DE GRENDEL
Woensdag, 18 September 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger 11 1111tydskrifte tydskrifte tydskrifte+++35 35 35koerante koerante koerante
Netwerk24. Netwerk24. Netwerk24.Alles Alles Allesop opeen eenplek. plek.
Teken Teken Tekenin ininby by bywww.netwerk24.com. www.netwerk24.com. www.netwerk24.com.
Astronaut visits Cape Town
Local learners and members of the public were dazzled by a talk by NASA astronaut Dr Don Thomas who visited Protea Heights Academy last week as part of his Space Tour in South Africa, to inspire what he calls the “Mars Generation”. Story on page 8.
BOTHASIG: MISDAADSTATISTIEK BEKENDGEMAAK
Afname in misdaad RICHARD ROBERTS @richardjohn_rj
D
ie jaarlikse misdaadstatistieke is verlede week deur die nasionale polisie bekendgemaak. Dié statistieke toon grotendeels ’n afname in meeste van die misdade vir die Bothasigpolisiëringsgebied. Roof met verswarende omstandighede blyk egter een van die misdrywe te wees wat die polisie daar slaaplose nagte berokken.
In die vorige boekjaar (2017/2018) is altesame 55 sulke voorvalle gerapporteer. Die afgelope jaar is 48 sulke voorvalle aangemeld – ’n effense daling van 12,7%. Van moord is daar min sprake. Volgens die jongste statistieke is daar die afgelope jaar net een voorval aangemeld by die Bothasig-polisie – soortgelyk as in 2017/2018. Poging tot moord het met 50% afgeneem – dus, een voorval die afgelope jaar teenoor twee sulke pogings die vorige jaar. Aanranding met die doel om ernstig te beseer toon
ook ’n soortgelyke afname. Volgens die statistieke is slegs 10 voorvalle aangemeld, teenoor die vorige jaar se 11 voorvalle. Hoewel verkragting ’n 100%-toename toon, was daar in die boekjaar 2017/2018 net een geval, teenoor twee voorvalle in die 2018/2019-boekjaar. Seksuele aanranding het ook afgeneem – met 66,7%. Die afgelope jaar is daar net twee voorvalle aangemeld, teenoor die vorige boekjaar se ses. Die polisieringsgebied sluit in Bothasig, Edgemead, Kleinbosch en Richwood.
Alan Winde, Wes-Kaapse premier, het in ’n verklaring gesê hy is bekommerd oor die styging in die moordsyfer in die provinsie. Moord het met 6,6% in die Wes-Kaap toegeneem. Winde sê 47% daarvan is by 10 polisiestasies aangemeld. Albert Fritz, Wes-Kaapse minister vir gemeenskapsveiligheid, het gesê moorde wat in die provinsie aangemeld is, maak 18,9% uit van die moorde wat reg oor Suid-Afrika aangemeld is, terwyl die provinsie slegs 11,6% van die totale bevolking uitmaak.
Please contact Ravens for your special Butchery or Bakery order/request.
MANAGEMENT SPECIALS Prices valid 18 – 24 Sept 2019
OLOF BERGH
BULK LEAN STEWING BACON ASSORTED BEEF MINCE BEEF 99 A-GRAAD springbok 200G R69 R5999 wors 99 BUDGET en burgers HALWE RUMP/ GROUND DE-TIJGER SKAAP SIRLOIN BEEF BRAAIWORS B-GRAAD KOM PROE SAT 21/9
750ML
R12999 EA
HARRIER WHISKEY 750ML
R10999 EA
R12
MINCE
R4999
/KG
/KG
/KG
EA
R5999
/KG
R7499 /KG
R6999 /KG
WE ARE ON CAPE CONSUMERS X1VQ39T5-AL180919