The new Suzuki GRAND VITARA
Now available at Westvaal Welkom!
WELKOM-GIMNASIUM SKOOL o.19A RUGBY
Roean Bezuidenhout
Rugbyafrigter
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
Ons span sal probeer om effektiewe rugby te speel – dit gaan dalk ‘n bietjie vervelig aan die begin wees, maar ons sal begin hardloop soos die tyd en geleentheid homself voordoen.
Hoe is die samestelling van die span vir die naweek? Enige beserings?
Ons behoort op volle sterkte vir die derby te wees, maar beskik oor genoeg diepte indien iemand skielik nie beskikbaar is nie.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons glo dat ons span redelik gebalanseerd is en dat ons in alle fasette ons man kan staan, maar ons agterlyn bly gevaarlik en hul vermoë om af te rond, is goed.
In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?
‘n Goeie rugbyspeler is iemand wat die belange van sy span as prioriteit sien en sy eie doelwitte en drome tweede stel en deur samewerking, eenheid laat verwesenlik.
Wat is jou filosofie as `n afrigter?
Om spelers voor te berei om ‘n verskil in die samelewing te maak, goeie mans en pa’s vir hul vroue en kinders te wees en hulle te laat besef elkeen is spesiaal.
Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?
My groot vriend Jacques Juries, Griffons se afrigter en Heyneke Meyer.
Model/s shown may differ. E&OE. FSP46789. Welkom 174 Jan Hofmeyer Rd, Industrial Area Tel: 057 396 5610
Renaldo Kiewiet (K)
Jayden Auld
Khamohelo Mokoena
Buhle Ngxabayi
Rovaun van Niekerk
Jayden Weideman
Keanan August
Ethan Jones
Navan Goeda
Dante Smith
Rylen Kirsten
Tasxhon Meas
Tristan Appollis
Julian Samuels
EERSTESPAN RUGBY 10 5 11 1 6 12 3 8 14 2 7 13 4 9 15
Naylan Goeda
A WS U M N EW S Baie sterkte aan al die spanne! www.awsumnews.co.za
Crous
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
Ek hoop dat ons span vanjaar tot hulle volle potensiaal kan speel. Dit is ‘n span wat alreeds baie teleurstellings oorkom het en ons glo dat hulle dit sal gebruik om ook oor hierdie hekkie te kom en met die nodige selfvertroue te speel. Dit is ‘n span wat vir mekaar en hulle skool speel en vir die eer om die eerstespan trui te dra.
Hoe is die samestelling van die span vir die Derby? Enige beserings?
Ons het verskeie spelers wat vroeg in die seisoen beseer is en nou besig is om terug te kom. Verder is daar ook ‘n paar spelers gedurende die laaste paar weke beseer. Die situasie rondom wie van hulle beskikbaar sal wees is nog onseker, so ek kan nog nie op die samestelling van die span kommentaar lewer nie.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons het vanjaar ‘n baie gebalanseerde span. Ons het ‘n groot en sterk pak voorspelers en ‘n vaardige agterlyn. Ek dink ons het ook effe meer diepte in sekere posisies as in vorige jare. Baie van die graad 12’s was verlede jaar al in die oefengroep en het dus al blootstelling gekry aan eerstespan rugby en die verwagtinge van ‘n derby. Ons is ook baie opgewonde oor die graad 11 spelers wat vanjaar in die groep is en is baie tevrede met die manier hoe hulle ingeskakel het.
In jou opinie, wat is die eienskappe van ‘n goeie rugbyspeler?
Al wat ‘n speler nodig het is goeie waardes. Ons gebruik die woord PRIDE om ons waardes saam te vat en glo dat al die nodige eienskappe die resultate van hierdie waardes sal wees. Behalwe vir die feit dat TROTS vir ons belanrgrik is, is PRIDE ook ‘n akroniem vir ons skool se vyf rugbywaardes naamlik: Passie, Respek, Integriteit, Dissipline, Eenheid.
Wat is jou filosofie as ‘n afrigter?
Ek glo dat elke sportman die geleentheid gebied moet word om deurlopend hulle potensiaal te ontwikkel en om daardeur te groei as ‘n atleet, sowel as mens. Om dit te bereik moet ‘n positiewe omgewing geskep word waarin hulle die fundamentele beginsels van die spel kan bemeester deur middel van harde werk en deursettingsvermoë. Dit sal hulle toerus met die nodige leierseienskappe en motivering om goeie gewoontes, dissipline, karakter, integriteit en respek te ontwikkel. Die uiteindelike doel is om perfeksie na te jaag as ‘n eenheid en te streef na uitnemendheid, terwyl daar gefokus word op eerstens, spandoelwitte en ook persoonlike doelwitte. Om dit moontlik te maak wil ek graag ‘n lewenslange student van die spel wees. Hoewel ek afrig om te wen, bly die wil om voor te berei om te wen en my spelers se welstand en toekoms, steeds my eerste prioriteit. Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?
Ek dink ‘n goeie afrigter kan altyd iets by enige ander afrigter leer. Daar is egter sekere afrigters wat my inspireer as gevolg van hulle spesifieke sterkpunte. Vir my is daar geen beter rolmodel as Rassie Erasmus nie. Hy het ons geleer om nooit op te hou dink oor die spel nie. Hy het ook altyd gesorg dat hy gereeld iets nuuts na ‘n span toe bring. Sy durf om moeilike situasies aan te spreek en standpunt in te neem onderskei hom van enige iemand anders. Hy is eerlik en reguit met sy spelers en het besondere menseverhoudinge. Volgens my is daar niemand in sy klas nie, want hy is absoluut uniek.
Voor: Caleb Lottering, Tumisang Tsuputsi. Tweede ry: Fabian Peters, Janco Buitendag, Jandré Henning (O/K), Hannes Fouche (K), Wilbrie Van Zyl, Altus Eloff, Wessel Pansegrouw. Derde ry: Kobus van Zyl, Ethan Macmaster, Steve Ferreria, Wehan Mostert, Janco Maas, Ethan Rowett.
Agter: Rivan de Bruyn, Kanamelo Gawahani, Wian de Beer, Adriaan Muller.
Voor: Jayden Venter, Xander Olivier, Nkululeko Shabalala (K), Kganya Molapo, Joshua Coertzen
Middel: Bokang Lesenyeho, Ruan Greyling, Tshiamo Mamatela, Ayden Bezuidenhout, Hloni Mokotjo
Agter: Kananelo Tutubala, Kabelo Ramakatsa, Tiaan Greyling, Laurenze Lamine, Rewaldo Farmer.
Goudveld-Hoërskool - o.19B Rugby
Welkom Gim - o.19B Rugby
Goudveld Rugbyafrigter
Goudveld-Hoërskool - o.16A Rugby
Goudveld-Hoërskool - o.15A Rugby
Goudveld-Hoërskool o.14A Rugby
Voor: Vian Boardman, Britz Reynders, Bul Rademeyer, Janco van Wyk, Renaldo Agrella.
2 de ry van voor: Sipho Biya, Derik van der Westhuizen, Jaylon Kruger, Unathi Sijan, Markus Maritz, Arno Vogel, Delan van Zyl , Christopher du Plessis , Louis Eagleton, Bokang Modise, Jano Sandt, Oghone Mocwane, Joe Vorster, TJ Marks, Donovan Fensham, Bruce Belling.
Afwesig: Andile Mtala, Khanyisa Mngonezulu, Wandile Mtala, Lesedi Nkoho, Rethabile Semase.
Welkom Gimnasium - o.16A Rugby
Voor: Siyabonga Masinga, Ruan Theron 2de ry: Bokamoso Gabuse, Emile Mahlelebe, Itumaleng Khiba, Kopano Kheta, Junior Masiu, Sandile Mamba.
Middel: Chad Dreyer, Vusi Ndayi, Johan Naudè, Dian Kleynhans, Gorden Smith, Stefan Ferreira, FJ Labuschagne.
Agter: Oscar Maseka , Arthur Lund, Amaan Addendorf, Wandile Bengell, Kamane Jorge, Donald Schoombee, Tumelo Masukela
A t P G G l a s s , w e g u a r a n t e e t h a t t h e q u a l i t y o f t h e g l a s s w e f i t i n y o u r v e h i c l e i s a s g o o d a s t h e o r i g i n a l p i e c e o f g l a s s w e a r e r e p l a c i n g W e n e v e r c o m p r o m i s e o n q u a l i t y W e u s e S o u t h A f r i c a n m a n u f a c t u r e d a n d S A B S a p p r o v e d q u a l i t y p r o d u c t s D o n ' t c o m p r o m i s e y o u r s a f e t y , t r u s t t h e p r o f e s s i o n a l s w i t h y o u r w i n d s c r e e n r e p l a c e m e n t O u r h i g h l y t r a i n e d a n d a c c r e d i t e d t e c h n i c i a n s a r e s t a n d i n g - b y t o a s s i s t y o u
Welkom Gimnasium - o.15A Rugby
Voor: Tumelo Hlakoane, Teagan Jantjies.
2de Ry: Karabelo Cele, Matteo Fern, Hlalefo Mofokeng, Lungile Sabayeni, Tsepo Msia, Aston Grootboom, Keitumetse Matlokotsi.
3rde Ry: Hloni Mahlatsi, Bongani Caji Junior, Walker Mkomansi, Keeno Claasen, Jughon Juries, Tsepang Maloka.
Agter: Neo Mapeka, Kamohelo Majoe, Bryan Haywood, Oratile Moketsane, Thabiso Molefi, Jeandre Rossouw, Omphile Maphira.
2de ry:
Welkom Gimnasium - o.14A Rugby
Voor: Leon vd Westhuizen, Karabo Mojaki.
RUGBY A-SPANNE
Kabelo Lesole, Jayden Doghety, Henrico Welman, Bokamosa Luke, Ralesumele Montoeli.
PG Glass Welkom , 139 Jan Hofmeyr 057 355 2501 083 264 3433 Contact us for your automotive and household power solutions! Tel: 057 353 1188 | 20 First Street, Welkom
Die Derby is ‘n voorreg!
Ons Gouties is opgewonde om die jaar die Derby aan te bied. Sport ontwikkel ‘n manier van behoort, groepgees en vriendelikheid by individue. As kaptein van die eerste netbalspan, is my wens vir elke speler, ondersteuner en ouer om die dag te geniet in goeie sportmangees. Mag dit ‘n dag van trots wees!
Gouties onthou: “It’s not how big you are, it’s how big you play”.
Sterkte aan elke speler wat hard gewerk het om deel van 2023 se Derby te wees.
Daar is net een Nommer 1!
Madri Harmse en Elba Stolk Afrigters
Wat kan die skool en ouers hierdie naweek te wagte wees van julle span?
Ons was bevoorreg om saam met hierdie span die laaste twee jaar te kon groei en te kon sien hoe elkeen van hulle in dinamiese jong dames ontwikkel. Ouers en die gemeenskap kan gereed maak om stomgeslaan te word deur hierdie meisies se deursettingsvermoë. Ons is so trots op elkeen van hulle. Hulle is regtig so `n mooi voorbeeld vir ons ander Gouties en ons weet hulle gaan nog so baie in die lewe bereik. As mens al daai glimlaggies, goeie waardes en omgee harte kombineer met hulle vreesloosheid, deursettingsvermoë en sterk persoonlikheid, het ons `n klomp sterre wat nie kan wag om `n verskil te gaan maak in hulle gemeenskap nie.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons krag van ons span lê definitief in die Here. As ons lywe moeg gespeel is, ons voete vol blasé is, ons vingers verstuit is en ons shins pyn, weet ons dat ons krag nie uit ons self kan kom nie, maar dat dit van die Here af kom, dat hy ons sal optel en dra waar ons nie meer kan nie.
Tweedens, lê ons krag in ons nederigheid, ons is nederig dankbaar vir die talente wat ons meisies ontvang het en ons speel netbal om die Here se naam daardeur te verheerlik.
Laastens, vind ons ons krag in ons vertroue in mekaar, ons ondersteun mekaar en vat hande in die proses waarin ons STREEF WERK OORWIN.
057 352 6241 | jakkus@cherywelkom.co.za | 141 Arrarat Road Dagbreek, Welkom | www.mycherywelkom.co.za CHERY WELKOM Visit Our Facebook Page For Specials!
Ilke de Klerk
Levi Oehley
S AV
Ashley Wasyliszyn (k)
Nadia Myburgh
HD HV
Britney Wasyliszyn
Nonnie Mjaliswa
D V
Hailey Harker
Ruané Jv Vuuren
Atli Molaoa EERSTESPAN NETBAL
GS VV R
Dit is vir ons as afrigters `n groot voorreg om hierdie merkwaardige span af te rig. Dit is `n span wat soveel potentiaal en talente het, wat alles wat hulle aanpak met `n glimlag doen, `n span wat letterlik kan dans in die reën.
WELKOM-GIMNASIUM SKOOL o.19A NETBAL
Simoné Cloete & Diandré Booyens
Afrigter
Wat kan die skool en ouers hierdie naweek te wagte wees van julle span?
Om deur te dring na die Lejweleputswa-uitspele en hopenlik na die Vrystaat-uitspele. Ons werk hard om ons o.17 spelers vir die 2024 seisoen voor te berei.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons span het baie potensiaal en talent, maar die belangrikste faktor is dat ons spelers groot harte het en tog nederig is.
Ondersteun
Luané Louw
Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?
Die hoogtepunt vir ons span is dat ons met elke wedstryd verbeter en ons vorige foute regmaak en fokus om beter as die vorige wedstryd te speel.
Hoe motiveer jy jou span?
Ek motiveer hulle deur teenwoordig op die baan te wees, en ook van die baan af. Gedurende ‘n wedstryd sal ek hulle motiveer deur te noem dat dit reg is om ‘n fout te maak, maar probeer om dit reg te maak. As enige speler ‘n bal onderskep of goeie spel toon, sal ek haar prys.
Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?
Ons onderkaptein is Lehokwe Mopeli. Sy staan by my deur ook die span te motiveer. Sy gee baie goeie raad gedurende halftyd aan ons spelers en is altyd daar as ons haar nodig het.
Come test drive the all new Ford Ranger at Human Welkom TODAY!
Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons as ‘n span wil graag die jaar weer die liga wen, maar die belangrikste is dat ons die jaar en seisoen geniet en met elke wedstryd en oefening beter netbalspelers word. Dit sal my trots maak as die span hierdie dinge wat hulle in die seisoen geleer het, sal toepas en groei.
Wat is jou planne vir die toekoms?
Alhoewel my planne nog nie 100% in sement vasgelê is nie, kan ek elkeen verseker dat waar ek ookal myself bevind, die vlam wat WelkomGimnasium in my aangesteek het, altyd hoog sal brand. Ek kan julle verseker dat die lig in elkeen van ons is. Verder sal ek alles tot eer van die Bron wat my geskape het en diegene wat my gevorm het, doen.
SCAN ME! T: 057 352 6241 ccawood@humanwelkom.co.za
Ayanda Ndwalane C
Kiana van Vuuren WA
Lehakwe Mopeli WD
Luané Louw (K) GS
Marta Lund GD
Nolene Coetzee GA Thina Speelman GK
Tshegofatso Mokgoetsie WD
EERSTESPAN NETBAL
Relebohile Nkobo Re
Mei
10:00.
die eerste netbalspanne Saterdag, 20
om
Goudveld-Hoërskool - o.19B Netbal
Voor: Lioneldine Jordaan, Lara Badenhorst (o.k), Elba Stolk, Tyla Wasmuth (k), Elandré Venter. Agter: Jayrin Deerling, Cay-Lee Roets, Atlehang Molaoa.
Goudveld-Hoërskool - o.16A Netbal
Voor: Mia de Jonge (o.k), Mariska van Jaarsveld (Afrigter), Carina Stolk (Afrigter), Zelney Meintjes (Kaptein). Agter: Rethabile Phafudi, Mpho Komani, Runecia Langzurie, Nyrette Steenkamp, Carli du Plessis, Nadia Prinsloo.
Goudveld-Hoërskool - o.15A Netbal
Voor: Dianthe Fouchè, Mev. Lèzil Bothma (spanbestuurder), Mev. Nadia Olivier (Afrigter), Carli Taljaard. Agter: Melindi Steyn, Michelle van der Westhuizen, Annabelle Rheeder, Naledi Tadi, Nigella Siebert.
Goudveld-Hoërskool - o.14A Netbal
Voor: Vanessa Wasyliszyn, Mev. Lèzil Bothma (spanbestuurder), Mev. Nadia Olivier (Afrigter), Lianè Erasmus. Agter: Zoey Weiss, Kaela-Mari Keyser, Blancè Fourie, Mikayla Le Roux, Linelldi Minnie.
Welkom Gimnasium - o.19B Netbal
Voor: Lineve Tsoaela, Tara Buckley (GS), Relebohile Nkobo (GA), Kathleen Parker (GD).
Agter: Rachel owuru (WD), Jade Ogilvie (GK), Rethabile Nkobo (WA).
Welkom Gimnasium - o.17A Netbal
Voor: Tumelo Lesholi, Isonel van Niekerk, Anebel van Niekerk, Pontsho Nkopane. Agter: Talitha van Sittert, Masintle Lethata, Danieke Steenkamp, Matshepiso Mokoena.
Welkom Gimnasium - o.16A Netbal
Voor: Rorisang Rathebe, Kayla Kotze, Kekeletse Halahala, Atlehang Mohlaphuli. Agter: Deladrian Apples, Busiswe Zotwayo, Thandaza Tshangela.
Welkom Gimnasium - o.15A Netbal
Voor: Karabo Kondile, Thatohatsi Moalosi, Mareese Mothibedi en Mieke Erasmus. Agter: Khensani Mkhabela, Lynn-Mari Louw en Isabella Maritz.
Welkom Gimnasium - o.14A Netbal
Voor: Nozi Radebe, Megan Koen, Cameron Kotzé en Zinhle Ndwalane. Agter: Katleho Khatoane, Tenieke van Aswegen en Kira Fourie.
NETBAL A-SPANNE
Voor: Bohlale Mokhahlane, Lia Myburgh. Middel: Ineke Bouwer, Carla de Jonge (o.k), Dimpho Thekisho, Lana Odendaal. Agter: Marizé Fourie, Kara Marx, Kaylin Potgieter, Daneske du Toit, Dintle Lichakane (k). Afwesig: Kayla Pretorius.
Goudveld-Hoërskool - o.16A Hokkiedogters
Voor: Paiton Steyn, Paula Hamel, Brenda Neethling (Afrigter), Tanya de Lange, Chanelle de Beer. Middel: Kaydi Fourie, Sonnica van den Berg, Marcharlene de Villiers, Kimora-Lee Ouman, Bianca Pieterse, Xanthe Bredenkamp. Agter: Mikayla de Meillon, Tshiri Thekiso, Elizabeth Mabena. Afwesig: Aidrian-Leé Schlechter, Cailin-Mari Schlechter, Tshepo Masheshemane (Afrigter).
Goudveld-Hoërskool - o.14A Hokkiedogters
A-SPANNE HOKKIEDOGTERS
Front: Relebohile Majora (C), Lwazi Mqeke, Jessica van Wyk, Simone Parsons, Nobuhle Majola, Nolitha Konco, Reatile Khantsi. Back: Kristen Long, Tamsin Parsons, Ariella José, Willize Watt (V/C), Eunice de Klerk, Angela Hucklesby.
Voor: Tshiamo Mogoera, Liané Schwartz, Chrisandi Leppan, Paballo Moloi, Vene Steyn, Qeto Mohlomi.
Agter: Sinoxolo Mdleleni, Mbali Jacobs, Michelle Koen, Sammy Nhlapo, Naledi Mariha, Xonnel Long; Onalenna Lepati. Afwesig: McKenzie Truter.
Welkom Gimnasium - o.16A Hokkiedogters
Welkom Gimnasium - o.14A Hokkiedogters
GOUDVELD-HOËRSKOOL .19A HOKKIESEUNS
Bernard Mol Afrigter
Daar is niks lekkerder in sport as ‘n tuisDerby nie... die ondersteuning, die gees en die atmosfeer.
Wat kan die skool en ouers die naweek te wagte wees van julle span?
Ons is uiters opgewonde om die Derby by die huis te speel. So naweek en wedstryd beloof altyd om top klas te wees en verseker daai ekstra passie en motivering.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons span is slaggereed vir die stryd wat wag. Ons is al diep in ons seisoen, waar ons aan twee verskillende ligas deelneem en al aan verskeie toernooie deelgeneem het. Die span het van krag tot krag gegaan en bou op elk van ons vorige wedstryde en sien uit na nog ‘n wedstryd waarop ons kan trots wees.
‘n Gedagte vir al die Gouties as jy op die veld uitdraf: “You only get one shot, do not miss your chance to blow. This opportunity comes once in a lifetime”
- Eminem (Lose yourself)
Hierdie is my derde Derby wat ek vir Goudveld speel en die opwinding raak elke keer net meer.
Om ‘n spansport te speel is normaalweg moeilik, maar saam met my span is ons reg vir enige iets.
Ek weet ons span is reg vir die Derby en sal ons skool se naam hoog hou. Die manne dra altyd die skool se naam met trots en weet dat hulle altyd hulle beste en nog ‘n bietjie meer moet gee.
EERSTESPAN HOKKIE
Piet le Roux
Lebo Komani (k) Riegardt Erasmus
SG Hamman
Christo Swanepoel
Tikhedi Rakhalane Ryan Martin
Bongi Kumalo
Hanco de Beer
Ondersteun die eerste hokkieseuns Saterdag, 20 Mei om 11:00.
What can the school and parents expect from your team this year?
The school and parents can expect a team that’s got good basics and great communication. Players that play as a team, with mental toughness, confidence, good decision making, consistency, has a great fitness level, speed and good vision.
Where is your strength as a team?
Our strength lies in the fact that we are a unity. We are not just players, we are a brotherhood.
Lesenyeho
What is the highlight of your team’s hockey season this year?
I would say the ECHS tour which we attended during the March holidays at Bethlehem Voortrekker. It gave us an opportunity to really build our team as we had quite a few team members who had never held a stick before; it truly helped us grow individually and as a team.
How do you motivate your team?
This season I’ve realized that as a leader it’s not about what you say, but about what you do. I would say I motivate my team by actually taking the first step in all we do, but other that that, having a heartfelt conversation with them from time to time, regrouping, and helping them realise what we are working for, is how I try to keep our morale high.
Who is your vice-captain and how does he support you?
My vice-captain is Valentine Kgang. He helps me control and calm the team down, he is usually the first person I go to whenever I have an idea which involves the team.
What do you as a team want to achieve this year? What will make you proud?
Our main goal was to win the Free State Cup, but our chances of going there were diminished when we lost to St Dominic’s, but as usual we look forward to achieving another positive result in the 2023 Derby against Goudveld. I would say a pleasing score and as always a clean sheet will make my teammates and I very proud.
What are your plans for the future?
To win the Derby!
WELKOM-GIMNASIUM SKOOL o.19A HOKKIESEUNS EERSTESPAN HOKKIE
Marisa Steyn Coach
Kaptein
Voor: Donavon van der Merwe, Karabo Maoeng, Ruben Louw, Tshiamo Moathlodi, Avelino Jose, Leonardo Greef. Agter: Nicholis Ferreira, Zaelyn Lennon, Tyron du Preez, Dean Katzin, Louis Steenkamp, Lino Mazuze, Dj Kasselman. Afwesig: Jan-Thomas Bezhuidenhout en Johsua Van Zyl.
o.19B Hokkieseuns
Tshepang Tawana
Lorenzo Sardinha
Tshepo Radebe
Retshepile Rakatsinyane
Moorosi Makole
Valentine Kgang (o.k)
Sonny Mokgoaladi
Aphiwe Ntengv Nameng Sehloho Olwethu Mngomezulu
Prince Sitoe
Kayden Barrows
Mpho Lesenyeho (K) Bohlale Mofokeng
Duan Jacobs Fumani Khoza
John-Henry Burrows
Voor: Jessy Dryer; Aimee O’Brien,
Goudveld-Hoërskool - o.19B Hokkiedogters
Voor: Willem Odendaal, Vihan Geldenhuys (o.k), Mnr Bernard Mol (Afrigter),Tshwaro Mokgage (k), Jayden Meintjies.
Middel: Molemo Ipeleng, Jivan v Eck, Juan du Preez, Divan du Preez, Juan-Andre Botha(GK), AJ JvRensburg, Rea Moletsane, Tiaan Strauss.
Agter: Katloe Motseki, Dillen Radyn (GK), Juah JvRensburg.
Goudveld-Hoërskool - o.19B Hokkieseuns
Voor: Tiaan Strauss, Juan Andre Botha, Piet le Roux, Divan Du Preez, Juah Janse van Rensburg.
Middel: Dean Qeppener, Jaydon Meintjies, Zandrich De Beer, Ruan Oosthuizen, Waldo Baretto,
Goudveld-Hoërskool - o.16A Hokkieseuns
Voor: Oratilwe Molelekoa, Temba Moabelo, Daphne de Beer (spanbestuurder), Gerald Jacobs, Juandre Henderson.
Middel: Alex Lombard, Michael Jones, Tebello Mokoena, Zanrich de Beer (k), Dean Wepner (o/k), Ghian Voster, Siyabonga Mazingi. Agter: Robert de Witt, Lee-han Erasmus.
Goudveld-Hoërskool - o.14A Hokkieseuns