2 minute read

Jaarplan

Die laaste deel is Skeppende Kunste. Dit stel jou bloot aan dans, drama, musiek en visuele kunste. Dit help jou om jou kreatiwiteit te ontwikkel en uit te brei. Skeppende Kunste fokus op die volgende drie aspekte: ● Visuele geletterdheid ● Skep in 2D ● Ontwerp in 3D

Al die formele assessering kan in die portefeuljeboek gevind word.

Hou die volgende in gedagte wanneer jy jou jaar beplan: ● Wees realisties en buigsaam ● Hou jou ander vakroosters in gedagte ● Laat genoeg tyd om vir toetse en eksamens te studeer

Kwartaal

1

Eenheid en les

Eenheid 1: Persoonlike en sosiale welsyn

Les 1: Positiewe selfbeeld – liggaamsbeeld Les 2: Vermoëns, belangstellings en potensiaal Les 3: Groepsdruk Les 4: Probleemoplossingsvaardighede in konfliksituasies

Eenheid 2: Uitvoerende kunste

Les 5: Opwarming en spel Les 6: Improviseer en skep Les 7: Lees, interpreteer en opvoer Les 8: Waardeer en nadenke

Eenheid 3: Visuele kunste

Les 9: Visuele geletterdheid Les 10: Skep in 2D Les 11: Ontwerp in 3D

Datum begin Datum voltooi

1

2

3

Eenheid 4: Liggaamlike opvoeding

Les 12: Veiligheidsmaatreëls tydens slaan- en veldwerkspeletjies Les 13: Uitvoer van bewegings in slaan- en veldwerkspeletjies Les 14: Deelname aan slaan- en veldwerkspeletjies

Eenheid 5: Persoonlike en sosiale welsyn

Les 15: Selfbestuursvaardighede Les 16: Afknouery Les 17: Kulturele deurgangsrites Les 18: Menswaardigheid in religie

Eenheid 6: Uitvoerende kunste

Les 19: Opwarming en spel Les 20: Improviseer en skep Les 21: Lees, interpreteer en opvoer Les 22: Waardeer en nadenke

Eenheid 7: Visuele kunste

Les 23: Visuele geletterdheid Les 24: Skep in 2D Les 25: Ontwerp in 3D

Eenheid 8: Liggaamlike opvoeding

Les 26: Veiligheidsmaatreëls tydens fisiese fiksheidsaktiwiteite Les 27: Uitvoer van bewegings in ’n fisiese fiksheidsprogram Les 28: Deelname aan ’n fiksheidsprogram

Eenheid 9: Persoonlike en sosiale welsyn

Les 29: Versorging van diere Les 30: Versorging van mense Les 31: Nasiebou en kulturele erfenis Les 32: Geslagstereotipering, seksisme en mishandeling

Eenheid 10: Uitvoerende kunste

Les 33: Opwarming en spel Les 34: Improviseer en skep Les 35: Lees, interpreteer en opvoer Les 36: Waardeer en nadenke

3

4

Eenheid 11: Visuele kunste

Les 37: Visuele geletterdheid Les 38: Skep in 2D Les 39: Ontwerp in 3D

Eenheid 12: Liggaamlike opvoeding

Les 40: Veiligheidsmaatreëls tydens ritmiese bewegings Les 41: Uitvoer van ritmiese patrone/bewegings met koördinasie en beheer Les 42: Deelname aan ritmiese patrone/bewegings met koördinasie en beheer

Eenheid 13: Persoonlike en sosiale welsyn

Les 43: Basiese noodhulp Les 44: Voedselhigiëne Les 45: Oordraagbare siektes Les 46: MIV/vigsopvoeding

Eenheid 14: Uitvoerende kunste

Les 47: Opwarming en spel Les 48: Improviseer en skep Les 49: Lees, interpreteer en opvoer Les 50: Waardeer en nadenke

Eenheid 15: Visuele kunste

Les 51: Visuele geletterdheid Les 52: Skep in 2D Les 53: Ontwerp in 3D

Eenheid 16: Liggaamlike opvoeding

Les 54: Veiligheidsmaatreëls tydens gimnastiek- of swemaktiwiteite Les 55: Uitvoer van gimnastiek- of swemaktiwiteite Les 56: Deelname aan gimnastiek- of swemaktiwiteite

This article is from: