TygerBurger De Grendel - 16 October 2019

Page 1

DE GRENDEL

IN FULL BLOOM!

CAPE DAISY th

56

WAS R69.95

NOW

Offer valid until 20 October2019

26.95

HURRY ! 5 DAYS LEFT

www.stodels.com

Valid @ all branches until Sunday 20 October 2019 - While stocks last

X1VQVQQB-AL161019

Woensdag, 16 Oktober 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

BELLVILLE - 021 944 3330 NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger 11 tydskrifte + 35 koerante

E&OE

Teken in by www.netwerk24.com.

TYGERBERG: NUWE VOETPAD, UITKYKPUNT EN PARKEERAREA

Reservaatbesoek vir gestremdes makliker

’n Splinternuwe voetpad vir mense met fisieke gestremdhede is pas by die Tygerberg-natuurreservaat aangebring. FOTO: STAD KAAPSTAD

RICHARD ROBERTS @richardjohn_rj

M

ense met fisieke gestremdhede sal voortaan makliker en met veel meer gemak besoek kan aflê by die Tygerberg-natuurreservaat. Die reservaat is pas toegerus met ’n splinternuwe voetpad, ’n nuwe uitkykpunt, of dek, waarvandaan besoekers ’n 360°-blik oor die Kaap kan geniet, sowel as ’n nuwe informele parkeerarea, spesifiek vir fisiek gestremdes. Cheryl Visser, wyk 1-raadslid, sê al die toevoegings is nuut.

Die parkeerarea is nie geteer nie, maar is geleë naby die begin van die voetpad wat na die dek lei. Die formele parkeerterrein is geleë aan die buitekant, by die toegangshek van die reservaat, verduidelik sy. “Daar is ’n streng vergunning dat mense met gestremdhede kan ry tot, en parkeer by die voetpad na die uitkykpunt,” sê Visser. Sy sê die informele parkeerarea is basies ’n netjiese, oop stuk grond en dat die diskresie by die reservaat berus oor hoeveel besoekers op ’n slag toegelaat sal word. Bouwerk aan die nuwe toevoegings is in die 2018/2019- boekjaar gedoen. “Die besluit is geneem om vir gestremdes

’n gelyke geleentheid te skep, en dit vir hulle ook moontlik te maak om die Kaap se skoonheid van hier af te kan beskou en te bewonder. “Hierdie ongelooflike uitkykplek moes toeganklik gemaak word vir gestremdes. “As raadslede wil ons ook bewusmaking skep onder mense en ondernemings dat ons gestremdes in ag moet neem. Iets kleins soos dit kan ’n groot verskil maak en nie-gestremdes kan ook die voordeel van die uitkykpunt saam met gestremdes geniet,” sê Visser. Die projek is deels moontlik gemaak danksy wyk 1 en 70 se begroting. Andrea Crous dien as raadslid in wyk 70. Visser en Crous

IN FULL BLOOM!

het saamgewerk om die geld te bewillig uit hul onderskeie wyksbegrotings – R30 000 elk. Marian Nieuwoudt, burgemeesterskomiteelid vir omgewingsake, sê die totale koste van die projek by die reservaat beloop R165 000. “Die projek sluit in ’n parkeerarea, nuwe voetslaanpad, sowel as ’n uitkykpunt met ’n piekniekarea vir mense met spesiale behoeftes,” bevestig sy. Nieuwoudt sê sedert die voltooiing van die projek is die gebied taamlik gewild onder besoekers van alle ouderdomme en van alle agtergronde.

HANGING BOWL BLACK EYED SUSAN

WAS 119.95

NOW

51.95 EACH

CAPE HONEY SUCKLE

WAS 29.95

NOW

21.95 EACH

www.stodels.com

COREOPSIS GOLDEN SPHERE

ROCK DAISY

CAPE DAISY

WAS 59.95

NOW

26.95 EACH

ARCTOTIS

WAS 69.95

WAS 139.95 69.95

26.95

89.95 26.95

NOW

EACH

NOW

EACH

WILD JASMINE

WAS 59.95

NOW

27.95 EACH

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Bergvliet 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400

LAVENDER BLUEBERRY RUFFLES

WAS 69.95

NOW

27.95 EACH

WAS 99.95

NOW

39.95 EACH

Offers valid until 20 October 2019. While stocks last. X1VT28M5-AL161019


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger De Grendel - 16 October 2019 by Tygerburger Newspaper - Issuu