Hart
en
Eredienste
Hand
Duxbury: 09:30 Fanie vd Schyff Skriflesing: Efesiërs 1:1-14 (13) Sang: Sk 7-2:1,2 Sk 1-1:1,7 Lied 203:1,2 Omdigting van HK So 20 Sk 12-3:1,2 Sk 20-2:7
10 Februarie 2013
Saam op pad met God Gereformeerde Kerk Brooklyn
Baie welkom by ons Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons groei in die geloof.
Duxbury: 18:30 Griffel v Wyk Skriflesing Rom 12: 1-2 Joh 8: 3-11 Sang: Die Sang sal afgekondig word.
Net genade om te kan glo! Fanie van der Schyff
Ons leef in die wonderlike genade van die Vader wat ons uitverkies het om sy kinders te wees. Jesus het, kragtens sy ryke genade ons sy kinders gemaak. Die Heilige Gees skenk ons die genade om dit alles te kan glo. Daarom moet ons God loof en prys vir onbegryplike genade!
Karmel en Troyestraat Waar: Karmel 09:00 Troye 10:00 Vandag se eredienste word deur die Hervormde Kerk gereël
Wat sien en bid jy? Griffel van Wyk
Kort daar iets in jou geloofslewe? As ander na jou lewe kyk, mag hulle dalk allerhande idees hê oor wat jy kort. Jy kyk dalk na ander en dink... jy het nie wat hulle het nie? Maar wat sien jy as jy na jouself kyk...? Wat is genoeg...? Wat is groei...? en as groei nodig is... hoe bid jy daaroor?
New Life City Church Reitz Street 09:00 and 18:00 Prof Derick Mashau
Lees binne 2-Biltongfees 5-Disipelskapkafee 5- Sustersaamtrek 3
Kantoor Rentia de Beer en Ela Mostert Posbus 11168, Hatfield, 0028 012 362 0069 086 639 1789 (f) E-pos kantoor@gkbrooklyn.org.z a WEBtuiste
6 Predikante verbonde aan die gemeente: Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr)
012-348 2467 083 446 6096 fanie@gkbrooklyn.co.za
www.gereformeerdbrooklyn.co.za
Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder
Sondae Admin.-hulp
30jr.)
Marga Koelman 082 923 2346 Sien inligtingtafel in die saal
012-362 0320 082 354 3726 griffel@gkbrooklyn.co.za Fanus Heystek (Troyestraat bedieningspunt)
012 542 3667 073 777 1254 fansan@lantic.net
Logistieke reĂŤlings Datum
Plek
Diensbeurt
Kollekte
Skinkbeurt
10 Feb
Duxbury
Ouderling Gerhard Oosthuizen
Onder die diens Diakonale werk
Marie
Diaken Drikus van der Walt
By die deure Uitreikfonds
Derrick Mashau (New Life City Church. Kerkplant in Sunnyside – afgesonder van Teologiese Skool Potchefstroom)
082 9712725 kwstdm@puk.ac.za Brian de Vries: (Hoof van Mukhanyo Teologiese Skool - afgesonder van Heritage Netherlands Reformed Congregation)
10 Feb
Troyestr
Dienste deur Hervormde Kerk
17 Feb
Duxbury
Ouderling Jan van der Merwe
Onder die diens Diakonale werk
Diaken Elfrieda Marais
By die deure Uitreikfonds
Ronel
013 947 2179 079 933 9884 Jaarprogram nou beskikbaar op ons Webtuiste by gereformeerdbrooklyn.co.za
17 Feb
Troyestr
Tjaart Bosua
volg: Inligting Kerkkalender
2
DAGBOEK
Vandag: Jeug-kleingroepe 10:00 Fleurenville Maandag: UP: Lesings begin 18:00 Agapé Woensdag: 18:00 Diakonie vergader in die konsistorie 19:00 Kerkraad en Diakonie vergader in die saal
Troyestraat Woensdag 13 Februarie: Bybelstudie om 10:30 in Nebohof. Tema: 1 Samuel 24: Benut spanningsvolle situasies.
Gemeentesake Voorbidding – Sri Lanka
Vervoer:
Bid dat die Sri Lankaanse kerk ’n instrument van God se vrede sal wees. Dit gaan baie jare neem om die skeiding tussen die Sinhalese en Tamilgroepe te genees, al is die oorlog verby. Bid dat vergifnis en versoening by die Christengemeenskap sal begin en dat die kerke pro-aktief sal wees in hierdie kritieke tyd.
Indien vervoer na die Kerk benodig word, kontak asseblief vir Bennie Aucamp by 072 014 8041, nie later as Saterdag 21:00.
Naasteliefde:
President Kruger kinderhuise –
Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien u bewus is van enige siekte of krisisse, neem die vrymoedigheid en kontak die Kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082 374 1974 sodat ons dit onder die gemeente se aandag kan bring. Vir meer sensitiewe persoonlike sake is u welkom om een van die predikante te kontak.
Siekte: Edie Terblanche (083 574 4310) het ’n operasie in Unitas-hospitaal ondergaan en sterk tans tuis aan. Ons bid hom krag en sterkte toe.
Voorbidding - Belydenisklas: Ons bid vir: Die vyf predikante dat hulle die Woord suiwer mag verkondig.
Ons vra voorbidding vir: Onsself vir geestelike groei.
Versoek van die Kerkkantoor Sal Derik le Roux en W.H. Potgieter asseblief dringend vir Rentia kontak by 082 775 6907
Sms PKK na 41092 en belê R25 in die toekoms van ons kinders!
Multimedia- en klank diensgroep. As jy iets weet van rekenaars, klank, Powerpoint en multimedia – kom help ons in hierdie bedizening. Kontak Werner Pieterson by 082 904 5885.
Biltongfees 2013 Aangesien die meeste vrugte nou taamlik beskikbaar en in seisoen is, wil ons u vriendelik versoek om solank konfyt te begin kook vir die bliltongfees later in die jaar!
Bedanking: Ons het verskeie komplimente gekry oor die “nuwe” Hart en Hand. Baie dankie aan Thinus de Wet en Louis Kruger wat agter die skerms baie moeite gedoen en hard gewerk het om dit vir ons reg te kry. Dit word opreg waardeer!
Baie dankie vir jou finansiële bydrae!
Met meer bydraes groei ons impak! ABSA, Hatfield tak, takkode: 334 745 Rekeningnommer: 540 340 110 Naam: Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydraes elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie! Bankbesonderhede Diakonale-kas: ABSA tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rek nr: 540 280 126. (Tak – Hatfield)
Sustersaamtrek Datum: 9 Maart 2013 Tyd: 08h00 tot ± 13h00 Plek: Gereformeerde Kerk Akasia Landbouhoewe 19, Renéstraat Winternest, Akasia S25.39.2.6 O28.7.30.8 Tema: Gelowig vrou altyd diensbaar waar God jou wil gebruik Spreker: Dr Marina van Loggerenberg (Vorige redaktrise van Die Gereformeerde Vroueblad) Gaskunstenaar: Fanie de Jager Koste: R100 per persoon betaalbaar voor 17 Februarie 2012
Koel vrugteslaai vir ’n warm somer
Ons nooi almal hartlik uit om op Vrydag 22 Februarie om 10:00 ’n heerlike porsie vrugteslaai met roomys of vla in die Troyestraatkonsistorie te kom geniet. Dink net hoe lekker gaan die somerhittegolwe weggesluk word. Porsies sal teen R10 per bakkie verkoop word en kan dadelik geëet of weggeneem word. Hoop om julle daar te sien!
Wol Die vlytige hande van die dames van Troyestraat is steeds besig om kniekombersies vir bejaardes en truitjies vir klein lyfies te brei, maar hiervoor het ons wol nodig. Sal almal wat dalk nog klein bietjies wol oorhet dit vir ons skenk. Maak nie saak hoe groot die hoeveelheid nie, alles word gebruik. Skenkings kan by die kerkkantore afgegee word.
Huisgodsdiensriglyn Om ouers ’n riglyn te gee waarvolgens hulle die Bybel tematies vir hul kinders kan lees, gaan hierdie riglyn vanjaar elke week in Hart en Hand verskyn. Tema
Storielyn
Bybelverse
Datum
Adam
Skepping
Gen 2:5-17
Ma 11 Febr
Meer oor die Skepping
Gen 2: 18-25
Di 12 Febr
Ongehoorsaamheid
Gen 3: 1-13
Wo 13 Febr
Straf
Gen 3:14-22
Do 14 Febr
Kain en Abel
Gen 4:1-15
Vr 15 Febr
Dissipelskapkafee Ons kafee is weer volstoom aan die gang. Die doel van hierdie geleentheid is om geloofsgroei te stimuleer, om weer van nuuts af ons dissipelskap te ontdek, daaroor te besin en ons daarin te verdiep. ’n Kenner lei die gesprek in waarna ons op ’n informele wyse die onderwerp bespreek. Almal is hartlik welkom. Datum
Onderwerp
Feb 11
Agapéverg/ geen Kafee
18
Dissipelskap: Waar jy bly maak saak
Spreker
Paul
Grace of the City: Tim Keller 25
Kontakpersoon: Ronel Stronkhorst 083 299 7413
5
Dissipelskap: Waar jy bly maak saak Grace in and for the City: Tim Keller
Paul
“3
Gelukwense
Mense wat weg is:
“Omdat hy My liefhet, sal Ek hom red,” sê die Here, “omdat hy My ken, sal Ek hom beskerm” (Ps 91:14)
Indien u weet van enige persoon of persone wat nie meer in die gemeente is nie, of as daar name in die verjaardaglys verskyn en u weet die persone het uit die gemeente vertrek, gee ASSEBLIEF die inligting deur aan die Kerkkantoor
02/10
Lourens
Lemmer
079 523 0349
02/10
Marilie
v/d Merwe
082 563 5039
02/10
Drikus
v/d Walt
072 640 6375
02/10
Johan
v/d Walt
012 348 8210
02/10
Adriaan
Venter
082 883 6241
02/11
Jan Delang
Venter
084 744 6673
02/13
Lizelle
Grobler
083 779 2509
02/13
Luan
Otto
012 349 2510
02/13
Philip
Stevens
084 743 1229
02/14
Charl
Marais
082 398 0214
Brooklyn–Duikklub
02/14
Hanlie
Minnie
082 572 3101
(vir almal wat reeds geduik het)
02/15
Tjaart
Bosua
083 490 3225
02/15
Anina
Myburg
082 788 6670
02/15
Otto
Schulze
083 514 9554 Fase 2:
02/16
Mintje
Bosua
012 460 5086
02/16
Jan
Koelman
073 151 7013
02/16
Douw
Kruger
082 762 7994
02/16
Christo
Kuun
082 551 7648
02/16
Linda
Mennega
012 460 6613
Fase 3: Fase 4:
Brooklyn Brokkies Ons kwartaalblad het ‘n nuwe redaksie, ‘n nuwe voorkoms en ‘n nuwe aanslag. Ons gaan die nuus kort hou (onthou ons naam: Brokkies). Artikels (met foto’s) moet verkieslik nie langer as 1 bladsy wees nie. Artikels oor gemeentegebeurlikhede sal voorrang geniet. Ons soek veral artikels waarin ons mekaar beter leer ken. Ons soek BAIE foto’s – van al die kampe, presteerders, ens. Deel julle goeie nuus met ons. Stuur bydraes na Johanna Hellberg: johanna.hellberg@up.ac.za of bel my by 073 295 5848. Sperdatum: 1 Maart.
Dit is tyd om een te begin! Fanie nooi almal wat aktief duik (en geduik het) om deel te word van ’n gemeente-duikklub. Fase 1: Bel vir Ela by 012 362 0069. Stigtingsvergadering wat deur Fanie gereël sal word. Opknappingskursus as jy lank-laas geduik het (ons het ’n DM wat jou gratis weer sal leer duik). ’n Daguitstappie na Miracle Waters. Fase 5: Sodwana of ……….?
Toegangsbeheer by hek. Almal word asseblief vriendelik versoek om parkeerskyfies by die kerkdeure te neem en op die voorruit van u motor te plak. Dit vergemaklik die taak van die sekuriteitswagte by die hek en verseker vinniger vloei van verkeer.
Binnekort Meer oor ons nuwe Webtuiste www.gereformeerdbrooklyn.co.za
ADVERTENSIEBLAD 1. TUINWOONSTEL TE HUUR
6. KANTOORMEUBELS TE KOOP
’n Privaatwoonstel in Lynnwood naby die universiteit met alle geriewe, eie ingang, parkering en binnehof beskikbaar. Nuut oorgedoen en in 24-uurveiligheidskompleks. R3 600 per maand. Kontak Henk by 082 926 0708.
2. SEPTEMBERVAKANSIE NA KLEIN-ASIË Kom einde September saam na Klein-Asië van die Bybel (vandag Turkye) – daar waar Paulus, Johannes, Timoteus, Filippus en duisende ander Christene die evangelie verkondig en geleef het. Besoek die ou Bybelse stede en streke van die Galasiërs, Kolossense, Efesiërs, Laodisea, Hierapolus, Ikonium, Perge, Smirna, Pergamum, Sardis, Filadelfia, Nicea (van die geloofsbelydenis), die antieke stad Troje, Troas, Konstantinopel, ens. Gaan by Kappadosië na ʼn ondergrondse stad waar Christene lank moes skuil, en beleef die uitgekapte klaskamers waar teologiese studente opgelei is. Lees groot dele van die Nuwe Testament – daar waar dit gebeur het. Prof. Henk Stoker van die PUK is weer die toerleier. Kontak hom by henkstoker@yahoo.com of 018 294 3693 / 082 327 8921.
3. ELEKTRIESE HEKKE INTERKOMSTELSELS
4
EN
Vir elektriese hekke, elektriese motorhuisdeure, interkomstelsels, klein elektriese werke, installasie en instandhouding, kontak Jurie Bekker by 072 226 0606.
4. SOEK ’N TWEESLAAPKAMER-EENHEID TE HUUR vir 2 afgetrede dames in die ooste van Pretoria, verkieslik in aftreeoord, sekuriteit noodsaaklik. Kontak Jeanette 079 512 3380 vir Maart/April 2013.
5. EENSLAAPKAMERTUIN-WOONSTEL vir ’n enkelpersoon is beskikbaar van 1 Maart 2013 in Waverley, Pretoria. Kontak asb Gerda Carney by 084 833 0421
3 staal-liasseerkabinette met laaie vir hanglêers @R750.00 elk (of R600.00 vir 2 of meer); 10 + staalstoele sonder armleunings met blou stoffeermateriaal @R220.00 (of R190.00 vir 2 of meer); 6 trapesiumtafeltjies met staalpote en vinielblaaie (eikehout-kleur) @R220.00 (of R190 vir 2 of meer); 3 eikehoutfineer-lessenaars (3 of 6 laaie ) @R1 800.00 (of R1 500.00 vir 2+); 3 blou gestoffeerde partisies (2 x smal en 1 x breed ) @ R750.00. Kontak asb Linda van Vuuren by 082 825 0220.
7 TUINWOONSTEL Lekker ruim tuinwoonstel beskikbaar in Meyerspark van 1 Maart vir enkelstudent of professionele werkende enkelpersoon @ R3 500 per maand, volle DSTV-pakket ingesluit. Elektrisiteit uitgesluit. Skakel Eben Venter by 082 780 6674.
8. “SCOOTER” TE KOOP Vuka Scuta 125cc te koop. Slegs 1 035 km. Dienste bygehou. Goeie toestand. R6 000 onderhandelbaar. Valhelm R800, leerbaadjie en handskoene, R600. Indien jy alles neem, is die totale prys R7 000. Kontak 074 456 3303. ADVERTENSIEBLAD • Koste? Geen! • Hoekom? So kan ons mekaar ondersteun deur kennis te neem van produkte of dienste van medegelowiges. • Wat? Enige iets wat vir ‘n medegelowige van waarde kan wees. • Formaat? Slegs teks, geen grafika nie, anders raak die e-pos te groot en stadig vir gewone telefoonlyne. • Waarheen? Stuur u advertensie na die kerkkantoor by: kantoor@gkbrooklyn.org.za. • Wanneer? Sommer nou. • Advertensies sal slegs drie weke geplaas word. Indien u dit weer geplaas wil hê moet u die bewoording verander en weer instuur.