1 minute read

HOËRSKOOL DF MALAN

Besonderse koor

Ons koor bestaan hierdie jaar uit 137 toegewyde koorlede, meer as 10% van die skool. Hierdie leerders sit, buiten akademiese - en sportverpligtinge baie baie tyd in die koor en die Engelse spreekwoord lui - “Hard work pays off”, en hoe! Ons koor is genooi na die Tygerberg Internasionale Eisteddfod se gala-aand - 1 uit slegs 5 Hoërskool-kore wat hierdie besonderse voorreg geniet! Dit is egter nie waar ons nuus eindig nie! Ons is ook deur na die ATKV-Applous finaal in Pretoria in die afdeling: Hoërskool, gemeng prestige!! (1 van slegs 2 skole in die Wes-Kaap het deurgedring in hierdie afdeling) Die ATKV Applous is een van die mees gesogte koorkompetisies in ons land waar

Baie geluk aan die volgende dames wat verkies is tot die CTHSN-netbalspanne:

WP-meisiesrugby oefengroep

Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot WP-meisiesrugby oefengroep: o.16

• Coby Afrika

• Dunnyelle du Plessis

• Jessie Schoeman

This article is from: