Hart
en
Hand 12 Mei 2013
Saam op pad met God Gereformeerde Kerk Brooklyn
Baie welkom by ons Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof
Eredienste Duxbury: 09:30 Fanie van der Schyff Skriflesing:
Psalm 139:13-18 Sang: Lb 168:3 Lb 184:1,2,4 Ps 8b:1,2,3 Ps 134a:4 Sk 12-2:4,5 Sk 20-1:3 Duxbury: 18:30 Griffel van Wyk Skriflesing: Verskeie
Oggenddiens
Goddelike weefwerk Fanie van der Schyff Ons glo dat God die Skepper is van alle dinge. Van alles wat Hy geskape het, is ons die kroon van Sy skepping. Hy het ons aanmekaar geweef – diep in die moederskoot... Ons is egter ook as liggaam van Christus aanmekaar geweef. Hoe groot is die Wewer se weefwerk nie! Aanddiens
As Christene sondig? Griffel van Wyk
\
Karmel: 09:00 Troye: 10:00 Vandag se eredienste word deur die Hervormde Kerk gereël
New Life City Church
Wat gebeur as ’n Christen sonde doen? Maak dit saak as ’n Christen dan klaar vergewe is, en as dit saak maak... hoe?
ONDER DIE VERGROOTGLAS
Sang sal aangekondig word
Reitz Street: 09:00 and 18:00 Prof Derrick Mashau
Gereformeerde Kerk Brooklyn
Kom gesels saam
DAGBOEK
Sondag: Jeug-kleingroepe 09:15 Susan Strijdom Maandag: 19:00 Dissipelskapkafee Woensdag: 18:00 Diakonie vergader in die konsistorie 19:00 Kerkraad vergader in die moederskamer Donderdag: KVA vergader in die konsistorie
Troyestraat Woensdag:
Woensdag 15 April: Bybelstudie/kleingroep Harmoniehof (10:30) Woensdag 22 Mei: Bybelstudie (10:30) in Karmel (1 Petrus 1:10-25)
Gemeentesake Die Gereformeerde Kerk Brooklyn se uiteenlopende verantwoordelikheid met bediening en versorging word vandag as ‘n grafiese-inligtingsblad ingevoeg. Ons vertrou dat dié inligting vir u ‘n kykie gee van hoe ons almal in vreugde moet saam staan.
Voorbidding – Mali
Huisgodsdiensriglyn
Bid vir die Christene wat getraumatiseerd is weens alles wat hulle tot dusver moes deurmaak. Die Christenvlugtelinge in Bamako woon in moeilike omstandighede. Geopende Deure het gehoor van ’n paar Christene wat in Timboektoe en Gao agtergebly het. Bid dat die Here hulle sal bedien deur Sy Gees; hulle staar baie moeilike omstandighede in die gesig.
Om ouers ’n riglyn te gee waarvolgens hulle die Bybel tematies vir hul kinders kan lees, gaan hierdie riglyn vanjaar elke week in Hart en Hand verskyn. Tema Jakob
Naasteliefde Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien u bewus is van enige siekte of krisis, neem die vrymoedigheid en kontak die kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082 374 1974 sodat ons dit onder die aandag van die gemeente kan bring. Kontak gerus een van die predikante vir meer sensitiewe persoonlike sake.
Josef
Storielyn Jakob gaan na Bethel Ragel en Jakob se lewens verby Josef die dromer Josef word in die put gegooi Josef word verkoop
Bybelverse Gen 35:1-15
Datum 13 Mei
Gen 35:1621 en Gen 35:2729 Gen 37:1-11
14 Mei
Gen 37:1224
16 Mei
Gen 37:2536
17 Mei
15 Mei
Vervoer
Sestigplussers
Indien vervoer na die kerk nodig is, kontak Bennie Aucamp asseblief by 072 014 8041 of Hannes Welman by 082 850 1473, nie later as Saterdag 21:00 nie.
Byeenkoms vir nuwe lidmate
Multimedia- en klankdiensgroep As jy iets weet van rekenaars, klank, PowerPoint en multimedia, kom help ons in hierdie bediening. Kontak Werner Pieterson by 082 904 5885.
Ons volgende byeenkoms vind plaas op 23 Mei. Hou Hart en Hand dop vir verdere besonderhede.
Alle nuwe lidmate word uitgenooi na ’n byeenkoms op Donderdag 16 Mei om 19:00 in die moederskamer. Kom drink ’n koppie tee of koffie saam met ons en vind meer uit van ons gemeente. RSVP Magda by 082 551 3625 of Elfrieda by 072 1795 847.
Baie dankie vir jou finansiële bydrae! Met meer bydraes groei ons impak! ABSA, Hatfield-tak, takkode:334 745, Rekeningnommer 540 340 110 Naam: Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydrae elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie! Bankbesonderhede Diakonale kas: ABSA-tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rekeningnommer: 540 280 126 (Tak – Hatfield).
Dissipelskapkafee Ons kafee is weer volstoom aan die gang. Die doel van hierdie geleentheid is om geloofsgroei te stimuleer, om weer van nuuts af ons dissipelskap te ontdek, daaroor te besin en ons daarin te verdiep. ’n Kenner lei die gesprek in waarna ons op ’n informele wyse die onderwerp bespreek. Almal is hartlik welkom.
Datum 13 Mei
Tema Aanbieder Gereformeerde Kerk Brooklyn – onder die vergrootglas!
20 Mei 27 Mei
Agapé Eienskappe van ’n dissipel: Deel 1 Grace in and for the City: Tim Keller
Paul
Bedanking
DIAKONIE: MEELEWING
Baie dankie vir die wol wat reeds geskenk is aan Troyestraat. Dit word alles vinnig omskep in kindertruie, kniekomberse, serpe en speelgoed. Hou asseblief aan daarmee. Die Troyestraatdiensgroep.
Gelei deur die Heilige Gees kon ons ‘n wesenlike bedrag geld aan die diakonie van New Life City Church skenk. Dit is met groot dankbaarheid teenoor die gemeente en veral ons Hemelse Vader wat u in staat gestel het om so mildelik by te dra dat ons hierdie gebaar van liefde aan New Life City Church kon betoon.
Nagmaalete Sondag 19 Mei Tyd: 11:30 vir 12:00 ’n Spesiale geleentheid vir almal in Brooklyn-gemeente Kom kuier en eet saam. Elke gesin bring asseblief ‘n eenbakgereg genoeg vir jou gesin en ‘n bietjie ekstra: Vleis-en-groentebredie Bobotie Frikkadelle Hoender- of pastageregte Rys of enige ander styselkos (bring in aparte bak) Bring asb. ook ‘n slaai. Geregte kan voor die diens in die oond in die kombuis geplaas word. Alles word op een tafel uitgepak en almal skep van die groot verskeidenheid. Bring asb. jou eie borde, nageregbakkies, eetgerei, glase en drinkgoed.
Agapé-diensgroep voorsien die nagereg.
Hier volg dr Derrick Mashau se bedankingsbrief: “Greetings in Christ! We praise and thank God for this precious gift. We know that the Holy Spirit who led you to take such a decision will also guide us in terms of how best we can minister to others and utilise it to be a blessing to the community that we serve. We are greatly humbled with this gift and for that we want to extend our word of appreciation to the deacons of the Gereformeerde Kerk Pretoria Brooklyn. May the good Lord richly bless you in abundance as the Bible says it is more blessed to give than to receive. May the good name of our God be praised! I will pass the message to our deacons and they will also send their letter of appreciation.”
Gelukwense
Eljadahuis
Loof die Here want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie! (Psalm 106:1) 12/5
Jana
Kruger
072 076 5077
12/5
Marlize
Meyer
082 881 0060
12/5
Colleen
Page
082 902 6767
12/5
Azaria
van Niekerk
079 703 1672
13/5
Roelof
Fourie
082 578 9839
13/5
Arthur
Hall
083 387 3610
13/5
Bok
Marais
083 299 1407
13/5
Waldo
Prinsloo
083 635 6416
13/5
Emmarie
Stronkhorst
083 655 7014
14/5
Carlé
Erasmus
082 828 0122
14/5
Andries
Kruger
073 441 7728
14/5
Eugene
Lategan
072 975 1408
14/5
Antionette
Meyer
082 686 7964
15/5
Laurindi
Landman
084 888 2300
16/5
Hester
Schuman
071 328 8721
16/5
Hannes
van Wyk
084 820 5100
17/5
Lishe
du Plessis
079 902 2794
17/5
Lettie
Grobler
012 991 0011
17/5
Bram
Schouwstra
082 307 0981
17/5
Jean Mari
Steyn
082 309 7706
17/5
Andries
van der Walt
084 626 8046
18/5
Lanae
de Vries
079 840 7744
18/5
Frits
Eloff
012 346 6636
18/5
Anja
Smit
082 530 0477
Hartlik welkom by ons! Ingekom met attestaat: Vermaak Nico Steenekamp Nicolaas Kruger Egg: Yolani Melissa
Oos-Moot Rietvallei
Mense wat weg is Indien u weet van enigeen wat nie meer in die gemeente is nie, of as daar name op die verjaardaglys verskyn en u weet die persone het uit die gemeente vertrek, gee ASSEBLIEF die inligting aan die kerkkantoor.
Gebedskussings word by Eljadahuis vervaardig Onthou om ’n blikkie of so ekstra te koop en aan Eljadahuis te skenk. Skenkings kan agter in die saal in die houtkis geplaas word. Baie dankie, alle bydraes help.
Mootkamp “Mootkamp is ’n kamp met ’n Christelike grondslag vir jongmense, waar ons jou help om meer van jouself en van God te leer en as mens te groei.” Vir enige navrae kontak Riandi Malan by riandimalan@gmail.com Hannes Welman by hnswlmn@gmail.com Griffel van Wyk by griffel@gkbrooklyn.org.za of kontak die kerkkantoor by 012 362 0069
Orrelkonsert Wim Viljoen en Walter Johannes tree op Saterdag 25 Mei om 17:30 by die Gereformeerde Kerk Annlin op. Die projek is ten bate van die President Kruger Kinderhuis en donasies is welkom. Kaartjies is gratis vir voorskoolse kinders. Laerskoolkinders R20, pensionarisse R50 en volwassenes R60. Ná afloop van die konsert word sop en sjerrie in die saal bedien. Kontak Mariethjie Nortje by 082 928 9565 of saans by 012 543 1029.
Kantoor Rentia de Beer en Ela Mostert Posbus 11168, Hatfield, 0028 012 362 0069 086 639 1789 (Faks)
E-pos kantoor@gkbrooklyn.org.za
WEBtuiste www.gereformeerdbrooklyn.co.za
Sondae Administrasiehulp
Predikante verbonde aan die gemeente: Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr )
012 348 2467 083 446 6096 fanie@gkbrooklyn.co.za Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr) 012 362 0320 082 354 3726 griffel@gkbrooklyn.co.za Fanus Heystek
Marga Koelman 082 923 2346 Sondae in die Kerkkantoor Musiekdirekteur – Duxburyweg:
Philip Loots 082 614 9415
(Troyestraat-bedieningspunt)
012 542 3662 073 777 1254 fansan@lantic.net Derrick Mashau (New Life City Church kerkplant in Sunnyside)
082 971 2725 mashautd@gmail.com
Reëlings Datum
Plek
12 Mei
Duxbury
12 Mei
Troyestr
19 Mei
Duxbury
19 Mei
Troyestr
Diensbeurt Ouderling Christoff Pretorius Diaken Bennie Aucamp Dienste deur die Hervormde kerk Ouderling Schalk van Vuuren Diaken Chris van der Meer Ouderling
Kollekte
Skinkbeurt
Onder die diens Diakonale werk By die deure GKSA Sustentasiekas
Bets
Onder die diens Diakonale werk By die deure Uitreikfonds
Joëlna/Ina
Brian de Vries (Hoof van Mukhanyo Teologiese Skool - afgesonder van Heritage Netherlands Reformed Congregation)
013 947 2179 079 933 9884
Daar is twee maniere om jou lewe te leef. Een is asof daar geen wonderwerk is nie. Die ander is asof alles ′n wonderwerk is. - Onbekend
ADVERTENSIEBLAD 1. KRONENDAL-AFTREEOORD Een- en tweekamer-eenhede te koop. Versorgingseenheid, haarsalon, biblioteek en kelderparkering beskikbaar. Maandelikse heffing sluit in: 3 maaltye per dag, water/elektrisiteit, skoonmaak en 24-uursekuriteit. Skakel Wanie by 012 343 0390 uitbr 312 vir meer inligting. 2. NOMAD-KAMPEERTENT Te koop: Kampeertent van duursame katoen-seilmateriaal met ’n groot raamwerk. Tent bestaan uit ’n 4persoon-slaapafdeling (met ingeboude grondseil), kombuisgedeelte, asook afsonderlike seilflap-konstruksiestoepgedeelte met sykante en voorkant, wat by die kombuisgedeelte aansluit. Puik toestand. Prys R3 690,00. Kontak Matthys van der Hout by 072 138 5060 of matthysvdh@gmail.com 3. MENINGSOPNAME My onderneming, Innovation Lounge, is besig met ’n menigsopname vir ’n produk wat ons wil ontwikkel. Die produk behels dat mens vir jou parkering kan betaal by ’n winkelsentrum deur jou foon te gebruik.Dit is eenvoudig: klik net op die skakel hieronder: https://www.surveymonkey.com/s/VCYYWPB
Daar is net sewe vrae en dit sal net ’n minuut neem om in te vul. Baie dankie, Jaco Marais - 082 776 0233. 6. KUNSKLASSE vir kinders en volwassenes in teken- en skilderkuns. Privaat- en kleingroeplesse. Slegs Maandae tot Donderdae. Kontak Renske van der Walt by 079 969 4949 of renne@live.co.za. Klasse vind plaas by my huis in Bettystraat 375, Kloofsig.
7. OP SOEK NA WERK Ek is op soek na werk, enige werk. Ek is opgelei in die administratiewe veld, maar is bereid om enige werk binne my vermoë te doen. Ons het in Desember van Richardsbaai hierheen verhuis en sederdien het ek net 1 tot 2 dae per week werk of soos dit benodig word. Dit is te min en ek wil iets meer permanent hê. Kontak Hannalie by 083 365 0465. 8. MABULA LUUKSE TYDDEEL TE HUUR /TEKOOP Junie/Julie Vakansie Marshall Eagle: Luukse 4 Sk (Slaap 8 mense) beskikbaar: Baie naby aan hoof kompleks maar baie privaat.Sluit 32+ gratis wildritte vir die week in. Kontak: Contessa 082 464 26909 9. OPTIMALE GESONHEID: As gevolg van ons veeleisende lewenswyse, skenk ons selde tyd aan ons welstand. Ons liggaam is geskape as 'n selfreguleerende organisme. As ons gesond leef en die regte nutriente inneem , kan ons liggaam optimaal funksioneer en homself beskerm en genees. 'n Nuwe benadering van geïintegreerde gesondheid, kombineer die beste van "Moderene Medisyne" met die beste gesondheidsstrategie vir die ondersteuning van die liggaam se normale herstel prosesse, om so die beste vir 'n pasiënt te bied. Om meer oor die nuutste tegnologie in plantaardige aanvullings, en wat dit vir jou gesondheid kan beteken uit te vind, skakel my vir 'n afspraak: Contessa: 082 464 2690
ADVERTENSIEBLAD Koste? Geen! • Hoekom? So kan ons mekaar ondersteun deur kennis te neem van produkte of dienste van medegelowiges. • Wat? Enige iets wat vir ’n medegelowige van waarde kan wees. • Formaat? Slegs teks, geen grafika nie, anders raak die e-pos te groot en stadig vir gewone telefoonlyne. • Waarheen? Stuur u advertensie na die kerkkantoor by: kantoor@gkbrooklyn.org.za Wanneer? Sommer nou. • Advertensies sal slegs drie weke geplaas word. Indien u dit weer geplaas wil hê, moet u die bewoording verander en weer instuur.
Brooklyn se NIE-KOFFIE-FONDS Met groot dankbaarheid sien ons hoe die bediening in en vanuit ons gemeente groei terwyl die heerlike aroma van vars gemaakte koffie in die lug hang. Wonderlike dinge gebeur en gesprekke vind daagliks plaas met stomende koppies koffie of tee in die hande. Ons geboue en geriewe word elke dag van die week benut en ons sien hoe mense saam met God op pad is en ook ander mense die pad na God toe wys. Die Agapé-diensgroep het die NIE-KOFFIE-FONDS gestig wat nie oor die koffie gaan nie, maar wel oor liefde en diensbaarheid. Die NIE-KOFFIE-FONDS bestaan sodat ons as gemeente hierdie bediening kan aanhou ondersteun met die nodige gasvryheid en liefde. Jy kan ook ’n bydrae lewer deur ’n oorbetaling vir die NIE-KOFFIE-FONDS in die Agapé-rekening te maak of deur kontant in ’n koevertjie vir Soekie Kruger, Ronel Stronkhorst of Gretha van Wyk te gee. ’n Groot dankie aan elke persoon wat reeds bygedra het tot ons NIE-KOFFIE-FONDS. Kom drink gerus ná die erediens ’n ietsie in die saal, kuier saam en deel mekaar se hartseer en vreugde soos wat broers en susters in Christus behoort te doen. Agapé-diensgroep: ABSA-spaarrekening: 380 2222 0656.
DIE TWAALF DISSIPELS (ENKELE HOOFTREKKE UIT HUL LEWE) Geneem uit: Die Bybel in Praktyk (Nuwe Vertaling)
Naam
Beroep
Enkele verwysings na die dissipels
SIMON PETRUS, seun van Johannes
Visser
Matt 4:18-20; Mark 8: 29-33; Luk 22:31-34; Joh 21:15-19; Hand 2:14-41; 10:1-18
JAKOBUS, seun van Sebedeus
Visser
Mark 3:17; Mark 10: 35-40; Luk 9:52-56; Hand 12:1,2
JOHANNES, seun van Sebedeus
Visser
Mark 1:19; Mark 10:35-40; Luk 9:52-56; Hand 12:1,2
ANDREAS, Petrus se broer
Visser
Matt 4:18-20; Joh 1:35-42; 6:8,9; Joh 12:20-22
FILIPPUS
Visser
Matt 10:3; Joh 1:43-46; 6:2-7;Joh 12:20-22; 14:8-11
BARTOLOMEUS (Natanael)
Onbekend
Matt 3:18; Joh 1:45-61; Joh 21:1-13
MATTEUS (Levi)
Tollenaar
Matt 9:9-13;Mark 2:15-17;Luk 5:27-32
TOMAS Didimus (bynaam)
Onbekend
Matt 10:3; Joh 14:5;20:24-29; Joh21:1-13
JAKOBUS, seun van Alfeus
Onbekend
Matt10:3; Mark 3:18; Luk 6:15; Hand 1:13
TADDEUS (Judas), seun van Jakobus
Onbekend
Matt 10:3;Mark 3:18; Joh 14:22
SIMON DIE SELOOT
Onbekend
Matt 10:4; Mark 3:18; Luk 6:15
JUDAS ISKARIOT
Onbekend
Matt 26:20-25; Luk 22:47,48; Joh 12:4-8
Streeksinode Pretoria Konferensie Die konferensie gaan DV op 1 Junie by Meyerspark gehou word, om 09:00. Die tema is voorlopig: Die omkeerstrategie en kerkeenheid. Die tema verteenwoordig die breë lyne van die werk van die twee deputategroepe. Ds. Piet Venter, voorsitter van die Deputate Omkeerstrategie, asook ds. Danie Snyman, voorsitter van die Deputate Eenheid-inVerskeidenheid, is die inleiers van die twee beplande sessies. Ons gaan ook op die konferensie die geleentheid kry om insette te lewer in die werksaamhede van die twee belangrike deputategroepe. Ons vra in hierdie stadium dat u die datum 1 Junie in u dagboek sal aanteken. Die konferensie is oop vir almal, en ons verwelkom die deelname van broeder- en susterlidmate, soos verlede jaar. Ons broeders en susters buite Pretoria is ook baie welkom. As u van ver af kom, kan u selfs met ons skakel vir huisvesting (en ’n preekbeurt by Andeon en Bergsig!). Vir enige navrae, kan u my kontak by 012 372 0311, e-pos anberg@absamail.co.za , of ons skriba, dr. Ferdi Kruger van Meyerspark, by 012 803 6980, e-pos ferdikruger4@gmail.com
NOOITGEDACHT
SKOOLVERLATERSKAMP 2013 Kompas deur die dongas Alle gr 10-12’s 7-12 Julie R650,00 p.p. Kontak Hardus by 084 983 8714 of JG by 084 906 3732
WWesskamp ’n Kamp vir werkende wesens en senior studente Die kamp vind plaas van 14 tot 17 Junie by Bergventure (naby Champagne Castle in die Drakensberg). Die koste beloop R650 en sluit alle etes in. Kontak
Erna Dreyer by erna@gkrandburg.org.za of skakel 011 886 0580.