Hart & Hand 14 Julie 2013
Saam op pad met God
Eredienste Duxbury: 09:30
Kindwees in die geloof
Fanie van der Schyff Skriflesing: Markus 9:33-37 Markus 10:13-16 Sang: Sk 7-2:1,2 Ps 134a:4 Sk 12-3:1,2 Sk 16-1:1,2,3 Sk 13-1
Fanie van der Schyff Wat bedoel Jesus wanneer Hy eis dat ons soos kindertjies moet word? Daar is minstens drie kindereienskappe wat uitstaan: Afhanklikheid Opregtheid Na-aperigheid
Griffel van Wyk Skriflesing: Efesiërs 2:1-10 Sang: Sal aangekondig word
Gereformeerde Kerk Brooklyn
Baie welkom by ons Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Oggenddiens
Duxbury: 18:30
Karmel- en Troyestraat Aanddiens
Lewe voor die dood? Griffel van Wyk Dikwels het mense ’n verwondering of selfs fassinasie met lewe ná die dood. Die Bybel sê eintlik maar baie min hieroor. God stel veel eerder belang om met ons te praat oor lewe VOOR die dood... en dit behoort ons elke dag aan die wonder te sit...wat gemaak met die lewe voor die dood?
“Elkeen wat so 'n kindjie in my Naam ontvang, ontvang My; en elkeen wat My ontvang, ontvang nie net vir My nie, maar ook vir Hom wat My gestuur het.” - Markus 9:37
Vandag se eredienste word deur die Hervormde Kerk gereël New Life City Church Reitz Street: 09:00 and 18:00 Prof Derrick Mashau
Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het.- Efésiërs 2:10
Gelukwense
Ek is die Here jou God, Ek vat jou hand, Ek sê vir jou: Moenie bang wees nie, Ek help jou. (Jesaja 41:13) 14/7
Monica
Venter
078 664 2695
14/7
Phillip
Louw
082 469 4517
15/7
Nicolaas
Steenekamp
082 922 3849
16/7
Carl
Altin
072 271 0007
16/7
Chris
Bos
082 879 7700
16/7
Christie
Gadd
083 654 7884
16/7
Salmon
Ligthelm
012 341 0761
16/7
Tjaart
Coetzee
082 674 8151
17/7
Hermann
Pretorius
079 875 4290
17/7
Lené
Opperman
082 490 3934
18/7
Amelia
van den Berg
083 458 0622
18/7
Ilse
de Villiers
083 310 7436
18/7
Joggie
Fourie
082 578 9839
19/7
Jorita
Nienaber
083 514 8264
19/7
Karin
Derwort
083 681 8592
19/7
Sarina
Greyling
082 924 4141
20/7
Alet
Murray
083 311 1228
20/7
Henk
Claassen
012 332 0205
Huisgodsdiensriglyn Om ouers ’n riglyn te gee waarvolgens hulle die Bybel tematies vir hul kinders kan lees, gaan hierdie riglyn vanjaar elke week in Hart en Hand verskyn.
Tema: Moses Storielyn
Bybelverse
Datum
Moses se mense werk hard
Eks 5:10-21
15 Jul
Moses kla by God
Eks 5:22-6:13
16 Jul
God stuur Moses na die koning toe
Eks 6:28-7:7
17 Jul
Voor die koning – stok word ’n slang
Eks 7:8-13
18 Jul
Water word bloed
Eks 7:14-25
19 Jul
Dagboek Vandag: 09:15 Susan Strijdom
Maandag: Skole heropen 19:00 Dissipelskapkafee Dinsdag: 18:30 Juventus Donderdag: 18:00 Jeugbegeleiersvergadering
Kosbank ’n GROOT dankie vir soveel gemeentelede wat die afgelope tyd bygedra het tot die kosbank. Bydraes is egter steeds welkom, aangesien die kosbank in heelwat behoeftes voorsien. Berei asb. ’n ekstra porsie, vries dit en gee dit Sondag by die kerk aan Erna Kruger (082 453 2417) of aan enige Agapé-lid.
Eljadahuis Eljadahuis gee daagliks kos vir sowat 30 tot 40 mense. Hiervoor is baie kos nodig. Ons vra skenkings van enige nie-bederfbare blikkieskos wat aan die einde van elke maand na Eljadahuis geneem word.
Ds Fanus Heystek Verlof Ds Fanus is van 12 tot 23 Julie met verlof. Ons bid hom en Susan ’n veilige reis en geseënde rustydjie toe.
Baie dankie vir jou finansiële bydrae! Met meer bydraes groei ons impak! ABSA, Hatfieldtak, takkode: 334 745, Rekeningnommer: 540 340 110 Naam: Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydrae elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie! Bankbesonderhede Diakonale kas: ABSA-tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rekeningnommer: 540 280 126 (Tak – Hatfield).
Brooklyn Brokkies Sperdatum: 9 Augustus. Stuur berigte asseblief aan Johanna Hellberg by johanna.hellberg@up.ac.za voor die sperdatum.
Voorbidding – Mauritanië Ten spyte daarvan dat die Islamitiese Sjaria-wet die amptelike landswet is, eis Islamitiese groepe deur middel van betogings, optogte en preke by moskees uitdruklik dat die wet strenger toegepas moet word. Bid dat die Here gelowiges sterk sal hou in Hom en dat gelowiges met Christus se liefde sal reageer wanneer hulle teenkanting ervaar.
Naasteliefde Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien jy bewus is van enige siekte of krisis, neem die vrymoedigheid en kontak die kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082 374 1974 sodat ons dit onder die aandag van die gemeente kan bring. Kontak gerus een van die predikante vir meer sensitiewe persoonlike sake.
Die doel van hierdie geleentheid is om geloofsgroei te stimuleer, om weer van nuuts af ons dissipelskap te ontdek, daaroor te besin en ons daarin te verdiep. ’n Kenner lei die gesprek in waarna ons op ’n informele wyse die onderwerp bespreek. Almal is hartlik welkom.
Datum Julie
Tema
Aanbieder
22
Vrede wat alle verstand te bowe gaan Eienskappe van ’n dissipel
Fanie
’n Raamwerk om vriende (en jouself) met die Evangelie te beraad Agapé-vergadering Lofprysing deur musiek: hoe vind dit sy beslag in die Bybel? The presence and work of the Holy Spirit
Griffel
Tekens van die tye Agapé-vergadering Christene en geld Ons missionale opdrag Die spanning tussen die Christendom en die wetenskap
Fanie
The five principles of the Reformation Agapé-vergadering Leer my om te bid Hoekom haat mans kerk
Brian
Leer my om te bid Agapé-vergadering Jou Christenskap en die reg
Johann le Roux
Siekte
29
Tannie Paula Coetzer se gesondheid is nie na wens nie. Ons bid haar krag en seën toe.
Augustus
Meelewing Batie van Wyk is Maandagoggend oorlede en Vrydag begrawe. Ons bid die familie die troos van die Here toe.
Groot DANKIE vir Brooklyn se NIE-KOFFIEFONDS! ’n Groot dankie vir die mildelike bydraes tot Brooklyn se NIEKOFFIE-FONDS! Ons bedieninge in en vanuit die gemeente kan steeds voortgaan om te groei met die heerlike verwelkomende geur van koffie in die lug! Kom drink gerus ná die erediens ’n ietsie in die saal, kuier saam en deel mekaar se hartseer en vreugdes soos wat broers en susters in Christus behoort te doen
5 12 19 26
Paul
Herman Derick
September 2 9 16 23 30
Griffel Flip Buys Laurette
Oktober 7 14 21 28
Johann le Roux Griffel
November 4 11 18
Kees
Hulp met voertuig vir Confession Church in Zambië Die Gereformeerde Kerk Pretoria het van 2003 betrokke geraak met voltydse Woord- en sakramentbediening in Zambië deur ds. Charles Zulu as predikant te beroep met sendingopdrag Zambië. In die 10 jaar wat hy daar arbei, het daar onder baie moeilike omstandighede ’n “kerkverband” vir Zambiërs ontstaan, met die naam Confession Church Zambië. Die lidmate woon wyd verspreid en word met groot opoffering deur ds. Charles bedien. Twee jaar gelede het daar vir ds. Charles ’n roeping na vore gekom as dosent by Covenant College om sy gawes aan die studente deeltyds aan te bied en daar klas te gee. Al waarmee die kollege vir ds. Charles kan help, is gratis verblyf, aangesien sy “nuwe roeping” as dosent vereis dat hy hom op die terrein van die kollege moet vestig. Dit het meegebring dat hy meer as 500km van Lusaka moet woon, waar hy hoofsaaklik sy evangelisasie en sendingwerk vantevore verrig het. Dit is van die uiterste belang dat ds. Charles met ’n goeie voertuig toegerus word om die werk wat oor die jare in die Confession Church gedoen is nie ten gronde te laat gaan nie. In die vorige klompie jare het hy hoofsaaklik van net twee voertuie – in baie opsigte oud en gehawend - gebruik gemaak. Dié voertuie is eintlik nie meer herstelbaar nie. Daar is nou ’n Confession Church-voertuigfonds in die lewe geroep. Indien u hiertoe wil bydra, kan u geld oorbetaal in die ABSA-rekening van die Gereformeerde Kerk Pretoria: rek nr 040340106, takkode 632005. Merk asb. u bydrae duidelik as CCVV-voertuigfonds. .
AROS-Beurse beskikbaar in 2014 Vir AROS is dit nie net belangrik om goeie onderwysers op te lei nie, maar ook om mense te identifiseer wat op meduim tot lang termyn Christelike, passievolle, roepinggedrewe, knap en bekwame skoolhoofde sal kan word. Vir hierdie doel het AROS “superbeurse” van R50 000 per jaar beskikbaar gestel. Hierdie beurse sal ná ’n streng keuringsproses beskikbaar gestel word aan studente waarvan ons redelik seker is dat hulle in die toekoms ‘n leidende rol as skoolhoofde en in die onderwysstelsel van Suid-Afrika sal kan speel. Ons vra u hulp met die identifisering van belowende jongmense wat tans in matriek is of wat reeds die skool verlaat het. Indien u van sulke persone weet, stuur asb die betrokke kandidate se naam, van, kontakbesonderhede en CV voor of op 31 Julie aan ons by lydia.vanderkooy@aros.ac.za.
Kermis Ons Huis-ouetehuis Florida 27 Julie van 10:00 tot 14:00 Die inwoners, personeel en beheerliggaam nooi u om die dag saam met hulle te kom geniet. Madelinestraat 110, Tel: 011 672 5018
Kantoor Rentia de Beer en Ela Mostert Posbus 11168, Hatfield, 0028 012 362 0069 086 639 1789 (Faks)
E-pos kantoor@gkbrooklyn.org.za
WEBtuiste www.gereformeerdbrooklyn.co.za
Philip Loots 082 614 9415
Duxbury
14 Julie
21 Julie
Troyestr
Duxbury
Troyestr
Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr) 012 362 0320 082 354 3726 griffel@gkbrooklyn.co.za
012 542 3662 073 777 1254 fansan@lantic.net Derrick Mashau 082 971 2725 mashautd@gmail.com
Diensbeurt Ouderling Schalk van Vuuren Diaken Marinus van der Hout Dienste deur die Hervormde Kerk Ouderling Louis de Klerk Diaken Petra de Klerk
21 Julie
012 348 2467 083 446 6096 fanie@gkbrooklyn.co.za
(New Life City Church kerkplant in Sunnyside)
Reëlings 14 Julie
(Hoofsaaklik lidmate bo 30jr )
(Troyestraat-bedieningspunt)
Marga Koelman 082 923 2346 Sondae in die kerkkantoor Musiekdirekteur – Duxburyweg:
Plek
Fanie van der Schyff
Fanus Heystek
Sondae Administrasiehulp
Datum
Predikante verbonde aan die gemeente:
Ouderling Ivan Altin
Kollekte
Skinkbeurt
Onder die diens Diakonale werk By die deure Uitreikfonds
Sanet
Ingekom met bewys: Pienaar Corlia Ann NG Ermelo
Sestigplussers Ons volgende byeenkoms vind op 25 Julie plaas. Hou Hart en Hand dop vir besonderhede. Diakonie van
Onder die diens Diakonale werk By die deure Potchefstoom Teologiese Studentekas
Gerda
Pretoria-Wes: Fondsinsameling Die diakonie van Pretoria-Wes verkoop “Best Braai”houtskool, brikette en vuuraanstekers as deel van hul fondsinsamelingsprojek. Houtskool verkoop @ R22 en vuur-aanstekers @ R15. Indien u belang stel, kan u Sondae by Marga Koelman u bestelling plaas.
Ons kerklike bydraes Die grafika toon aan dat ons die finansiële jaar goed begin het. Kerklike bydraes van Maart tot Mei 2013 het die begroting oorskry en ons is dankbaar vir hierdie bydraes. Die Junie-bydraes was egter R28 000 onder die mikpunt. Saam kan ons seker maak dat ons Julie-bydraes weer die mikpunt bereik
Dankoffer Tot aan die einde van Junie het onsreeds een derde (R159 040) van ons doelwit behaal. Die doelwit van R500 000 wat ons uit dankbaarheid en genade beoog om teen die einde van Augustus te bereik, is om die draai en daarom noem ons die volgende: Ons dankoffer maak 15% van die totale begroting uit. Ons dankoffer is van kardinale belang om ons gemeente in staat te stel om met werk in die Koninkryk van God te kan voortgaan.
ADVERTENSIES 1. MEUBELS GESOEK ’n Lidmaat is op soek na ’n klerekas en ’n laaikas. Indien u daarmee kan help, kontak Rentia asb. by die kerkkantoor. 2. ALGEMENE TUINDIENSTE BENZ Tuindienste. Algemene tuindienste, weeklikse en/of op maandelikse basis, snoeiwerk en tuinvullisverwydering; en/of enige ander ad hoc-verfraaiing van tuin. ADVERTENSIEBLAD Kontak Frans Bekker by 072 271So3778 Koste? Geen! • Hoekom? kan ons mekaar ondersteun deur kennis te neem van produkte of dienste van medegelowiges. • Wat? Enige iets wat vir ’n medegelowige van waarde kan wees. • Formaat? Slegs teks, geen grafika nie, anders raak die e-pos te groot en stadig vir gewone telefoonlyne. • Waarheen? Stuur u advertensie na die kerkkantoor by: kantoor@gkbrooklyn.org.za Wanneer? Sommer nou. • Advertensies sal slegs drie weke geplaas word. Indien u dit weer geplaas wil hê, moet u die bewoording verander en weer instuur.
Tweedehandse boeke Aanvullend tot Hermann Pretorius se boeketafel, wil ons graag tweedehandse geestelike boeke verkoop. Die fondse sal vir Bybelverspreiding gaan. Maak plek vir nuwe boeke op jou reeds oorvol boekrak. Bring vir ons daardie boeke wat jy nooit weer sal lees nie. Boeke kan vir Johanna Hellberg, Linda van Vuuren of Erna Kruger gegee word.
Medewerkers in die Gereformeerde Kerk Brooklyn Jou genadegawes is belangrik In die Nuwe Testament is daar getuienis van manlike en vroulike medewerkers wat ouderlinge en apostels in hul dienswerk in die vroeë Christelike Kerk bystaan (Rom 16:3,9,12-15, 21; 1 Kor 3:9; 2 Kor 1:24; Fil 2:25; 4:3; Filemon :24). Hierdie medewerkers was Christene wat kragtens die amp van gelowige hul gawes gebruik het om saam met en onder toesig van die apostels dienswerk in gemeentes te verrig tot opbou daarvan (Ef 4). Die Here het ook in ons gemeente aan lidmate besondere genadegawes vir dienswerk gegee. Die Kerkraad het in die lig van bogenoemde die gebruik van medewerkers in die bediening tot opbou van ons eie gemeente goedgekeur.
Jou bydrae as medewerker
Medewerkers: kan belydende manne of vroue van die Gereformeerde Kerk Brooklyn wees wat die gawe, gewilligheid en tyd het om ouderlinge by te staan in hul dienswerk van huisbesoek en die vestiging van kleingroepe onder medegelowiges in die gemeente werk saam met en onder toesig van die ouderlinge met die spesifieke gerigtheid op onderlinge geestelike versorging van lidmate in die gemeente maar neem nie die taak en rol van ouderlinge of diakens oor nie; word nie formeel in ’n spesifieke amp bevestig soos ouderlinge of diakens nie, woon nie Kerkraadsvergaderings by nie en het ook nie deel in die regeer-amp van ouderlinge nie; sal terugvoering gee aan die ouderling van die wyk waarin daar diens verrig word;. sal na gelang van sy/haar kapasiteit lidmate besoek - dit beteken in die praktyk dat daar sommige medewerkers mag wees met so min as een besoekpunt, terwyl ander dalk baie meer mag hê. wat graag ander gawes wil aanbied (nie as ouderlinghulp wil optree nie), soos om onder meer in ‘n bedieningsnetwerk te help, word ook hartlik uitgenooi.
Word ’n medewerker Belydende lidmate wat geroepe voel om as medewerkers in die gemeente diensbaar te wees, of navrae daaroor het, word vriendelik uitgenooi om enige ouderling, predikant of die kerkkantoor te skakel.
“As die Here die huis nie bou nie, swoeg die wat daaraan bou tevergeefs” – Ps 127:1