TygerBurger Brackenfell - 16 October 2019

Page 1

BRACKENFELL

IN FULL BLOOM!

CAPE DAISY th

56

WAS R69.95

NOW

Offer valid until 20 October2019

26.95

www.stodels.com

X1VQVQQB-AL161019

Woensdag, 16 Oktober 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

HURRY ! 5 DAYS LEFT Valid @ all branches until Sunday 20 October 2019 - While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330 NETWERK24. NETWERK24. ALLES ALLESOP OPEEN EENPLEK. PLEK.

TygerBurger 11 11tydskrifte tydskrifte++35 35koerante koerante

E&OE

Teken Teken in in by by www.netwerk24.com. www.netwerk24.com.

Alta hou konsert

Die Alta du Toit-nasorgsentrum vir intellektueel gestremdes het verlede week sy jaarlikse Groot Charity-konserte aangebied. Kliënte van die sentrum het ook hul talente ten toon gestel. Voor is Jason Laing en Roeshana Fakir in aksie. Sien meer op bladsy 8. FOTO: CARINA ROUX

BOTTELARYPAD: SKOK OOR ONGELUK

Motor ry meisie dood DESIRÉE RORKE @dezzierorke

T

raumatiese gebeure het op Dinsdag 8 Oktober op die Bottelarypad ontvou toe ’n sewejarige kind in spitsverkeer raakgery en noodlottig beseer is. Die sewejarige meisie van Wallacedene het saam met haar ouer suster (11) en ’n groepie vriende, almal laerskoolkinders, langs die besige pad gespeel toe sy na bewering

voor inkomende verkeer ingehardloop het. Die voorval het omstreeks 17:20 naby die hoek van Botfonteinpad plaasgevind. Volgens die Brackenfell-polisie het ’n 23jarige vrou van Brackenfell die kind raakgery. Sy het ’n Volkswagen Polo bestuur. “Die vrou het in die linkerbaan gery in die rigting van Kuilsrivier. Volgens beskikbare inligting het die kind in die middel van die pad gestaan en in die teenoorgestelde rigting na die ander kant van die pad beweeg,” sê

kapt. Erica Crous, polisiewoordvoerder. Sy het toe blykbaar skielik van plan verander en terug gehardloop in die linkerbaan. Volgens omstanders het die kinders weggehardloop vir honde aan die ander kant van die straat. “Die bestuurder van die Polo het remme aangeslaan en probeer uitswaai, maar was te laat,” sê Crous. Die nooddienste en die polisie is ontbied en het op die toneel bevestig dat die slagoffer

IN FULL BLOOM!

oorlede is. Twee studente van die Universiteit Stellenbosch het etlike minute ná die ongeluk op die toneel gestop om hulp te verleen, waar ’n hartverskeurende toneel op hulle gewag het. “Die groepie kinders was erg geskok en die meisie se sussie het huilend langs haar dooie lyfie gekniel en haar probeer wakker skud,” vertel een van die studente, wat nie haar naam genoem wil hê nie. V Na bladsy 2.

HANGING BOWL BLACK EYED SUSAN

WAS 119.95

NOW

51.95 EACH

CAPE HONEY SUCKLE

WAS 29.95

NOW

21.95 EACH

www.stodels.com

COREOPSIS GOLDEN SPHERE

ROCK DAISY

CAPE DAISY

WAS 59.95

NOW

26.95 EACH

ARCTOTIS

WAS 69.95

WAS 139.95 69.95

26.95

89.95 26.95

NOW

EACH

NOW

EACH

WILD JASMINE

WAS 59.95

NOW

27.95 EACH

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Bergvliet 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400

LAVENDER BLUEBERRY RUFFLES

WAS 69.95

NOW

27.95 EACH

WAS 99.95

NOW

39.95 EACH

Offers valid until 20 October 2019. While stocks last. X1VT28M5-AL161019


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.