Hart
en
Hand
Eredienste Duxbury: 09:30
3 Februarie 2013
Fanie vd Schyff Skriflesing: Efesiërs 1:1-14 (7,8) Sang: Ps 111b:1,2,3 Ps 138b:1 Ps 138a:3 Sk 9-2:1,2,8,9 Sk 5-4:1,2,5,6 Sk 5-3:4,5 Sk 13-3
Saam oppad met God Gereformeerde Kerk Brooklyn
Baie welkom by ons Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons groei in die geloof.
Prys Jesus vir ryke genade
Duxbury: 18:30
Griffel v Wyk Skriflesing Rom 12: 1-2 Joh 8: 3-11 Sang: Die Sang sal afgekondig word.
Fanie van der Schyff Die Vader het wonderlike genade aan ons bewys deur ons uit te kies om sy kinders te wees. Jesus het ryke genade aan ons bewys deur ons sy kinders te maak. Vir hierdie onbeskryflike genade moet ons ons Here prys!
Karmel- en Troyestraat Waar: Karmel 09:00 Troye 10:00 Predikant: Ds Fanus Heystek Skriflesing: Lukas 18:9-14
Wie is regtig reg? Griffel van Wyk
In ‘n wêreld waar daar ‘n verskeidenheid van kerke en Christelike strome is, en waar dinge dalk vir jou nuut is, hoe weet jy wie is regtig reg?
New Life City Church
Die fariseër en tollenaar (deel 2)
Reitz Street 09:00 and 18:00 Prof Derick Mashau
Ds Fanus Heystek
In die eerste preek is gefokus op die feit dat net die tollenaar se gebed die troon van God bereik het. Die fariseër het in werklikheid nie eers gebid nie – net met homself gepraat. Vandag kyk ons na wat hy kwytraak en hoe hy homself daarin ontmasker
Lees binne 2-Biltongfees 3-Dissipelskapkafee 3- Sustersaamtrek 3
Kantoor Rentia de Beer en Ela Mostert Posbus 11168, Hatfield, 0028 T 012 362 0069 F 086 639 1789 E.Pos kantoor@gkbrooklyn.org.za
6 Predikante verbonde aan die gemeente: Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr)
T 012-348 2467 MT 083 446 6096 fanie@gkbrooklyn.co.za
WEBtuiste www.gereformeerdbrooklyn.co.za
Griffel van (Hoofsaaklik lidmate
Wyk onder
30jr.)
Sondae Admin.-hulp Marga Koelman MT 082 923 2346 Sien inligtingtafel in die saal
T 012-362 0320 MT 082 354 3726 griffel@gkbrooklyn.co.za Fanus Heystek (Troyestraat bedieningspunt)
T 012 542 3667 MT 073 777 1254 fansan@lantic.net
Logistieke reëlings Datum 03 Feb
Plek Duxbury
Diensbeurt Ouderling Roelof Grové
Diaken Chris van der Meer 03 Feb
10 Feb
Troyestr
Duxbury
Troyestr
Skinkbeurt Joëlna
Ouderling Gerhard Oosthuizen
Dienste deur Hervomde Kerk
Derrick Mashau (New Life City Church. Kerkplant in Sunnyside – afgesonder van Teologiese Skool Potchefstroom)
MT 082 9712725 kwstdm@puk.ac.za
By die deure GKSA Sustentasiekas
Brian de Vries:
Tjaart Bosua
Diaken Drikus van der Walt 10 Feb
Kollekte Onder die diens Diakonale werk
Onder die diens Diakonale werk By die deure Uitreikfonds
Marie
(Hoof van Mukhanyo Teologiese Skool - afgesonder van Heritage Netherlands Reformed Congregation)
T 013 947 2179 MT 079 933 9884 Jaarprogram nou beskikbaar op ons Webtuiste by gereformeerdbrooklyn.co.za volg: Inligting Kerkkalender
2
DAGBOEK
Vandag: Jeug-kleingroepe Maandag: 19:00 Dissipelskap-kafee 17:30 Bedieningsmodelkommissie vergadering Dinsdag: 18:30 Juventus Woensdag: 18:00 Bedieningskommissie vergadering
Donderdag: 12:00 KVA vergader in die konsistorie Saterdag: UP Jool Troyestraat
Woensdag 6 Februarie: Bybelstudie om 9h30 in Kronendal. Tema: Die gebed: Lukas 11:1-13 Woensdag 13 Februarie: Bybelstudie om 10h30 Nebohof. Tema 1 Samuel 24: Benut spanningsvolle situasies.
Voorbidding – Laos
Meelewing:
Wanneer kerke groei, word die pastors dikwels in die tronk gegooi, aangesien hulle as ’n bedreiging vir Bhoddhisme beskou word – Boeddhisme is die gebriuklike geloof en leefwyse in Laos se dorpies. Gemeenskapleiers staan pastors dikwels eerste teë. Bid dat die Here hierdie pastors in staat sal stel om met genade en wysheid te reageer hierop.
Mintje Bosua ( 012 460 5086) se suster Liesbet is Maandag oorlede. Sy was die afgelope tyd in Benoni woonagtig. Ons bid hulle die Here se vertroosting toe.
Naasteliefde:
Versoek van die Kerkkantoor
Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien u bewus is van enige siekte of krisisse, neem die vrymoedigheid en kontak die Kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082 374 1974 sodat ons dit onder die gemeente se aandag kan bring. Vir meer sensitiewe persoonlike sake is u welkom om een van die predikante te kontak.
Siekte: Phillip Eloff (012 803 6698) sukkel met sy gesondheid. Ons vra voorbidding vir hom, asook vir al ons verswakte bejaardes.
Beroep as medeleraar Die Kerkraad van die Gereformeerde Kerk Pretoria-Brooklyn het besluit om Dr Derrick Mashau as medeleraar te beroep, met die besondere opdrag en taak om ’n kerk “te vergader”, in die Sunnyside-gebied, Pretoria. Wanneer ’n selfstandige kerk in Sunnyside gevestig is, sal hierdie ooreenkoms hersien word.
Vervoer: Indien vervoer na die Kerk benodig word, kontak asseblief vir Bennie Aucamp by 072 014 8041, nie later as Saterdag 21:00. Sal Derik le Roux en W.H. Potgieter asseblief dringend vir Rentia kontak by 082 775 6907
President Kruger kinderhuise – Sms PKK na 41092 en belê R25 in die toekoms van ons kinders!
Multimedia- en klank diensgroep. As jy iets weet van rekenaars, klank, Powerpoint en multimedia – kom help ons in hierdie bedizening. Kontak Werner Pieterson by 082 904 5885.
Biltongfees 2013 Aangesien die meeste vrugte nou taamlik beskikbaar en in seisoen is, wil ons u vriendelik versoek om solank konfyt te begin kook vir die bliltongfees later in die jaar!
Troyestraat Klereverkoping Die volgende verkoping is op Dinsdag 5 Februarie om6:15.
Baie dankie vir jou finansiële bydrae!
Met meer bydraes groei ons impak! ABSA, Hatfield tak, takkode: 334 745 Rekeningnommer: 540 340 110 Naam: Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydraes elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie! Bankbesonderhede Diakonale-kas: ABSA tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rek nr: 540 280 126. (Tak – Hatfield)
Sustersaamtrek Datum: 9 Maart 2013 Tyd: 08h00 tot ± 13h00 Plek: Gereformeerde Kerk Akasia Landbouhoewe 19, Renéstraat Winternest, Akasia S25.39.2.6 O28.7.30.8 Tema: Gelowig vrou altyd diensbaar waar God jou wil gebruik Spreker: Dr Marina van Loggerenberg (Vorige redaktrise van Die Gereformeerde Vroueblad) Gaskunstenaar: Fanie de Jager Koste: R100 per persoon betaalbaar voor 17 Februarie 2012 Kontakpersoon: Ronel Stronkhorst 083 299 7413
Die uiterlike en innerlike mens
5
Dr. AH (André) Grové (emeritus) (Krugersdorp) Die Kerkblad 12-2011/ 1-2012 2 Korintiërs 4:16b – “Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe.”
Daar is min mense wat elke dag met dieselfde positiewe gesindheid en innerlik krag en lus lewe. Langdurige werksdrukte laat jou soms al hoe moeiliker met jou dagtaak begin. As jy die vorige dag lang ure gewerk het, of as jy met ingewikkelde sake te doen gehad het, mat dit jou só af dat jy die volgende dag maar redelik uitgeput aanpak. Dit is die normale ondervinding van elke mens. Sommige mense sien om hierdie rede daarna uit om eendag af te tree – dalk so gou as moontlik. Soos wat die jare egter aanstap, kom jy agter daar gebeur ook iets anders met jou. Jy kry kalmte en rustigheid. Wat voorheen belangrik was – veral stoflike dinge – skuif na die omtrek. Wat besig is om te gebeur, is dit waarvan die teks praat: “Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe.” Die term dag na dag impliseer: Jy lewe tydmatig vorentoe en nie agtertoe nie. Soos die lewe aanstap, gebeur daar iets met jou. Kom ek probeer om wat in die teks staan, te verduidelik met ’n (uiteraard gebrekkige) beeld: Sien jouself, jou hele menswees as ’n uurglas. As jy die dag gebore word, is die boonste deel vol sand. Van jou eerste asemteug af begin die sand korreltjie vir korreltjie deurloop. Die boonste deel is, wat Paulus noem, jou uiterlike mens en die onderste jou innerlike mens. Soos die tyd aaaanstap, word die boonste houer al hoe leër en die onderste een al hoe voller. Uiterlik, dis die boonste deel, sê die teks, is jy besig om te vergaan. Innerlik, dis die onderste deel, word jy vernuwe
Dissipelskapkafee Ons Kafee is weer volspoed aan die gang. Die doel van hierdie geleentheid is om geloofsgroei te stimuleer, om weer van nuuts af ons dissipelskap te ontdek, daaroor te besin en daarin te verdiep. ‘n Kenner lei die gesprek in waarna ons op ‘n informele wyse die onderwerp bespreek. Almal hartlik welkom. Datum Feb 4
Onderwerp
Spreker
Die sin van lyding/Ek haat God
Fanie
11
Agapéverg/ geen Kafee
18
Dissipelskap: Waar jy bly maak saak
Paul
25
Grace in and for the City: Tim Keller Dissipelskap: Waar jy bly maak saak
Paul
Grace in and for the City: Tim Keller
3“
Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.” Psalm 23:1
Gelukwense aan die verjarendes 02/03
Willie
Greyling
082 940 2490
02/03
Freda
Malan
082 805 5110
02/03
Pieter
Van Rooy
074 1818 372
02/04
Linda
Petrick
082 795 4271
02/04
Tanya
Venter
082 547 8202
02/04
Henk
Welman
079 523 9572
02/05
Abrie
Coetzee
082 784 7484
02/05
Gideon
Naude
076 481 7960
02/05
Mariaan
Simpson
012 440 3014
02/06
Petra
De Klerk
082 553 8602
02/06
Soekie
Kruger
083 305 0323
02/06
Louis
Potgieter
012 460 2823
02/06
Jaco
Van Den Bergh
084 208 4413
02/06
Zenell
Van Zyl
082 771 6066
02/07
Magriet
Lee
083 233 4519
02/07
Frances
Moolman
082 956 8783
02/07
Cj
Pretorius
011 358 0052
02/07
Ramona
Verburgh
072 360 5538
02/08
Marga
Koelman
082 923 2346
02/09
Franco
Lewis
076 383 1265
02/09
Carel
Nagel
084 811 4404
02/09
Jaco
Prinsloo
084 208 4892
Mense wat weg is: Indien u weet van enige persoon of persone wat nie meer in die gemeente is nie, of as daar name in die verjaardaglys verskyn en u weet die persone het uit die gemeente vertrek, gee ASSEBLIEF die inligting deur aan die Kerkkantoor
Brooklyn Brokkies Ons kwartaalblad het ‘n nuwe redaksie, ‘n nuwe voorkoms en ‘n nuwe aanslag. Ons gaan die nuus kort hou (onthou ons naam: Brokkies). Artikels (met foto’s) moet verkieslik nie langer as 1 bladsy wees nie. Artikels oor gemeentegebeurlikhede sal voorrang geniet. Ons soek veral artikels waarin ons mekaar beter leer ken. Ons soek BAIE foto’s – van al die kampe, presteerders, ens. Deel julle goeie nuus met ons. Stuur bydraes na Johanna Hellberg: johanna.hellberg@up.ac.za of bel my by 073 295 5848. Sperdatum: 1 Maart.
Brooklyn–Duikklub (vir almal wat reeds geduik het)
02/09
Nicolaas
Van Der Walt
012 348 8210
Dit is tyd om een te begin! Fanie nooi almal wat aktief duik (en geduik het) om deel te word van ’n gemeente-duikklub. Fase 1: Bel vir Ela by 012 362 0069. Fase 2: Stigtingsvergadering wat deur Fanie gereël sal word. Fase 3: Opknappingskursus as jy lanklaas geduik het (ons het ’n DM wat jou gratis weer sal leer duik). Fase 4: ’n Daguitstappie na Miracle Waters. Fase 5: Sodwana of ……….?
Binnekort Meer oor ons nuwe Webtuiste
www.gereformeerdbrooklyn.co.za
ADVERTENSIEBLAD 1.
HOUTWERKKLASSE
5.
Houtwerkklasse vir beginners - mans & dames Saterdae 08:00 tot 11:00 of 12:00 tot 15:00. Eerste vier lesse is om basiese tegniek & vaardighede aan te leer. Daarna bring jy jou eie ontwerp en hout en ek begelei jou om dit self te maak. 082 873 9706 of info@woodfantasy co.za.
2.
AKKOMMODASIE
4
VIR
ooste van Pretoria, verkieslik in aftreeoord, sekuriteit noodsaaklik. Kontak Jeanette 0795123380 vir Maart/April
2013. 6.
SEPTEMBERVAKANSIE NA KLEIN-ASIË Kom einde September saam na Klein-Asië van die Bybel (vandag Turkye) – daar waar Paulus, Johannes, Timoteus, Filippus en duisende ander Christene die evangelie verkondig en geleef het. Besoek die ou Bybelse stede en streke van die Galasiërs, Kolossense, Efesiërs, Laodisea, Hierapolus, Ikonium, Perge, Smirna, Pergamum, Sardis, Filadelfia, Nicea (van die geloofsbelydenis), die antieke stad Troje, Troas, Konstantinopel, ens. Gaan by Kappadosië na ʼn ondergrondse stad waar Christene lank moes skuil, en beleef die uitgekapte klaskamers waar teologiese studente opgelei is. Lees groot dele van die Nuwe Testament – daar waar dit gebeur het. Prof. Henk Stoker van die PUK is weer die toerleier. Kontak hom by henkstoker@yahoo.com of 018-2943693 / 0823278921
4.
ELEKTRIESE HEKKE EN INTERKOMSTELSELS. Vir elektriese hekke, elektriese motorhuisdeure, interkomstelsels, klein elektriese werke, installasie en instandhouding, kontak Jurie Bekker by 072 226 0606.
KANTOORMEUBELS TE KOOP 3 staal-liasseerkabinette met laaie vir hanglêers @R750.00 elk (of R600.00 vir 2 of meer); 10 + staalstoele sonder armleunings met blou stoffeermateriaal @R220.00 (of R190.00 vir 2 of meer); 6 trapesiumtafeltjies met staalpote en vinielblaaie (eike-kleur) @R220.00 (of R190 vir 2 of meer) 3 eikehoutfineerlessenaars (3 of 6 laaie ) @R1 800.00 (of R1 500.00 vir 2+) 3 blou gestoffeerde partisies (2 x smal en 1 x breed ) R750.00 Kontak asb Linda van Vuuren by 0828250220.
STUDENT
Gemeubileerde kamer in tuinwoonstel onmiddellik beskikbaar. Deel badkamer met senior manstudent. Sluit aandetes en wasgoed in. Swembad. Geleë in Menlopark, 3,5 km van Tukkies se hoofhek. In veiligheidsbuurt, veilige parkering. Naby busroete na Tuks. Kontak Alta by alta.v.niekerk@gmail.com of skakel 0823393309.
3.
SOEK 'N TWEESLAAPKAMER-EENHEID TE HUUR vir 2 afgetrede dames in die
7.
DIE GRAFSTEEN-SANGERS Op Saterdag 16 Maart 2013 om 18:00 vir 19:00. Ete word voor die tyd verskaf. By Laerskool Mayville, 159 Louis Trichardstraat, Mayville. Kostes is R120 p.p. vir volwassenes en R80 vir kinders onder 13. Kontak Heili Winter by 082 074 7348 of Stehan du Plessis by 074 561 8777.
ADVERTENSIEBLAD • Koste? Geen! • Hoekom? So kan ons mekaar ondersteun deur kennis te neem van produkte of dienste van medegelowiges. • Wat? Enige iets wat vir ‘n medegelowige van waarde kan wees. • Formaat? Slegs teks, geen grafika nie, anders raak die e-pos te groot en stadig vir gewone telefoonlyne. • Waarheen? Stuur u advertensie na die kerkkantoor by: kantoor@gkbrooklyn.org.za. • Wanneer? Sommer nou. • Advertensies sal slegs drie weke geplaas word. Indien u dit weer geplaas wil hê moet u die bewoording verander en weer instuur.