1 minute read

Aktiwiteit 7

Next Article
Aktiwiteit 4

Aktiwiteit 4

Pioniersmuseum

Die museum was oorspronklik gebou as ’n halfweghuis vir die mense wat op pad was Pelgrimsrus toe. Pelgrimsrus is waar goud ontdek was. Later is daar silwer in die omgewing van die Pioniersmuseum ontdek. Deesdae word die museum gebruik as ’n boeremark – boere verkoop hulle produkte hier.

Voortrekkermonument

Dit is gebou ter herdenking aan die Voortrekkers en die Groot Trek na Transvaal in 1835 tot 1854. Die monument huisves skilderye en tapisserie werk wat die stories van hulle reise uitbeeld. Die Groot Trek was ’n migrasie van die Boere nasie (Nederlands/Afrikaans) van die Kaap kolonie na die binneland. Dit beeld ook die oorlog teen die Zoeloes en die Engelse uit.

Aktiwiteit 7

Beantwoord die volgende vrae na aanleiding van die figure/geboue hierbo.

1. Hoekom is Paul Kruger se standbeeld belangrik vir Pretoria? 2 Die Pioniersmuseum herinner die mense van Pretoria aan watter era? 3 Waarvoor word die Pioniersmuseum deesdae gebruik? 4 Die Voortrekkermonument is eie aan Pretoria. Waaraan herinner die gebou ons?

[4]

This article is from: