone telefoonlyne. • Waarheen? Stuur u advertensie na die kerkkantoor by: kantoor@gkbrooklyn.org.za Wanneer? Sommer nou. • Advertensies sal slegs drie weke geplaas word. Indien u dit weer geplaas wil hê, moet u die bewoording verander en weer instuur.


Kantoor Rentia de Beer en Ela Mostert Posbus 11168, Hatfield, 0028 012 362 0069 086 639 1789 (Faks)

E-pos kantoor@gkbrooklyn.org.za

WEBtuiste www.gereformeerdbrooklyn.co.za

Predikante verbonde aan die gemeente: Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr )

012 348 2467 083 446 6096 fanie@gkbrooklyn.org.za Chris de Beer (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr) 012 362 0320 082 758 3550 chris@gkbrooklyn.org.za

Sondae Administrasiehulp Marga Koelman 082 923 2346 Sondae in die kerkkantoor Musiekdirekteur – Duxburyweg:

Philip Loots 082 614 9415

14 Des

Troyestr

21 Des

Duxbury

21 Des

Troyestr

(Troyestraat Christelike Sentrum)

012 542 3662 073 777 1254 fansan@lantic.net

Baie dankie vir jou finansiële bydrae!

Reëlings Datum Plek 14 Duxbury Des

Fanus Heystek

Diensbeurt Ouderling Ivan Altin Diaken Walter v.d. Merwe Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gereël. Ouderling Diaken Roelof Pelser

Kollekte Onder die diens Diakonale werk By die deure Uitreikfonds

Skinkbeurt Elfrieda

Onder die diens Diakonale werk By die deure Emeritaatsfonds

Ina

Met meer bydraes groei ons impak! ABSA, Hatfield-tak, takkode: 334 745, Rekeningnommer: 540 340 110 Naam: Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydrae elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie!

Bankbesonderhede Diakonale kas: ABSA-tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rekeningnommer: 540 280 126 (Tak – Hatfield).


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.