EX press PORT ELIZABETH
www.peexpress.co.za
90 000 COPIES WEEKLY
Wednesday, February 20, 2013
0 041 503 6111
) 525
2 express@media24.com
PE Express Newspaper
@PEExpress1
Editor: Bettie Giliomee
Baai slaggereed vir Super 15 BETTIE GILIOMEE
D
IE Baai is slaggereed vir die eerste Super 15rugbywedstryd wat Saterdag in die Nelson Mandelabaai-stadion gespeel word. Met die Western Force-span van Australië wat reeds die afgelope Sondagaand in Port Elizbeth aangeland het, loop rugbykoors behoorlik hoog. Die stadion se skakelbeampte, Buli Ngomane, kon Maandag nie bevestig hoeveel kaartjies reeds verkoop is nie, maar het gesê hulle verwag dat kaartjies goed sal verkoop. “Met kaartjiepryse wat wissel van so min as R30 tot R110 vir internasionale rugby verwag ons ’n goeie opkoms,” het sy gesê. Volgens Ngomane is die stadion gereed vir Saterdag en loop die opwinding hoog. “Ons is baie opgewonde. Dit is ’n groot gebeurtenis vir ons, net soos wat dit vir die Southern Kings is,” het sy gesê. Die skare kan Saterdag ook verwag dat die Kings in hul nuwe swart mondering sal uitdraf. Vir tuiswedstryde sal die Kings hul swart truie dra en in wegwedstryde wit. Opkomende toetsskeidsregter, Lourens van der Merwe, sal Saterdag die fluitjie in die Nelson Mandelabaai-stadion blaas. Michael Green van Sport24 berig dat die Southern Kings in hul laaste opwarmwedstryd verlede week nie genoeg gedoen het om vrese te besweer dat hulle ’n opdraande stryd in Super-rugby gaan voer nie. Hulle het die wedstryd in die Nelson Mandelabaai-stadion met 27-30 teen die Griekwas verloor. Van die positiewe dinge van dié wedstryd was dat spelers wat lanklaas in aksie was, soos Luke Watson, speeltyd op die veld deurgebring het. Watson, wat vier maande lank op
“
die kantlyn was, was ongeveer 67 minute op die veld en het woelig vertoon. Demetri Catrakilis het op losskakel ook gewys dat hy baie vir die Kings gaan beteken. Veral om die druk met lang lynskoppe van sy eie doellyn te verlig. Die jong vleuel, Sergeal Petersen, het ook met ’n opportunistiese drie sy talent op die aanval onderstreep. Die Western Force-span waarmee die Southern Kings dié naweek te doen kry, sal ’n veel gedugter
Ons is baie opgewonde. Dit is ’n groot gebeurtenis vir ons, net soos wat dit vir die Southern Kings is.
Volg die Southern Kings by @SouthernKingsSA
D ie Southern Kings se jong vleuel Sergeal Petersen het verlede week in die op warmingwedstryd teen Griekwas in die Nelson Mande labaaistadion met ’n opportunistiese drie sy talent op die aan val onderstreep. Hy is een van die belowende spelers waarop die Southern Kings in hul Superrugbyveldtog sal staatmaak. Foto: WERNER HILLS
een wees as dié wat Vrydag met 23-30 teen die Rebels verloor het. En hoewel die Force nie die naweek sy eerste kragmeting – teen die Rebels in Melbourne – kon wen nie, sal die Australiërs met heelwat selfvertroue na die Baai opruk.
Vodacom 4U Greenacres
Shop 16, Shoprite Mall, Ring road, Greenacres Shopping Centre, Port Elizabeth
041 363 3607
SAMSUNG GALAXY TAB2 10.1” (P5100)
BLACKBERRY® CURVETM 9320 SMARTPHONE + SAMSUNG GALAXY TAB2 7” (P3100) + DATA SIM + TOP DOG VOUCHER
R329
R399
on standard MyGig2
PMX24 on Smart Standard 229
+ 75 ANYTIME MINUTES PMx24 + 20 VODACOM-TO-VODACOM ANYTIME MINUTES PMx24 + 20 VODACOM-TO-VODACOM WEEKEND MINUTES PMx24 + 150MB DATA PMx24 + 150 SMS’s PMx24
7”
SCREEN
+
BlackBerry® CurveTM 9320 Features:
P3100 Features:
New BlackBerry® 7.1 operating system with battery saving functionality 3G Connectivity 3.2MP Camera with flash and video
Android 4.0 OS Ice Cream Sandwich Face Recognition & Face Unlock Voice Call Enabled
9 Maart: t Sharks 15 Maart: t Chiefs 20 April: t Blou Bulle 04 Mei: t Waratahs 11 Mei: t Highlanders 25 Mei: t Cheetahs 06 Julie: t Stormers
) Kaartjies vir Saterdag se wedstryd is beskikbaar by Computicket. Pryse vir die wedstryd: R30 . R45 . R75 . R110 Besoek www.computicket.com
SMART DEALS!
WHITE,VIOLET, PINK AND RED
Die Kings sal teen die volgende spanne tydens die res van die Super 15 in die Nelson Mandela Baai-stadion te staan kom
*Visit www.mytopdog.co.za for more information.
Features: Android 4.0 OS Ice Cream Sandwich Face Recognition & Face Unlock All Share with All Share Play
2GB data pmx24
10.1” SCREEN
DEALS VALID FROM 07 February 2013 - 06 March 2013
*Free on Night Owl (Free Night Owl data valid from midnight to 5am) Broadband Standard MyGig 1, MyGig 2 and MyGig 3 data Contract promotion is valid until 6 March 2013. Please refer to vodacom.co.za for full promotion terms and conditions. Offer available on Contract and Top Up. Night Owl excludes Top Up & Prepaid customers. All pricing includes VAT. E &OE. Data transfer rates are not guaranteed and are dependent on network availability and device capability.
Standard MyGig 2
SUBSCRIPTION PMx24
Smart Standard 229
per second billing
SUBSCRIPTION PMx24
R149 R229
ONCE-OFF SIM & CONNECTION
R202
@vodacom4 facebook.com/vodacom4u