Graad 10 Fasiliteerderdgids Lewensorientering

Page 25

Fasiliteerdersgids G10 ~ Lewensoriëntering

Eenheid

1

Help leerders om hierdie aktiwiteit te voltooi. Hulle kan die tabel hieronder, wat ook in die handleiding verskyn, gebruik. Vir die doel van hierdie aktiwiteit moet hulle op een doelwit fokus. My persoonlike ontwikkelingsplan Visiestelling ________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________ SMART-doelwitte Skryf jou doelwit hier: S: Is dit spesifiek? M: Kan dit gemeet word? A: Kan dit behaal word? R: Is dit realisties? T: Is dit tydgebonde? SWOT-ontleding Sterk punte

Swakhede

Geleenthede

Bedreigings

Aksieplan Aksies

Wie is betrokke?

Wat het ek nodig?

Wanneer moet dit klaar wees?

LES 1.1.4: Strategieë om selfvertroue en vertroue by ander te bou • • • •

Bespreek selfvertroue met die leerders. Maak hulle bewus van hoe mense vol selfvertroue sal optree. Bespreek maniere om selfvertroue te verbeter. (Skills You Need, s.j.) Leerders moet: ○ kommunikasievaardighede ontwikkel ○ deursettingsvermoë ontwikkel om take te voltooi ○ probleme kan oplos en doeltreffende besluite neem 23

© Optimi


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.