DURBANVILLE
EXPERIENCE OUR GUARANTEE
COMPOST 15DM
WAS R16.95
FULLY AUTOMATIC COFFEE MACHINE
NOW
9.95
www.stodels.com
Offers valid until 18 August 2019. While stocks last. X1VLYC89-AL140819
Woensdag, 14 Augustus 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
- 19 Bar pressure - One touch function was - Graphite finish
R9
R15 999
899
Valid @ all branches until Sunday 25 August 2019 - While stocks last
BELLVILLE - 021 944 3330
11 tydskrifte + 35 koerante
E&OE
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK. Teken in by www.netwerk24.com.
Celebrating women Women came together to celebrate being fearless at the Fearlessly Female Women’s Day event held at Zevenwacht Wine Estate on Friday 9 August. The event was presented by TygerBurger and Spec-Savers and featured celebrity chef Jenny Morris, MC Mel Jones and a fashion installation by Ruff Tung. A portion of the event was also in aid of the Women4Women organisation founded by former Miss SA, Cindy Nel. Pictured, Jenny Morris shows off her brunch/dessert creation made with yoghurt, berries and pancakes. See more on page 6. PHOTO: SAMANTHA LEE
HUIS JABES: KRY UITEINDELIK SY EIE TUISTE NÁ SKENKING
Jabes besit nou huis ESMÉ ERASMUS @erasmusesme
V
ir Huis Jabes het die meetsnoere eindelik op die regte plek geval. Hierdie toevlugsoord vir mishandelde vroue en kinders in die noordelike voorstede het so pas die wonderlike nuus gekry dat ’n skenker, wat anoniem wil bly, genoeg geld geskenk het dat Huis Jabes die huis waarin die organisasie bedryf word, kan
koop. Die vrywilligers van Huis Jabes samel al die afgelope sowat twee tot drie jaar geld in om die huis te kan koop, maar het daarmee gesukkel weens die maandelikse bedryfsuitgawes van die huis. Daar word tans sewe vroue en vyf kinders in die huis versorg. Nóg goeie nuus is dat Huis Jabes deur TygerBurger gekies is as die begunstigde van sy jaarlikse gholfdag, wat op Vrydag 27 September by die Kuilsrivier-gholfklub aange-
bied word. Óók gaan Maruanda Wayne, skrywer van die boek Hartlap - Die Storie, op 7 September aan die Schaaprivier Canyon-ultramarathon deelneem en 82 km hardloop om bewusmaking vir Huis Jabes te skep. “In my rugsak gaan ek die name saamdra van bykans 200 vroue wat die afgelope sewe jaar oor Huis Jabes se drumpel gestap het – almal vroue wat deur ’n geliefde in hul lewe mishandel is. “Die organiseerders van
Anje
B R I D A L
C O U T U R E
die wedloop het vir my ’n plek in die canyon aangewys waar ek die name kan vernietig. “Simbolies gaan ek alle leuens, aanklagte en beledigings wat ooit teen hulle gebring is, vernietig,” het sy gesê. Haar boek Hartlap - Die Storie handel ook oor vrouemishandeling. Sy is amper klaar geskryf aan ’n opvolgboek, Hartlap - Nuwe Begin , en die boek is reeds aan haar uitgewers voorgelê. V Na bladsy 4.