Handleiding
Omdat noord en suid die belangrikste is, begin die ander punte met dié rigtings, gevolg deur
watter rigting die naaste is, bv. NW (noordwes) of SW (suidwes).
Ons dra nie meer kompasse saam met ons rond nie. As jy jou weg moet vind, kan jy die volgende metode gebruik om jou te help om jou rigting te bepaal:
Die son kom altyd in die ooste op. As jy na die son kyk, is noord aan jou linkerkant en suid aan jou regterkant. Die son sak in die weste, en wes is dus reg agter jou.
Les 4 Agt rigtings vanaf ’n bepaalde punt op ’n wêreldkaart
Definieer Wêreldkaart: ’n plat voorstelling van die wêreld; met een oogopslag sien jy die hele wêreld Die eiland van Madagaskar word op die volgende kaart van Afrika uitgelig. Ons moet rigting
vanaf enige gegewe punt op ’n kaart kan bepaal, daarom is daar gewoonlik ’n klein kompassie op kaarte om ons te help. Op ’n kaart is noord altyd bo.
Figuur 1.9
16
© Optimi