TygerBurger Brackenfell - 2 October 2019

Page 1

BRACKENFELL

AFFORDABLE GARDENING

FUCHSIA

WAS R59.95

NOW

25.95

www.stodels.com

Offer valid until 6 October 2019

X1VQVQQ9-AL021019

Woensdag, 2 Oktober 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

11 tydskrifte + 35 koerante

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

Teken in by www.netwerk24.com.

BRACKENFELL: GRAS, ONKRUID NEEM OOR

Voorstad ‘lyk soos ’n leeupark’ DESIRÉE RORKE @dezzierorke

B

rackenfell lyk tans soos ’n oerwoud, meen inwoners. Met die uitsondering van Vredekloof, waar die stadsverbeteringsdistrik die buurt onderhou, staan die meeste van die ander woonbuurte oorgroei met gras en onkruid. In Brackenfell-boulevard en De Bronstraat staan die gras en onkruid knie- en heuphoogte en in Proteahoogte en Sonkring is die sypaadjies en openbare ruimtes oorgroei. Ook in Frans Conradierylaan en Ou Paarlweg is die gras en onkruid lanklaas gesny. Bekommerde inwoners het die afgelope maand hul stemme dik gemaak oor dié kwessie en verskeie diensleweringsklagtes is by die Stad Kaapstad aangemeld. “Dit lyk soos ’n leeupark!” sê André Engel, wat op 3 September ’n klag by die Stad Kaapstad aanhangig gemaak het. Volgens hom bied die digte bosse naby Haasendal Spar en op plekke in Proteahoogte ’n gerieflike wegkruipplek vir misdadigers, wat fietsryers vroegoggend teiken. V Na bladsy 2.

In Brackenfell-boulevard en De Bronstraat staan die gras kniehoogte. FOTO: DESIRÉE RORKE

GUZMANIA

AFFORDABLE GARDENING

WAS 129.95

NOW

INDOOR

GERANIUM MAVERICK

FUCHSIA

WAS 34.95

WAS 59.95

NOW

NOW

EACH

EACH

www.stodels.com

IMPATIENS

TERRACOTTA PLANTER

LARGE

MEDIUM

SMALL

WAS 359.95

WAS 239.95

WAS 119.95

NOW EACH

NOW EACH

NOW EACH

MARGUERITE DAISY

WAS 139.95 69.95

LAVENDER LACE

WAS 59.95

GERALDTON WAX

WAS 99.95

NOW

NOW

NOW

EACH

EACH

EACH

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Bergvliet 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400

EACH

WAS 144.95

NOW EACH

Offers valid until 6 October 2019. While stocks last.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.