1 minute read

FAIRMONT HIGH SCHOOL

Next Article
PRIVAAT SKOOL

PRIVAAT SKOOL

WP Representatives

Congratulations to all the learners who are representing the Western Province/Western Cape in their respective teams.

Netbal Toutrek

Die dogters het aan die SA Kampioenskappe in Swellendam van 23 tot 25 Maart deelgeneem (520kg Dogters – 1ste, SA Kampioene en 80kg Dogters – 1ste, SA Kampioene en verwerf hul Junior Springbok klere (SA junior Proteas). Hulle is ook gekroon as SA Kampioene in die 480kg kategorie. Hulle het 2de geïndig teen Engeland.

Rugby

Ashwin Cox is gekies vir die WP Rugby o/18 Akademie-span en gaan deelneem aan die o/18 Akademie-week by Jeppe Hoërskool.

Carlü Sadie (oudleerder) is gekies vir die Barbarians-span wat onder andere teen die Wêreld XV-span op die Twickenham-stadion in Londen gespeel het. Hy gaan met sy Hoërskool Bellville-eerstespankouse speel.

Hoërskool Bellville lewer die volgende WP/WK spelers op vir 2023:

WP-speelsters: Danica Fourie, Danelle Ross, Tereske George, Carla Combrink, Lee-Sha du Toit, Yolandi Struwig.

WK-speelsters: Macayla Niewenhuizen, Alexa van Lill, Cassidy Lee Bridgens

Hokkie

Ons het vier Meisies wat vir WP Hokkie gekies is, hulle is: Lemae Sobey, Luandri Engelbrecht, Anja Gouws en Zoë Ellis.

This article is from: