Grade 5 Fasiliteerdersgids Sosiale Wetenskappe Geografie

Page 9

G05 ~ Sosiale Wetenskappe: Geografie

Voorwoord

Hierdie gids is slegs vir die fasiliteerder bedoel en nie vir leerders nie. Dit word saam met die graad 5-handleiding gebruik.

Die aktiwiteite se antwoorde word hierin verskaf, alhoewel daar sommige aktiwiteite is

waarop daar nie ’n spesifieke antwoord kan wees nie. Dit sal pertinent onder die aktiwiteit genoem word.

Probeer om waar moontlik eers ’n gesprek met leerders te voer oor die les wat behandel gaan

word. Praat sommer oor die algemeen oor die onderwerpe om leerders se voorkennis te toets.

© Optimi

9


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.