2 minute read

Rood werf Barberton goud

■ Roelof de Jonge

Merensky Landbou Akademie se Anke Rood het Saterdag die 28ste Januarie aan die Barberton XCM Bergfietsry Uitdaging deelgeneem.

Advertisement

Rood het in die 50km-wedren koning gekraai en was die eerste vrouedeelnemer oor die wenstreep. Sy het die afstand in ‘n tyd van drie ure, twee minute en nege sekondes (03:02.09) voltooi.

Sy het die afdeling vir Junior Vroue gewen en was 18de algeheel oor die wensteep vir hierdie 50km wedren.

Ingrid Linde, Merensky Landbou Akademie se musiektutor by die MDDK, het vir ‘n negende jaar agtereenvolgens ‘n merietesertifikaat van Unisa se musiekdepartement ontvang.

Hierdie prestasie val haar te beurt omrede die top tien kandidate in klavier en snaarinstrumente ‘n gemiddeld van 86% tydens hul 2022 praktiese en/of teoretiese eksamen behaal het.

Agri boer vooruit op SALOV

Altesaam vier onderwysers van die Merensky Landbou Akademie het vanaf die 25ste tot die 28ste Januarie die twintigste Suid-Afrikaanse Landbou Onderwysersvereniging (SALOV) se konferensie in die Noord-Kaap bygewoon. Die Hoërskool Martin Oosthuizen op Kakamas het vanjaar as die gasheerskool opgetree.

Francois Bothma het benewens die lesings wat hul bygewoon het, ook besoeke aan omliggende landboubedrywighede soos wyndruiwe, tafeldruiwe, sitrus, pekanneute en dadels gebring.

Die Khi Solar One sontoring net buite Upington, as ‘n voorbeeld van groen energie, het die besoekers se asems weggeslaan. Die Augrabiese watervalle

Die pakhuis van Red Sun-rosyntjies, wat sowat 13 000 ton rosyne per seisoen droog en uitvoer, het die besoekers uit Limpopo net so met hul bedrywighede beïndruk. Plasieland kondig met trots aan dat Nadia Last as die ondervoorsitter van SALOV vir 2023/2024 verkies is. Müller Boshoff sal as die provinsiale

TARIEWE (TERME & VOORWAARDES GELD)

SKAKEL VIR KWOTASIE: 076 410 9503 082 851 7139 015-3451192 084 627 0956

Absolutely Water Verkoop en verhuur van watersuiweraars en dispensers. Heelhuis filtrasie, water bars, industriele suiweraars ens. Diens van alle suiweraars en waterversagters. Danna 083 560 8636 Elsie 083 458 4746

DUVENHAGE MEUBELVERVOER Where’s the fairy Godmother when you need help packing and moving? Bel Marlien vir enige trekke. Groot of klein, naby of ver. Ons doen ook verpakking 083 252 8928.

Wisani Burial Society 24 Hour emergency numbers 083 513 4988 helene@wisani.co.za

Pest Control Specialists Workplace readiness solutions. Protect yourself, your staff and the health of your customers. 015 307 4065

Uniwisp Fibre to the home and business. 015 590 1200 marinda.durand@uniwisp.co.za

Jobseeker

Domestic/O ce

My name is Elsina Molele. I am looking for full or part time domestic or office work. I have references and can start immediately. Contact 066 153 3985

Domestic/O ce

My name is Gladys Malabela. I am looking for full or part time work. I can start immediately. I have references. Contact me on 064 665 4550

Domestic

My name is Adeleide Patji. I am looking for part time domestic work. I can start immediately. have references.

Contact me on 073 438 1858

DBV/SPCA 083 628 9257

Domestic/O ce

My name is Gloria Mankgela. I am looking for full or part time work. I can start immediately.

Contact me on 072 176 4696

Domestic

My name is Maria Senyolo. I am looking for full time domestic work. I can start immediately.

Contact me on 060 792 4470

This article is from: