Eredienste Duxbury: 09:30 Dr Paul Kruger
Skriflesing:
Hart & Hand 15 Desember 2013
Saam op pad met God Gereformeerde Kerk Pretoria-Brooklyn
Baie welkom by ons
Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Oggenddiens
Die vuur van vergifnis in Adventstyd Dr Paul Kruger Aanddiens
Waarom ek? Dr Paul Kruger Troyestraat
Sagaria (vader van Johannes die doper) Ds Fanus Heystek
Troyestraat 09:30 Karmel 10:45 (’n verkorte diens) Kersfees: Eredienste: 25 Desember 2013 08:00 Erediens by Duxburyweg 10:00 Erediens by Troyestraat Predikant: Fanie van der Schyff
Dagboek Maandag: Geloftedag
Meelewing:
Met Callie en Elria Steijn. Elria se moeder, Rita du Plessis, is in die week in die rype ouderdom van 95 jaar en 10 maande oorlede en begrawe. Sy het in Karmel gewoon en was ’n getroue kerkganger in haar rolstoel.
Jes 8:23-9:6; Luk 1:67-79 Teks: Jes 9:4, 5 (OAV); Rom 12:20, 21(OAV) Sang: Sb 1-2:1-3 Sb 1-3:1, 2 Sb 1-3:3 Sb 3-1:1-3 Sb 3-4:1-5
Duxbury: 18:30 Dr Paul Kruger Skriflesing: Gen 25:19-23; Luk 1:26-38; Heb 10:5-10 Teks: Gen 25:22; Luk 1:38; Heb 10:5 Sang: Ps 145:1-3 (1936) Ps 40:1, 6, 7, 8 (2001) Ps 84:6 (1936)
Troyestraat Christelike Sentrum: 09:30 Ds Fanus Heystek Skriflesing: Lukas 1:5-25 Sang: Ps 100:1, 4 Ps 40:4 Ps 79:5, 6, 9 Lb353:1–3
New Life City Church Reitz Street: 09:00 Prof Derrick Mashau
Gelukwense Ek het tot die Here gebid en Hy het my geantwoord, Hy het my bevry van alles waarvoor ek bang is (Psalm 34:5).
Januarie 2014
Desember 2013 15/12
Petrus
Bekker
012 362 1090
1/1
Inali
Kruger
071 897 1793
15/12
Erich
Holz
082 854 4265
1/1
Laurette
Marais
082 455 6560
17/12
Wim
Booyse
082 901 2392
2/1
Lorraine
Camisani
012 430 4594
17/12
Ameri
Lerm
079 502 9668
2/1
Estelie
Scheepers
082 944 0690
18/12
Gert
Heslinga
082 568 0265
2/1
Louise
Venter
076 853 2975
18/12
Andries
Louw
083 403 7865
3/1
Karien
Basson
072 376 2130
19/12
Henk
Delen
079 492 3411
3/1
Edzard
de Villiers
082 786 8005
19/12
Khari
Hauptfleisch
083 339 8844
4/1
Jeanette
Herbst
071 179 9405
19/12
Cobus
Steenkamp
074 892 4665
4/1
Gerber
Pretorius
011 358 0052
19/12
Marinus
van der Hout
082 216 8304
4/1
Eric
Schoeman
082 451 3348
19/12
Johan
Venter
072 222 6471
4/1
Frik
Smith
082 334 0914
20/12
Joe
Claassen
083 327 9600
4/1
Dawid
Snyman
072 740 5092
20/12
Floris
Kruger
079 875 4987
5/1
Anemie
Kruger
072 375 2977
20/12
Johan
Seaman
079 580 2641
5/1
Engela
Stronkhorst
083 299 7413
20/12
Matthys
van der Hout
072 138 5060
6/1
Sarita
Swanepoel
082 359 3138
20/12
Ilse
Voges
082 424 2864
6/1
Carel
v.d. Meulen
083 609 7141
21/12
Schreurs
083 642 5202
7/1
NW
Venter
082 328 3180
21/12
GerritJan Harm
Schreurs
082 376 0527
8/1
Nelé
Koedooder
072 080 6833
22/12
Maryna
Kruger
073 383 2198
8/1
Joe
Naude
082 797 5638
23/12
Paul
Grobler
083 973 0443
9/1
Hantie
Goodey
084 548 0531
23/12
Danielle
Schulze
076 855 0993
9/1
Susan
Heystek
082 671 0130
23/12
Hannie
Steenkamp
012 341 1501
10/1
Melanie
Jooste
082 922 6583
24/12
Elne
Vahrmeijer
079 018 9481
10/1
Marileen
van Wyk
083 530 2800
26/12
Ernie
du Plessis
012 991 1695
11/1
Magreet
Dreyer
084 391 0112
26/12
Ninè
van Marle
072 328 9090
11/1
Elke
Petrick
072 652 8403
29/12
Danie
Bakker
084 583 0421
11/1
Frikkie
Pretorius
012 361 3830
30/12
Willie
Hamman
072 317 7099
11/1
Jean
Slabbert
082 455 6040
30/12
Ems
Harm
082 770 5589
11/1
Louis
van Niekerk
082 572 1484
31/12
Jo
Breed
079 593 2555
Siekte: Tannie Lucy Venter, Bets Engelmohr se moeder, is weer in die Pretoria-Oos-hospitaal opgeneem en sy moet weer ’n operasie ondergaan. Ons bid hulle die krag en seën van die Hemelse Vader toe.
Geloftefees word
DV weer op 16 Desember vanjaar vanaf 09:00 – 11:00 by die Rooihuiskraalfeesterrein gehou. U kan ná die tyd gesellig saam verkeer en ligte verversings en koffie en tee saam geniet. Bring gerus u piekniekmandjie. Daar is braaivleisgeriewe as u dit wil benut. Navrae: Tel 012 654 2079, 083 443 2630 of 083 448 2134.
Predikante met verlof Dr Fanie van der Schyff en ds Griffel van Wyk is met verlof. Indien u enige probleme ondervind, kontak asseblief u ouderling of ds Fanus Heystek by 012 542 3662 of 073 777 1254.
Nuwe klere Matriekafskeid, trourok of daardie uitrusting wat jou spesiaal laat voel. Waar finansies beperk is, is dit net met Kersfees dat daar nuwe klere gekoop word. Ná die sondeval (Genesis 3) besef die mens dat hy kaal is en word vyeblare die eerste klere wat gemaak word. Josef se kleed verpersoonlik Jakob se liefde, maar veroorsaak afguns en sy meerderwaardige houding teenoor sy broers laat hom (met ’n groter doel) in die moeilikheid beland. Jesus se onderkleed met die kruisiging is so goed dat die soldate wat sy ander klere verdeel, besluit om dit heel te hou en daarvoor te loot. Jou ou klere is dalk ’n ander een se nuwe uitrusting om die feestelikheid van Kersfees te vier. Dit gee die geleentheid om van 2013 se bagasie ontslae te raak en vir ongebruikte klere ’n nuwe lewe te gee. Ons ontvang klere wat “wit gemaak in die bloed van die Lam” (Openbaring 7:14) is en nooit weer vuil sal word nie, “want Hy het my gered, vir my oorwinnaarsklere aangetrek. Ek is soos ’n bruidegom met ’n priesterkroon op, soos ’n bruid met haar juwele aan” (Jesaja 61:10). Geseënde Kersfees.
Kerkkantoor Die kerkkantoor sluit op 13 Desember en heropen weer op 6 Januarie 2014. Die laaste Hart & Hand vir vanjaar verskyn op Sondag 15 Desember. Rentia en Ela wens al die lidmate ’n geseënde Christusfees en voorspoed vir 2014 toe. Aan almal wat met vakansie gaan, word ’n veilige reis toegebid.
Jaarprogram 2014 Die inligtingstukke en jaarprogram vir 2014 is by die deure beskikbaar. Neem gerus een per huisgesin.
EERSTEJAARSKAMPE Eerstejaarskamp Tukkies 2014 13-17 Januarie 2014 Koste: R780 Registreer by: www.gereformeerdbrooklyn.co.za , hermannpretorius@gkbrooklyn.org.za of by Herman 079 875 4290
Eerstejaarskamp Stellenbosch 2014 18-22 Januarie 2014 Koste: R562 Registreer by: www.gkstellenbosch.co.za/eerstejaarskamp.htm of by Mariétte by 072 778 7804 of Johan by 082 929 1733.
Eerstejaarskamp Bloemfontein 2014 10–12 Januarie 2014 Alle voornemende jong werkendes en studente in Bloemfontein wat belang stel, stuur ’n e-pos na studente@gkbloemburg.co.za of skakel Jan by 084 440 1662.
Cachet-Eerstejaarskamp 2014 Datum: 6-10 Januarie 2014 Plek: Nooitgedacht, 30 km buite Potchefstroom Koste: R750 (T-hemp en etes ingesluit) Vertrekpunt: Teologiese Skool Potchefstroom
ADVERTENSIES 1. WOONSTEL TE HUUR IN MOREGLOED Ruim en netjiese tweeslaapkamer-woonstel met toesluitmotorhuis te huur vanaf 1 Januarie. Huur R4 500 per maand. Kontak Jaco by 082 491 6204 of Chris by 082 375 1993 .
2. RIEMPIES Ek vervang riempies van meubels. Kontak Hendrik Jonker by 076 487 0638.
Besprekings en voorwaardes vir advertensies is by die kerkkantoor beskikbaar.
Predikante verbonde aan die gemeente:
Kantoor Rentia de Beer en Ela Mostert Posbus 11168, Hatfield, 0028 012 362 0069 086 639 1789 (Faks)
E-pos kantoor@gkbrooklyn.org.za
WEBtuiste www.gereformeerdbrooklyn.co.za
Sondae Administrasiehulp
Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr )
012 348 2467 083 446 6096 fanie@gkbrooklyn.org.za Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr) 012 362 0320 082 354 3726 griffel@gkbrooklyn.org.za Fanus Heystek (Troyestraat Christelike Sentrum)
Marga Koelman 082 923 2346 Sondae in die kerkkantoor Musiekdirekteur – Duxburyweg:
012 542 3662 073 777 1254 fansan@lantic.net
Philip Loots 082 614 9415
Derrick Mashau (New Life City Church kerkplant in Sunnyside)
082 971 2725 mashautd@gmail.com
Reëlings Datum
Plek
15 Des
Duxbury
15 Des
Troyestr
22 Des
Duxbury
Diensbeurt Ouderling Koos Richards Diaken Willem Daling Dienste deur Hervormde Kerk Ouderling Diaken Carlé Erasmus
22 Des
Troyestr
Kollekte
Skinkbeurt
Onder die diens Diakonale werk By die deure Emeritaatsfonds
Magda
Onder die diens Diakonale werk By die deure Potchefstroom Teologiese Studentekas
Janneke
Baie dankie vir jou finansiële bydrae! Met meer bydraes groei ons impak! ABSA, Hatfield-tak, takkode: 334 745, Rekeningnommer: 540 340 110 Naam: Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydrae elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie!
Bankbesonderhede Diakonale kas: ABSA-tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rekeningnommer: 540 280 126 (Tak – Hatfield).