Graad 5 Handleiding Sosiale Wetenskappe Geografie

Page 22

Handleiding Kerninhoud Daar is twee groot oseane rondom Afrika. Dit is die Indiese Oseaan en die Atlantiese Oseaan.

Les 7 Konsepte van lande en grense

Definieer Grens: ’n lyn op ’n kaart wat twee lande of gebiede van mekaar skei

Kerninhoud Afrika is die tweede grootste kontinent en bestaan uit 54 lande. Alle lande het grense.

’n Grens is ’n lyn op ’n kaart wat aandui waar een land ophou en ’n ander een begin. Op die meeste kaarte word grense tussen lande in rooi aangedui.

22

© Optimi


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.