1 minute read
Die Germaanse Konsonantverkuiwings
Grimm se Wet (1822) bestaan uit drie hoof-klankverskuiwings: Geaspireerde stemhebbende sluitklanke verloor aspirasie: bh dg gh en word b d g Stemlose sluitklanke word stemlose skuurlanke: p t k word f θ x/h Stemhebbende sluitklanke word stemloos: b d g word p t k met die uitsondering dat niks verander waar ‘n stemlose sluitklank deur ‘n stemlose stemlose sluitklank gevolg word nie; soos in /ster/ en nie /stθer/ nie.
Hierdie verskuiwing het aspirasie as onderskeidende kenmerk uitgeskakel.
Advertisement
Verner se Wet (1875): Die stemlose skuurklanke hier bo word stemhebbbend in ‘n stemryke omgewing: f > v θ > ð k > g
en die stemlose skuurklank /s/ word /z/ wat later weer in /r/ verander