Tygerburger Durbanville 2 May 2012

Page 1

DURBANVILLE - SEDERT 1984 -

B u r g e r E-pos: tyger@dieburger.com

Woensdag 2 Mei 2012

ONS HET VOORRAAD ! Taurusstraat 10 • Brackenfell • Tel (021) 981 4501 www.gho.co.za • info@gho.co.za Fred Prinsloo Reklame gho/18/11/2011 A

Tel: 021 910 6500

Faks: 021 910 6501

Dubbele vreugde vir Cheryl

Cheryl Murray van die Andries Olivier­tehuis vir kwadrupleë in Durbanvil­ le was oorstelp van vreugde toe sy nie net een splinternuwe skootrekenaar, maar sommer twee van weldoeners ontvang het nadat haar skootreke­ naar uit die tehuis gesteel is. Lees volledige berig op bl.4. Foto: Carina Roux

) 2 ure by SAPD voor hy toegesluit is

Nuwe vrae oor moord ESMÉ ERASMUS

Sowat twee ure het verloop vandat die man wat voorverlede Vrydagnag in die selle vermoor is, by die Durbanville-polisiekantoor afgelaai is en hy deur die polisie in hegtenis geneem is. Die vrou (42) wat hom in Renbaanweg in Durbanville langs die pad sien lê en opgelaai het, ’n ma van Durbanville, het TygerBurger verlede week gebel.

Eben Meyer (47) van Bellville is na bewering deur twee mans saam met hom in polisie-aanhouding doodgeslaan en -geskop. Die polisie se mediawoordvoerder, kapt. Frederick van Wyk, het vroeër gesê Meyer is omstreeks 01:00 vir openbare dronkenskap in hegtenis geneem en is ’n halfuur later in die selle oorlede. Meyer, wat werksaam was as ’n klerk in die vragkantoor van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, het vroeër die aand by die Stones-kroeg

by die Palmgrove-sentrum in Durbanville gekuier. Volgens Van Wyk het die polisie hom op die stoep by die polisiekantoor gekry en in hegtenis geneem op ’n klag van openbare dronkenskap. Hy is saam met agt ander dronk mans in ’n sel toegesluit. Volgens die vrou, wat anoniem wil bly, maar aan TygerBurger bekend is, was sy, haar man en nog ’n paartjie van Kaapstad op pad huis toe onderweg toe hulle omstreeks 22:30 in Renbaanweg gery het.

Sy het bestuur, omdat sy die aand “Ons het hom gevra wat soek hy niks gedrink het nie. Sy het die man daar. Hy was heeltemal verward en op die gruis reg langs die pad op sy het gesê hy weet nie hoe hy daar gemaag sien lê enkele meters voor die kom het nie,” het sy gesê. verkeerslig by die hoek van St. . Na bladsy 2. John’sweg. “Ek was so geskok toe ek hom daar sien lê. Nie een van die ander in die kar het hom gesien nie,” het sy gesê. “Ons het eers gedink hy is preparations dalk gekaap en is by sy kar for the summer season • a million visitors • traffic services • metro police • shar blue flag beaches • fire and rescue services • refuse removal • major roadworks update • ener uitgegooi. Ons het nie geweet energy-efficient festive lights • green point stadium update • dam levels • electricity usage wat om te verwag nie. reporting traffic light faults • free vehicle safety checks • cleanest drinking water • city heal

Inside:

CITYNEWS

Don’t miss your copy of jobs CityNews in this newspaper next week. combating fraud & corruption • no more for buddies • scottsdene innovation gap housi low-cost solarIt’s water heaterwith installations • upgrades to councilfor housing • tips for safe th packed news and information residents andstaying visitors. understanding electricity tariffs • visit the city’s nature reserves • useful contact numbers &


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.