Handleiding G04 ~ Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis
1
Eenheid
Les 3: Wat kan ons uit geskrewe bronne leer? Kerninhoud Ons kan ook inligting insamel uit geskrewe of gedrukte bronne. Voorbeelde van geskrewe bronne is koerante, tydskrifte, advertensies en padtekens.
’n Goeie voorbeeld is padtekens. Kom ons kyk na die volgende padtekens:
Hierdie hoofweg het vier bane. Net na hierdie padteken vurk die hoofweg in twee rigtings. Vir ’n motoris op die pad is dit belangrik om te weet dat indien hy op pad Durban toe is, hy links moet hou en as hy Selby toe wil gaan moet hy binne 150 meter
links
afdraai.
As
hy
op
pad
Bloemfontein is toe moet hy regs hou en na BRON 1.5: Inligtingsbord op ’n snelweg
Roodepoort toe moet hy binne 500 meter draai.
http://img2.ph.126.net/POValrcNlKyQ69A4F
Ons kan ook sien dat die pad wat Durban toe gaan
pd5mQ==/6597565646401848146.jpg
die M2 genoem word, terwyl die pad wat Bloemfontein toe gaan die M1 is. Die padteken is vol inligting vir motoriste, maar ook vir motorfietsryers – kan jy sien dat motorfietse nie aan die regterkant toegelaat word nie?
Hierdie teken word ook langs die hoofweg aangetref en verskaf baie verskillende inligting. Hierdie teken adverteer die nuwe Volvo S60. Daarom kan ons aflei dat nie alle tekens padtekens is nie.
BRON 1.6: Advertensiebord op die hoofweg http://intouchoutdoor.files.wordpress.com/20 13/10/1-2013-09-05-installation-photo-volvog-tsh-0243-sg.jpg?w=470&h=379 © Optimi
13