Graad 5 Handleiding Sosiale Wetenskappe Geografie

Page 13

G05 ~ Sosiale Wetenskappe: Geografie

Les 2 Die sewe kontinente

1

Definieer Kontinent: ’n groot landmassa op die aardbol wat uit verskeie lande bestaan

Kerninhoud Die wêreld is in sewe kontinente verdeel en ’n ander naam vir kontinente is vastelande. Dit is groot stukke grond waarop verskeie lande aangetref word.

Hier is 'n kaart waarop die sewe kontinente aangedui word.

Figuur 1.5: ’n Wêreldkaart van die oseane en vastelande

© Optimi

13


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.