TygerBurger Brackenfell - 23 October 2019

Page 1

BRACKENFELL

SPRING SAVINGS

COMPOST 15DM

WAS R16.95

NOW

www.stodels.com

Offer valid until 27 October2019

X1VQVQQE-AL231019

ROMMELSTORTING: ‘DIE RAAD KAN NIE BYHOU NIE’

geen respek of verantwoordelikheidsin vir hul eie omgewing nie. “Solank die vullis nie op hul eie voorstoep lê nie, gee hulle doodeenvoudig nie om vir die res van hul gemeenskap nie.” Sy merk op dat baie inwoners deesdae baie meer huisvullis genereer en daar nie meer plek is in die swart munisipale asdromme nie. “Asdromme word nie betyds uitgesit vir weeklikse vullisverwydering nie. Ander inwoners gaan druk ook hul huisvullissakke in die vullisdromme langs die pad, wat nie vir dié doel gebruik moet word nie. Die raad kan nie meer byhou met die onnodige onkoste om agter elke onwettige storter skoon te maak nie. Dit kos belastingbetalers nog meer geld.” Xanthea Limberg, burgemeesterskomiteelid vir afval, sê onwettige storting vind elke dag in alle areas plaas. “Vier skeepshouers word twee keer per week leeg gemaak nadat die Stad weekliks dié rommel verwyder het,” sê sy. “Dis onmoontlik vir ons skoonmaakspanne om elke dag oral te wees om skoon te maak.” V Na bladsy 2.

FRIGHTFULLY GOOD DEALS

FROZEN FRIES -1KG

Mariska Husselman (Kuilsrivier) en Rochelle Swart (Brackenfell) geniet die afdraand op die Zevenwacht-wynlandgoed se veldwedlooproete. Hulle was onder die 250 drawwers en stappers wat Saterdag 19 Oktober aan TygerBurger se eerste veldwedloop deelgeneem het. Sien meer foto’s op bladsy 6. FOTO: CARINA ROUX

16

165.99 each

36.99 p/kg

Prices valid at all Brito’s stores from 23rd - 29th 9th October 2019 2019. W While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

-------- --------------

---- ----------------

EISBEIN FRESH

---

-- -

GOLDEN YOLK EGGS 6'S MEDUIM + STREAKY BACON 200G

p/combo

CHICKEN FREEZER BAG -5KG

E AIRTIM BLE A L I A V A RES! O T S N I

BACON AND EGG COMBO

25.00

.99 each

-- ----------------------

O

nwettige rommelstorting het die afgelope tyd weer toegeneem in die Stad, terwyl belastingbetalers moet opdok vir die buitensporige skoonmaakrekening. “Die Stad Kaapstad spandeer jaarliks sowat R120 miljoen om skoon te maak agter inwoners wat rommel en huishoudelike vullis op openbare sypaadjies en ander ruimtes stort,” sê Marian Nieuwoudt, burgemeesterskomiteelid vir ruimtelike beplanning en omgewing, asook raadslid vir Brackenfell. Plaaslike inwoners het verlede week een so ’n oortreder in Brackenfell betrap. “Die vrou het helder oordag met haar Mercedes-Benz naby die NG kerk Proteahoogte in Rohrerstraat gestop om haar huishoudelike vullis in ’n oop veld te stort. ’n Ander motoris het egter opgemerk wat sy doen, langs haar gestop en haar berispe,” sê Nieuwoudt. Die inwoner het ’n foto daarvan geneem en die voorval aan Nieuwoudt gerapporteer. Nieuwoudt sê inwoners wat so oortree, het

Tekenininby bywww.netwerk24.com. www.netwerk24.com. Teken

----------------- ----

@dezzierorke

Netwerk24.Alles Allesop opeen eenplek. plek. Netwerk24.

Drawwers haal uit en wys in wedloop

Morsjorse kos Stad miljoene DESIRÉE RORKE

TygerBurger 11 11tydskrifte tydskrifte++35 35koerante koerante

@TygerBurger

---

Woensdag, 23 Oktober 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.