PEExpress 3-10-12

Page 1

www.pe­express.co.za Wednesday, October 3, 2012

0 041 503 6111

) 525

Fax: 041 503 6220

2 express@media24.com

peexpress.mobi

Editor: Bettie Giliomee

Foto’s: SHONA­LEE GUNZENHAUSER

Taxi tuimel oor afgrond by Maitlands Parkeergebied gesluit ná see pad wegkalwe

BETTIE GILIOMEE

D

IE gewilde Maitlands-strand se parkeergebied is onlangs vir strandgebruikers gesluit nadat ’n gedeelte daarvan deur die see weggekalwe is en tot ’n fratsongeluk gelei het.

Sondag, terwyl die parkeergebied nog oop was, het ’n taxi-bestuurder ’n nare ondervinding beleef toe hy – volgens ’n ooggetuie – anderkant die oorblywende parkeerarea beland het met sy agter-wiele in die lug. Alhoewel daar nie vasgestel kon word hoeveel mense in die taxi was nie, is daar na verneem word niemand in die voorval beseer nie. Volgens Nelson Mandelabaai-mu-

nisipale woordvoerder, Kupido Baron, sal die parkeergebied gesluit word en parkering sal verbied word. Slegs toegang deur noodvoertuie sal toegelaat word terwyl die parkeergebied herstel word. Voertuie sal intussen moet parkeer by die kampeerterrein. Die Burger het reeds in Julie vanjaar na die swaar reëns berig die Maitlands-strand se parkeergebied

loop die gevaar om weg te spoel indien swaar reën uitsak of met ’n springgety. Dié waarskuwing is gegee deur Gerrie Delport van OP Rots- en Strandhengel (OP-hengel) nadat die swaar reën die loop van die riviermonding verander het. Delport het gesê hy het by ’n hengellegende in die gebied, Doup Delport, verneem dit is die eerste keer

in meer as 50 jaar dat die rivier se monding loop soos dit nou loop. “Die riviermonding het van regs na links tot teen die groot rots geskuif. Dit veroorsaak nie probleme vir hengelaars nie, maar met die rivier wat nou teenaan die teerpad waar die parkeergebied is, loop, voorsien ek dat die teerpad weggespoel kan word as daar verdere swaar reën of ’n springgety is,” het Delport gesê.

Send us a pic of you at your matric farewell and you could win R1 000 in Walmer Park Shopping Centre vouchers! Last week to enter! Georgiou Hotel & Spa

Georgiou Grill & Bistro & Steakhouse

Couples Getaway Chateaubriand Fillet R105.00 R3500 --200g R125.00 300g

Limo Collection, Overnight Breakfast Buffet - R33.95 stay in the Honeymoon NOW everyday suite with breakfast in bed. Executive Lunch Buffet Spa treatments included (Mon-Fri 11:30 - 15:00) R44.95 Monday R48.95

COMING SOON Sunridge Village Shopping Centre 041 360 8554/5 124 Hurd Street, Newton Park 041 364 3125/6

Georgiou Country House

Ideal for Corporates/ Church Conferences

250g Ribs & Chips BUY 1 GET 1 FREE

Tuesday

R48.95

Thursday

R69.00

Saturday

R49.95

Sunday

R24.95

Burger, Vegetables & Chips (Beef/Chicken/Genuine Rib) Steak & Sauce 500g Ribs & Chips Cake & Cappuchino (available everyday)

Limo Package 6 People R2200 Transport to & from Georgiou Steakhouse (PE Only). Drinks on arrival (a glass of wine/cider or soft drink), starter, main meal, dessert, coffee or tea

Limo Package Georgiou Steakhouse R1000

NO CORKAGE FEE APPLICABLE & FREE Wi-Fi

Couples Limo Package. Drinks on arrival (a glass of wine/cider or soft drink) starter, main meal, dessert, coffee or tea

Order from our NEW John Platter Rated wine list. Rated one of the best in SA. 1BSJ17589-031012-PX-opawa-cattle


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.