Die Teutoniese of Germaanse Taal

Page 7

Die Germaanse Konsonantverkuiwings

Grimm se Wet (1822) bestaan uit drie hoof-klankverskuiwings: Geaspireerde stemhebbende sluitklanke verloor aspirasie: bh dg gh en word b d g Stemlose sluitklanke word stemlose skuurlanke: p t k word f θ x/h Stemhebbende sluitklanke word stemloos: b d g word p t k met die uitsondering dat niks verander waar ‘n stemlose sluitklank deur ‘n stemlose stemlose sluitklank gevolg word nie; soos in /ster/ en nie /stθer/ nie.

Hierdie verskuiwing het aspirasie as onderskeidende kenmerk uitgeskakel. Verner se Wet (1875): Die stemlose skuurklanke hier bo word stemhebbbend in ‘n stemryke omgewing:

f>v θ>ð k>g en die stemlose skuurklank /s/ word /z/ wat later weer in /r/ verander

6


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.