TygerBurger Durbanville - 21 August 2019

Page 1

DURBANVILLE • Poles, Latte, Droppers • Wendy houses & Cabins • Decking, Balau etc. • Railway sleeper furniture • Timbacore Fencing • Structural Timber etc.

Clai Cl aim m yo your ur

2 0% DIS CO

O UNT on re on reta tail, il, no now w T& C's Apply

15 Farad street Stikland, Bellville, (NEXT to the R300 Freeway) T: 021 949 5555 • C: 081 598 0006 • www.timbacore.co.za X1VMW0RD-AL210819

Woensdag, 21 Augustus 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger 11 tydskrifte + 35 koerante

Netwerk24. Alles op een plek.

Teken in by www.netwerk24.com.

Kleurvolle oorwinning Quinton Weber en Terblanche le Roux, beide matrieks, hardloop oorstelp van vreugde op die veld ná die Durbies se oorwinning van 46-39 oor Stellenberg in hul jaarlikse interskole-kragmeting verlede Saterdag. Dit was die eerste keer sedert 2006 dat die Durbies die interskole wen. FOTO: HANNEKE WESSELS

DURBANVILLE: TUISVERSORGING GAAN GROOT ROL SPEEL

Sentrum vir seniors beoog ESMÉ ERASMUS @erasmusesme

’n

Dienssentrum vir seniors in Durbanville, met tuisversorging as een van sy dienste, is in die vooruitsig vir Durbanville. Bykans ’n derde van die seniors van Durbanville bo 70 jaar woon nog in hul eie huise, terwyl nog ’n derde in sekerheidskomplekse sonder enige versorging woon, het geblyk

uit ’n opname drie jaar gelede deur die NG kerk Bergsig-Durbanville, het dr. Kobus de Jager, gesê. ’n Groep rolspelers, bestaande uit leraars van plaaslike NG Kerke, asook maatskaplike werkers en professionele verpleegkundiges, sakelui, verteenwoordigers van die Vroue-Landbouvereniging (VLV) en vrywilligers, het op Woensdag 21 Augustus by die NG kerk Bergsig-Durbanville vergader om ’n organisasie op die been te bring.

Dit het gevolg op ’n eerste vergadering op 17 Julie, waar rolspelers die kwessie van seniorsorg geopper het. Die organisasie, voorlopig bekend as die Durbanville Seniors Vennootskap (DSV), gaan as fasiliteerder optree vir die stig van ’n dienssentrum. Volgens De Jager is Durbanville die aftreeplek van keuse vir al hoe meer seniors. Aftreeoorde en ouetehuise is egter vol en baie seniors weet nie wat hulle te doen staan

nie, of weet nie van die dienste wat vir seniors beskikbaar is nie, het hy gesê. Die naaste dienssentrum in Durbanville is dié van Edelweiss in Stellenberg, het hy gesê. Surentia Snÿman, ’n professionele verpleegkundige en stigter van 1st at Home Care, het gesê daar bestaan nie tans ’n bronnelys waar seniors meer inligting kan kry oor bejaardesorg en ondersteunende dienste. V Na bladsy 2.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Durbanville - 21 August 2019 by Tygerburger Newspaper - Issuu