Hh 2013 06 30rlltvs

Page 1

Hart & Hand 30 Junie 2013

Saam op pad met God Gereformeerde Kerk Brooklyn

Baie welkom by ons Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Oggenddiens

Moet jou nie bekommer oor jou lewe nie, beywer jou allereers vir die koninkryk van God Leesdiens: Christoff Pretorius Aanddiens

Geloof in praktyk Dr Klasie Heystek Ons noem ons gelowiges – waarom? Wat is geloof? Wat bely ons in HK antw 21? Behoort ons die geloofsdefinisie aan te vul? Troyestraat

Hoe troos jy? Ds Fanus Heystek Job het vier vriende gehad wat hom wou kom bystaan in sy smart. Maar met alles wat hulle gesê het, het hulle Job net van hulle vervreem. Job het hulle spoedig as vyande ervaar wat hom beskuldig, veroordeel en geen begrip het van waarmee hy worstel nie. Dit is ’n waarskuwing aan ons wat dikwels met ander in aanraking kom wat vertroosting nodig het. Pasop daarom wat jy sê en hoe jy dit sê.

Eredienste Duxbury: 09:30 Leesdiens: Christoff Pretorius Skriflesing: Mat 6:19-34 Sang: Ps 48:1, 4 Ps 68:3 Ps 25:1, 2 Ps 25:5, 6, 7

Duxbury: 18:30 Dr Klasie Heystek Skriflesing: Markus 9:14 – 28 (24b en 28) Sang: Sk 1-2:1, 2, 3 (Op 4, 5) Sk 1-1:7 (Ef 1) Sk 5-4:3, 4, 5, 6 (Rom 8) Sk 20-2:1, 3, 6, 7 (Aandsang; mel Ps 110/134 of ander bekende) Karmel- en Troyestraat Ds Fanus Heystek Skriflesing: Dele uit Job 3 tot 6 Sang: Lb 190:1, 2 Sk 9-4:1, 3 Ps 20:2, 3, 4 Sk 14-2:1, 2

New Life City Church Reitz Street: 09:00 and 18:00 Prof Derrick Mashau


Gelukwense

Maar onverganklik is die liefde van die Here vir dié wat Hom dien (Psalm 103:17) 30/6

Thinus

de Wet jr

073 229 5778

30/6

San-Mari

Kloppers

074 259 1010

30/6

Janie

Nortje

072 581 7508

1/7

Luan

Swart

082 556 2814

2/7

Bets

Engelmohr

082 320 9133

2/7

Andre

Grove

082 879 6654

2/7

Marco

Meijer

083 657 1019

2/7

Petrie

Reyneke

084 588 0123

2/7

Jan-Adriaan

Venter

082 552 6579

2/7

Hanneke

Viljoen

076 679 1207

3/7

Sarel

Ehlers

082 403 4997

3/7

Nanushka

le Roux

082 337 2741

4/7

Jaco

du Toit

071 610 7668

5/7

Kotie

Minnaar

082 876 5169

Dagboek Geen aktiwiteite vir dié week.

Kosbank ’n GROOT dankie vir soveel gemeentelede wat die afgelope tyd bygedra het tot die kosbank. Bydraes is egter steeds welkom, aangesien die kosbank in heelwat behoeftes voorsien. Berei asb. ’n ekstra porsie, vries dit en gee dit Sondag by die kerk aan Erna Kruger (082 453 2417) of aan enige Agapé-lid.

Eljadahuis Eljadahuis gee daagliks kos vir sowat 30 tot 40 mense. Hiervoor is baie kos nodig. Ons vra skenkings van enige nie-bederfbare blikkieskos wat aan die einde van elke maand na Eljadahuis geneem word.

Baie dankie vir jou finansiële bydrae!

Met meer bydraes groei ons impak! ABSA, Hatfieldtak, takkode: 334 745, 5/7 Haya van Marle 083 276 0319 Rekeningnommer: 540 340 110 6/7 Rika van der Walt 012 333 6200 Naam: Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydrae elektronies inbetaal, gebruik Huisgodsdiensriglyn Om ouers ’n riglyn te gee waarvolgens hulle die jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Bybel tematies vir hul kinders kan lees, gaan hierdie Baie dankie! Bankbesonderhede riglyn vanjaar elke week in Hart en Hand verskyn. Diakonale kas: ABSA-tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Tema: Moses Brooklyn, rekeningnommer: Storielyn Bybelverse Datum 540 280 126 (Tak – Hatfield). Moses se mense word Eks 1:1-12 1 Jul Diakonie van Pretoria-Wes: slawe Selfs babatjies word doodgemaak Moses word gebore Moses maak iemand dood God roep Moses – brandende bos

Eks 1:13-22

2 Jul

Eks 2:1-10 Eks 2:11-23

3 Jul 4 Jul

Eks 3:1-10

5 Jul

Fondsinsameling

Die diakonie van Pretoria-Wes verkoop “Best Braai”-houtskool, brikette en vuur-aanstekers as deel van hul fondsinsamelingsprojek. Houtskool verkoop @ R22 en vuur-aanstekers @ R15. Indien u belang stel, kan u Sondae by Marga Koelman u bestelling plaas.

Multimedia- en klankdiensgroep Tweedehandse boeke As jy iets van rekenaars, klank, PowerPoint en multimedia weet, kom help ons in hierdie bediening. Kontak Werner Pieterson by 082 904 588.

Vertrek met attestasie Prinsloo Adriaan J Egg: Corné

Alkantrant

Aanvullend tot Hermann Pretorius se boeketafel, wil ons graag tweedehandse geestelike boeke verkoop. Die fondse sal vir Bybelverspreiding gaan. Maak plek vir nuwe boeke op jou reeds oorvol boekrak. Bring vir ons daardie boeke wat jy nooit weer sal lees nie. Boeke kan vir Johanna Hellberg, Linda van Vuuren of Erna Kruger gegee word.


Ons reëlings Die reëlings vir die biltongfees is nou sommer ernstig aan die gang, maar behalwe vir wildsbokke en ander borge vra ons ook veral vir makataankonfyt wat ’n pasmaat is vir die brood en biltong, ook iemand wat vir ons kaas kan voorsien of

inligting oor besonderse kaas teen besonderse pryse natuurlik! Die heel nodigste is natuurlik gasvroue en gashere met gaste vir tafels, rond of vierkantig, wat die minimum van 12 tot 20 persone kan akkommodeer.

BILTONGFEES 2013 16 Augustus + halfton biltong, droëwors, tuisgebakte brode, konfyt + vriende = BILTONGFEES

Kaartjies kos R100 vir volwassenes, R75 vir studente en R50 vir skoolkinders. Dit is beskikbaar by Marga op Sondae in die kerkkantoor en op ander tye by Wina, Elfrieda, Bets, Frikkie, Harm, Danie en die kerkkantoor

Die jagseisoen is oop...! As jy dalk self ‘n wildsdingetjie (of ‘n gedeelte daarvan) vir die fees wil gaan skiet, of dit wil borg om te láát skiet, of jy het ‘n gawe pa, oupa, oom of buurman wat van oortollige wild ontslae wil raak, dan is dit nou die regte geleentheid daarvoor. Hoe meer en groter die verskeidenheid wild, hoe vreugdevoller die fees! Ons gaan ook weer beesbiltong van Pongola af invoer – 35 boude se kwaliteitsbiltong! Hierdie biltong kan vooraf geborg word teen R45 p/kg – ons beplan om meer as ‘n halfton nat biltong te bestel. Ons minister van biltong vanjaar is Jaco Marais. Vir enige borge of navrae, skakel hom gerus by 082 491 6204. Hierdie is ons fees, kom ons almal werk saam daaraan!

Biltonggroete!


Voorbidding – Sirië Namate die druk in Sirië toeneem, vlug ’n groot aantal Siriërs noodgedwonge. Hulle het bemoediging nodig, omdat hulle hulself in meedoënlose omstandighede bevind. Bid dat die Here hulle sal bemoedig en dat die Siriese kerk in staat sal wees om die hoop van Christus te deel.

Naasteliefde Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien jy bewus is van enige siekte of krisis, neem die vrymoedigheid en kontak die kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082 374 1974 sodat ons dit onder die aandag van die gemeente kan bring. Kontak gerus een van die predikante vir meer sensitiewe persoonlike sake.

Meelewing Jan du Plessis se pa is die afgelope week ná ’n lang siekbed oorlede en Vrydag begrawe. Ons bid die troos van die Here toe vir Jan, Sophia en hul kinders.

Groot DANKIE vir Brooklyn se NIEKOFFIE-FONDS! ’n Groot dankie vir die mildelike bydraes tot Brooklyn se NIEKOFFIE-FONDS! Ons bedieninge in en vanuit die gemeente kan steeds voortgaan om te groei met die heerlike verwelkomende geur van koffie in die lug! Kom drink gerus ná die erediens ’n ietsie in die saal, kuier saam en deel mekaar se hartseer en vreugdes soos wat broers en susters in Christus behoort te doen

Voorbidding en steun gevra Ons hoop om weer vanjaar met sowat 100 skoolkinders te gaan kamp. Vir elkeen van hierdie kinders is die kamp nie net ’n groot klomp gesonde, skoon pret nie, maar ook die geestelike hoogtepunt van die jaar. Dit sal nou my sesde Mootkamp wees en ek was bevoorreg om nog op elke kamp te kon sien hoe kinders dit vir die eerste keer waag om die Here te begin vertrou en werklik daarna begin soek om Hom as sy dissipels te volg. Baie hegte verhoudings word ook tussen ons eie studente as groepleiers gesmee. Hierdie verhoudings loop dikwels uit op vriendskappe wat jare lank hou. Ons hoop is dat hulle ook die ervaring wat hulle as groepleiers opdoen, sal indra in die gemeentes waarheen hulle gaan met hul vertrek uit Brooklyn. Meer inligting en getuienisse van die kinders is te sien by www.mootkamp.co.za Borge vir kinders wat dit nie self kan bekostig nie Ons soek weer vanjaar borge vir die sowat 20 kampgangers wat nie self hul kampgeld kan betaal nie. Indien jy ’n kind/student borg soos hieronder, maak jy dit vir hulle moontlik om te gaan kamp:  MOOTlight (Gr 7, 8, 9) kampkoste is R540 (5 dae)  MOOT (Gr 10, 11, 12) kampkoste is R920 (7 dae)  Groepleierskoste is R1 170 (10 dae) ABSA Hatfield: Moot Skoolverlaterskamp: Tjekrekeningnommer: 2140279016 Takkode: 632 005 Stuur asb ook vir my ’n e-pos sodat ek op die hoogte kan wees van watter bedrag en waarvoor die borg van ’n kampganger gaan by griffel@gkbrooklyn.org.za Voorbidding gevra En dan, wat elkeen van ons kan doen en wat onmeetbare waarde sal hê: Bid asb.  Dat die Here hierdie kamp sal gebruik sodat Hy sigbaar sal word vir jongmense om hulle oor sy goedheid te verwonder.  Vir wysheid vir die jong groepleiers waarna die skoolkinders vreeslik opsien.  Vir die predikantespan wat moet bontstaan met leiding en raad. Griffel 082 354 3726


Hulp met voertuig vir Confession Church in Zambië Die Gereformeerde Kerk Pretoria het van 2003 betrokke geraak met voltydse Woord- en sakramentbediening in Zambië deur ds. Charles Zulu as predikant te beroep met sendingopdrag Zambië. In die 10 jaar wat hy daar arbei, het daar onder baie moeilike omstandighede ’n “kerkverband” vir Zambiërs ontstaan, met die naam Confession Church Zambië. Die lidmate woon wyd verspreid en word met groot opoffering deur ds. Charles bedien. Twee jaar gelede het daar vir ds. Charles ’n roeping na vore gekom as dosent by Covenant College om sy gawes aan die studente deeltyds aan te bied en daar klas te gee. Al waarmee die kollege vir ds. Charles kan help, is gratis verblyf, aangesien sy “nuwe roeping” as dosent vereis dat hy hom op die terrein van die kollege moet vestig. Dit het meegebring dat hy meer as 500km van Lusaka moet woon, waar hy hoofsaaklik sy evangelisasie en sendingwerk vantevore verrig het. Dit is van die uiterste belang dat ds. Charles met ’n goeie voertuig toegerus word om die werk wat oor die jare in die Confession Church gedoen is nie ten gronde te laat gaan nie. In die vorige klompie jare het hy hoofsaaklik van net twee voertuie – in baie opsigte oud en gehawend - gebruik gemaak. Hulle is eintlik nie meer herstelbaar nie. Daar is nou ’n Confession Church-voertuigfonds in die lewe geroep. Indien u hiertoe wil bydra, kan u geld oorbetaal in die ABSA-rekening van die Gereformeerde Kerk Pretoria: rek nr 040340106, takkode 632005. Merk asb u bydrae duidelik as CCVV-voertuigfonds. .

AROS-Beurse beskikbaar in 2014 Vir AROS is dit nie net belangrik om goeie onderwysers op te lei nie, maar ook om mense te identifiseer wat op meduim tot lang termyn Christelike, passievolle, roepinggedrewe, knap en bekwame skoolhoofde sal kan word. Vir hierdie doel het AROS “superbeurse” van R50 000 per jaar beskikbaar gestel. Hierdie beurse sal ná ‘n streng keuringsproses beskikbaar gestel word aan studente waarvan ons redelik seker is dat hulle in die toekoms ‘n leidende rol as skoolhoofde en in die onderwysstelsel van Suid-Afrika sal kan speel. Ons vra u hulp met die identifisering van belowende jongmense wat tans in matriek is of wat reeds die skool verlaat het. Indien u van sulke persone weet, stuur asb die betrokke kandidate se naam, van, kontakbesonderhede en CV voor of op 31 Julie aan ons by lydia.vanderkooy@aros.ac.za.

Kermis Ons Huis-ouetehuis Florida 27 Julie van 10:00 tot 14:00 Die inwoners, personeel en beheerliggaam nooi u om die dag saam met hulle te kom geniet. Madelinestraat 110, Tel: 011 672 5018


Kantoor Rentia de Beer en Ela Mostert Posbus 11168, Hatfield, 0028 012 362 0069 086 639 1789 (Faks)

E-pos kantoor@gkbrooklyn.org.za

WEBtuiste www.gereformeerdbrooklyn.co.za

Sondae Administrasiehulp Marga Koelman 082 923 2346 Sondae in die kerkkantoor Musiekdirekteur – Duxburyweg:

Philip Loots 082 614 9415

Predikante verbonde aan die gemeente: Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr )

012 348 2467 083 446 6096 fanie@gkbrooklyn.co.za Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr) 012 362 0320 082 354 3726 griffel@gkbrooklyn.co.za Fanus Heystek (Troyestraat-bedieningspunt)

012 542 3662 073 777 1254 fansan@lantic.net Derrick Mashau (New Life City Church kerkplant in Sunnyside)

Reëlings Datum

Plek

Diensbeurt

Kollekte

Skinkbeurt

30 Junie

Duxbury

Ouderling Christoff Pretorius

Onder die diens Diakonale werk By die deure Uitreikfonds

Soekie

Onder die diens Diakonale werk By die deure Emeritaatsfonds

Janneke

30 Junie

Troyestr

7 Julie

Duxbury

7 Julie

Troyestr

Diaken Hendrik J v Rensburg Ouderling Gerhard Oosthuizen Ouderling Pieter Heslinga Diaken Joëlna Heslinga Dienste deur die Hervormde Kerk

082 971 2725 mashautd@gmail.com Here, maak my ’n instrument van U vrede. Waar daar haat is, laat my liefde saai; waar daar onreg is, vergifnis; waar daar twyfel is, geloof; waar daar wanhoop is, hoop; waar daar duisternis is, lig; waar daar droefheid is, blydskap. O Goddelike Meester, gee dat ek nie soseer sal soek om getroos te word nie as om te troos; nie om verstaan te word nie as om te verstaan; nie om bemin te word nie as om lief te hê. Want dit is deur te gee dat ons ontvang; dit is deur te vergewe dat ons vergewe word; en dit is deur te sterwe dat ons tot die Ewige Lewe gebore word. -

Franciskus van Assisi


ADVERTENSIEBLAD 1. WOONSTELKAMER TE HUUR teen R3 000 per maand, 1.4km van hoofkampus af, om te deel met manstudent. Onbeperkte “wi-fi”-internet asook water en ligte tot en met R400 ingesluit. Dadelik beskikbaar. Kontak Corné by 082 876 7687 of Francois by 073 037 1155.

2. NUWE PRIVATE OUETEHUIS op 1 Junie vanjaar geopen in Hennopspark, Centurion. Versorger, sekureitskompleks, dubbelkamers, gesonde maaltye, skoonmaak en wasgoed ingesluit. Vervoer beskikbaar na inkopiesentrums. Skakel Liza du Plessis by 082 564 1793.

3. TUINWOONSTEL Eenslaapkamer-tuinwoonstel in Helderkruin, Jhb. Oopplan-kombuis, sitkamer, eie veiligheidshek-ingang. Troeteldiere welkom. Braaigeriewe beskikbaar en gebruik van swembad. R3 800 pm water en ligte ingesluit. Kontak Wilna Dreyer by 072 589 4091.

4. KUNSKLASSE vir kinders en volwassenes in teken- en skilderkuns. Privaat- en kleingroeplesse. Slegs Maandae tot Donderdae. Kontak Renske van der Walt by 079 969 4949 of renne@live.co.za. Klasse vind plaas by my huis in Bettystraat 375, Kloofsig.

6. MEUBELS GESOEK ’n Lidmaat is op soek na ’n klerekas en ’n laaikas. Indien u daarmee kan help, kontak Rentia asb by die kerkkantoor. 7. OPTIMALE GESONDHEID Weens ons veeleisende lewenswyse skenk ons selde tyd aan ons welstand. Ons liggaam is geskape as ’n selfregulerende organisme. As ons gesond leef en die regte nutriënte inneem, kan ons liggaam optimaal funksioneer en homself beskerm en genees. ’n Nuwe benadering van geïntegreerde gesondheid kombineer die beste van “moderne medisyne” met die beste gesondheidstrategie vir die ondersteuning van die liggaam se normale herstelproses om so die beste vir ’n pasiënt te bied. Om meer uit te vind van die nuutste tegnologie in plantaardige aanvullings en wat dit vir jou gesondheid kan beteken, skakel Contessa vir ’n afspraak by 082 464 2690.

5. TUINHUIS TE DEEL – CENTURION – CELTISRIDGE

OPEDAG: GEREFORMEERDE SKOOL DIRK POSTMA Die opedag is op 1 Augustus by die skool by Cunninghamlaan 1182, Waverley. Vir navrae kontak Mariska by 082 334 9240

‘n Meenthuis te deel in Heuwelsig Landgoed, Celtisridge. Naby hoofroetes en winkelsentrums. Het ook eie winkelkompleks. Slaapkamer met eie badkamer. Moet lief wees vir diere, met sober gewoontes en verkieslik nie rook of drink nie. Huur R2 500 pm, water en ligte ingesluit. Verkieslik ‘n Christelike manspersoon. Beskikbaar van 31 Julie 2012. Kontak Marie by 073 736 0183 ná 16:00.

NOOITGEDACHT SKOOLVERLATERSKAMP 2013 Kompas deur die dongas Alle gr 10-12’s 7-12 Julie R650,00 p.p. Kontak Hardus by 084 983 8714 of JG by 084 906 3732

ADVERTENSIEBLAD Koste? Geen! • Hoekom? So kan ons mekaar ondersteun deur kennis te neem van produkte of dienste van medegelowiges. • Wat? Enige iets wat vir ’n medegelowige van waarde kan wees. • Formaat? Slegs teks, geen grafika nie, anders raak die e-pos te groot en stadig vir gewone telefoonlyne. • Waarheen? Stuur u advertensie na die kerkkantoor by: kantoor@gkbrooklyn.org.za Wanneer? Sommer nou. • Advertensies sal slegs drie weke geplaas word. Indien u dit weer geplaas wil hê, moet u die bewoording verander en weer instuur.


Medewerkers in die Gereformeerde Kerk Brooklyn Jou genadegawes is belangrik In die Nuwe Testament is daar getuienis van manlike en vroulike medewerkers wat ouderlinge en apostels in hul dienswerk in die vroeë Christelike Kerk bystaan (Rom 16:3,9,12-15, 21; 1 Kor 3:9; 2 Kor 1:24; Fil 2:25; 4:3; Filemon :24). Hierdie medewerkers was Christene wat kragtens die amp van gelowige hul gawes gebruik het om saam met en onder toesig van die apostels dienswerk in gemeentes te verrig tot opbou daarvan (Ef 4). Die Here het ook in ons gemeente aan lidmate besondere genadegawes vir dienswerk gegee. Die Kerkraad het in die lig van bogenoemde die gebruik van medewerkers in die bediening tot opbou van ons eie gemeente goedgekeur.

Jou bydrae as medewerker 

   

Medewerkers: kan belydende manne of vroue van die Gereformeerde Kerk Brooklyn wees wat die gawe, gewilligheid en tyd het om ouderlinge by te staan in hul dienswerk van huisbesoek en die vestiging van kleingroepe onder medegelowiges in die gemeente BILTONGFEES 2013 werk saam met en onder toesig van die ouderlinge met die spesifieke gerigtheid 16 Augustus + halfton biltong, op onderlinge geestelike versorging van lidmate in die gemeente maar neem nie droëwors, tuisgebakte brode, die taak en rol van ouderlinge of diakens oor nie; konfyt of + vriende word nie formeel in ’n spesifieke amp bevestig soos ouderlinge diakens =nie, woon nie Kerkraadsvergaderings by nie en het ook nie deel in dieBILTONGFEES regeer-amp van Die jagseisoen is oop...! As jy dalk self ‘n ouderlinge nie; wildsdingetjie (of ‘n gedeelte daarvan) vir sal terugvoering gee aan die ouderling van die diefeeswyk waarin daar verrig wil gaan skiet, of dit wildiens borg om te word;. láát skiet, of jy het ‘n gawe pa, oupa, oom of buurman wat beteken van oortollige sal na gelang van sy/haar kapasiteit lidmate besoek - dit in wild dieontslae praktyk wil raak, dan is dit nou die regte dat daar sommige medewerkers mag wees met so min as een besoekpunt, terwyl geleentheid daarvoor. Hoe meer en groter ander dalk baie meer mag hê. die verskeidenheid wild, hoe vreugdevoller die fees! wat graag ander gawes wil aanbied (nie as ouderlinghulp wil optree nie), soos Ons gaan ook weer beesbiltong van Pongola invoer ook – 35 boude se kwaliteitsbiltong! om onder meer in ‘n bedieningsnetwerk te help,afword hartlik uitgenooi.

Hierdie biltong kan vooraf geborg word teen R45 p/kg – ons beplan om meer as ‘n Word ’n medewerker halfton nat biltong te bestel. Ons minister van biltong vanjaar is Jaco enige borgediensbaar of navrae, skakel Belydende lidmate wat geroepe voel om as medewerkersMarais. in dieVir gemeente te hom gerus by 082 491 6204. wees, of navrae daaroor het, word vriendelik uitgenooi om enige ouderling, predikant of Hierdie is ons fees, kom ons almal werk die kerkkantoor te skakel. saam daaraan!

Biltonggroete!

“As die Here die huis nie bou nie, swoeg die wat daaraan bou tevergeefs” – Ps 127:1


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.