Hart & Hand 01 September 2013
Eredienste Duxbury: 09:30
Saam op pad met God Gereformeerde Kerk Pretoria-Brooklyn
Baie welkom by ons Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Oggenddiens
Where are you going? Prof Derrick Mashau
Prof Derrick Mashau Skriflesing: Sagaria 2:1-13 Sang: Ps 138b:1, 2 Sb 9-3:1, 2 Ps 50a:1, 2, 11 (tweede melodie) Ps 147b:1, 2, 4 (tweede melodie)
Duxbury: 18:30
Aanddiens
When God has spoken... Prof Derrick Mashau Troyestraat
Waarom die byvoegsel by die derde bede: “... op aarde soos in die hemel”? Ds Fanus Heystek Die aarde en die hemel het elk hul eie geskiedenis in die doen van die wil van God. Daar was selfs ’n tyd waarin die mens op aarde gehoorsamer was as die engele in die hemel. Vier tydperke kan onderskei word.
Tekens van die tye aangebied deur Fanie Maandag 2 September 19:00
Prof Derrick Mashau Skriflesing: 2 Samuel 7:18-29 Sang: Sk 10-2 Ps 89a:2, 6, 11 Sk 13-3 Troye: 10:00 Ds Fanus Heystek
Skriflesing: Matteus 6:5-13 (teks: vers 10b) Sang: Ps 103:1, 9 Ps 19:6 Lb 169:1, 2, 3 Sk 10-1:1, 2, 4 New Life City Church Reitz Street: 09:00 Fanie vd Schyff
Vandag:
Troyestraat-dagboek
Jeug-kleingroepe
Maandag:
19:00 Dissipelskapkafee
Dagboek
Dinsdag:
18:30 Juventus
Woensdag:
18:00 Bedieningskommissie
Vrydag:
Lentekamp
Gelukwense
Woensdag 4 September: Bybelstudie by Kronendal om 09:30. Maandag 9 September om 10:00: Raadsvergadering van Residentia Stigting se Sunnyside-afdeling. (Brooklyn is meewerkende kerkraad met vier verteenwoordigers.) Woensdag 11 September: Bybelstudie by Troyestraat om 10:30. Tema: 1 Petrus 4
KVA-vergadering
Vlieg ek met die daeraad na die ooste, of gaan woon Let asseblief daarop dat die KVAek in die verre weste, selfs daar sal u hand my lei, en u vergadering wat vir Donderdag krag my ondersteun. (Psalm 139:9-10) geskeduleer was, skuif na Dinsdag 10 September om 12:00 in die konsistorie. 1/9 Chané Bloemhof 082 259 1815 Eljadahuis 1/9 Niklaas Venter 082 554 9560 Danksy gereelde voedselskenkings van 2/9 Janneke Claassen 083 457 5960 gemeentes regoor Pretoria kan daar daagliks 2/9 Annatjie Coetzer 012 804 5801 by Eljadahuis aan baie behoeftige gesinne en Koningskinders ’n maaltyd voorsien word. As jy 2/9 Debbie Lemmer 082 331 9326 ’n bydrae wil maak, kan nie-bederfbare kos in 2/9 Magda Richards 082 551 3625 die houtkis in die saal se voorportaal geplaas 3/9 Johande Ehlers 072 304 7509 word. 3/9 Caru Viljoen 074 152 2725 In die vorige uitgawe van Hart en Hand het die takkode per abuis uitgeval by die 4/9 Carine Bekker 084 583 2906 bankbesonderhede. 4/9 Helena Breytenbach 083 660 7851 Hier volg Eljadahuis se korrekte 4/9 Erna Potgieter 012 460 2823 bankbesonderhede: Rekeninghouer: Eljada Huis 4/9 Marina Smit (Ob) 079 984 5166 Rekeningnommer: 044396058 5/9 Thinus Bekker 083 444 2329 Bank: Standard Bank. 5/9 Linél de Beer 072 054 6459 Taknommer: 051001. 5/9 Anna-Marié Helberg 083 239 1866 5/9 Lynette Helberg 073 681 1371 Gereformeerde Kerk 5/9 Kobus Sonnekus 012 348 9990 Andeon/Bergsig se 6/9 Cobus van Marle 083 375 5760 Dopperfees 7/9 Gert Erasmus 072 434 6869 Dit vind plaas op 14 September 2013 by die NG Kerk in Denyssenlaan, Mountain 7/9 Santa Taljaard 072 191 2858 View. Om 09:00 kan u ontbyt nuttig vir slegs R25. Om 09:35 is dit rugby, SuidAfrika versus die All Blacks. Daar is Ter approbasie verskeie stalletjies en om 12:00 tree As ouderling: Jan Breed Pieter Koen op teen R50 p.p. Sien u daar! As diaken: Carlé Erasmus
Voorbidding – Noord-Korea Bid vir al die Noord-Koreaanse vlugtelinge in China. Mag hulle die Here ontmoet in skuilhuise en terugkeer na hul vaderland, toegerus met die Evangelie. Bid ook vir dié wat tans in vrye lande is. Hulle moet die verlede en die feit dat Noord-Korea agtergelaat is, verwerk, asook aanpas by ’n nuwe kultuur.
Naasteliefde Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien jy bewus is van enige siekte of krisis, neem die vrymoedigheid en kontak die kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082 374 1974 sodat ons dit onder die aandag van die gemeente kan bring. Kontak gerus een van die predikante vir meer sensitiewe persoonlike sake.
Meelewing Erna Potgieter en Linda Petrick se moeder en die grootmoeder van Elke en Ulrike Petrick is gedurende die week oorlede. Ons bid hulle die troos van die Here toe.
Siekte Baie sterkte aan Rie Kroes met die behandeling wat eersdaags begin. Ons bid haar krag en seën toe.
Voorbidding Voorbidding word gevra vir Griffel se Lentekamp wat Vrydag begin en Fanie se Belydeniskamp van 13 tot 15 September. Ons bid dat dit geseënd sal wees en veel vrug sal dra!
Diensgroepe Voorbidding Kontak Leonora Schreurs by 082 940 8938
Agapé Kontak Soekie Kruger by 083 305 0323
Projekte Wina Cameron 082 859 5216
Nuwe lidmate Kontak Elfrieda Marais by 072 179 5847
Siekes Kontak Joëlna Heslinga by 082 374 1974
Verjaarsdae Kontak Rika Lubbe by 083 454 8167
Begrafnis Kontak Petra de Klerk by 082 553 8602 Duxburyweg, Annetjie Jurrius by 012 440 469 – Troyestraat
Juventus – Diensgroep vir Studente Kontak Willem Daling 082 929 3971
Kampe Kontak Griffel van Wyk 012 362 0320
TAB (Tiener Aksie Brooklyn) Kontak Danie Eloff 083 952 4764
60 Plussers Kontak Niek Wiechers, 012 361 5067
Sodwana-uitstappie vir die gemeente Van 13 tot 16 Desember. Duik-, visvang- en kuiernaweek. Indien u belang stel, kontak Fanie so spoedig moontlik
Susan Strijdom diensgroep Kontak Wina Cameron 082 859 5216
Karmel diensgroep Kontak Stephanie Henning 012 440 7569
Troyestraat diensgroep Kontak Hanneke Joubert 012 341 3020
Predikante verbonde aan die gemeente:
Kantoor Rentia de Beer en Ela Mostert Posbus 11168, Hatfield, 0028 012 362 0069 086 639 1789 (Faks)
E-pos
Sondae Administrasiehulp
Fanus Heystek
Marga Koelman 082 923 2346 Sondae in die kerkkantoor Musiekdirekteur – Duxburyweg:
Philip Loots 082 614 9415
Duxbury
Troyestr
8 Sep
Duxbury
8 Sep
Troyestr
012 542 3662 073 777 1254 fansan@lantic.net (New Life City Church kerkplant in Sunnyside)
082 971 2725 mashautd@gmail.com Diensbeurt Ouderling Danie Eloff Diaken Anita Cilliers
25 Aug
(Troyestraat-bedieningspunt)
Derrick Mashau
Reëlings 1 Sep
012 348 2467 083 446 6096 fanie@gkbrooklyn.co.za
www.gereformeerdbrooklyn.co.za
WEBtuiste
Plek
(Hoofsaaklik lidmate bo 30jr )
Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr) 012 362 0320 082 354 3726 griffel@gkbrooklyn.co.za
kantoor@gkbrooklyn.org.za
Datum
Fanie van der Schyff
Ouderling Kobie Venter Diaken Bennie Aucamp Dienste deur Hervormde Kerk
Kollekte
Skinkbeurt
Onder die diens Diakonale werk By die deure Trans-Oranje Instituut vir Buitengewone Onderwys
Ina
Onder die diens Diakonale werk By die deure Uitreikfonds
Soekie
Baie dankie vir jou finansiële bydrae! Met meer bydraes groei ons impak! ABSA, Hatfield-tak, takkode: 334 745, Rekeningnommer: 540 340 110 Naam: Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydrae elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie!
Bankbesonderhede Diakonale kas: ABSA-tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rekeningnommer: 540 280 126 (Tak – Hatfield).
Biltongfees 2013
Laai MP3 Preke af 1.Klim op die GKBrooklyn Wi-Fi hotspot 2.Gaan na http://192.168.2.1 OF skandeer die QR-kode met jou foon.
3.Kies die preek waarin jy belangstel. 4.Click die Download knoppie
Multimedia- en klankdiensgroep As jy iets van rekenaars, klank, PowerPoint en multimedia weet, kom help ons in hierdie bediening. Kontak Werner Pieterson by 082 904 588.
Versoek van klerebank Ons het dringend no. 7-manskoene of manstekkies nodig. As u kan help, gee dit asb. by die kerkkantoor af.
Tweedehandse boeke Aanvullend tot Hermann Pretorius se boeketafel, wil ons graag tweedehandse geestelike boeke verkoop. Die fondse sal vir Bybelverspreiding gaan. Maak plek vir nuwe boeke op jou reeds oorvol boekrak. Bring vir ons daardie boeke wat jy nooit weer sal lees nie. Boeke kan vir Johanna Hellberg, Linda van Vuuren of Erna Kruger gegee word.
LENTETEE VRYDAG 13 SEPTEMBER Alle senior lidmate, 70 jaar en ouer, word uitgenooi na hierdie geleentheid
Tyd: 09:00 vir 09:30 Al hierdie lidmate sal telefonies gekontak word deur die AgapĂŠ-diensgroep. Teken asb. hierdie datum in u dagboek aan. HIERDIE SPESIALE KUIERGELEENTHEID MOET U NIE MISLOOP NIE!
Stokperdjie-ontbyt vir manne Wanneer: Saterdag 7 September Tyd: 08:00 Waar: GK Pretoria-Brooklyn Wat: Stokperdjie-ontbyt vir manne en seuns Hoe werk dit: Manne wat stokperdjies het, bring en wys vir almal wat hulle doen. Die doel is om as manne net lekker saam te kuier. Skottelbraaigeriewe en koffie sal voorsien word. Bring saam: Eie ontbyt soos twee eiers, spek en wors. Ons braai dit saam en almal geniet alles saam. Bring ook eie eetgerei en ’n beker vir koffie saam. Dis nie nodig vir frilletjies en valletjies nie – dis die manne wat saamkuier . Bring jou stokperdjie as jy een het. Stokperdjie: Kom wys die ander manne wat jy in jou vrye tyd (as jy so iets het) doen. Dink radarkarre, modelvliegtuie, seëlversameling, houtwerk, ens. Hulp: Enigiemand wat graag kan en wil help met die reëlings kontak asb. vir Ian Mitchell by 082 782 5463.
ADVERTENSIES 1. PERSOONLIKE STILIS Verveeld en gefrustreerd met die klere in jou kas? Bestee jy te veel geld aan klere wat jy nooit dra nie? Kontak my gerus vir persoonlike stilering en ’n klerekaskonsultasie. Ek help jou om daagliks stylvol te lyk sonder al die frustrasie! Kontak Corlia by 082 960 8771. 2. MEENTHUIS: BELA-BELA (WARMBAD) Eenslaapkamer-meenthuis te koop in aftreeoord (Caritas) in Bela-Bela. Toesluitmotorhuis, verskeie verbeterings aangebring. Veilige en boomryke omgewing. Mediese sorg beskikbaar. Skakel Emmie by 012 341 8264 vir meer inligting. .ADVERTENSIEBLAD
3. FOTOGRAFIE VIR PASGEBORE BABA (binne die eerste 10 dae) Hoe geseënd is ek om met een van die wêreld se wonderwerke te kan werk! Dit is my nuwe passie en ek wil dit baie graag met julle deel. Kontak my gerus indien jy belang stel om jou baba te laat afneem en/of navrae het oor koste: Suné Taljaard by 078 460 1932 of taljaardsune@gmail.com 4. WERK GESOEK ’n Damestudent soek (administratief of in die vir ’n ekstra inkomste. kontak
’n nauurse werk gasvryheidsbedryf) Vir meer inligting, 079 516 0959
Koste? Geen! • Hoekom? So kan ons mekaar ondersteun deur kennis te neem van produkte of dienste van medegelowiges. • Wat? Enige iets wat vir ’n medegelowige van waarde kan wees. • Formaat? Slegs teks, geen grafika nie, anders raak die e-pos te groot en stadig vir gewone telefoonlyne. • Waarheen? Stuur u advertensie na die kerkkantoor by: kantoor@gkbrooklyn.org.za Wanneer? Sommer nou. • Advertensies sal slegs drie weke geplaas word. Indien u dit weer geplaas wil hê, moet u die bewoording verander en weer instuur.