Hart
en
Hand
Eredienste
2244 FFeebbrruuaarriiee 22001133
Duxbury: 09:30
Saam op pad met God Gereformeerde Kerk Brooklyn
Ds Johannes Aucamp Skriflesing: Matt 28: 11-20 (1920) Sang: Ps 145: 1-3 (C) Ps 145: 4,5 (C) PS 145: 6,7 (C) Ps 145: 8,9 (C)
Baie welkom by ons Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Dissipelskap-raamwerk Volle waarheid
Duxbury: 18:30 Prof Derrick Mashau (Intreepreek)
Ds Johannes Aucamp
Prof Derrick Mashau
Skriflesing: Acts 8:26 - 40 Sang: Die sang sal afgekondig word.
Meer oor Prof. Derrick Mashau:
Karmel en Troyestraat
We are called to be witnesses of Christ where He calls and place us in this world
Waar: Karmel: 09:00 Troye: 10:00
Mashau delivers successful papers in USA Prof. Derrick Mashau of the School of Church Sciences within the Faculty of Theology of the Potchefstroom Campus of North-West University has just recently presented a successful series of seminars in the USA Mashau visited the Calvin Theological Seminary in Grand Rapids and says it was a huge success. He had good interaction with the majority of the staff, as well as at a more personal level. He gave two guest lectures: (1) "Urban Missions and Ministry: A case for the Centre for Reformational Urban Ministry in Africa (CRUMA)", and (2) "Mission for the city: Vision, challenges, and opportunities of mission in the context of urbanization in Africa."Mashau is planning to establish a formal agreement with Calvin Theological Seminary. The immediate tangent plane is Derrick’s own research project, "Urban Church planting and ministry", and Calvin’s to be established."Institute for Church Planting". This collaboration and network opportunity can easily be expanded to other fields of common focus.(Persvrystelling 2011 Noordwes Universiteit)
Vandag se eredienste word deur die Hervormde Kerk gereël.
\
New Life City Church Reitz Street: 09:00 and 18:00 Prof Derrick Mashau
Lees binne - Biltongfees - Disipelskapkafee - Sustersaamtrek
3
Kantoor Rentia de Beer en Ela Mostert Posbus 11168, Hatfield, 0028 012 362 0069 086 639 1789 (Faks)
E-pos kantoor@gkbrooklyn.org.za
WEBtuiste www.gereformeerdbrooklyn.co.za
Sondae Administrasiehulp Marga Koelman 082 923 2346 Sien inligtingstafel in die saal Musiekdirekteur – Duxburyweg:
Reëlings
(Hoofsaaklik lidmate bo 30jr )
012 348 2467 083 446 6096 fanie@gkbrooklyn.co.za Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr) 012 362 0320 082 354 3726 griffel@gkbrooklyn.co.za Fanus Heystek (Troyestraat-bedieningspunt)
Derrick Mashau
Datum
Plek
Diensbeurt
Kollekte
Skinkbeurt
17 Feb
Duxbury
Ouderling: Jan van der Merwe
Onder die diens: Diakonale werk
Ronel
Diaken: Elfrieda Marais
By die deure: Uitreikfonds
17 Feb
Troyestr
Tjaart Bosua
24 Feb
Duxbury
Ouderling: Gert-Lambert Erasmus
Onder die diens: Diakonale werk
Diaken: Erna Kruger
By die deure: ARSO
Troyestr
Fanie van der Schyff
012 542 3667 073 777 1254 fansan@lantic.net
Phillip Loots 082 614 9415
24 Feb
Predikante verbonde aan die gemeente:
Dienste deur Hervormde Kerk
(New Life City Church. Kerkplant in Sunnyside – afgesonder van Teologiese Skool Potchefstroom)
082 971 2725 kwstdm@puk.ac.za Brian de Vries (Hoof van Mukhanyo Teologiese Skool - afgesonder van Heritage Netherlands Reformed Congregation) Ina/Ester
013 947 2179 079 933 9884 Jaarprogram nou beskikbaar op ons webtuiste by gereformeerdbrooklyn.co.za volg: Inligting Kerkkalender
Vandag: Jeug-kleingroepe Maandag: 19:00 Dissipelskapkafee
DAGBOEK
Troyestraat Woensdag 27 Februarie: Bybelstudie om 10:30 in Nebohofsaal. Tema: 1 Samuel 25 Woensdag 6 Maart: Bybelstudie by Kronendal (Pretoriusstraat) om 09:30. Tema: Watter wette het Jesus vervul en watter geld vandag nog?
Gemeentesake Voorbidding – Noord-Korea
Multimedia- en klankdiensgroep
Daar is talle getroue Christenleiers in Noord-Korea. Party dra die verantwoordelikheid van Christennetwerke en ander van hul gesinne. Bid dat die Here hulle sal dra, lei en krag en wysheid gee om aan Hom vas te hou.
As jy iets weet van rekenaars, klank, PowerPoint en multimedia, kom help ons in hierdie bediening. Kontak Werner Pieterson by 082 904 5885.
Naasteliefde Aangesien ons almal lede van die liggaam van 1. Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien2.u bewus is van enige siekte of krisisse, neem die vrymoedigheid en kontak die kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082 374 1974 sodat ons dit onder die gemeente se aandag kan bring. Vir meer sensitiewe persoonlike sake is u welkom om een van die predikante te kontak.
Biltongfees 2013
3.
Aangesien die meeste vrugte nou taamlik beskikbaar en in seisoen is, wil ons u vriendelik 4. versoek om solank konfyt te begin kook vir 5. die bliltongfees later vanjaar!
Versoek van die Kerkkantoor
6. 7.
Sal W.H. Potgieter asseblief dringend vir Rentia kontak by 082 775 6907. 8.
President Kruger-kinderhuise Sms PKK na 41092 en belê R25 in die toekoms van 9. ons kinders! 10.
Vervoer Indien vervoer na die kerk benodig word, kontak Bennie Aucamp asseblief by 072 014 8041, nie later as Saterdag 21:00 nie.
Gedagte vir nou. Leiers moet luisteraars wees. Ons dink dikwels aan leiers as goeie kommunikeerders.Hulle het die vermoë om visie te skep,te inspireer en te onderrig.Dis belangrik dat leiers effektiewe sprekers moet wees. Dit is egter selfs belangriker dat hulle goeie luisteraars moet wees.As leiers versuim om te luister, skep hulle afsydigheid, vyandigheid en gebrekkige kommunikasie onder hul mense. Leiers wat nie luister nie, ondervind probleme.Hier is ’n paar wat die grootste impak het: 1.Hulle wen nie wysheid nie. 2.Hul mense hou op om met hulle te kommunikeer. 3.Hulle hoor nie wat gesê word nie. 4.Hul versuim om te luister kring uit en veroorsaak kortsluitings op ander terreine van hul leierskap. Is luister as hoof van jou gesin een van jou prioriteite? Die keuse is joune. John G Maxwell
Baie dankie vir jou finansiële bydrae!
Met meer bydraes groei ons impak! ABSA, Hatfield-tak, takkode: 334 745 Rekeningnommer: 540 340 110 Naam: Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydraes elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie! Bankbesonderhede Diakonale kas: ABSA-tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rekeningnommerr: 540 280 126 (Tak – Hatfield).
Sustersaamtrek Datum: 9 Maart 2013 Tyd: 08:00 tot ± 13:00 Plek: Gereformeerde Kerk Akasia Landbouhoewe 19, Renéstraat Winternest, Akasia S25.39.2.6 O28.7.30.8 Tema: Gelowig vrou altyd diensbaar waar God jou wil gebruik Spreker: Dr Marina van Loggerenberg (Vorige redaktrise van Die Gereformeerde Vroueblad) Gaskunstenaar: Fanie de Jager Koste: R100 per persoon betaalbaar voor 17 Februarie 2012 Kontakpersoon: Ronel Stronkhorst 083 299 7413
Troyestraat-diensgroep Ons benodig ou klere, kombuisware, linne en skoene. Ons verkoop dit vir fondse. Ons vra ook vir wol, waarvan kniekombersies en serpe vir die ouer mense van Karmel gebrei word, asook truitjies vir klein lyfies. Dit maak nie saak hoe klein die hoeveelhede wol is wat ons ontvang nie, alles word gebruik. Gee dit asseblief by die kerkkantoor af.
Huisgodsdiensriglyn Om ouers ’n riglyn te gee waarvolgens hulle die Bybel tematies vir hul kinders kan lees, gaan hierdie riglyn vanjaar elke week in Hart en Hand verskyn. Tema Noag Abraham
Storielyn Reënboog Toring van Babel God roep Abram Koning vat Abram se vrou Lot gaan weg van Abram
Bybelverse Gen 9:7-17 Gen 11:1-9 Gen 12: 1-9 Gen 12:10-20
Datum Ma 25 Febr Di 26 Febr Wo 27 Febr Do 28 Febr
Gen 13:1-8
Vr 1 Mrt
BROOKLYN–DUIKKLUB (vir almal wat reeds geduik het) Dit is tyd om een te begin! Fanie nooi almal wat aktief duik (en geduik het) om deel te word van ’n gemeente-duikklub. Fase 1: Bel vir Ela by 012 362 0069. Fase 2: Stigtingsvergadering wat deur Fanie gereël sal word. Fase 3: Opknappingskursus as jy lanklaas geduik het (ons het ’n DM wat jou gratis weer sal leer duik). Fase 4: ’n Daguitstappie na Miracle Waters. Fase 5: Sodwana of ……….?
Dissipelskapkafee Ons kafee is weer volstoom aan die gang. Die doel van hierdie geleentheid is om geloofsgroei te stimuleer, om weer van nuuts af ons dissipelskap te ontdek, daaroor te besin en ons daarin te verdiep. ’n Kenner lei die gesprek in waarna ons op ’n informele wyse die onderwerp bespreek. Almal is hartlik welkom. Datum 25
Onderwerp
Spreker
Dissipelskap: Waar jy bly maak saak
Paul
Grace in and for the city: Tim Keller
Gelukwense
“Die Here is vir almal goed en barmhartig oor alles wat Hy geskep het” (Psalm 145:9)
Brooklyn Brokkies Ons kwartaalblad het ’n nuwe redaksie, ’n nuwe voorkoms en ’n nuwe aanslag. Ons gaan die nuus kort hou (onthou ons naam: Brokkies). Artikels (met foto’s) moet verkieslik nie langer as een bladsy wees nie. Artikels oor gemeentegebeurlikhede sal voorrang geniet. Ons soek veral artikels waarin ons mekaar beter leer ken. Ons soek BAIE foto’s – van al die kampe, presteerders, ens. Deel julle goeie nuus met ons. Stuur bydraes na Johanna Hellberg by johanna.hellberg@up.ac.za of bel my by 073 295 5848. Sperdatum: 1 Maart.
02/25
Frans
Bekker
072 271 3778
02/25
Nico
Botha
082 748 7081
02/25
Liza
Terblanche
073 588 6907
02/27
Bingle
Cloete
076 591 4683
02/27
Lorraine
de Ronde
082 886 9450
02/27
Leon
Myburg
072 248 3348
02/28
Helene-Marie
Guillaume
083 452 0757
02/28
David
Postma
076 010 7530
02/28
Liezel
van der Schijff
012 348 4094
02/28
Schalk
van der Walt
083 677 6242
Toegangsbeheer by die hek
03/01
Theunis
Jacobs
082 352 3027
03/01
Hanneke
Joubert
073 282 8206
03/01
SP
van der Merwe
083 444 6733
03/01
Frikkie
van der Sant
074 182 4563
03/02
Jan
Botha
082 428 1199
Almal word asseblief vriendelik versoek om parkeerskyfies by die kerkdeure te neem en op die voorruit van u motor te plak. Dit vergemaklik die taak van die sekuriteitswagte by die hek en verseker vinniger vloei van verkeer.
03/02
Hendrik
Kroep
082 517 0340
Eljadahuis Eljadahuis in die weste van Pretoria, waarby die diakonie betrokke is, voed daagliks ongeveer 44 mense. Daar is elke dag tussen 10 en 15 mense wat by dié huis werk vir hul en hul gesinne se kos en klere. Die behoefte bly dus groot en die volgende kos word deurlopend benodig: koffie, tee, suiker, bokse melk, macaroni, spaghetti, grondboontjiebotter, stroop, Bovril, konfyt, blikkies vis en vleis, sousboontjies, enige blikkies groente, kookolie, sjampoe en deodorante. Mense wat ’n bydrae wil maak, kan die kos in die houtkis in die saal se voorportaal plaas. (Baie dankie vir die kontantskenkings wat ons kry, ons gebruik dit maandeliks om kos aan te koop vir die huis. Kontantskenkings moet asb in ’n gemerkte koevert in die kollektesakkies geplaas word.)
Mense wat weg is Indien u weet van enigeen wat nie meer in die gemeente is nie, of as daar name op die verjaardaglys verskyn en u weet die persone het uit die gemeente vertrek, gee ASSEBLIEF die inligting deur aan die Kerkkantoor
SESTIG PLUSSERS Kom luister na ’n praatjie deur Marinus Wiechers oor "Mangaung en daarna" op 28 Februarie om 10:00 in die Moederskamer. Sien julle daar. Niek
CANSA SHAVETHON
Kom skeer of kleur jou hare ten bate van kanker! 2 Maart 2013 by die Hillcrest Boulevard Winkelsentrum vanaf 09:00 tot 15:00.
Ondersteun ons asseblief.
Klankbaan van preke Klankbane van preke in Duxbury is beskikbaar om in MP3 formaat af te laai.
Besoek ons webtuiste by www.gereformeerdbrooklyn. co.za
Agapé-kosbank Soos in die verlede vra Agapé weer die deelname van die gemeente aan ons kosbank. Ons neem gevriesde etes aan mense wat dit nodig het ná ’n operasie of tydens siekte. Ons kosbank is tans dolleeg. As ons net een keer vir twee ekstra mense kos maak en dit vries vir die kosbank, kan ons sommer gou weer die kosbank aan die gang kry en kan die Agapé-dames dit uitdeel waar nodig. Plaas asb die ete in ’n weggooibare houer, merk dit duidelik met die gereg se naam en ook ’n datum asb. Erna Kruger by 082 453 2417 en Magda Richards by 082 551 3625 kan die gevriesde etes op ’n Sondag by die kerk ontvang of daar kan met hulle gereël word vir ’n ander tyd.
Ingekom met attestasie: Theunissen Carien Cilliers Anneri Coetzer Elene Pasch Otto B Delen Henk P Buys Phillip J Steyn Petrus dP Egg: Frizelna M Piso Karla Kruger Jana M Fourie Annalie F
Thabazimbi Cachet Cachet Cachet Cachet Mafikeng Bergsig Nelspruit Meintjeskop Bloem- Noord
Ingekom met bewys Loots Philip L
Gardeniapark
Hartlik welkom aan nuwe intrekkers en lidmate. VERJAARSDAGTEE SONDAG 24 Februarie Kom VIER jou VERJAARSDAG saam met die hele gemeente. Sal almal wat verjaar in Januarie, Februarie en Maart asb ’n bordjie hand-eetgoed bring. Agapé-diensgroep voorsien lekker koffie, tee en koeldrank. Kom kuier gesellig saam en leer ’n paar nuwe gemeentelede ken asook die wat verjaar!!
Nagmaalete Sondag 17 Maart 2013 BRING EN BRAAI Alle lidmate, nuwe lidmate, studente en nuwe eerstejaarstudente word uitgenooi om saam te kom kuier. Elke gesin bring vleis en een bykos. Alle bykosse word op een tafel uitgepak en almal skep van die lekker verskeidenheid. Vure sal vanaf 11:30 gereed wees vir braai. Agapé-diensgroep voorsien heerlike nagereg. Bring asb eie borde, eetgerei, glase, servette en drinkgoed. ELKE GESIN WAT KOM, MOET ASB EEN EKSTRA STUKKIE VLEIS BRING EN ‘N EKSTRA PORSIE BYKOS VIR ONS STUDENTE WAT GAAN SAAM EET. Laat weet asb watter gesinne kan kom sodat daar bepaal kan word hoeveel vleis daar vir die studente sal wees. Die studente moet asb laat weet wie gaan kom saam eet. Kontak vir Willem Daling by 082 929 3971. GESINNE MOET ASB VIR JOËLNA BY 082 374 1974 OF RONEL BY 083 299 7413 KONTAK VOOR OF OP 10 MAART.
Brooklyn Bokmakieries Ons volgende uitstappie is na die panne in en om die Oosrand (o.m. Korsman Bewaria). Dié gebied bied ’n verskeidenheid van watervoëls. Datum: DV 23 Maart 2013. Dis ’n oggenduitstappie (05:15 om 05:30 te vertrek) en ons sal teen middagete terug wees. Bring gerus ’n piekniekmandjie met ontbyt. Daar is geen formele piekniekterrein nie, dus moet ’n tafel en stoele saamgeneem word. Onthou ook ’n hoed, verkyker, kamera, sonbrandroom en tolgeld. Laat weet asb of jy wil saamgaan teen 20 Maart sodat ons kan reisreëlings kan koördineer. Skakel gerus vir Arthur Hall by 083 387 3610. Ons tweede uitstappie is na die Mkhomdo-dam (die ou Rhenosterkopdam). Dié gebied bied ’n verskeidenheid van water- en bosveldvoëls. Datum: DV 13 April 2013. Dis so 75km noord-oos van Pretoria en dit sal ’n daguitstappie wees (05:15 om 05:30 te vertrek). Bring gerus 'n piekniekmandjie met ontbyt en middagete. Daar is geen formele piekniekarea nie, dus moet ‘n tafel en stoele saam. Onthou ook 'n hoed, verkyker, kamera, sonbrandroom en tolgeld. Laat weet asb of jy wil saamgaan teen 10 April sodat ons kan reisreelings kan koordineer. Skakel gerus vir Arthur Hall by 083 387 3610
ADVERTENSIEBLAD 1. TUINWOONSTEL TE HUUR ’n Privaatwoonstel in Lynnwood naby die universiteit met alle geriewe, eie ingang, parkering en binnehof beskikbaar. Nuut oorgedoen en in ’n 24-uurveiligheidskompleks @ R3 600 per maand. Kontak Henk by 082 926 0708. 2. ELEKTRIESE HEKKE EN INTERKOMSTELSELS Vir elektriese hekke, elektriese motorhuisdeure, interkomstelsels, klein elektriese werke, installasie en instandhouding, kontak Jurie Bekker by 072 226 0606. 3. EENSLAAPKAMER-TUINWOONSTEL Vir ’n enkelpersoon beskikbaar van 1 Maart in Waverley, Pretoria. Kontak Gerda Carney asb by 084 833 0421. 4. “SCOOTER” TE KOOP Vuka Scuta 125cc te koop. Slegs 1 035 km. Dienste bygehou. Goeie toestand. R6 000 onderhandelbaar. Valhelm R800, leerbaadjie en handskoene, R600. Indien jy alles neem, is die totale prys R7 000. Kontak 074 456 3303. 5. HUISWERKSTER Poppie Skhosana is ’n betroubare huiswerkster. Die dame by wie sy die afgelope aantal jare gewerk het, is oorlede en Poppie is as dagwerker beskikbaar vir ’n Donderdag OF Vrydag. Persone, verkieslik in die Menlopark-, Lynnwood-omgewing, wat belang stel, kontak asb vir Elmarie van der Schyff by 084 245 3935 of 012 348 2467.
6. OEFENFIETS BENODIG ’n Oefenfiets word dringend benodig vir Eddie Terblanche om op te oefen vir sy knie. Kontak asb vir Liza Terblanche by 073 588 6907 of 083 5744 310. 7. EKSTRA INKOMSTE VIR STUDENTE As jy van kinders hou, word deel van "Babysitter Club" en verdien ekstra inkomste. Skakel Liesl by 082 476 1456 of stuur ’n epos na info@babysitterclub.co.za 8. KUNSKLASSE vir hoërskoolkinders en volwassenes in teken- en skilderkuns. Privaat- en kleingroeplesse. Slegs Maandae tot Donderdae. Kontak Renske van der Walt by 079 969 4949 of renne@live.co.za. Klasse vind plaas by my huis in Bettystraat 375, Kloofsig, Centurion.
ADVERTENSIEBLAD •
Koste? Geen! • Hoekom? So kan ons mekaar ondersteun deur kennis te neem van produkte of dienste van medegelowiges. • Wat? Enige iets wat vir ’n medegelowige van waarde kan wees. • Formaat? Slegs teks, geen grafika nie, anders raak die e-pos te groot en stadig vir gewone telefoonlyne. • Waarheen? Stuur u advertensie na die kerkkantoor by: kantoor@gkbrooklyn.org.za • Wanneer? Sommer nou. • Advertensies sal slegs drie weke geplaas word. Indien u dit weer geplaas wil hê, moet u die bewoording verander en weer instuur.
Besoek ons webtuiste by.
www.gereformeerdbrooklyn.co.za