Hart en hand 8 februarie 2015

Page 1

Gereformeerde Kerk PretoriaBrooklyn 8 Februarie

Hart

&

Hand

Uit Hom, deur Hom en tot Hom

Baie welkom Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Oggenddiens

Wanneer God jou seën …

Fanie van der Schyff Jesus bid om die seën van God. Terselfdertyd is Jesus ook dié Een van seën.  Hoe bid jy om God se seën en hoe word jy deur Hom geseën?  Waarom is dit nodig om deur Hom geseën te word  Aanddiens

…tot Hom …

Chris de Beer Vanaand kyk ons na die toekoms. Ons is besig om te besin oor wat Romeine 11:36 bedoel met die woorde “…tot Hom”: twee klein woordjies wat geweldige implikasie vir die wêreld en die kerk het.

Dissipelskapkafee 9 Feb. 19:00 Kerksaal

Eredienste: Duxbury: 09:30 Fanie van der Schyff Skriflesing:

Markus 6:35-44 Lukas 24:50-53 Matteus 28:16-20 Sang: Ps 134a:4 Sk 12:1-5 Sk 15-1:2-4 Sk 2-5:1, 3 Sk 20-2:7 Duxbury: 18:30 Chris de Beer Skriflesing: Romeine 11:36 Filemon 2:9-11 Efesiërs 1:10 Sang: Ps 100b:1, 2, 3, 4 Ps 33a:1, 2 (a cappella) (staan) Sb 1-4:1, 2, 3 Sb 10-2 SB 13-3 (Amen) Troyestraat Christelike Sentrum: 09:30 (Araratsaal) Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gereël.


Dagboek

Vandag: Jeug-kleingroepe Maandag: 19:00 Dissipelskapkafee Dinsdag 08:30:Predikante-toerusting

Woensdag: 18:00 Diakonie 19:00 Kerkraad 19:00 Beginpunt

Voorbladfoto: Olyfberg vandag. (Lugfoto Wikipedia) Ligging: Jerusalem Hoogte: 826 m

Gelukwense

Ons voorgeslagte het op U vertrou, hulle het vertrou, en U het hulle gered. Tot U het hulle geroep, en hulle is verlos. Hulle het op U staatgemaak, en was nooit verleë nie (Psalm 22:5-6).

9/2 9/2 9/2 9/2 10/2 10/2 10/2 10/2 10/2 11/2 11/2 13/2 13/2 13/2 13/2 13/2 13/2 14/2 14/2 14/2 14/2

Schalk Franco Jaco Nicolaas Lourens Marilie Drikus Johan Adriaan Kyla Jan Delang Estella Lizelle Griselda Luan Philip Pieter Anna Lappies Ruan Charl

Hoogenboezem Lewis Prinsloo v.d. Walt Lemmer v.d. Merwe v.d. Walt v.d. Walt Venter Bakker Venter

076 070 7983 076 383 1265 084 208 4892 012 348 8210 079 523 0349 082 563 5039 072 640 6375 082 465 7195 082 883 6241 084 583 0447 084 744 6673

Boshoff Grobler le Grand Otto Stevens v.d. Merwe Appelgryn Labuschagne Lezar Marais

079 810 8225 083 779 2509 082 339 9725 012 361 3813 084 743 1229 012 346 2104 012 440 4665 083 306 1430 084 547 9193 082 398 0214

Jesus Christus: Ons Here en Verlosser Matteus 28:18 Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde.

Naasteliefde Die Diensgroep vir Siekes van Brooklyn-gemeente wil graag oud en jonk, met enige ongesteldheid of siekte, pyn of ongeluk bystaan met ’n besoek aan huis of hospitaal, telefoonoproep of sms. Ons dra graag ons siek mense op aan die Here en ons gemeente. Ons nooi almal uit om ons in kennis te stel sodat ons ons onderneming gestand kan doen. Kontak Bets Engelmohr by 082 320 9133, Anita Cilliers by 082 300 1105 of Elzabe Barnard by 072 546 4612. Kontak gerus een van die predikante vir meer sensitiewe persoonlike sake.

Enkellopendes en jonggetroudes Enkellopendes en jonggetroudes tussen 25 en 30 wat by ’n kleingroep wil aansluit, kontak Elzabé by 072 546 4612.

Voorbidding:

Maleisië Die Here het ’n paar toegewyde Christene in die Maleisiese parlement geplaas. Bid vir dapperheid en wysheid vir hierdie politici om die pleidooie van die Maleisiese gelowiges, wie se godsdienstige regte dikwels ingeperk word, aan te voer.


Boekrak gesoek

Hartklop-Fees 2015

Linda van Vuuren en Johanna Hellberg wil graag aanhou om geestelike boeke te verkoop. Ons wil graag die boeke op ’n boekrak uitstal en vra of iemand nie dalk iewers ’n boekrak het wat nie meer ’n doel dien nie? Ons idee is om tweedehandse boeke te verkoop en daarom vra ons dat ou boeke ook na ons kant toe aangegee word. Alle geld wat ons maak, gaan vir ons gemeente se Bybelverspreidingsprojek.

28 Maart 2015 NG Moreleta Ouditorium Kunstenaars: Bobby van Jaarsveld, Riana Nel, Adam, Elvis Blue, Karlien van Jaarsveld. Kaartjies beskikbaar by Itickets 086 1000 291 www.itickets.co.za Kaartjiepryse: R110-R250

Hulp op Sondae Met die vertrek van Marga Koelman na ’n ander gemeente, het ons nou iemand nodig wat bereid is om ons te help met adminstrasie op Sondae. Indien u sou belang stel, kontak die kerkkantoor by 012 362 0069.

Ingekom met attestaat: Le Grand Gerard J Egg: Griselda Van Wyk Alida Van Wyk Minet Van Wyk Jan Hendrik Egg: Renate Krüger Alida W Venter Alicia Linde Phillipus J De Jager Johannes M Kruger Christiaan D Spoelstra Gertruida M

Kameeldrift Centurion Centurion Centurion Ontdekkers Linden Pietersburg-Suid Nelspruit Magol Hoëveld

Vertrek met attestaat: Bloemhof Chané C Marble Hall Van der Westhuizen Christine V Die Bult Botha David A Eden Lubbe Jacoba W Edenvale Kruger Hendrik JJ Rooihuiskraal Kok Ruaan N Carletonville

Jesus Christus: Ons Here en Verlosser Handelinge 2:36 “Die hele Israel moet nou vas en seker weet: God het hierdie Jesus, wat julle gekruisig het, Here en Christus gemaak!”

Al Paulus se reise: Kom toer saam van 5 tot 21 Mei 2015 Ons besoek die volgende lande: Turkye, Griekeland en Italië, asook die eiland Malta. Ons doen onder meer aan by die volgende plekke: Istanboel, Atalia, Perge, Aspendos, Mira, Milete, Efese, Atene, Korinte, Rome en Valetta. So doen ons by plekke aan wat Paulus op sy drie sendingreise en sy reis na Rome besoek het. Die toer is vol Bybelse geskiedenis, kulturele belewenisse, pragtige natuurskoon, heerlike koservarings en vakansiepret. Koste is minder as R49 000 per persoon @R13.40 per euro. Kontak ds. Malan van Rhyn by mvanrhyn@telkomsa.net vir ’n volledige toerprogram. (Daar is nog net sewe plekke beskikbaar).

Jesus Christus: Ons Here en Verlosser 1 Korintiërs 5:7 Verwyder dan die ou suurdeeg, sodat julle nuwe, ongesuurde deeg kan wees, en dit is julle ook werklik. Ons paaslam is immers geslag: dit is Christus


New Life Learning Centre Ons, die studente, bedryf in samewerking met New Life City Church ’n gratis naskool vir die kinders van Sunnyside. Die naskool het in die laaste jaar van agt tot byna 40 kinders gegroei.

Ons doel is tweeledig: Eerstens om die kinders met huiswerk te help en om en vir hulle basiese vaardighede aan te leer sodat hulle met selfvertroue hul akademiese toekoms kan aanpak en tweedens om te groei in ons geloof. Ons het die gemeente se hulp nodig met hierdie projek: As jy tyd het om te gee, kom help gerus. Hoe meer vrywilligers ons het, hoe meer aandag kan ons aan elke kind gee. Die naskool is weeksmiddae van 15:00 tot 17:00. Ons benodig spesifiek mense wat hoërskoolleerders kan help met rekeningkunde en wetenskap. Jy kan ook die volgende skenk: skryfbehoeftes; papier; woordeboeke (Engels en Afrikaans; tweedehands ook welkom); leesboeke (Engels en maklike Afrikaans; tweedehands ook welkom). Besoek ons Facebook-blad - New Life Learning Centre vir meer inligting en ’n skenkingsvorm. Kontak Jana gerus by 072 076 5077 of e-pos: learningcentre.newlife@gmail.com

Program vir Dissipelskapkafee Februarie – Mei 2015 Feb 9 16 23 Maart 2 9 16 23 30 April 6 13 20 27 Mei 4 11

Junie

18 25 1

Uit Hom, deur Hom, tot Hom (Soli Deo Gloria) Die Algemene openbaring (Sola Gratia) Die Besondere openbaring (Sola Scriptura) Agapé-vergadering Geloof alleen: Christus (Solus Christus) en die Heilige Gees (Sola Fide) Samevatting : Bespreking Vakansie Vakansie Geen Dissipelskapkafee nie Klassis Oostelike Pretoria Vakansie Agapé-vergadering Die Heilige Gees: Wie is die Heilige Gees? Wat is die werk van die Heilige Gees? Hoe beduiwel ons die Heilige Gees? Agapé-vergadering

Fanie van der Schyff Chris de Beer Paul Grobler Chris de Beer Fanie van der Schyff Fanie, Chris en Paul

Paul Grobler Paul Grobler Paul Grobler


Juventus-Aksies SONDAGMIDDAGETE by die BOTANIESE TUIN: 15 FEBRUARIE Ons beplan ’n Sondagmiddagpiekniek om 11:00 by die Botaniese Tuin vir alle studente en jongwerkendes. Elkeen bring ietsie om te eet of te drink. EERSTEJAARS SAL VERNIET KOS KRY. Verdere inligting sal voorsien word. STAPTOER NA NYLSVLEI: 20 tot 22 Februarie Studente en jongwerkendes. Slaapplek @ R250 per persoon vir die hele naweek. Daar is ook plek vir tente, wat natuurlik goedkoper sal wees. Kontak Tiaan asb. by 083 419 7247 vir meer inligting.

CANSA Shavathon word deur die kerk aangebied by Hillcrest Boulevard op 28 Februarie alle vrywilligers en ondersteuners is welkom. Op Sondag 1 Maart sal daar ook by die oggenden aanddiens hare gespuit en gesny word. Kontak Ilse asb by 083 310 7436 of Leoné (nauurs) by 082 581 7585 vir meer inligting of om hulp aan te bied. Lees meer oor die geskiedenis van die

Gereformeerde Kerk Pretoria-Brooklyn

Volg die volgende 7 stappe om hierdie publikasie nou aanlyn op die nuwe GK Brooklyn-webtuiste in elektroniese formaat te kan lees. Sleutel die volgende in jou internetleser (browser) in

Jy sal na die gkbrooklyn.org.za se landingsbladsy geneem word.

Skuif af op die bladsy tot op die

❸ foto met opskrif

“Tien jaar sedert eenwording” en klik op die foto

VOLGENDE BLADSY


Nadat jy op die foto geklik het, behoort jy op die landingsbladsy van die publikasie “Saam op pad met God te uit te kom”. www. http://pub.lucidpress.com/gkpretoriabrooklyn/

Lees deur die publikasie deur op die pyltjie aan die regterkant van die foto te klik.

❼ Beweeg met jou wyser (cursor) op elke bladsy op en af om die volledige inhoud te kan lees.

Deur die pyltjies te volg, kan al die bladsye van die publikasie gevolg word.


Sustersaamtrek: 7 Maart 2015 Die Gereformeerde Kerk Meyerspark nooi die susters van ons gemeente hartlik uit na die Sustersaamtrek 2015. Tema: Julle is Sout en Lig Spreker: Stephan Joubert Datum: Saterdagoggend 7 Maart 2015 Tyd: Registrasie van 07:30 Plek: Wapadrant-gemeente, Plot 3, Sunrise Road, Olympus, Pretoria Koste: R125 per persoon Vriendinne, familie en susters van ander kerke is ook welkom. Kontak Ronel Stronkhorst asb. by 083 299 7413 of by exinco@mweb.co.za indien jy na die saamtrek wil gaan.

ADVERTENSIES VERBLYF VIR BESOEKENDE OUERS VAN STUDENTE | SPESIALE TARIEWE Ons bied pragtige, luukse gaste-eenhede met selfsorggeriewe in Brooklyn. Eenhede is ten volle toegerus met privaatingang, DSTV, braai- en swemgeriewe. Baie gerieflik geleë, loopafstand van UP (500m) en Brooklyn Mall. Kontak ons by 061 390 0688 of brooklynscrown@gmail.com vir besprekings.

STUDENTEVERBLYF VIR MANSTUDENT IN QUEENSWOOD 5km van Tuks en mediese kampus, naby Gautreinbusroete. Ruim vertrek met instapkas en badkamer. Yskas en kookgeriewe asook ’n klein patio. Privaatingang met onderdakparkering. Goeie sekuriteit. Huur R2 200 p.m. sluit wasgoeden skoonmaak-diens in. Skakel Joan by 082 570 1778.

AU PAIR Ek is op soek na ’n baie betroubare student wat my sowat 6 uur per week kan help deur na my twee seuntjie (3 en 5 jaar) te kyk. Ons woon in Lynnwood. Die tyd is onderhandelbaar, maar sal waarskynlik Maandag-, Dinsdag- en Donderdagmiddae vanaf 16:30-18:30 wees. Die persoon sal ook sommige Saterdae moet kan help vir so 3-4 uur. Indien iemand belang stel, kontak Sylvia by 082 554 9560.

DIE WASLYN Ons was gordyne: ons kom haal dit af, was, droog en stryk dit en hang dit weer vir u. Skakel 078 296 4596.

TE KOOP Platespeler: Ideaal om ou plate op ’n rekenaar oor te plaas en dit kan ook aan ’n klankstelsel gekoppel word. Uitstekende toestand. R800 kontant.

WOONPLEK BENODIG My ouers se huis in Belfast is verkoop en hulle moet einde Feb. uit hul huis wees. As daar iemand is wat weet van ’n 2-slaapkamerwoonplek verkieslik met ’n toesluitmotorhuis in Pretoria of naby genoeg kontak Liza by 073 588 6907 of haar ma by 083 463 1926.

EKSTRA WISKUNDEKLASSE Ek is ’n honneursstudent in Aktuariële Wiskunde wat een-to-een Ekstra Wiskundeklasse vir gr. 1-11leerders by jou huis aanbied: laerskool @ R150 per uur en hoërskool @ R200 per uur. Kontak Jaco by 083 369 7880.

WOONSTEL TE HUUR Die diakonie se woonstel, Normandie 301, is beskikbaar om te huur. Kontak Rentia by 082 775 6907 indien u belang stel.

FAITH PRODUCTIONS Kontak Hannes van Wyk by 084 820 5100 of e-pos faithproductions.tv@gmail.com vir foto’s, DVDopnames, redigering en klankopnames regoor SuidAfrika.

ADVERTENSIEBLAD Koste? Geen! • Hoekom? So kan ons mekaar ondersteun deur kennis te neem van produkte of dienste van medegelowiges. • Wat? Enige iets wat vir ’n medegelowige van waarde kan wees. • Formaat? Slegs teks, geen grafika nie, anders raak die e-pos te groot en stadig vir gewone telefoonlyne. • Waarheen? Stuur u advertensie na die kerkkantoor by: kantoor@gkbrooklyn.org.za Wanneer? Sommer nou. • Advertensies sal slegs drie weke geplaas word. Indien u dit weer geplaas wil hê, moet u die bewoording verander en weer instuur.


Kantoor Rentia de Beer en Ela Mostert Posbus 11168, Hatfield, 0028 012 362 0069 086 639 1789 (Faks)

E-pos kantoor@gkbrooklyn.org.za

WEBtuiste www.gereformeerdbrooklyn.co.za

Predikante verbonde aan die gemeente: Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr )

012 348 2467 083 446 6096 fanie@gkbrooklyn.org.za Chris de Beer (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr) 012 362 0320 082 758 3550 chris@gkbrooklyn.org.za

Sondae Administrasiehulp Vakant Sondae in die kerkkantoor Musiekdirekteur – Duxburyweg:

Philip Loots 082 614 9415

Reëlings Datum Plek 8 Feb Duxbury

8 Feb

Troyestr

15 Feb

Duxbury

15 Feb

Troyestr

Fanus Heystek (Troyestraat Christelike Sentrum)

012 542 3662 073 777 1254 fansan@lantic.net

Baie dankie vir jou finansiële bydrae! Diensbeurt Ouderling Hannes Otto Diaken Hannes Welman Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gereël. Ouderling Marthinus Heystek Diaken Hendrik J.v. Rensburg

Kollekte Onder die diens Diakonale werk By die deure Uitreikfonds

Skinkbeurt Marié

Onder die diens Diakonale werk By die deure Potchefstroom Teologiese Studentekas

Ronél

Met meer bydraes groei ons impak! ABSA, Hatfield-tak, takkode: 334 745, Rekeningnommer: 540 340 110 Naam: Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydrae elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie!

Bankbesonderhede Diakonale kas: ABSA-tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rekeningnommer: 540 280 126 (Tak – Hatfield).


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.