TygerBurger Bellville - 9 December 2020

Page 1

BELLVILLE

APPLY NOW!

INSTITUTE OF APPLIED ARCHITECTURE

TYGERVALLEY & CLAREMONT

CERTIFICATES (NQF 4&5) DIPLOMAS (NQF 6) ADVANCED DIPLOMAS (NQF 7)

www.cad4all.co.za Woensdag, 9 Desember 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

BELLVILLE: BUURTWAGLID VEREER

Veiligheid van bure kom eerste NIELEN DE KLERK @nielendk

Skooltjie vier 25 jaar Kyle Kulsen (4) van Stellenridge het Maandagoggend ’n breë glimlag gehad toe die Uitsigkleuterskool sy 25ste verjaarsdag gevier het. Nog foto’s op bl. 4. FOTO: NIELEN DE KLERK

Vir Theo Galloway (66) is daar geen groter motivering as die veiligheid van sy bure en omgewing nie. Dis hoekom hy ure en ure ekstra insit om sy woongebied te patrolleer. Dit is ook hoekom hy vanjaar die medewenner is van die Stad Kaapstad se metrowye buurtwagprys vir patrolleerder van die jaar. Galloway, wat al 64 jaar in Chrismar bly, is al sedert 2014 voorsitter van hul buurtwag en sedert 2013 deel daarvan. Die ander wenner is Paul Kruger van die PWP-buurtwag vir Panorama, Kleinbosch, Welgelegen en Plattekloof. Wenners word genomineer vir pryse in 10 kategorieë, waaronder buurtwag van die jaar, misdaadbekamper van die jaar en inspirasie van die jaar. ’n Klein groep verteenwoordigers het die toekenningsgeleentheid verlede naweek in die Stad bygewoon en ander kon die uitsending regstreeks oor die internet kyk. JP Smith, Stad Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit, het die buurtwagte geprys. “Ek is trots om verbind te word met honderde vrywilligers wat omgee, toegewydheid en innovering wys in die dien van hul gemeenskappe en ek ondersteun hulle 100% in hul missie om Kaapstad veiliger vir almal te maak.” Dit is nie duidelik wat Chrismar se wenresep is nie, maar Galloway maak beslis ’n groot deel daarvan uit. In 2018 het hulle by dieselfde toekennings-

Theo Galloway is die medewenner van die Stad Kaapstad se metrowye patrolleerder van die jaar-toekenning. Galloway deel hierdie toekenning met Paul Kruger van die PWP-buurtwag vir Panorama, Kleinbosch, Welgelegen en Plattekloof. FOTO: NIELEN DE KLERK aand die prys gewen vir buurtwag wat “above and beyond” gaan. In 2019 het die buurtwag by die Bellvillegemeenskapspolisiëringsforum (BGPF) die prys gewen vir buurtwag van die jaar. Dit is nie vreemd om te hoor Galloway het as deel van die “above and beyond”-prys lede van die publiek gehelp om hul bande in gietende reën te wissel nie. Hy is egter self skugter oor sy sukses en sê dit is te danke aan sy ure op die pad. “Ek spandeer baie ure aan die buurtwag en om buurtwaglede te werf.” V Na bladsy 2.

POLES

UP TO

40%

DISCOUNT

h

NOW

Gates

40%

DISCOUNT

on Standard Horizontal Rustic Fencing Panels CCA treated H3

WAS R551 p.m. NOW R330 p.m.

WAS R 7750 NOW R 5270

KIDDIES WENDY

MASON TOOLS

32%

DISCOUNT

1. 2 m

h

x 2.4 m igh

WAS R208 p.m. NOW R125 p.m.

40%

DISCOUNT

T’s & C’s apply

TIMBACORE RUSTIC PICKET FENCING

Balau, Garapa & Massaranduba STOCK CLEARANCE SALE eg. 8 seater J.Sleeper Table & Chairs

All Mason tools with life time guarantee

15 Farad street Stikland, Bellville, ( NEXT to the

WAS R 25 986.00 incl. vat NOW R 17 670.00 incl. vat

On current stock only! T’s & C’s apply

RUSTIC FENCING

H3-TREATED, 20 YEAR SABS APPROVED

RAILWAY SLEEPERS Customize to your specifications

HARDWARE

T’s & C’s apply

32%

DISCOUNT ON RAILWAY SLEEPERS & OTHER HARDWOOD FURNITURE

Garapa Gold 20 x 90

• Structural Timber • PAR • Loglap Weather Board • Tongue & roove V Joint • Sleeper Wood Planks • Flooring Planks • Rustic Timber Shiplap • Knotty Pine, etc

POSTS

067 404 5793

20%

DISCOUNT

each Bring in a copy of this ad to qualify for the Discount price only

ON RETAIL NOW (T’S & C’S APPLY)

GARAPA DECKING ALSO DO BALAU & MASSARANDUBA

We Supply and install

Supply and Deliver to the

DIY

HORIZONTAL FENCING

140 x 140mm square posts up to 9.6m CCA Ttd. H4 Also Stock 102 x 102mm Post 95 x 95mm Post 69 x 69mm Post

Freeway) TEL: 021 949 5555 •021 425 2555 • www.timbacore CELL: 081 598 0006

CLAIM YOUR

R 460

STRUCTURAL TIMBER

•Standard width: 0.9m igh 1.8m

Standard Heights: 1.2m 2.1m 1.5m 2.4m 1.8m 3.0m

1. 8 m

WAS R 618 p/m NOW R 370 p/m

CI PE A

L

Slatted Timber Fencing CCA, H3 Treated 21mm slats eg . 1.8m high

S

MANUFACTURE - INSTALL - RETAIL STORE - DIRECT TO PUBLIC

WOOD SEAL 5 LITRE IAL P

CE RI

Chat to our experienced staff who will gladly assist with your project, saving you money And helping you get it right the first time

SP E C

Gum & Pine Rough & Machined

071 602 5939

Retail Shop: Open Mon - Thurs: 07:30 - 17:30 Fri: 07:30 - 16:00 • Sat & Public Holidays 7:30 to 13:00 X1WG059R-AL091220


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.