Graad 6 Handleiding Lewensvaardighede

Page 8

Handleiding

Die laaste deel is Skeppende Kunste. Dit stel jou bloot aan dans, drama, musiek en visuele

kunste. Dit help jou om jou kreatiwiteit te ontwikkel en uit te brei. Skeppende Kunste fokus op die volgende drie aspekte:

● ● ●

Visuele geletterdheid Skep in 2D

Ontwerp in 3D

Al die formele assessering kan in die portefeuljeboek gevind word.

Jaarplan

Hou die volgende in gedagte wanneer jy jou jaar beplan:

● ● ●

Wees realisties en buigsaam

Hou jou ander vakroosters in gedagte

Laat genoeg tyd om vir toetse en eksamens te studeer

Kwartaal

Eenheid en les

Datum begin

Datum voltooi

Eenheid 1: Persoonlike en sosiale welsyn Les 1: Positiewe selfbeeld – liggaamsbeeld

Les 2: Vermoëns, belangstellings en potensiaal Les 3: Groepsdruk Les 4: Probleemoplossingsvaardighede in konfliksituasies Eenheid 2: Uitvoerende kunste

1

Les 5: Opwarming en spel

Les 6: Improviseer en skep

Les 7: Lees, interpreteer en opvoer Les 8: Waardeer en nadenke Eenheid 3: Visuele kunste

Les 9: Visuele geletterdheid Les 10: Skep in 2D

Les 11: Ontwerp in 3D

8

© Optimi


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.