1 minute read

Les 7: Konsepte van lande en grense

Kerninhoud

Daar is twee groot oseane rondom Afrika. Dit is die Indiese Oseaan en die Atlantiese Oseaan.

Les 7 Konsepte van lande en grense

Definieer

Grens: ’n lyn op ’n kaart wat twee lande of gebiede van mekaar skei

Kerninhoud

Afrika is die tweede grootste kontinent en bestaan uit 54 lande. Alle lande het grense. ’n Grens is ’n lyn op ’n kaart wat aandui waar een land ophou en ’n ander een begin. Op die meeste kaarte word grense tussen lande in rooi aangedui.

This article is from: