Hart
en
Hand
Eredienste
33 M Maaaarrtt 22001133
Duxbury: 09:30
Saam op pad met God Gereformeerde Kerk Brooklyn
Ds Cassie Aucamp Skriflesing: sal aangekondig word Sang: sal aangekondig word
Baie welkom by ons
Duxbury: 18:30
Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof
Fanie van der Schyff Skriflesing: Ps 105:4 Sang: sal aangekondig word
Ruildiens Ds Cassie Aucamp met Griffel van Wyk
Karmel en Troyestraat
Soek gedurigdeur na ons Here se teenwoordigheid
Waar: Karmel: 09:00 Troye: 10:00 Predikant: Ds Fanus Heystek
Fanie van der Schyff Ons leef voluit in die wêreld en word oorweldig deur wêreldse dinge en verpligtinge. Soms het ons eenvoudig net te min tyd oor vir ons Here. Is dit werklik ’n volhoubare lewenswyse?
Skriflesing:
Mal 3:8-11 en dele uit Hebreërs 7
Geld die gee van tiendes vandag nog of is dit vervul deur Christus?
\
Ds Fanus Heystek Is die gee van tiendes Ou-Testamenties? As dit vervul is in Christus, wat beteken die “vervul” dan? Is daar in die Nuwe Testament gegewens hieroor? Wat van Maleagi 3:10 (“Bring die volle tiende ...”)
New Life City Church Reitz Street: 09:00 and 18:00 Prof Derrick Mashau
Meningsopname
Lees binne
U word uitgenooi om aan ons aanlyn meningsopname rakende die beskikbaarheid van kommunikasie- materiaal van die kerk deel te neem.Besoek www.gereformeerdbrooklyn.co.za gaan na Jou mening en voltooi asseblief die opname
- Huisgodsdiensriglyn - Dissipelskapkafee - Sustersaamtrek - Agapé kosbank
3
Dagboek:
DAGBOEK
Vandag: Jeug-kleingroepe Maandag: 19:00 Dissipelskapkafee Dinsdag: 18:30 Juventus Woensdag: 18:00 Bedieningskommissie vergader in die moederskamer Donderdag: 12:00 KVA vergader in die konsistorie
Troyestraat Woensdag 6 Maart: Bybelstudie by Kronendal (Pretoriusstraat) om 09:30. Tema: Watter wette het Jesus vervul en watter geld vandag nog? Woensdag 13 Maart: Bybelstudie om 10:30 in Nebohofsaal. Tema: 1 Samuel 26 Woensdag 20 Maart: Bybelstudie / kleingroep Harmoniehof (10:30)
Gemeentesake Voorbidding – Sirië Bid dat die kerk steeds geleentheid sal kry om met die Evangelie na ander uit te reik ten spyte van al die probleme en geweld in Sirië.
Voorbidding - Belydenisklas:
Multimedia- en klankdiensgroep As jy iets weet van rekenaars, klank, PowerPoint en multimedia, kom help ons in hierdie bediening. Kontak Werner Pieterson by 082 904 5885.
Ons bid vir: Ds Derrick Mashau vir sy bediening in Sunnyside.
Meelewing:
Ons vra voorbidding vir: Selfbeheersing om sterk te staan teen versoeking.
Naasteliefde Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, me eleef en daaroor saambid. Indien u bewus is van enige siekte of krisisse, neem die vrymoedigheid en kontak die kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082 374 1974 sodat ons dit onder die aandag van die gemeente kan bring. Kontak gerus een van die predikante vir meer sensitiewe persoonlike sake.
Vervoer Indien vervoer na die kerk nodig is, kontak Bennie Aucamp asseblief by 072 014 8041, nie later as Saterdag 21:00 nie.
Hartlike gelukwense aan Petrus en Frizella Stey met die doop van hul seuntjie Nathan vandag. Ons bid julle die seën van die Here toe. 1.
Ons gee hierdie maand besondere aandag aan ons lidmate in Fleurenville. Die volgende oor hulle: Hulle is almal (behalwe een, Susan Steyn) oor die 90 jaar en kan nie meer eredienste in ons kerkgeboue bywoon nie. Hulle moet dus geestelik in hul kamers bedien word. Marietjie Steenkamp is 90 en rolstoelgebonde; Johanna Goodchild is na die eerste vloer verskuif weens verswakking van gesondheid (sy is 94); oom Wynand le Roux is 95 en permanent op sy stoel of bed; en tant Diek van Stek word vanjaar 100! Sy ontvang jou nog in haar sitkamer en praat graag oor haar betrokkenheid by die Troyestraat-kerk. Diaken Roelof Pelser het haar baie jare lank kerk toe aangery en besoek haar steeds gereeld. Hulle kan almal, danksy oogoperasies en gehoorstukke, nog goed sien en hoor. Maar die liewe bene – dit wil nie meer nie. En die brein onthou net dit wat oor die jare baie herhaal is. Hulle bly gelowig, liefdevol, positief en wag die einde geduldig af. Die vrede van God het oor hulle gekom.
Baie dankie vir jou finansiële bydrae!
Met meer bydraes groei ons impak! ABSA, Hatfield-tak, takkode: 334 745 Rekeningnommer: 540 340 110 Naam: Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydraes elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie! Bankbesonderhede Diakonale kas: ABSA-tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rekeningnommerr: 540 280 126 (Tak – Hatfield).
Opvoering
Troyestraat vra hulp Bydraes word gevra vir ou klere, linne en kombuisware. Dit is vir ’n verkoping wat die dames van Troyestraat wil hou om fondse in te samel. Hulle soek ook oorskiet wol, maak nie saak hoe min dit is nie, alles word gebruik om kniekombersies te brei vir die verswakte bejaardes van Karmel. Alle bydraes moet asseblief by die kerkkantoor afgegee word.
Huisgodsdiensriglyn Om ouers ’n riglyn te gee waarvolgens hulle die Bybel tematies vir hul kinders kan lees, gaan hierdie riglyn vanjaar elke week in Hart en Hand verskyn. Tema
Storielyn
Bybelverse
Datum
Abraham
Belofte van kinders
Gen 13:9-18
Ma 4 Mrt
Meer oor belofte
Gen 15:1-7
Di 5 Mrt
Meer oor belofte
Gen 17:1-8
Wo 6 Mrt
Die belofte van Isak
Gen 17: 15-22
Do 7 Mrt
Engele kom kuier
Gen 18:1-15
Vr 8 Mrt
Die Rooikaart
Klereverkoping:
Die Rooikaart, geskryf deur Dana Snyman op sy eie unieke styl, vertel die verhaal van ‘n man wat die president van sy rugbyklub is, maar sake loop skeef.
Toegangsbeheer by hek.
Frank Opperman se vertolking is briljant en Gys de Villiers se regie is in die kol. “Mens verlaat die vertoning met ‘n glimlag maar ook met ‘n gevoel van deernis.” Waar? Gereformeerde Kerk Pretoria Brooklyn Wanneer? Vrydagaand 26 April 2013 om 19:30 Kaartjies: R100 vir volwassenes, R80 vir studente en skoliere Verkope: kantoor of Marga Koelman by 082 923 2346, Bets Engelmohr by 082 320 9133, Elfrieda Marais by 072 179 5846, Wina Cameron by 0828595216.
Die volgende klereverkoping by Troyestraat vind plaas op Dinsdag 5 Maart om 06:15.
Almal word asseblief vriendelik versoek om parkeerskyfies by die kerkdeure te neem en op die voorruit van u motor te plak. Dit vergemaklik die taak van die sekuriteitswagte by die hek en verseker vinniger vloei van verkeer.
Dissipelskapkafee Ons kafee is weer volstoom aan die gang. Die doel van hierdie geleentheid is om geloofsgroei te stimuleer, om weer van nuuts af ons dissipelskap te ontdek, daaroor te besin en ons daarin te verdiep. ’n Kenner lei die gesprek in waarna ons op ’n informele wyse die onderwerp bespreek. Almal is hartlik welkom. Datum 04 Mrt 11 Mrt
Onderwerp “Mission work in 21st-century southern Africa” Agapé-vergadering
Spreker Dr Brian de Vries
Gelukwense “Die Here het ’n welgevalle in die wat Hom vrees, wat op sy goedertierenheid hoop” (Psalm 147:11) 03/03
Nita
Mennega
012 460 6613
03/03
Martin
Potgieter
076 375 3700
03/03
Romien
Roos
083 454 2101
03/04
Louis
Droomer
073 833 0028
03/04
Petrus
Steyn
082 496 5941
03/04
Leoni
Swart
083 376 6571
03/04
Carel
Trichardt
082 469 8079
03/05
JG
de Waal
082 440 4717
03/05
John
Mawdsley
082 779 2569
03/05
Minnie
Scheepers
072 784 9433
03/05
Marlien
van der Hout
076 137 8963
03/05
Alta
van Niekerk
082 339 3309
03/06
Jannie
Breed
082 553 3026
03/06
Alberta
van der Walt
03/07
Rohann
Eloff
Louis Mansions 602 072 412 4757
03/07
Johan
Kruger
012 332 0251
03/07
Frieda
Sonnekus
082 770 8676
03/07
Nellie
van Heerden
082 402 2718
03/08
Sanelle
de Beer
082 532 1924
03/08
Alida
Kruger
012 333 4791
03/08
Louwrens
Linde
083 289 4717
03/08
Mel
Stronkhorst
083 287 5289
03/08
Jani
van der Walt
012 460 4699
03/08
Jurgen
van der Walt
012 460 4699
03/08
Kobie
Venter
082 973 6838
03/09
Derrick
Mashau
082 971 2725
03/09
Anneke
Schoeman
079 036 5500
03/09
Gerrie
Snyman
071 363 3508
03/09
Retief
van Wyk
083 291 0917
03/09
Suzette
Venter
082 889 1520
Mense wat weg is Indien u weet van enigeen wat nie meer in die gemeente is nie, of as daar name op die verjaardaglys verskyn en u weet die persone het uit die gemeente vertrek, gee ASSEBLIEF die inligting deur aan die Kerkkantoor
Gereformeerde Kerk OosMoot ‘n Gesprek oor die Kategismus tot versterking van die geloof Datum: DV Donderdag 14 Maart 2013 Plek: GK Oos-Moot, 31ste Laan 716, Villieria Tyd: 16:00 tot 22:00 (aandete en verversings) Toegang: deurkollekte; ligte aandete (R25,00) moet voor 4 Maart bespreek word by gkomkantoor@gmail.com Sprekers: dr. Attie Bogaards, dr. Victor E. d’Assonville, prof. Jorrie Jordaan, dr. Gerard Meijer, ds. Erik van Alten. Gespreksleier: prof. Dolf Britz
Vir meer besonderhede: gkomkantoor@gmail.com
Uitnodiging Geestelike konsert Hiermee wil ons u hartlik uitnooi na ‘n geestelike konsert wat DV op Saterdag 23 Maart by die GK Die Kandelaar aangebied word deur Artemis Vokale Ensemble Plek: GK Die Kandelaar Tyd: 18:45 vir 19:00 tot ± 20:15 Verversings sal beskikbaar wees. Deurkollekte ná die tyd om onkoste te dek.
Versoek van die Kerkkantoor: Sal W.H. Potgieter asseblief dringend vir Rentia by 082 775 6907 kontak.
Klankbaan van preke Klankbane van preke in Duxbury is beskikbaar om in MP3 formaat af te laai.
Besoek ons webtuiste by www.gereformeerdbrooklyn.co.za
Agapé-kosbank Soos in die verlede vra Agapé weer die deelname van die gemeente aan ons kosbank. Ons neem gevriesde etes aan mense wat dit nodig het ná ’n operasie of tydens siekte. Ons kosbank is tans 1. As ons net een keer vir twee ekstra dolleeg. mense kos maak en dit vries vir die kosbank, kan ons sommer gou weer die kosbank aan die gang kry en kan die Agapé-dames dit uitdeel waar nodig. Plaas asb die ete in ’n weggooibare houer, merk dit duidelik met die gereg se naam en ook ’n datum asb. Erna Kruger by 082 453 2417 en Magda Richards by 082 551 3625 kan die gevriesde etes op ’n Sondag by die kerk ontvang of daar kan met hulle gereël word vir ’n ander tyd.
Ingekom met attestasie: Kruger Hannalie Empangeni Kruger Nelia Empangeni Schoeman Anneke L Annlin Enslin Kara Hoedspruit Dooplid Marius A van der Meulen Hoedspruit Schutte Jan L Koster Van Staden Tinus Potgietersrus Van Niekerk Azaria Pietersburg-Suid Snyman Dawid PJ Pietersburg-Suid Du Toit Robert Otjiwarongo
Ingekom met bewys Van Wyk Johannes PMJ
NG Hartbeesspruit
Hartlik welkom aan nuwe intrekkers.
Eljadahuis
Die Eljadahuis in die weste van Pretoria waarby die diakonie betrokke is, voed daagliks ongeveer 44 mense . Daar is elke dag tussen 10 en 15 mense wat by die huis werk vir hulle en hul gesinne se kos en klere. Die behoefte bly dus groot en die volgende kos word deurlopend benodig: koffie, tee, suiker, bokse melk, macaroni, spaghetti, grondboontjiebotter, stroop, Bovril, konfyt, blikkies vis en vleis, sousboontjies, enige blikkies groente, kookolie, sjampoe en deodorante. Mense wat 'n bydrae wil lewer, kan die kos in die houtkis in die voorportaal van die saal plaas. (Baie dankie vir die kontantskenkings wat ons kry. Ons gebruik dit om maandeliks kos vir die huis aan te koop. Kontantskenkings moet asb in ’n gemerkte koevert in die kollektesakkies geplaas word.)
Nagmaalete Sondag 17 Maart 2013 BRING EN BRAAI Alle lidmate, nuwe lidmate, studente en nuwe eerstejaarstudente word uitgenooi om saam te kom kuier. Elke gesin bring vleis en een bykos. Alle bykosse word op een tafel uitgepak en almal skep van die lekker verskeidenheid. Vure sal vanaf 11:30 gereed wees vir braai. Agapé-diensgroep voorsien heerlike nagereg. Bring asb eie borde, eetgerei, glase, servette en drinkgoed. ELKE GESIN WAT KOM, MOET ASB EEN EKSTRA STUKKIE VLEIS BRING EN ‘N EKSTRA PORSIE BYKOS VIR ONS STUDENTE WAT GAAN SAAM EET. Laat weet asb watter gesinne kan kom sodat daar bepaal kan word hoeveel vleis daar vir die studente sal wees. Die studente moet asb laat weet wie gaan kom saam eet. Kontak vir Willem Daling by 082 929 3971. GESINNE MOET ASB VIR JOËLNA BY 082 374 1974 OF RONEL BY 083 299 7413 KONTAK VOOR OF OP 10 MAART.
Brooklyn Bokmakieries Ons volgende uitstappie is na die panne in en om die Oosrand (o.m. Korsman Bewaria). Dié gebied bied ’n verskeidenheid van watervoëls. Datum: DV 23 Maart 2013. Dis ’n oggenduitstappie (05:15 om 05:30 te vertrek) en ons sal teen middagete terug wees. Bring gerus ’n piekniekmandjie met ontbyt. Daar is geen formele piekniekterrein nie, dus moet ’n tafel en stoele saamgeneem word. Onthou ook ’n hoed, verkyker, kamera, sonbrandroom en tolgeld. Laat weet asb of jy wil saamgaan teen 20 Maart sodat ons kan reisreëlings kan koördineer. Skakel gerus vir Arthur Hall by 083 387 3610. Ons tweede uitstappie is na die Mkhomdo-dam (die ou Rhenosterkopdam). Dié gebied bied ’n verskeidenheid van water- en bosveldvoëls. Datum: DV 13 April 2013. Dis so 75km noord-oos van Pretoria en dit sal ’n daguitstappie wees (05:15 om 05:30 te vertrek). Bring gerus 'n piekniekmandjie met ontbyt en middagete. Daar is geen formele piekniekarea nie, dus moet ‘n tafel en stoele saam. Onthou ook 'n hoed, verkyker, kamera, sonbrandroom en tolgeld. Laat weet asb of jy wil saamgaan teen 10 April sodat ons kan reisreelings kan koordineer. Skakel gerus vir Arthur Hall by 083 387 3610
Oordenkings vir laerskool kinders Dr Nico van der Merwe Slingervel 2012
Alles wat vir jou nodig is Lees: Deuteronomium 8:1-20 Teks: Deut. 8:3
D
ie Here het Israel gedurende die 40 jaar wat hulle deur diewoes tyn getrek het op ‘n wonderbaarlike
manier kos gegee.Hulle het manna as brood gekry. Die kwartels was hulle vleis en varswater het God uit rotse vir hulle laat vloei. ’n Mens sou dink – wathet hulle meer as dit nodig. Vir ’n volk in die woestyn is dit elke dag ’n feesmaal.Tog sê die Here dat dit nie genoeg is nie. Die mens moet ookle we van die woorde van die Here. Christus het dit ook vir Satan gesê toe hy Christus wou verlei (Matt. 4:4). Dit bring ons onder diebesef dat dit nie net nodig is om drie maal per dag aan die tafel tegaan aansit om te eet nie, maar dat jy ook daagliks die Bybel moet lees in opdrag van die Here. Sonder die Woord van God is dit vir diemens nie moontlik om koers te hou in ’n deurmekaar wêreld nie (Oordenking vir Tieners Dr Nico van der Merwe Slingervel 2012)
ADVERTENSIEBLAD 1. TUINWOONSTEL TE HUUR ’n Privaatwoonstel in Lynnwood naby die universiteit met alle geriewe, eie ingang, parkering en binnehof beskikbaar. Nuut oorgedoen en in ’n 24-uurveiligheidskompleks @ R3 600 per maand. Kontak Henk by 082 926 0708. 2. ELEKTRIESE HEKKE EN INTERKOMSTELSELS Vir elektriese hekke, elektriese motorhuisdeure, interkomstelsels, klein elektriese werke, installasie en instandhouding, kontak Jurie Bekker by 072 226 0606. 3. EENSLAAPKAMER-TUINWOONSTEL Vir ’n enkelpersoon beskikbaar van 1 Maart in Waverley, Pretoria. Kontak Gerda Carney asb by 084 833 0421. 4. HUISWERKSTER Poppie Skhosana is ’n betroubare huiswerkster. Die dame by wie sy die afgelope aantal jare gewerk het, is oorlede en Poppie is as dagwerker beskikbaar vir ’n Donderdag OF Vrydag. Persone, verkieslik in die Menlopark-, Lynnwood-omgewing, wat belang stel, kontak asb vir Elmarie van der Schyff by 084 245 3935 of 012 348 2467. 5. DIKHOLOLO Verblyf beskikbaar gedurende Aprilskoolvakansie, week 29 Maart tot 5 April. Kuifkop3. Netjiese ruim 3slk/2bdk rondaweltipe-huisie. 6 slaap. Hoofslk ensuite bdk. DSTV. Alle geriewe. Privaatbraai teen koppie. Sport/vermaak/swem/wildritte ens. Skakel Gerda by 083 975 5100.
6. OEFENFIETS BENODIG ’n Oefenfiets word dringend benodig vir Eddie Terblanche om op te oefen vir sy knie. Kontak asb vir Liza Terblanche by 073 588 6907 of 083 5744 310. 7. EKSTRA INKOMSTE VIR STUDENTE As jy van kinders hou, word deel van "Babysitter Club" en verdien ekstra inkomste. Skakel Liesl by 082 476 1456 of stuur ’n epos na info@babysitterclub.co.za 8. KUNSKLASSE vir hoërskoolkinders en volwassenes in tekenen skilderkuns. Privaat- en kleingroeplesse. Slegs Maandae tot Donderdae. Kontak Renske van der Walt by 079 969 4949 of renne@live.co.za. Klasse vind plaas by my huis in Bettystraat 375, Kloofsig, Centurion.
9. CHAUFFEUR BENODIG Op soek na iemand wat vir die volgende maand op Donderdae en Vrydae ‘n kind wat swem-akademie bywoon, kan rondry. Kontak Fanie by 083 446 6096.
10. JAK DE PRIESTER KONSERT 9 MAART Die susters van die Geref. Kerk Kameeldrift bied ‘n fondsinsamelingskonsert aan met Jak as kunstenaar. Bemark solank en nooi al jou familie en vriende saam. Plek: NG kerk Magalieskruin. Tyd: 19:00. Koste: R100 p/p. ’n Ete kan vooraf bestel word @ R35p/p en R30 vir onder 10 jaar oud. Die ete word vanaf 18:15 bedien. Kontak Susan Fourie vir die ete by 082 324 9399. Die kaartjies vir die konsert is ook by Susan Fourie beskikbaar by 082 324 9399.
ADVERTENSIEBLAD Koste? Geen! • Hoekom? So kan ons mekaar ondersteun deur kennis te neem van produkte of dienste van medegelowiges. • Wat? Enige iets wat vir ’n medegelowige van waarde kan wees. • Formaat? Slegs teks, geen grafika nie, anders raak die e-pos te groot en stadig vir gewone telefoonlyne. • Waarheen? Stuur u advertensie na die kerkkantoor by: kantoor@gkbrooklyn.org.za Wanneer? Sommer nou. • Advertensies sal slegs drie weke geplaas word. Indien u dit weer geplaas wil hê, moet u die bewoording verander en weer instuur.
Kantoor Rentia de Beer en Ela Mostert Posbus 11168, Hatfield, 0028 012 362 0069 086 639 1789 (Faks)
E-pos kantoor@gkbrooklyn.org.za
WEBtuiste www.gereformeerdbrooklyn.co.za
Sondae Administrasiehulp Marga Koelman 082 923 2346 Sien inligtingstafel in die saal Musiekdirekteur – Duxburyweg:
Predikante verbonde aan die gemeente: Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr )
012 348 2467 083 446 6096 fanie@gkbrooklyn.co.za Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr) 012 362 0320 082 354 3726 griffel@gkbrooklyn.co.za Fanus Heystek (Troyestraat-bedieningspunt)
012 542 3667 073 777 1254 fansan@lantic.net
Phillip Loots 082 614 9415
Reëlings
Derrick Mashau Datum
Plek
Diensbeurt
Kollekte
Skinkbeurt
03 Mrt
Duxbury
Ouderling Hendri Kruger
Onder die diens Diakonale werk
Janneke
Diaken Fanus Nortje
By die deure GKSA Sustentasie-kas
03 Mrt
10 Mrt
10 Mrt
Troyestr
Duxbury
Troyestr
082 971 2725 kwstdm@puk.ac.za Brian de Vries (Hoof van Mukhanyo Teologiese Skool - afgesonder van Heritage Netherlands Reformed Congregation)
Ouderling Ivan Altin
013 947 2179 079 933 9884
Ouderling Koos Richards
Onder die diens Diakonale werk
Diaken Hannes Welman
By die deure Uitreikfonds
Dienste deur Hervormde Kerk
(New Life City Church. Kerkplant in Sunnyside – afgesonder van Teologiese Skool Potchefstroom)
Marie
Jaarprogram nou beskikbaar op ons webtuiste by gereformeerdbrooklyn.co.za volg: Inligting Kerkkalender