1 minute read

LAERSKOOL DURBANVILLE PRIMARY

Koor kwalifiseer vir ATKV-finaal

Ons is baie trots op ons koor, onder leiding van Me. Annemarie Dippenaar en Mev. Riana Knoblauch, wat gekwalifiseer het vir die ATKV-finaal! Dit is die 20ste keer dat ons na die finaal genooi word! Ons en 4 ander kore gaan op 27 Julie aan die Prestige Laerskoolafdeling in Pretoria deelneem.

Netbal WP-liga

Laerskool Durbanville se o.12A-span het die afgelope naweek die goue medalje in hul WP-liga verower.

#BeeHope club

The #BeeHope club of Durbanville Primary had an amazing outreach, making a difference in the community. Hulle het hul eie unieke projekte gaan aanbied by Wellington Kinderhuis, asook ‘cupcakes’ saam met die kinders versier. Thank you Fair Cape Dairies and all our parents supporting this outreach.

This article is from: