
1 minute read
Les 2: Die sewe kontinente
Les 2 Die sewe kontinente
Definieer
Kontinent: ’n groot landmassa op die aardbol wat uit verskeie lande bestaan
Kerninhoud
Die wêreld is in sewe kontinente verdeel en ’n ander naam vir kontinente is vastelande. Dit is groot stukke grond waarop verskeie lande aangetref word.
Hier is 'n kaart waarop die sewe kontinente aangedui word.
Figuur 1.5: ’n Wêreldkaart van die oseane en vastelande